Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Vergelijkbare documenten
Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017

Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig.

Laerskool Voorpos. Saalopening

Laerskool Voorpos. Saalopening. 29 Mei 2017

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Laerskool Voorpos. Saalopening

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Laerskool Voorpos. Saalopening

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

Omsendbrief 19/ Junie 2015

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Laerskool Olifantsvallei

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Wrestling Federation Stoeifederasie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool Voorpos SAALOPENING. 7 Mei 2018

Daar is altyd drie opsies:

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

God droom groter as wat ek en jy kan.

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

OMSENDBRIEF SEPTEMBER 2016

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

Laerskool Olifantsvallei

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore...

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

Uit die Kantoor SKOOL SLUIT

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Laerskool Voorpos. Saalopening

Leerling-inligting: Van: Graad:

WOUWTJIENUUS DAGBOEK! Klerebank-tye: Maandae 07:20-08:00 Dinsdae 13:00-14:00 Woensdae :00 Vrydae :00. KASKAR: Ma.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4)

Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

OMSENDBRIEF 19 JUNIE 2018

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Graad 7-inligtingsbrief

Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 27 Vrydag, 26 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Menlo Weekliks Nr September 2018

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

SWELLIE-INFO 31 JANUARIE 2014

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

OMSENDBRIEF 2 / 2015 SPORT RUGBY HOKKIE. 26 Junie Geagte Ouer / Voog. Graag wil ons net n paar sake onder u aandag bring:

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018

UITGAWE 10/ MAART 2018

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Vinkie. Laerskool Fairland

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

WOUWTJIENUUS. KASKAR Woensdag, 18 April - 17:00 DAGBOEK!

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

20 Oktober 2017 Webtuiste: Uitgawe: 33

Transcriptie:

Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017

BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES Saterdag, 19 Augustus VORIE DANKSEGGINGSDIENS Sondag, 20 Augustus 10:00 11:00 in die skoolsaal

BAIE DANKIE Baie dankie aan BUCO vir die borg van die DSTV-skottel asook vir die drie-fase kabel by die rugbyveld!

ROOIMIER Baie dankie aan juffrou Erika en haar span vir nog n spog uitgawe! Indien u in die Rooimier wil adverteer, stuur n e-pos aan: erika@laerskool-voorpos.co.za

AKADEMIE Toetsafbakening is aan leerders gegee. Dit is ook beskikbaar op die Webblad & Toepassing. 24 Aug Gesk 29 Aug EBW 31 Aug Afr Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4 5 Sept Aard NW/T NW/T NW/T 7 Sept Teg Aard Aard Aard 12 Sept Wisk Wisk Wisk Wisk 14 Sept NW Gesk Gesk Gesk 19 Sept Eng

6

DROOMVERKOPER Moet dit nie misloop nie! Kaartjies beskikbaar by Me Sharlene Swanepoel in die kantoor. Slegs kontant verkope. Ongelukkig geen besprekings of elektroniese betalings nie. OPTREDES: 14 18 Augustus om 19:00 14-17 Augustus optredes 18 Augustus Gala-aand optrede

Al die deelnemers sal by hulle verskillende graadgroepe die tye kry waarop hulle elke aand by die skool moet wees. Indien hulle hulle kostuums huis toe kry na more se kleedrepetisie moet hulle asseblief self sorg dat hulle klere reg en gereed is vir elke optrede. DROOMVERKOPER Ouers moet asseblief na die program vir die optredes van volgende week kyk: 1. Maandagoggend, 14 Aug, Volle kleedrepetisie met klank en beligting - 09:00 2. Maandagaand, 14 Aug, Eerste vertoning - 19 :00 3. Dinsdagaand, 15 Aug, Tweede vertoning -19:00 4. Woensdagoggend, 16 Aug, DVD opname - 09:00 5. Woensdagaand, 16 Aug Derde Vertoning - 19:00 6. Donderdagaand, 17 Aug, Vierde vertoning - 19:00 7. Vrydagaand, Gala-aand net vir eregaste.

KOOR Geen Seniorkooroefening hierdie week nie. Juniorkoor oef wel WOENSDAG 9

Mini-tennis Graad R - Maandae & Woensdae 11:00 11:30 Me N Snyman & Me M Horn Graad 1 - Dinsdae & Donderdae 13:25 13:55 Me M Thuynsma & Me A van Rensburg Graad 2 - Maandae & Woensdae 13:25 13:55 Me J Coetzer & Me M Lourens Graad 3 - Dinsdae & Donderdae 13:45 14:15 Mnr I Daneel, Me C du Plooy & Me E Venter Skool voorsien rakette & balle Seilskoene moet asseblief gedra word

Tennis Tennisoefeninge 06:30 tot 07:20 in die oggend. Liga begin 7 Augustus 2017 Dinsdae Oop Seuns Woensdae Alle Dogters Donderdae o/11 Seuns Ligabepalings sal uitgedeel word sodra inligting ontvang word.

Tennisbepalings 14 Augustus Seuns Oop Die Poort Koedoepark Tennisklub Seuns Oop Die Poort Meyerstraat Seuns Oop Magalieskruin Onttrek Dogters Oop Stephanus Roos Voorpos Seuns o/11 Genl Hendrik Schoeman Meyerstraat Dogters o/11 Totiusdal Koedoepark 21 Augustus Seuns Oop Duitse Schule Meyerstraat Seuns Oop Genl Hendrik Schoeman Meyerstraat Seuns Oop Stephanus Roos Koedoepark Dogters Oop Loslootjie Seuns o/11 Magalieskruin Voorpos Dogters o/11 Tuinrand Weg 28 Augustus Seuns Oop Pretoria Oos Meyerstraat Seuns Oop Danie Malan Meyerstraat Seuns Oop Northridge Weg Dogters Oop Wonderboom Voorpos Seuns o/11 Wonderboom Koedoepark Dogters o/11 Loslootjie 4 September Seuns Oop Waterkloof Weg Seuns Oop Stephanus Roos Meyerstraat Seuns Oop Tuinrand Meyerstraat Dogters Oop Akasia Voorpos Seuns o/11 Loslootjie Dogters o/11 Wonderboom Koedoepark 11 September Seuns Oop Rustenburg Meyerstraat Seuns Oop Loslootjie Seuns Oop Olienpark Weg Dogters Oop Boerefort Voorpos Seuns o/11 Danie Malan Meyerstraat Dogters o/11 Boerefort Koedoepark Loslootjie 18 September Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat Seuns Oop Boerefort Koedoepark Dogters Oop Curro Roodeplaat Voorpos Seuns o/11 Die Poort Koedoepark Dogters o/11 Curro Roodeplaat Curro Skoolbane

Tennis - Uitslae Span Opponent Telling Wen/Verloor Eerste Seuns St Paulus 14-3 Wen Tweede Seuns Magalieskruin 4-51 Verloor Derde Seuns Loslootjie 0/11A Seuns Eduplex 21-22 Verloor Eerste Dogters Nie gespeel nie 0/11 A Dogters Magalieskruin 29-14 Wen Datum: 7 Augustus Naam Telling Name Telling Wikus Boshoff 6-2 6-2 Wikus en Werner 6 1 Werner Prinsloo 6-3 6-2 Zack en Arné 6 3 Arné Prinsloo 6 3 6-2 Francois en Regard 4-3 Francois Boshoff 6-1 Karel en Tristan 4-3 Karel Kok 4-3 Amelie en Alicia 7-0 Regard Engelbrecht 5-2 Tristan Daniell 4-3 Amori Coetzer 6-1 Jayden Park 5-2 Alicia Kruger 6-1

Skaak Skaakoefening Derde kwartaal Elke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas. Gauteng Top Skole 19 Augustus (Saterdag)

Skaak o/13 A 1. Petrus Uys 2. Fredrich Rossouw 3. Zack Smit 4. Marli Swart 5. Dawid vd Berg 6. Wikus Boshoff 7. Christo Malan BAIE GELUK! Die o/13 span wat Saterdag, 12 Augustus aan die Distrikfinaal deelgeneem het, het 2de gekom! Hulle gaan deur na die Topskole wat in September plaasvind.

Mini-Krieket Almal o/6 o/9 is welkom! Oefeninge Maandae & Woensdae 17:00 18:00 Enige navrae kan aan: Mev A van Rensburg by die skool gerig word.

Mini-Krieket 19 Augustus Laerskool Totiusdal 25 Augustus Laerskool Queenswood (Dag/Aand) 2 September Laerskool Villieria 9 September Zone Festival 16 September Laerskool Wonderboom-Suid

Mini-Krieket

Krieket Krieketligabepalings Week 4 14 18 Augustus Pretoria-Oos Week 5 21 25 Augustus Tuine Week 6 28 Aug 1 Sept Loslooitjie Week 7 4 8 September Villieria Week 8 11 15 September Curro Hazeldean Week 9 15 22 September Du Preez van Wyk 19

Krieket Voorpos vs Mayville Onder 9- Voorpos wen met 12 Lopies Onder 10 en 12 sal op later stadium speel Onder 11- Voorpos verloor 16 Lopies. Onder 13- Voorpos verloor met 10 Paaltjies. Voorpos speel nie volgende week nie. Sterkte met die oefening en die Revue van volgende week.

Krieket - Proewe Baie geluk aan die volgende seuns wat deur is na die tweede rondte van proewe. o/12 Vrydag 18 Augustus te Wonderboom Aiden Daries o/11 Vrydag 18 Augustus te Skuilkrans Eduard van Driel Ewaldus van Wyk Connor de Jager Riyyan Aslam BAIE STERKTE Ewald Wolmerans Liam Smith Ruan Prinsloo Arné Prinsloo o/13 Vrydag 18 Augustus te Lynnwood Carlo Janse van Rensburg Duwan du Plessis Zanmar Pretorius Jayden Horn 21

Sagtebal OEFENTYE Dinsdae & Donderdae 14:00 15:30 Afrigters: o/10: Me L van der Walt, Me T Majoor & Me S Vermaak o/11: Me C Liebenberg, Me D Bezuidenhout & Me N le Roux o/12: Me N Kamfer & Me S Roos o/13: Me L Swart, Me E van der Merwe & Me L Bezuidenhout

Sagtebal Ligabepalings 2017: 22 Augustus Queenswood (Weg) NUWE DATUM 24 Augustus Totiusdal (Weg) 31 Augustus Lindopark (Weg) 7 September Villieria (Tuis) Ander datums: 23 Augustus Distrikproewe te Villieria (Dogters sal ingelig word) 14 September Oorkruiswedstryde 21 September Halfeindrondte 28 September Tshwane kampioenskappe 21 Oktober Gauteng kampioenskappe

Sagtebal - uitslae Haakdoorn o/10 wen 9-0 o/11 wen 17-2 o/12 wen 14-1 o/13 wen 12-5 Pierneef o/10 wen pierneef geen punte o/11 wen 18-2 o/12 wen 19-1 o/13 wen 8-5 Silverton o/10 wen 6-5 o/11 wen 16-9 o/12 wen 17-5 o/13 wen 18-0

Landloop Derde Kwartaal se oefeninge: Maandae tot Donderdae van 14:00 tot 14:45 in die parkie oorkant die skool. Liga bepalings vir die seisoen: 19 Augustus AGN Kampioenskappe by TUT 9 September SA Kampioenskappe in Potchefstroom

Seuns Tiaan Lemmens (0/7) 37 G J van Wyk (0/8) 113 J M Maritz (0/9) 1 Francois Boshoff (0/9) 5 Nathan Short (0/9) 37 Regardt van Rensburg (0/10) 33 Hanro Jordaan (0/10) 66 Adley du Toit (0/11) 61 Wynand Nagel (0/11) 46 Luan Swart (0/11) 78 Tristan Faul (0/11) 70 Eduard van Driel (0/11) 98 Regardt Jordaan (0/13) 54 Hugard Moolman (0/13) 34 Henri Botma 92 Jaden Schoeman 72

Meisies Katelyn Bergman(0/8) 149 Juané Lemmens (0/9) 14 Kathleen Taljaard (0/10) 48 Stephanie Verschoor (0/11) 2 Anja Landman (0/11) 8 Lynette Meiring (0/12) 57 Joné Bester (0/13) 11 Nhlanhla Ndala (0/13) 67 Marli Swart (0/13) 51

Liam en Cailey Smith het aan die Garsfontein Kunstefees deelgeneem en soos volg presteer: Leerders Presteer Cailey Smith Graad 4: Kategorie Musical; A Liam Smith Graad 6: Kategorie Pop; A+

Leerders Presteer Sonique Deysel in graad 6 P het die naweek (5 Augustus 2017) aan die Noorderkruin Kunstefees deelgeneem vir klavier. Sy het in die Moderne werke afdeling 'n A, in die klassieke werke afdeling 'n A+, en in die Barok werke afdeling 'n A++ met medalje ontvang.

OV DAMESTEE

BELANGRIK Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder n skeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aan leerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) so uitgedui het. Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan: lvp@laerskool-voorpos.co.za

TOEPASSING (APP) Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by www.voorpos.my-auto.co.za Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.

FACEBOOK Facebook Like & volg ons nuwe blad. Ons deel graag foto s en prestasies op die blad! Laerskool Voorpos - Amptelik

Skoolgeldkaarte Skoolgeldkaarte vir Augustus is reeds uit. Baie dankie vir u ondersteuning en samewerking Skoolgelde is vooruitbetaalbaar. U kan maandeliks betaal. Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees. Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 15 Augustus terug wees.

Gedagte vir die week