Vinkie. Laerskool Fairland

Vergelijkbare documenten
Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Vinkie. Laerskool Fairland ONS MISSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vinkie. Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Vinkie. Laerskool Fairland

Hier trap ons diep spore...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

1. ALGEMENE INLIGTING

2 nd Chances... Wiskunde

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Pragtige Koningin Ester

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

Paulus kritiseer sy tyd se manier

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Wrestling Federation Stoeifederasie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Omsendbrief 19/ Junie 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vinkie. Laerskool Fairland

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Graad 7-inligtingsbrief

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

UIT DIE HOOF SE KANTOOR KASKAR 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Foto-redigering vir sun.ac.za

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Transcriptie:

Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 22 14 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Toetsreeks Die amptelike toetsreeks het hierdie week begin. Ons vra dat leerders hulself goed sal voorberei vir die toetse. Kaskardag en Kuierfees Ons het hierdie week korrespondensie en donasielyste met betrekking tot bogenoemde aan ouers en leerders gegee. Dankie dat ons weereens op u kan staatmaak ons laaste fondsinsameling vir 2015! BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN 23 Aug. Juniorkoor en 14 Aug. Krieket-aandreeks: 18 Aug. Battle of the Books Seniorkoor: Sing in Harmonie finaal o/11- en 1ste span by L/s Orion 26 Aug. Radikale 17 Aug. Skaak: Liga 20 Aug. Gr.R- en gr.1-inligtingsoggend Redenaars - sluitingsdatum 18 Aug. Hokkie: Dogters 27 Aug. Gr.R-immunisering o/9 o/13 by LLG 5 Sept. Kaskardag en Kuierfees 19 Aug. Seniortennis Dogters Round Robin TrinityHouse 20 Aug. Hokkie: Seuns by LLG Landloopbyeenkoms 24 Aug. Skaak: Liga 25 Aug. Hokkie: Dogters o/9 o/13 by LLG 27 Aug. Hokkie: Seuns by LLG 31 Aug. Skaak: Liga 5 Sept. Landloopbyeenkoms 7 Sept. Skaak: Liga 14 Sept. Skaak: Liga 8 Sept. ATKV- junior olimpiade, huistaal 18 Sept. WOW-spelfees Provinsiale rondte REDAKSIE Ware vriendskap is n rare verskynsel. Vriendskappe in die algemeen veronderstel dat mense darem in mekaar se nabyheid moet wees, bloot omdat jy mekaar eerstehands moet leer ken. Mense wat mekaar oor die net ontmoet, het n groot leemte in hulle sogenaamde verhoudings, veral as in ag geneem word dat jy so iemand nie in die oë kan kyk as hulle met jou praat nie. n Mens se oë lieg nie en ons weet almal dat daar baie bedrieërs is op die sosiale netwerke. Maar as jy nou so gelukkig is om n vriend te maak, beteken dit nie dat julle noodwendig dieselfde belangstellings of agtergronde hoef te hê nie. Nee wat, jou vriend kan iemand heeltemaal verskillend van jou wees en glad nie met jou saamstem oor n verskeidenheid van onderwerpe nie. Wat, vra jy, is dan die geheim van so n vriendskap? n Vriendskap en kameraderie wat alle tyd, afstand en waarskynlikheid te bowe gaan? My gevoel sê vir my dat een van die belangrikste elemente vertroue is. Jy moet jou vriend kan vertrou om altyd jou belange op die hart te dra. Respek. Julle moet mekaar respekteer ongeag die verskille. Jou vriend moet bly wees oor jou suksesse en n skouer wees vir jou mislukkings en vrese sonder om jou skuldig te laat voel oor jou tekortkominge. Maar bo dit alles, vereis ware vriendskap dat jy eerste die leiding moet neem om al die vereistes na te kom, voordat jy iets in ruil daarvoor verwag. Jy moet vriendskap betoon om vriendskap te verdien. Vriendskap is kosbaar en hou soms langer as n huwelik. Gee jou vriend vandag n drukkie / skouerkloppie en wys jy s lief vir hulle. Julle gaan nog baie jare saam spandeer. Erika AKADEMIE TOETSROOSTER Derde Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Vr. 14 Augustus Wiskunde Afrikaans Engels Afrikaans Vr. 21 Augustus Afrikaans Engels Afrikaans Engels Vr. 28 Augustus Engels Wiskunde Wiskunde Wiskunde Vr. 4 September LV NW NW NW

Di. 8 September Vr. 11 September NW LV LV SW Di. 15 September Vr. 18 September SW SW SW EBW Tegnologie Neem asb. kennis van die volgende belangrike datums ANA-toetse: 15 18 September 2015 KULTUUR OUDISIES VIR NUWE AFRIKAANSE KANAAL OP DSTV! Ons is deur die vervaardigers van o.a. Masterchef SA genader oor n nuwe program, Bak vir Ma, wat in November 2015 uitgesaai sal word op die nuwe kanaal. Hulle soek 26 Afrikaanssprekende kinders tussen 8 en 16 jaar om aan die program deel te neem. Die skool sal die oudisies fasiliteer en het nodig om die getalle BAIE dringend aan die vervaardigers deur te gee. Die inhoud van die program behels onder andere die bak en versier van n koek spesiaal vir hulle ma s, met die hulp en leiding van n chef. Die opnames sal net een oggend of een middag in beslag neem. Dit geskied in die week van 09-18 September. Indien u kind belangstel in n oudisie, kan u die inskrywingsvorm en vrywaringsvorms van die School Communicator aflaai en asb. teen Maandag 17 Augustus by juf. Erika in kamer 36 inhandig. N.B. Die oudisiedatum sal spoedig aan u deurgegee word. Juniorkoor Datums om te onthou Sing in Harmonie Finaal - 23 Augustus Onthou asb. om die woorde te leer vanaf die Pieter Koen CD! Seniorkoor Belangrike datums: 23 Augustus- Sing in Harmonie finaal by Silverstar Casino. Vertoning begin om 16:00 6 September- NG Kerk Fairland oggenddiens begin om 09:00 September NEA Eisteddfod (Datum sal volg) Onthou asseblief dat oefeninge op Dinsdae van 17:00 tot 19:00 is in die saal. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien n oefening nie bygewoon kan word nie. Moedhou! Aanhou! Uithou! Radikale Redenaars Dit is weer tyd vir die Radikale Redenaarskompetisie. Inskrywingsvorms is by juf. Corisa (kamer 6) beskikbaar. Die sluitingsdatum vir die inskrywings is voor of op Woensdag 26 Augustus 2015. Alle inskrywings moet by juf. Corisa afgehaal en ingehandig word. Maak asb. seker dat die regte bedrag by die inskrywing ingesluit is. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. SK 2 Die koste verbonde aan die deelname is soos volg: R80 per item. R160 per span wat inskryf vir die spanredenaars. Wie mag deelneem? Alle skoliere van gr.r tot gr.7 is welkom om in te skryf. ( Let asb. op die bepalings van die 2015 Kultuurnorm betreffende kwalifiserende toesprake vir moontlike toekennings. ) Temas / Onderwerpe Die temas en onderwerpe vir alle grade is heeltemal oop. Leerders is meer as welkom om hul ATKV-toesprake weer te gebruik, maar kan ook iets nuuts skryf vir die geleentheid. Die enigste vereiste van die Radikale Redenaars is dat leerders beredeneerbare toesprake moet hê. (Behalwe in die vermaaklikheidsafdeling). Die hoofdoel van die praatjie is nie die oordra van kennis nie, maar om die gehoor te oorreed van die spreker se standpunt. Die basiese reëls en regulasies geld ten opsigte van die inhoud van toesprake. Kyk gerus na die onderskeie beoordeelvorms as riglyne van wat verwag word. Tydsduur Individueel Graad R - 3: Nie langer as 4 minute nie. Graad 4-7: Nie langer as 5 minute nie. Spanne Graad R - 5: Nie langer as 8 minute nie. Graad 6-7: Nie langer as 10 minute nie. Let wel: Tydbeperkings is slegs n aanduiding. Geen tyd word geneem nie en leerders word nie hiervoor gepenaliseer in die uitdunrondtes nie. By die finaal gaan leerders wel na die maksimumtyd gestop word. Dit veroorsaak administratiewe nagmerries as die program se tyd oorksry word. Maak dus asseblief seker dat leerders se toesprake die regte lengte is. Afdelings R01 Afrikaans Moedertaal R02 Afrikaans Addisionele Taal R03 Engels Moedertaal R04 Engels Addisionele Taal R05 - Tweetalig (50% Afrikaans / 50% Engels) R06 Afrikaans: Spanredenaars R07 Engels: Spanredenaars R08 - Eksperimentele Afdeling R09 Vermaaklikheidstoesprake NEA Alle uitslae, dus oorspronklike sertifikate en repliekvorms moet binne 7 dae na optrede, ingehandig word by juf. Karen Nel, k.12 (gr.r tot gr.3) en juf. Karen Brits, k.48 (gr.4 tot gr.7). Uitslae sal dan in die saal, ter gelegenertyd, afgelees word en die sertifikate sal later aan leerders terugbesorg

word. Gr. 4 7 se rekords sal dienooreenkomstig aangepas word. Indien uitslae laat ingehandig word, verbeur die leerder die geleentheid in die saal, maar rekord sal nog steeds gehou word in die geval van gr. 4- tot gr.7- leerders. Uitslae sal voorts op die School Communicator aangebring word, aangesien dié rondte van NEAdeelname n groot aantal sertifikate tot gevolg het. SATCH Die sluitingsdatum vir inskrywings is 16 Augustus, maar alle vorms moet reeds op die laatste Vrydagoggend 14 Augustus voor 09:00 by juf. Lillian wees sodat ons dit kan inhandig. Die reëling geld ook vir alle deelnemers wat laasjaar aan die nasionaal deelgeneem en vrystelling en dus outomatiese deelname aan 2015 se nasionaal verkry het. Kyk asb. op die webtuiste vir details in verband met die reëls vir deelname. Anders kan SATCH gekontak word by admin@satch.co.za. Die elektroniese (aan-lyn) inskrywings is ook reeds oop en sal nog vir n geruime tyd oop wees. Die inskrywingsvorms is ook op bogenoemde webtuiste beskikbaar om afgelaai te word. Dit kan ook gefaks word na 086 6318256. Die finaal vind tydens die Oktobervakansie plaas en die venue sal later bekendgemaak word. N.B. Onthou asb. dat alle deelnemers vir juf. Lillian moet laat weet dat hulle deelneem. Alle uitslae moet ook onmiddelik na bekendmaking aan juf. Lillian deurgegee word. Erika Joubert SPORT KRIEKET 1ste span vs Randhart Fairland verloor met 39 lopies Fairland 105/5 Randhart 144/5 Beste Bouler: Werno van Wyk 1 paaltjies/20 lopies Beste Kolwer: JD Schreuder 39 lopies 2de Span vs Randhart Fairland verloor met 8 paaltjies Fairland 102/7 Randhart 103/2 Beste Bouler: Neal Keyter 1 paaltjie/14 lopies Beste Kolwer: Tiaan Steenkamp 47 n.u.n o/11a vs Randhart Fairland wen met 10 lopies Fairland 148 (20) Randhart 158 almal uit Beste Bouler: Reuben du Toit 3 paaltjies/32 lopies Beste Kolwer: Reuben du Toit en Juan Neveling met albei 39 lopies 3 o/10a vs Randhart Fairland verloor met 69 lopies Fairland 63 almal uit Randhart 132/7 (20) Beste Bouler: Jayden Bezuidenhout 4 paaltjies/21 lopies Beste Kolwer: Corne de Fouw 19 n.u.n o/9a vs Randhart Fairland wen met 3 paaltjies Fairland 98/7 Randhart 97 almal uit (20) Beste Bouler: Michael Holmes 5 paaltjies/11 lopies Beste Kolwer: Michael Holmes 50 n.u.n o/9- tot o/13-spanne Maandae: 14:10 15:40 Dinsdae en Woensdae: 13:45 15:15 HOKKIE Dogters o/9a wen 7-0 vs Esperanza o/10a wen 10-0 vs Esperanza o/11a wen 4-0 vs Esperanza o/12a wen 4-0 vs Esperanza o/13a wen 5-0 vs Esperanza Maandae: 14:15-15:30 Dinsdae: 13:45-15:00 (geen oefening as daar wedstryde is) Woensdae: 13:45-15:00 Wedstryde vind elke Dinsdag plaas op Laerskool Louw Geldenhuys se velde op die volgende datums: Dinsdag 18 Augustus Dinsdag 25 Augustus Dinsdag 1 September Dinsdag 8 September o/7- en o/8-spanne Maandae: 13:35 14:10 Dinsdae en Woensdae: 13:05 13:40 Seuns Juniorseuns A-span verloor 1-0 vs NWCS Juniorseuns B-span wen 1-0 Fourways Primary 1ste span wen 4-0 vs NWCS Dinsdae: 13:40-15:40 Donderdae: 14:10-15:10 (wedstryde word ook op Donderdae gespeel)

TENNIS Juniordogters A verloor 18-10 teen Louw Geldenhuys Juniordogters B verloor 16-12 teen Crawford College Sandton Juniorseuns A verloor 17-11 teen Louw Geldenhuys Juniorseuns B gelyk op 14-14 teen Rivonia Primary Bethlehem-tennistoernooi Seniorseuns A-span Verloor teen Pretoria-Oos Wen teen De Aar Wen teen Reitz verloor teen Anton van Wouw Verloor teen Highbury Verloor teen Tygerpoort Wen teen Curro Hazeldean Eindig algeheel 15de van 24 skole Seniorseuns B-span Verloor teen Kathu Verloor teen Pietersburg-Oos Verloor teen Highbury Wen teen Jordania Wen teen Pretoria-Oos Wen teen St. Benedicts Verloor teen Louw Geldenhuys Eindig algeheel 11de van 18 skole Seniordogters A-span Verloor teen Eunice Verloor teen De Aar Wen teen Lynwood Wen teen Excelsior Wen teen Truida Kestell Wen teen Newton Eindig algeheel 9de van 20 skole Seniordogters B-span Verloor teen Pietersburg-Oos Verloor teen Durbanville Verloor teen Eunice Wen teen De Aar Wen teen Jordania Verloor teen Jacobsdal Verloor teen Louw Geldenhuys Eindig algeheel 8de van 14 skole Junior- en Seniortennis: Wedstrydbepalings Juniordogters A Woensdag 19 Aug. Randpark (tuis) 26 Aug. Fontainebleau (weg) 2 Sept. BYE 8 Sept. BYE Juniordogters B Woensdag 19 Aug. BYE 26 Aug. Unika weg) 2 Sept. Trinity (weg) 8 Sept. Crawford Lonehill (tuis) 4 Juniorseuns A Dinsdag 18 Aug. King David Sandton (tuis) 25 Aug. Fontainebleau (weg) 1 Sept. BYE 8 Sept. Crawford Sandton (tuis) Juniorseuns B Dinsdag 18 Aug. King David Victory Park (tuis) 25 Aug. Louw Geldnehuys (tuis) 1 Sept. Crawford Lonehill (tuis) 8 Sept. Bryanston (weg) Seniordogters A Woensdag 9 Sept. Trinity (tuis) 16 Sept. Louw Geldenhuys (tuis) 23 Sept. Crawford Sandton (tuis) 30 Sept. Randpark (tuis) 14 Okt. Fontainebleau (weg) 21 Okt. Parkview (weg) 28 Okt. Curro Aurora (tuis) Seniordogters B Woensdag 9 Sept. IRG (tuis) 16 Sept. Cliffview (weg) 23 Sept. King School Robinhills (tuis) 30 Sept. NWCS (A) (weg) 14 Okt. Unika (A) (tuis) 21 Okt. Trinity (weg) 28 Okt. Bryanston (tuis) Seniorseuns A Donderdag 10 Sept. Trinity (tuis) 17 Sept. Louw Geldenhuys (tuis) 23 Sept. Montrose (tuis) 1 Okt. King David Sandton (tuis) 15 Okt. Fontainebleau (weg) 22 Okt. Curro Aurora (weg) 29 Okt. Crawford Sandton (tuis) Seniorseuns B Donderdag 10 Sept. Unika (tuis) 17 Sept. Rivonia (tuis) 23 Sept. Fontainebleau (weg) 1 Okt. King David Victory Park (weg) 15 Okt. Louw Geldenhuys (weg) 22 Okt. Crawford Lonehill (A) (tuis) 29 Okt. Trinity (weg)

Tennisafrigting: gr. 1- en gr. 2-leerders Indien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531). SKAAK Ontwikkeling span wen 6 ½ - 5 ½ teen Maragon o/9 wen 11 1 teen Risidale Primary o/11 wen 7 5 teen IR Griffith o/13 verloor 8 4 Fontainebleau Gr. 1 : Donderdag Na skool tot 14:15 Kamer 22 Gr. 2 3 : Donderdag 14:00 15:00 Kamer 27 Gr. 4 7 : Donderdag 15:00 16:30 Kamer 31 Ligawedstryde Sien onder belangrike datums. LANDLOOP Byeenkomste Sien onder belangrike datums. Maandag, Dinsdag en Woensdag: 15:45 17:00 Donderdag: 14:15 15:30 Onthou om jou tekkies saam te bring! Mnr. Jordaan beskikbaar sal wees. Dit mag moontlik ook oorloop na die daaropvolgende week. Om die finale keuse te maak, word na al die uitdunrondtes se punte gekyk. Daar sal ongeveer 5 leerders per graad (gr. 1 3) en slegs 4 leerders per graad (gr. 4 7) kan deurdring na die provinsiale rondte op Vrydag 18 September. Baie geluk aan al die spellertjies, òf jy nou deur is na die volgende rondte òf nie! Die hoofdoel van die WOW-spelfees is om te verseker dat jy n paar nuwe woorde aangeleer het vanjaar! Hier volg die name van die gr. 1-3 spellers wat deur is na die derde uitdunrondte: Gr. 1 INLIGTINGSENTRUM LAPA-BOEKUITSTALLING: 29 31 JULIE WOW-SPELFEES Gr. 1 3 en gr. 5-7: Die volgende mondelinge uitdunrondte geskied in die week van 17 21 Augustus. Aangesien uitdunne slegs in adminperiodes kan plaasvind, kan geen spesifieke dag aan n graad se uitdunne geallokeer word nie. Dit hang af van elke graad se uitdunne, watter dag 5 Caiden Bouwer Luan Moolman Anielle Oosthuizen Gr. 2 Carla Cloete Mia Moore Simoné van Aswegen Rentia Grové Jako Martin Müller Marlené van Niekerk Neil Marais Nina Niewoudt Jaco Dannhauser Caitlin Keuler Franco Roos Victor van Blerk Nicola du Plessis Mia le Grange Josiah Stroh Dirk van der Berg Luan Espach Klarissa Pretorius Danel Styger Rico Vosloo Luané Human MiekeRaubenheimer Natanya Swart

Gr. 3 Bianca Bezuidenhout Lea Booyens Deoné Bothma Benno Coetzee Pierre de Villiers Leah Groeneveld Luke Groeneveld Nicola Nel Anshe Roos Ané van der Westhuizen Gabriël vd Westhuizen Herman Wessels Dawid Wiggett Lené Dyson BATTLE OF THE BOOKS: 18 Augustus Die eerste uitdunrondte vind plaas op Dinsdag 18 Augustus te Olivedale Openbare Biblioteek. Lekker leesgroete! Leanie Taljaard ALGEMEEN VERE-KAS Tye: MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit Lillian Ankersmit 082 324-5034 Toediening van medikasie GR. 1 3 Indien n leerder ongesteld is en medikasie by die skool moet drink, moet u asb. die medikasie met duidelike voorskrif van die toediening aan die klasonderwyseres stuur. 10 Steps before Ritalin n Aantal van ons personeel het verlede kwartaal n baie insiggewende praatjie van dr. Hein Badenhorst bygewoon. Sy onderwerp was, 10 Steps before Ritalin. Ons deel graag hierdie 10 stappe met u oor die volgende 10 weke: 6 Stap 1: Hidrasie Die meeste mense en ook kinders is kronies gedehidreer omrede hul nie genoeg water drink nie. Drink gefiltreerde water. Drink water uit glashouers. Vermy versoete vrugtesappe. Die punt is: Kom ons drink meer water! Hou die Vinkie dop vir die volgende stappe. STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18 : Ryan Marx Gr. 1/22 : Daniel Brink Gr. 1/24 : Danny Naudé Gr. 1/25 : Marlene van Heerden Gr. 1/26 : William Eddie Gr. 1/27 : Amy Erasmus Gr. 2/14 : Danica Smit Gr. 215 : Jayden Rall Gr. 2/16 : Rico Vosloo Gr. 2/17 : Dylan Richter Gr. 2/21 : Jorja Troup Gr. 2/23 : Dirk Van der Berg Gr. 3/12 : Mariné Louw Gr. 3/13 : Anika Van der Merwe Gr. 3/28 : Alyssa Ebersohn Gr. 3/29 : Justine Coulter Gr. 3/45 : Julian Briedenhann Gr. 3/46 : Abigale Long GOEIEGEDRAGSKNOPIE Gr. 1/22 Danielle Dixon Gr. 1/22 Robyn Lee Robertson Gr. 1/22 Mieke Jooste Gr. 1/25 Richard Maree Gr. 1/25 Mila Van der Merwe Gr. 1/26 Ethan Ferreira Gr. 2/15 John-Eric Roberts Gr. 2/15 Leah Strauss Gr. 2/16 Luan Espach Gr. 3/28 Leandi Swart Gr. 3/45 Benno Coetzee Gr. 3/45 Abigail Moorcroft Gr, 4/49 Abby Liebenberg Gr. 4/49 Katje Herselman Gr. 6/40 Tristan van Rooyen Gr. 6/40 Lisa Fourie Gr. 6/40 Inez Terblanche Gr. 6/37 Zoë Heyneke Gr. 7/33 Hannes Viljoen ADVERTENSIES RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL : BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Die derde kwartaal het begin, en nou IS DIT TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiekprogrammering. Anthea Clark, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum. KURSUSSE AANGEBIED DEUR ARINA LANSER Is ek as ouer gereed vir die eise van gr.1 in 2016? Die kursus word by L/s Fairland aangebied op 28 Augustus 2015 (14:30-18:00) om huidige gr.r-ouers gereed te maak en voor te berei vir die eise van gr. 1 in 2016... Die oorgang van gr. 3 na gr. 4: Waaroor al die bohaai? Die kursus word by L/s Fairland aangebied op 29 Augustus (8:30-12:00) vir huidige gr.3-ouers om hul gereed te maak en voor te berei vir die eise van gr.4 in 2016... Vir meer inligting kontak Dr. Arina Lanser 0832669575 of stuur n epos na alanser@mweb.co.za.

2015 (14:30-18:00) om huidige gr. ADVERTENSIES BETROUBARE AU PAIR My baie betroubare au pair het onlangs haar kwalifikasie vir kleuterskool onderrig voltooi en is op soek na n posisie in die oggende. Sy werk baie mooi met kinders. Haar huistaal is Engels en sy verstaan Afrikaans. Kontak my gerus op 083 273 9698 indien u meer inligting benodig. Aletta Prinsloo ANNIQUE VELSORGPRODUKTE Die helende kragte van Rooibos saamgevat in n verskeidenheid produkte. Spesiaal geformuleer en gemaak vir die Suid-Afrikaanse klimaat. Indien jy meer wil weet, reeds n klient is of meer wil uitvind van ons besigheidsopsies kontak my gerus. Produkte vir jonk tot oud, normale vel, droë vel, anti-aging, mans of vrouens. Ons het wat jy benodig. Wilna 072 158 6675 / E-pos: britzwilna@gmail.com n GROOT VERSOEK...VAN n KLEIN DOGTERTJIE My hart is gebreek... my beste, beste maatjie van my eerste jaar af is weg. Hy het verlore geraak op Maandag 3 Augustus na skool by die Gr. R-klassies. Ons het nou al n hele weeklank gesoek en gevra... asb., daar is n vergoeding vir die inhandiging van Leeutjie by die kantoor. Hy is alles... ek sukkel om te slaap en ek mis hom BAIE! Brigitte Robinson (gr. 1/24) (Patricia Robinson 082 391-0954) SUPERSEWES - KAMP (VOORBEREIDINGSKAMP VIR HOËRSKOOL) Datum: 4-8 Oktober 2015 Koste: R900 per persoon + R90 busgeld Waar: Môrester kampterrein Kontak: Ds. Jaco Schoeman (082 411-4080) Karen van Zyl (0844451520) TUINWOONSTEL TE HUUR Groot tuinwoonstel te huur met drie kamers vir verblyf of kantoor gebruik in Constantia Kloof. R5 500 per maand. Skakel vir Karin by 0823450880 "Die oorgang van gr. 3 na gr. 4: W Augustus (8:30-12:00) vir huidige 2016... Vir meer inligting kontak Dr. Arina OP SOEK Indien u weet van n goeie, betroubare huisbediende met verwysings, wat belangstel in n voltydse posisie met inwoning, skakel asb. dringend met Carli Venter (Juf. Erika se dogter ) by 0829402776 of per e-pos by cventer@bwlog.com. Die betrokke persoon moet ervaring hê met kleuters en babas. RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL : BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Die derde kwartaal het begin, en nou IS DIT TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiekprogrammering. Anthea Clark, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum. JUSTINE VELSORGPRODUKTE Justine is een van Suid Afrika se premier vel sorg produkte, en lewer reeds 40 jaar spesiaale sorg vir Suid Afrikaaners. Die vel sorg produkte is ontwerp vir die harde Suid Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbale voordele. Justine is kompiteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of marlenebohmer@gmail.com vir Justine produkte soos Tissue olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheids produk vir die spesiale vriendin. Die eerste 10 bestellings kry 10% afslag! TUINWOONSTEL TE HUUR Groot tuinwoonstel te huur met drie kamers vir verblyf of kantoor gebruik in Constantia Kloof. R5 500 per maand. Skakel vir Karin by 0823450880 A5-GROOTTE ASB. SHEREE! 7

8

9