Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2018
ADRES / TELEFOON / FAKS Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein Posadres: Posbus 905933, Garsfontein, 0042 Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012) 348 6460 Internetadres: www.laerskoolgarsies.co.za E-pos adres: kantoor@lsgf.co.za SKOOLURE Die skooldag begin vir almal elke dag om 07:20. Graad 1, 2 & 3 verdaag elke dag om 13:15. Graad 4-7 verdaag elke dag om 13:35. Daar is daagliks twee pouses, naamlik: Gr. R-3: 09:20-09:40 en 11:40-11:55 Gr. 4-7: 09:40-10:00 en 12:00-12:15 Die skool sluit altyd om 11:00 op die laaste dag van n kwartaal. PROFESSIONELE BESTUUR Hoof: Mnr. C.C. Snyman neels@lsgf.co.za Adjunkhoofde: Mnr. B. v Rensburg ben@lsgf.co.za Me. L. Wonigkeit linda@lsgf.co.za Departementshoofde: Mnr. A. Britz anton@lsgf.co.za Mnr. C. Cilliers callie@lsgf.co.za Me. M. Cilliers madelaine@lsgf.co.za Me. L. Reeves louisa@lsgf.co.za Me. C. Vorster christa@lsgf.co.za Sportbestuurder: Mnr. C. van Wyk carel@lsgf.co.za Graad R: Bestuurder: Me. J. Stapelberg jossie@lsgf.co.za Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 1
GRAADHOOFDE Graad 1 Me. L. Gouws lizel@lsgf.co.za Graad 2 Me. M. de Jongh mariza@lsgf.co.za Graad 3 Me. R. Pieterse rene@lsgf.co.za Graad 4 Me. A. Bronkhorst ambronk@lsgf.co.za Graad 5 Mnr. A. Korkie andre@lsgf.co.za Graad 6 Mnr. C. von Wielligh chris@lsgf.co.za Graad 7 Mnr. F. Kruyswijk frans@lsgf.co.za VAKHOOFDE Afrikaans Engels Wiskunde NWT/Teg SW EBW LO/LV/SK Rekenaars Me. M. Smuts Me. C. Maree Me. C. Britz Me. E. Wylie Mnr. F. Kruyswijk Mnr. C. v. Wielligh Me. A. Nothnagel Mnr. L. Coetzee SKOOLGELDE: 2018 Skoolgelde (Graad 1-7): R16 000 per leerder, per jaar. Betaling van skoolgelde kan as volg geskied: Eenmalig voor of op 28 Februarie 2018, in welke geval n korting van 5% op die volle bedrag van toepassing sal wees. In 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, in welke geval eerste betaling voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste betaling voor of op 7 Oktober 2018 moet geskied. Betaling by wyse van 11 (elf) gelyke maandelikse paaiement, in welke geval eerste betaling voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste paaiement voor of op 7 November 2018 moet geskied. U moet die skool verwittig indien u hierdie opsie oorweeg. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 2
Die betaling van skoolgelde kan op enige van die volgende wyses geskied: per debietorder (vorm by Adminkantoor beskikbaar). per tjek, uitgemaak aan Laerskool Garsfontein. per kaartfasiliteite: Debiet / Kredietkaart (slegs Visa- en Masterkaart). per kontant - om veiligheidsredes is hierdie metode nie aangewese nie. Direkte inbetalings na: ABSA Woodlands Tjekreknr: 3490 146 570 Takkode 362005 Verw: skoolrekeningnommer / Kind se Naam en Van E-pos die bewys van betaling na riana@lsgf.co.za Ouers wat weens finansiële redes nie die skoolgelde in geheel of gedeeltelik kan betaal nie, kan aansoek doen om volle en of gedeeltelike vrystelling. Die kriteria waarvolgens die vrystellingsbedrag bereken word, word deur wetgewing voorgehou. Die aansoekvorms is vanaf 24 Januarie 2018 by die Me. R. Cummings beskikbaar. Aansoekvorms moet persoonlik deur ouers afgehaal word aangesien daarvoor geteken moet word in die Vrystellingsregister. SKOOLDRAG EN VOORKOMS LEWERANSIER: GRIT PROCUREMENT KLEREWINKEL op die skoolterrein. Navrae: Tanya Grobler 012 348 1269/2087 Winkelure: Maandae tot Vrydae oggende : 06:30 tot 08:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae : 12:30 tot 15:00 Vrydae : 12:30 tot 14:00 Woensdae : 15:00 tot 18:00 Elke Eerste Saterdag van die maand : 09:00 tot 10:30 (Begin 6 Januarie 2018) Sien GARSIEBEELD 2018 vir volledige inligting rakende Skoolklere. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 3
AKADEMIE Die volgende vakke word by ons skool aangebied: SPF: Afrikaans Engels Wiskunde Natuurwetenskappe en tegnologie (Gr 4-6) Natuurwetenskappe (slegs Gr 7) Sosiale Wetenskappe Tegnologie (slegs Gr 7) Ekonomiese Bestuurswetenskappe (slegs Gr 7) Lewensvaardighede (Gr 4-6) Lewensoriëntering (slegs Gr 7) Skeppende Kuns (slegs Gr 7) (Gr 4-6: Onderafdeling van LV) Rekenaargeletterdheid Junior Fase: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardighede BUITE-KURRIKULÊRE AKTIWITEITE Aan elke leerder word die geleentheid gebied om aan enige van die ondergenoemde aktiwiteite deel te neem. Balans tussen sport en kultuur word aangemoedig. Dit is egter die skool se beleid dat n kind nie met aktiwiteite oorlaai moet word nie. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 4
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 5
SPORT Die volgende sportsoorte word by die skool aangebied: Atletiek Hokkie Rugby Netbal Krieket Gholf Swem Tennis Landloop Skaak Jukskei Perdry Privaatafrigting in die volgende sportsoorte word by die skool aangebied en die fooi word deur die ouers self betaal: Gholf - Mnr Callie Cilliers 083 409 8654 Krieketkliniek - Mnr Anton Britz 082 683 9609 Stoei: Neels de Jager (Tuks) 082 556 2790 Tennis: Mnr M Cillié 082 532 7565 Mini Hokkie: Me Carlette Greyling 072 219 1637 NASKOOLSENTRUM n Naskoolsentrum wat privaat bestuur word, is op die perseel geleë. Vir navrae kontak asb. die volgende: 072 460 9006 / Salomé 072 123 0426. Ander nabygeleë naskoolsentrums: Me Rina du Toit 072 176 0136 rinadutoit@hotmail.co.za Me Judy Oberholzer 361 5244 / 082 505 2433 judy.oberholzer1950@gmail.com Me Alta Pretorius 998 0072 / 082 296 6828 klitsies@telkomsa.net Me Jennifer Sapsford (012) 998 7727/082 578 9640 (Happy Feet) jennifer.sapsford@gmail.com Me René Snyman 361 6922 / 082 480 6564 renereivilo@gmail.com Me Kotie Verheem 082 394 4508 kotieverheem@vodamail.co.za Skipskop (Linda) 078 255 2539 Elmarie Naskoolsentrum 078 338 2344 Harmonie 082 417 4300 lidia.k@telkomsa.net Lidia Kritzinger Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 6
LEERDERONDERSTEUNINGSDIENSTE Laerskool Garsfontein se ondersteuningsdienste vervul die rol van die Skoolondersteuningspan (SOS). Die doel van die leerderondersteuningspan is om leerlinge te ondersteun met skolastiese, emosionele en gedragsprobleme. Die ondersteuningspan maak gebruik van n oorsigtelike evaluasie om te bepaal waar die leerder ondersteuning benodig, waarna uitverwysings sal plaasvind. Die evaluasies en terapie word by ons skool in skoolure aangebied. Die leerderondersteuningskomitee (LOK) bestaan uit die volgende lede: Voorsitter: Me Linda Wonigkeit - e-pos: linda@lsgf.co.za Leerder Ondersteunings Koördineerder: Me Natasha van Dyk, e-pos: natasha@lsgf.co.za Maatskaplike Werker: Me Eunice Uys, e-pos: eunice@lsgf.co.za Graad R Arbeidsterapeut: Me Danielle Hawkins, e-pos: danielle@lsgf.co.za Ons skool bied ook Arbeids- en Spraakterapie aan op die skoolterrein. Dit word op n Privaatpraktyk basis aan ouers beskikbaar gestel. Arbeidsterapie: Me Serna Smit kan gekontak word by 012 997 3464/083 450 0149 Spraakterapie : Me Mariska van Aswegen kan gekontak word by 072 600 6382 Die ondersteuningspan wil graag hulp bied waar nodig. Ons glo dat n gelukkige leerder is n suksesvolle leerder. BUSSE EN BUSROETES (Navrae: Tshwane Munisipaliteit 012-358 0221/3/4) Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 7
Graad 1 Algemeen: SKRYFBEHOEFTES VIR 2018 Tasse moet sterk wees met afskortings om handboeke te beskerm. Cadii - tasse word nie toegelaat nie. Leerders word van handboeke voorsien. Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van skryfbehoeftes. Die hele Graad 1-Skryfbehoefte-pakket is ook by Die Skryfkas, op die skoolterrein, beskikbaar teen R750 indien u daarvan gebruik wil maak. Hulle pakket is ideaal, aangesien dit presies soos die onderwysers verkies, uiteengesit is. Die Skryfkas 083 364 8963 na 13:35, E-pos: dieskryfkas@gmail.com 1x Plastiek boeksakkie (Croxley) 1 x Canvas boeksakkie 1 x Gr.1 Woordeboek (slegs beskikbaar by Skryfkas) 1 x Canvas stoelsakkie (slegs beskikbaar by Skryfkas) 1 x gum paper 1 x 20p Flipfile 2 x Uitdraaikryte (Monami) 1 x Dik vetkryte (Staedler) 1 x 12 x Inkleurpotlode (Staedler) 1 x Oliepastelle (Staedler / Pentel) 1 x HB grys driehoek potlood (ADEL) 9 x H Grys potlode (Staedler) 1 x Skerpmaker met bakkie 2 x uitveërs 1 x Witbordjie 1 x Witborduitveër (klein) 3 x Witbordmerkers (Pentel / Maxiflo) 4 x Bostik gom 36g 1 x Skêr 1 x Lang denim pennesakkie 1 x Kort denim pennesakkie Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 8
Graad 2 Inkleurpotlode (stel van 12) Uitdraaikryte (stel van 12) Pritt (43g) Liniaal (30 cm) HB-potlode vir die jaar Uitveër Wit skryfbordjie Borduitveër 3 x witbordmerkers Potloodskerpmaker Skêr 1 x Flipfile (30 sakkie) 3 x omslaglêers: Bantex PP folders: 2-gat plastiese omslaglêer met deursigtige voorblad (een rooi, blou, groen) Pennesakkie Stoelsakkie DC-fix / plastiek (Alle boeke word tuis oorgetrek) Merk alle skryfbehoeftes duidelik. Koop asseblief produkte van goeie kwaliteit. Bring eerste skooldag skool toe. Aparte pennesakkie en inhoud vir naskool. Skryfbehoeftes moet deur die jaar aangevul word. Geen Cadii-tasse word toegelaat nie. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 9
Graad 3 Uitdraaikryte (Staedler) Skêr - skerppunt 17cm 10 x H Grys potlode (Staedler/Faber/Castell) Inkleurpotlode (Staedler) x 24-stel Witbordjie Witbordmerker x 8 Witbord-uitveër Liniaal 15cm Stewige liniaal 30cm Skerpmaker met bakkie A4 Plastiek lêers x 6 (Bantex) Pritt 43 gram x 4 Bostic Clear buisie gom 2 x Uitveër (wit) 20 x wit kartonne 2 x sterk boeksakkies (Materiaal met rits) Eksamenblok Boek met kleur-kartonne 30cm pennesakkie met rits Stoelsakkie - 45cm breed 2 x Flip file - 20 sakkies elk Geen Cadii-tasse word toegelaat nie. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 10
Graad 4 HB-potlode x 4 Wit skryfbordjie A4 Skerpmaker Flip file 50 pages x 3 Uitdraaikryte Witbord-uitveër Blou penne x 4 Liniaal Witbordmerkers x4 Plastiek-lêers x 2 Skêr Uitveër Highlighters x 4 Pritt x 3 Inkleurpotlode Stewige boeksakkies vir elke vak Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 11
Graad 5 Skryfbehoeftes HB-potlode x 4 Highlighters x 4 Skerpmaker Wit skryfbordjie A4 Skerpmaker Flip file 20 pages Blou penne x 4 Swart pen Witborduitveër Uitdraaikryte 72 skrif (blokkies) Witbordmerkers x 4 Eksamenblok Uitveër Liniaal Skêr Blou penne x 3 Sellotape Dun plastieklêer x 1 Pritt 43 gram x 2 Inkleurpotlode Stewige boeksakkie vir elke vak Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 12
Graad 6 Skryfbehoeftes HB-potlode x 4 Wit skryfbordjie A4 Skerpmaker Passerstel 2B, 3B en 4B kunspotlode Witbord-uitveër Eksamenblok Flip file 10 pages Witbordmerkers x3 Blou Penne x 4 Skêr Uitveër Highlighters x 3 Pritt x 2 Inkleurpotlode Stewige boeksakkies vir elke vak Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 13
Graad 7 Flip file 20 pages x 1 HB-potlode x 4 Witbordjie A4 Skerpmaker A3 Flip file Witbord-uitveër Blou penne x 3 2B, 3B, 4B kunspotlode Boek met kleurkarton Witborduitveër Passerstel Flip file 10 pages x 1 Witbordmerkers x 4 Eksamenblok Uitveër Liniaal Skêr Kunsmessie Filing pockets x 60 Staal-liniaal Dun Plastiek lêers x 4 Pritt 43g x 2 Inkleurpotlode Highlighters x 4 Ponal gom Sterk boeksakkie vir elke vak Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 14
LAERSKOOL GARSFONTEIN: GEBEDSMA S Ma s word hartlik uitgenooi om deel te word van hierdie groep ma s wat saambid vir ons skool. Hulle ontmoet: Dinsdae oggende om 7:15 by die Naskoolsentrum. Navrae: Emmie Klein by (012) 348 1269 / 083 400 0019. E-pos: emmie@lsgf.co.za LAERSKOOL GARSFONTEIN: MANNE-AKSIE Pa s word genooi om betrokke te raak by die Manne-aksie wat n ondersteundende rol by ons skool verleen. Vir verdere inligting kontak asseblief vir: Conrad Hefer 082 888 6236 E-pos: conrad@crescopf.co.za Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 15