Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral op plekke waar dit baie droog was. Die eksamen is nou aan die gang en reëlings verloop vlot. Rugby en hokkie wedstryde vind steeds in eksamentyd plaas sonder ontwrigting van vraestelle. Leerders moet hul tyd korrek beplan sodat studies nie verwaarloos word nie. Baie sterkte vir die laaste twee weke van eksamen. Let asseblef daarop dat 18 tot 22 Junie normale skool is en dat leerders dan verplig is om skool by te woon om portefeuljewerk te doen. Die skool sal Vrydag 22 Junie na die eksamen om 10:00 verdaag. Ons graad 12 leerders gaan gedurende die vakansie ons winterskool bywoon (sien program aangeheg). Baie dankie vir elkeen van u se insette en ondersteuning. Mnr. J. van Niekerk SPORT Rugby/Netbal/Hokkie *Rugby Ons as skool wil net die rugby sterkte toe wens met die laaste twee wedstryde, 1 Junie teen Delmas en 9 Junie teen Belvedere. *Netbal Netbal - liga is afgehandel en hier is die resultate: Elspark vs Alberton HS o/14a 2de in die liga 10/11 wen o/14b 3de in die liga 9/11 wen o/15a 6de in die liga 6/11 wen o/18a 3de in die liga 8/11 wen Page 1 of 10
Elspark vs Germiston HS o/15b 3de in die liga 8/11 wen Kontak die finansies kantoor indien u enige navrae het - Tel: 011 893 2013/4 of ronelsmit@hselspark.co.za Elspark vs Hoërskool Alberton o/16a 6de in die liga 6/11 wen *Hokkie-uitslae Hokkie vs Bracken HS o/14 3 0 wen o/16 3 0 verloor 1ste 12 0 wen SKOOLGELDE Baie dankie aan al ons ouers wat getrou hul skoolgelde betaal. Mei skoolfonds is reeds betaalbaar. Skoolgeld is vooruit betaalbaar teen die 7de van elke maand.!! Uitstaande gelde!! Alle agterstallige gelde is betaalbaar voor 31 Mei 2018. Ander datums 6-9 Sept Leerlingraad kamp vir 2019 27 Sept Gr 12 Funksie 03 Nov Senior Burgersportdag Kwartale 2018 2: 10 Apr - 22 Jun 3: 13 Jul - 28 Sep 4: 09 Okt - 12 Des Bank besonderhede: Bank: FNB Bank Tjekrekening no.: 62443715547 Tak kode: 201209 Verwysing: u familie kode of kind se naam en van NB!! Volgens die Finansiële Beleid van Hoërskool Elspark, indien u rekening meer as twee maande agterstallig is, word die hele jaar se uitstaande skoolgelde oorhandig aan CeeBee Debt Collectors. Page 2 of 10
HULPVERLENING ROOSTER: 2018 GR.8-11 Sien aangeheg VERPLIGTE KLAS ROOSTER: GR. 12 Sien aangeheg GRAAD 12 WINTERSKOOL JUNIE 2018 Sien aangeheg VOORLOPIGE VOORBEREIDENDE EKSAMEN GR. 12-2018 Sien aangeheg JUNIE EKSAMENROOSTER Sien aangeheg Page 3 of 10
HOЁRSKOOL ELSPARK EXTRA CLASS/HULPVERLENGING:2018 GR. 8 GR. 9 GR. 10 GR. 11 MAANDAG/ MONDAY Afr. /SW/SS NW./Tegnologie NS,/ Tech Wisk. Gelet.Mat Lit/Te.Wisk, Tec Maths/ IGO,EGD/ RTT.CAT/ IT. Eng/Rel, /Rek.Acc. Teg. Wet Tec. Science DINSDAG/ TUESDAY Eng,/EBW/EMS/ Rek./Acc Afr, /SW/SS Afr/, LW,LS/Toerisme, Tourism/ Wisk. Maths FW.PS/ Wisk Maths/Wisk.Gelet,Maths Lit/ T Wisk,Tech Maths/IGO,EGD/ RTT CAT/ IT/Rek, Acc WOENSDAG/ WEDNESDAY Wisk/ SK, Maths/A+C Eng/, EBW/Rek. EMS/ACC FW, PS/Teg. Wet, Tec. Science,/BS/ Houtb, Woodwork/Pas endraaifitting + Turning/ Motors/Elektries Elec Wisk Maths/ BS,/Elektries,Elec/Houtb, Woodworking/ Motors/ Pas + DraaiFitting + Turning DONDERDAG/ THURSDAY NW./Tegnologie NS, /Tech Wisk./ SK. Maths,/ A+C Eng,/Rel/, RekAcc/ Geo. Afr/ LW, LS/ ToerismeTourism Page 4 of 10
HOЁRSKOOL ELSPARK GRAAD 12: VERPLIGTE PERIODE 9: 14:00-15:00 GEEN AFWESIGHEDE NIE KWARTAAL 2: 2018 APRIL -MEI Dag/Datum Vak Ma 16/4 Afr. A Eng. B Di. 17/4 Afr. B Eng. A Wo. 18/4 Wisk. Wisk. Gelet. Teg. Wisk. Do. 19/4 Teg Wet. Ma 23/4 FW/Toerisme Di. 24/4 Religie Wo. 25/4 BS, Elektries, Meganies, Motors, Houtbewerking Do.26/4 Wo. 2/5 Do. 3/5 Ma. 7/5 Di. 8/5 Wo. 9/5 Do. 10/5 Ma. 14/5 Di. 15/5 Wo.16/5 Do. 17/5 Ma. 21/5 Di. 22/5 Wo. 23/5 Do. 24/5 Ma. 28/5 Di. 29/5 Wo. 30/5 Do. 31/5 IGO LW RTT IT/GEO Afr. A Eng. B Afr. B Eng. A Wisk. Wisk. Gelet. Teg. Wisk. Teg Wet FW/Toerisme Religie BS, Elektries, Meganies, Motors, Houtbewerking IGO LW RTT IT/GEO Afr. A Eng. B Afr. B Eng A Wisk. Wisk. Gelet. Teg. Wisk. Teg Wet. ADJUNKHOOF A.E. BOTHA Page 5 of 10
Datum Dag Aandskool HOËRSKOOL ELSPARK GR. 12 WINTERSKOOL JUNIE 2018 2 Mei Woensdag Reis en Toerisme 3 Mei Donderdag Reis en Toerisme Datum Dag 14:00 15:30 15:45 16:15 18 Junie Maandag 19 Junie Dinsdag Tegniese Vakke (1) GEO (1) Wiskunde, Wisk Gel en Teg Wisk (1) Tegniese Vakke (1) GEO (2) Wiskunde, Wisk Gel en Teg Wisk (2) 20 Junie Woensdag IGO (1) Siviel (2) 21 Junie Donderdag Teg. Wetenskap (1) Teg. Wetenskap (2) 22 Junie Vrydag FW (1) FW (2) Datum Dag 08:00 09:45 10:00 11:45 12:00 13:45 14:00 15:45 23 Junie Saterdag FW (3) FW (4) Teg. Wetenskap (3) LW (1) Teg. Wetenskap (4) LW (2) 25 Junie Maandag Wiskunde (3) Wiskunde (4) Religie (1) Religie (2) 26 Junie Dinsdag Siviel (3) LW (3) IGO (2) LW (4) IGO (3) Siviel (4) 27 Junie Woensdag Religie (3) Religie (4) Afr Groep 1 (1) Eng Groep 2 (1) Afr Groep 2 (1) Eng Groep 1 (1) 28 Junie Donderdag RTT (1) GEO (3) RTT (2) GEO (4) RTT (3) RTT (4) 29 Junie Vrydag Afr groep 1(2) Eng groep 2 (2) Afr groep 2 (2) Eng groep 1 (2) IGO (4) Siviel (4) 30 Junie Saterdag IT BS (1) IT BS (2) IT BS (3) IT BS (4) 2 Julie Maandag Afr groep 1 (3) Eng groep 2 (3) Afr groep 1 (4) Eng groep 2 (4) Afr groep 2 (3) Eng groep 1 (3) Afr groep 2 (4) Eng groep 1 (4) Page 6 of 10
HOËRSKOOL ELSPARK VOORLOPIGE VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12-2018 Datum Dag Tyd Vak Vraestel Tydsduur 21/8 Di. 8:00 English FAL 2 31/8 Vr. 8:00 Wisk./Wisk. Gelet. 1 3/9 Ma. 8:00 Wisk./Wisk. Gelet. 2 5/9 Wo. 8:00 Besigheidstudies 1 7/9 Vr. 8:00 LO (EINDEKSAMEN) 14/9 Vr. 8:00 FisieseWetenskap 1 17/9 Ma. 8:00 FisieseWetenskap 2 20/9 Do. 8:00 Geografie 1 13:00 Geografie 2 1 ½ uur 21/9 Vr. 8:00 Lewenswetenskap 1 2 ½ uur 24/9 Ma. Erfenisdag 26/9 Wo. 8:00 Lewenswetenskap 2 2 ½ uur 27/9 Do. 8:00 Toerisme 1 Page 7 of 10
DATUM GRAAd 8 GRAAD 9 GRAAD 10 TYD GRAAD 11 TYD GRAAD 12 TYD 28 Mei Afr. HT STUDIE Lewenswetenskap 2.5uur Afr HT2 2.5 uur STUDIE Ma. Eng. HL Eng. HL2 Middag STUDIE STUDIE L0 STUDIE Besigheidstudies 29 Mei STUDIE Afr. HT 1 RTT 1 Afr. EAT2 STUDIE Di. Eng HL (Skryf in 2 klasse) Eng. FALP2 Middag STUDIE STUDIE RTT 1 (in 2 klasse) RTT PAT Afr. HT 2 2.5 uur 30 Mei LO Tegnologie Afr. HT. 2 2uur FW PAT RTT 1 Wo. (1.5 uur) Eng. HL. 2 2uur Middag STUDIE STUDIE IGO 1 2.5uur FW PAT 1.5 uur IT 1 31 Mei Wisk Gesk. IT 1 Toerisme 2uur Lewenswetenskap 2.5uur Do. (1,5uur) Middag STUDIE STUDIE Besigheidstudies 1 1.5 uur TegnieseVakke LO 2uur 1 Junie Vr. GEO STUDIE Wiskunde1 Wisk. Gelet. 1 Teg. Wisk 1 1.5 uur FisieseWetenskap 1 TegnieseWetenskap Teg. Wet PAT FisieseWetenskap 1 TegnieseWetenskap 1 2uur 4 Junie NW Geo Wiskunde 2 FisieseWetenskap 2 FisieseWetenskap 2 Ma. (1.5uur) Wisk. Gelet.2 1.5 uur TegnieseWetenskap 2 Page 8 of 10
Teg. Wisk2 Middag STUDIE STUDIE Toerisme LO 2uur RTT 2 IT 2 5 Junie STUDIE SK Afr. EAT 2 2uur RTT 1 Eng. FAL2 Di. Eng. Fal2 (In 2 klasse) Middag STUDIE STUDIE IGO 2 RTT 1 (In 2 Klasse) IGO 1 6 Junie EBW Afr. EAT Geografie 1 Rekeningkunde/ Toerisme/ Wo. Eng. FAL RTT 2 FW PAT Middag STUDIE STUDIE Geografie 2 1.5 uur RTT 3 2uur TegnieseVakke 7 Junie Do. STUDIE LO (1.5uur) TegnieseVakke Besigheidstudies STUDIE Middag STUDIE STUDIE STUDIE IGO P1 Eng. EAT 1 8 Junie Afr. EAT NW FisieseWetenskap 1 Wiskunde1 Wiskunde1 Vr. Eng. FAL TegnieseWetenskap Wisk. Gelet. 1 2uur Wisk. Gelet. 1 (2hrs) Teg Wet. PAT Teg. Wisk 1 Teg. Wisk 1 11 Junie SK Afr. HT 4 FisieseWetenskap 2 Wiskunde 2 Wiskunde 2 Ma. Eng. HL 4 Wisk. Gelet.2 2uur Wisk. Gelet.2 (1.5uur) Teg. Wisk2 Teg. Wisk2 Page 9 of 10
Middag STUDIE STUDIE FW PAT Religiestudies1 2uur Afr. HT 1 2.5 uur 12 Junie Gesk. EBW Afr EAT 1 Lewenswetenskap 2.5uur IGO 1 Di. Eng. FAL1 Middag STUDIE STUDIE STUDIE Afr. EAT1 2uur Religiestudies1 Eng. FAL 1 Tegnologie Afr.EAT 4 Rek Afr. HT 1 Geografie1 13 Junie Eng FAL 4 Eng. HL1 Wo. (1.5 uur) Middag STUDIE STUDIE Afr. HT 1/Eng. HL1 2uur Religiestudies2 Geografie2 1.5 uur 14 Junie STUDIE Wisk. RTT 2 IGO 2 Religiestudies2/ Do. IT 2 IT PAT Middag STUDIE STUDIE RTT 3 2uur STUDIE IT PAT 15 Junie STUDIE DAT-TOETSE Besigheidstudies2 1.5uur STUDIE RTT PAT Vr. 18 Junie-22 Junie SKOOL SKOOL SKOOL SKOOL SKOOL Page 10 of 10