MAANDAG, 19 OKTOBER2015

Vergelijkbare documenten
Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Laerskool Olifantsvallei

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Laerskool Olifantsvallei

NUUSTAK 37/ November 2018

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omsendbrief 19/ Junie 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Antieke Egipte en die Nylrivier

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Laerskool Olifantsvallei

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

As julle enige vrae het, iets

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Uit die hoof se kantoor

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

Wapport 7 24 Februarie 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2 nd Chances... Wiskunde

Daar is altyd drie opsies:

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG, 14 OKTOBER 2015 VERLORE STOOR 13:00-13:30 BUS - 13:30 Snr Koor KLEREWINKEL 13:00 14:00 BUS - 13:30 &16:45 Hoëveldgroep gholf Walkerpark A-Span Krieket 0/10 Proewe DONDERDAG, 15 OKTOBER 2015 Mnr. & Mej. Kruinpark oefening in saal VRYDAG, 16 OKTOBER2015 Krieket0/11A,013A Bus 13:30 Leierraadskamp vertrek 13:15 na Kwasinigu, terug Sondag 18 Okt. 15:30 SATERDAG, 17 OKTOBER 2015 Mpumalanga Hokkieproewee MAANDAG, 19 OKTOBER2015 BUS - 13:30 & 15:00 Gholf Liga A en B Spanne Krieket 00/11A, 0/13A Mnr. & Mej. Kruinpark Oefening in saal.

AKADEMIESE TYD Ouers, u hoef nie bekommerd te wees dat akademiese tyd gebruik word vir ander aktiwiteite byvoorbeeld sport nie. Ons het verskillende roosters en poog so ver as moontlik om elke dag al die periodes te hê. Kontak Mnr. Nico vir enige navrae. AKADEMIE IS NOMMER 1 BY KRUINPARK! AFHAAL VAN LEERLINGE NA AKTIWITEITE Indien u kind se aktiwiteit vroeër klaar is as wat die brief sê, word u kind by die naskool gelaat en kan u u kind daar afhaal, dit gaan oor u kind se veiligheid. Geen ouer/kind mag klere neem uit die kratte by Juffrou Stefnie se klas nie. Mev. Dreyer sal u behulpsaam wees. Respekteer asseblief hierdie besluit. FOTODAG DONDERDAG 20 OKTOBER 2015 KLASKAMERS GEEN OUER MAG ONDERWYSERS IN DIE KLASSE GAAN SIEN NIE OF KINDERS SELF GAAN HAAL NIE. WERK DEUR DIE KANTOOR, MAAK N AFSPRAAK.

1. Maréli Venter het die afgelope vakansie aan die Akrobate Lochali- Kunswedstryd in Middelburg daalgeneem wat oor 4 dae strek. Sy het 3de plek in duette saam haar maat behaal, `n 2de plek in improvisering waar jy na musiek luister en daarop jou eie solo maak. En `n 1ste plek in in Solo en karakter, war hulle moet kan sing en dramatiseer terwyl hul hul akro-vaardighede moet doen. Sy het `n ALL-ROUND trofee vir albei wenne gekry. 2. Caitlyn Emslie, Nathan Lourens en Twané Perelaer het Hoëveld klere in Tennis 0/10 verwerf en gaan die span verteenwoordig in Nelspruit. 3. Drie van ons leerling het aan die American Dance Awards deelgeneem wat 5 Oktober in Pretoria gehou was. Al drie het fantasties presteer en die volgende prestasies behaal: Chanelle Stemmet Ultimate Silver (85%- 89%) Simoné Stemmet Ultimate Silver (85%- 89%) Chrisné Boshoff Ultimate Gold (95%-100%) Chrisné ontvang ook die prys vir MEES DINAMIESE DANSER. Baie geluk julle ons is voorwaar baie trots op julle! 4. Ons skool kan ook baie trots wees op die volgende leerlinge wat gekies is om Gert Sibande te verteenwoordig in die Suid-Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe (SAJCC) wat in Januarie 2016 in Kaapstad gaan plaasvind. 0/10 Vinette Viljoen 0/12 Eben Geel - Cabous Harmse - Mia Janse van Rensburg - Nathan Lourens - Jason Simich - Jayden Viljoen 0/14 Wynand Dreyer - Franco Higgins - Stefan van der Spuy - Janco Viljoen Baie baie geluk julle. Julle hou ons skool se naam baie hoog. 5. Baie geluk aan ons 2016 leiers: Simoné Barnard, Chrisné Boshoff, Zeldri Coetzee, Monique de Lange, Renee du Toit, Charlise Ehlers, Rachel Gregory, Dommonique Grobler, Roché Lourens, Mirinda Luies, Megon Membrey, Amanda Retief, Rehahuhetswe Sibeko, Leandi Steyn, Erica Steyn, Erica Stoltz, Anél van Zyl en Lisa Venter van die dogters.

Jason Baay, Wynand Dreyer, Heindrick du Plessis, JP du Plooy, Dean Hall, Rijn Heine, Ruan Jacobs, Danu Kies, Theuns Kruger, James Nel, Tiaan Nel, Bradley Perelaer, JD Schmall, Henry Steyn en Stefan van der Spuy. On sweet julle gaan `n bobaas span maak!! 6. Die dansgroep van Step2Dream Dance academy, het die naweek van 24-26 Sept 2015 deelgeneem aan Dance Star 2015, wat gehou was in Midrand Jhb. Hierdie groep het gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig tydens World Dance Masters 2016, wat gedurende Mei 2016 in Croatia gehou gaan word. Die groep bestaan uit 6 dansers en Veronique Hall van Laerskool Kruinpark vorm deel van die groep wat Suid-Afrika sal verteenwoordig. Eisteddfod Kunste prestasies: Angelique Schmidt - Gr R 93% Chloe Smit Gr R 93% Elsje Potgieter Gr R 92% Janka Myburgh Gr 1 94% Lee-Ann Liebenberg Gr 1 93% Ashlyn de Vries Gr 1 90% Twané Kruger Gr 1 93% Jan-Adriaan Louw Gr 1 91% Bianca Alberts Gr 2 96% - Wenner Vinette Viljoen Gr2 95% Jamie-Lee van Rooyen Gr 2 95% Aimee Janse van Rensburg Gr 2 95% Danika Swanepoel Gr 2 93% Charné du Toit Gr 2 91% Reghardt du Preez Gr 2 91% TJ Vorster Gr 3 94% Marzanne du Toit Gr 3 92% Lize-Mari Barnard Gr 3 93% Marelize van Niekerk Gr 3 90% Marzanne du Toit Gr 4-92% Reghardt du Preez Gr 4 91% Riandri Lourens Gr 4 90% Taille Pelser Gr 5 90% Niki van der Merwe Gr 5 96% Xander Combrinck Gr 5 96% Biaan van Coller Gr 5 91% Mareli Venter Gr 5 91% Elke Lotter Gr 5 90% Cabous Harmse Gr5 93% Nico Nel Gr 5 91% Reinhardt Liebenberg Gr 5 91% Leandi Steyn Gr 6 94% René du Toit Gr 6-91% Anel van Zyl Gr 6 90% Henry Steyn gr 6 90% Sunike Nel - Gr 7 94% Zua-Neazee Lindeque Gr 7-93% Alyssa van der Merwe Gr 7-91% Juan Grimsdell Gr 7 94% Lourens van Vuuren Gr 7 91% Kayla Schreuder Gr7 90% Kreatiewee Skryfkuns: Taille Pelser Gr 5 91% Janco Viljoen Gr 7 96% - Wenner FG Visser Gr 7 90% Charlize Ehlers Gr 6 94% - Wenner Zua-Neezee Lindeque Gr 7 99% (Eng. Poem wenner) Realette Pool Gr 7-91%(Afr. Opstel) Franco Higgins Gr 7 Afr. Opstel 90%; Eng Poetry 96%; Afr. Poësie 98% - wenner Alyssa van der Merwe Gr 7 Afr. Opstel 90%; Eng. Poetry 92%. Poësie 90% -wenner Amanda Retief Gr 6 Afr Prosa -95% Roche Lourens - Gr 6 Eng Poetry 96% - Wenner Cabous Harmse Gr 5 Eng Essay 90%; Eng Poetry 100% - wenner Jan- Hendrik Groenewald Gr 5 Afr. Poësie 90%; Eng. Poetry 90% Lara du Toit Gr 5 Afr. Prosa 96%; Eng Essay 90% Chana Dunn Gr 5 Afr. Prosa 97%; Eng. Essay 92% - Albei wenners Anel van Zyl Afr. Poësie 90% - wenner Lisa le Roux Gr 7 Afr. Poësie 92% Sunike Nel Gr 7 Afr Prosa -90% Nico Nel Gr 5 Afr. Poësie 94% wenner Suané Vermaak Gr 5 Afr. Prosa 95%