AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie. U CV dien as bewys wat u saam met hierdie aansoekvorm moet inhandig. Departementele verwysingsnommer: (Indien enige). Is u tans geregistreer by die Suid-Afrikaanse Raad vir Onderwysers (SACE)?: Indien Ja meld u SACE nr:... A. PERSOONLIKE BESONDERHEDE 1. Van:. 2. Identiteitsnommer:... 3. Voorname:. 4. Nooiensvan (indien n getroude vrou): 5. Is u n S.A. Burger?. Indien nie, vermeld nasionaliteit: 6. Dui aan met n x in die toepaslike ruimtes Manlik Vroulik Getroud Ongetroud Geskei Wewenaar Weduwee Aantal kinders Ouderdomme C:\Users\pc\Documents\Data\Worddata\Vorms\Aansoekvorm onderwyspos.doc 1
Geboortedatum Geboorteplek 7. Permanente posadres:... 8. Permanente woonadres:... Telefoonnommer: Huis... Sel:... 9. Indien n getroude vrou a) Volle naam van eggenoot:... b) Beroep van eggenoot:... 10. a) Het u n liggaams- of geestesgebrek of siekte? Indien wel, omskryf volledig.... b) Vermeld gesondheidstoestand... 11. Is u ooit a) aangekla van wangedrag? Indien ja, verduidelik......... b) skuldig bevind aan n misdryf of wangedrag?... Indien ja, verduidelik......... c) ontslaan uit diens?... Indien ja, verduidelik......... B. KWALIFIKASIES C:\Users\pc\Documents\Data\Worddata\Vorms\Aansoekvorm onderwyspos.doc 2
KWALIFIKASIES TIPE KWALIFI- KASIE PLEK HOOF- VAKKE JAAR DUUR KURSUS SKOOL PROFESSIONEEL Bv. THOD / HOD AKADEMIES Bv. BA / Bed KWALIFIKASIES TEGNIES Bv. N.T.S.III ANDER TIPE KWALIFI- KASIE PLEK HOOF- VAKKE JAAR DUUR KURSUS C. ONDERWYSONDERVINDING 1. Het u voorheen n pos by hierdie skool beklee?... Indien wel, wanneer?... 2. Onderwyservaring (Voltooi asseblief so volledig as moontlik) DATUM Permanent, Hoedanigheid, bv TOT Tydelik, Deeltyds of Onderwyser Dag Maand Jaar Dag Maand Jaar BL Dept Hoof Skool C:\Users\pc\Documents\Data\Worddata\Vorms\Aansoekvorm onderwyspos.doc 3
3. Ander ervaring (Slegs klerklik, tegnies of vakkundig) Dag DATUM TOT Maand Jaar Dag Maand Jaar Voltyds of deeltyds Naam van Werkgewer Aard van betrekking D. KURRIKULêRE ONDERVINDING GRONDSLAGFASE GRAAD 1 2 3 Hulpklas JARE ONDERVINDING VAKKE Afrikaans Engels Wiskunde Algemene Wetenskap Sosiale Wetenskap Ekonomiese Bestuurswetenskap Tegnologie Kuns en Kultuur Lewensoriëntering INTERSENFASE Graad 4 7 GRADE Meld slegs die aantal jare ondervinding in die graad se blokkie. 4 5 6 7 E. KWASIE-KURRIKULêRE ONDERVINDING Die aansoeker se vermoë / kennis om die onderstaande te kan hanteer word hier voltooi Rekenaarondersteunde Onderrig Rekenaargeintegreerde Onderrig Rekenaargeletterdheid Micro-Scope Adminstelsel / Ander rekenaar administratiewe stelsels Remediërende Onderrig C:\Users\pc\Documents\Data\Worddata\Vorms\Aansoekvorm onderwyspos.doc 4
Mediasentrum Liggaamlike Opvoeding F. KULTURELE ONDERVINDING Die aansoeker se vermoë om die onderstaande aktiwiteite af te rig of kan hanteer word hier voltooi. Koor Voordrag/Drama/Konsert/Revue Musiekbegeleiding Redenaars Leierskampe / Toere G. BUITE-KURRIKULêRE ONDERVINDING Die aansoeker se vermoë om die onderstaande sportsoorte af te rig word hier voltooi. Atletiek Netbal / Rugby Krieket / Tennis Landloop Skaak Trompoppies Die aansoeker se vermoë om die onderstaande sportsoorte te organiseer word hier voltooi. Atletiek Netbal / Rugby Krieket / Tennis Landloop Skaak Trompoppies H. TAALBEDREWENDHEID Vermeld welke tale u kan praat, lees en skryf, met n aanduiding van goed, redelik of swak: TAAL PRAAT LEES SKRYF C:\Users\pc\Documents\Data\Worddata\Vorms\Aansoekvorm onderwyspos.doc 5
I. ALGEMEEN N.B. Heg hierby gewaarmerkte afskrifte aan van: i) u akademiese sertifikate ii) al u professionele onderwyssertifikate iii) sertifikate van diens iv) getuigskrifte en bewyse van gedrag v) u hoogste skoolsertifikaat Ek verklaar dat al die gegewens waar en juis is en neem kennis dat n opsetlike valse verklaring my by benoeming blootstel aan onmiddellike ontslag.... HANDTEKENING APPLIKANT... DATUM C:\Users\pc\Documents\Data\Worddata\Vorms\Aansoekvorm onderwyspos.doc 6