AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1

Vergelijkbare documenten
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 / 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Termyn 1

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Kwartaal1/ 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Kwartaal1/ 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Termyn 1/ 2014

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Kwartaal 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

Begripstoets - prosa leesteks van ± 600 woorde lank (22-24 punte) Visuele begrip - diagram, grafiek, prent, ens. (6-8 punte)

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

Telwoorde K 1 K 2 K 3 K 4 1. Hooftelwoorde: vyf, ses, twintig 2. Rangtelwoorde: eerste, tweede, derde. Lidwoorde K 1 K 2 K 3 K 4

BARRETT SE TAKSONOMIE

TEMPO-AANDUIDERS VIR AFRIKAANS HUISTAAL EN EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD

Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Die JNA 2015 Assesseringsriglyne is ontwerp in lyn met die kurrikulum verklaring wat in die fase geïmplimenteer is.

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

Gr 4-9 Afrikaans Huistaal. Leerprogramme. Draft. W erkskedules Lesplanne

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 11 KWARTAAL 1. taalstrukture en 1 uur. 3 uur

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Gr Afrikaans Huistaal Taalstrukture en konvensies

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

vir die eksamen Graad 12 Wenke wat werk Kom in RAT vir al drie vraestelle deur die volgende dokument noukeurig te lees. deur Gerda Kleynhans

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIENRIGLYN

Breinkrag. Luister en praat: n Onvoorbereide mondelinge aanbieding

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Oos wes, tuis bes. Luister en praat: n Wêreldkaart. Kyk na die wêreldkaart. Wys na die plekke en sê hulle name.

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 12 MEMORANDUM JUNIE 2017 TOTAAL: 80

LEERUITKOMSTE VIR TALE

LESPLAN LEERPROGRAM: GELETTERDHEID GESELLEKTEERDE LU S & ASS LEERAKTIWITEITE HULPMIDDELS

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

Rolprente uit twee verskillende genres *

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Gr 8 Oorsig: Afrikaans Huistaal

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) AFRIKAANS HUISTAAL. Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Senior fase Graad 7-9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYNE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Assesseringsrubrieke

Laerskool Swartkop Eksamen Afbakening Vierde kwartaal 2017 Graad 4

HERSIENING. Graad AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES LEERDERGIDS

Leerders skryf n Departementele vraestel dus moet hul asb. die hele jaar se elektroniese skyfies leer wat hulle ontvang het.

GOD IS SKEPPER WYSHEID LIEFDE WEEK VAARDIGHEID LUISTER EN PRAAT

Vlotheid en intonasie

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

Transcriptie:

AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal structure en - Konvensies Opmerkings % Volto oi Totaal % Week 1 en 2 Luister na n kortverhaal Identifiseer kern- en ondersteunende gedagtes van n kortverhaal. Deel idees en ervarings en toon begrip van konsepte. Vertel n storie oor Vertel gebeure oor in korrekte volgorde. Meld die karakters korrek. Meld die tydlyn Storievertelling. Vertel n storie uit eie ervaring oor. Literêre teks: kortverhale n karakteruitbeelding, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. kontrasteer, evalueer). Pre-leesstrategieë: Herken kenmerke van die teks titels, opskrifte, illustrasies. Herken dele van die boek omslag, titelbladsy, indeks, hoofstukke, woordelys, indeks. Leesbegrip en leesstrategieë: Vluglees en soeklees. Aandagtige lees. Visualisering. Afleiding van betekenis en maak van gevolgtrekkings. Onderskei tussen feit en mening. woordeskatuitbreiding..skryf n verhalende paragraaf Konvensies van n paragraaf: Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunende gedagtes. Gebruik voegwoorde vir samehang. Verduidelik vereistes t.o.v. teks die vertel van n storie. Gebruik gepaste woorde en styl. Skryf in die verlede tyd. finale Skryf n storie wat gebaseer is op n persoonlike ervaring soortname, eiename, abstrakte selfstandige naamwoorde Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne, stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd Spelling en leestekens: punt, komma, dubbelpunt, kommapunt, hoofletters en kleinletters 5% 5%

Week 3 en 4 Luister na en bespreek die gedig Deel idees en ervarings en toon begrip van konsepte. Beantwoord vrae. Verduidelik aan n vriend waarom jy van n spesifieke gedig hou. Voorbereide hardoplees: Toon, stemprojeksie, uitspraak, frasering, oogkontak. Gee aandag aan leestekens. Gebruik gepaste liggaamstaal Literêre teks: gedigte Leesmetodes: Onafhanklike lees. Pre-leesstrategieë: Herken kenmerke van die teks titels, opskrifte, illustrasies. Herken dele van die boek die boekomslag, flapteks, titelbladsy, indeks, hoofstukke, woordelys. Poësie: Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Kreatiewe skryf: eie gedig Strofe-konvensies: Struktuur van n strofe. Gebruik voegwoorde vir samehang. Gebruik n verskeidenheid sinsoorte, -lengtes en strukture. Gepaste taalgebruik. Gepaste gebruik van figuurlike taal. finale Skryf n gedig. samestellings; infinitiewe werkwoorde, voornaamwoorde, besitlike voornaamwoorde rym, geleende woorde, idiomatiese uitdrukkings, spreekwoorde, alliterasie, vergelykings, metafore, tussenwerpsels, sinonieme, antonieme punt, komma 5% 10%

Week 5 en 6 Datum; Praatstrategieë Gesprek oor drama: Neem deel aan informele gesprekke oor eenvoudige onderwerpe. Gebruik korrekte register. Handhaaf die gesprek. Identifiseer kern- en ondersteunende gedagtes. Beantwoord vrae. Gebruik onvolledige dialoë vir leerders Taak1 Dialoog: Neem deel aan n dialoog. Gebruik gepaste taal. Reageer gepas. Pas gesprekskonvensies bv. beurtneming, toe. Gebruik gepaste liggaamstaal. Literêre teks drama (eenbedryf/ eenakter) n agtergrond, ruimte, verteller en tema. Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Lees en kyk vir begrip (strategieë): Vluglees en soeklees. Aandagtige lees: -- voorspelling; -- afleiding van betekenis van onbekende woorde deur die gebruik van woordaanpakvaardighede. Kritiese taalbewustheid. Taak 2 Skryf n dialoog, opvoering van drama Vereistes t.o.v. formaat, styl, perspektief. Teikengehoor, doel en Gepaste woordkeuse. Gepastheid van bepaalde uitdrukkings. Vrye uitdrukking. finale konsep soortname, infinitiewe werkwoorde, voornaamwoorde, besitlike voornaamwoorde Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd, ontkenning sinonieme, antonieme, idiomatiese uitdrukkings, spreekwoorde dubbelpunt, oop en geslote aanhalings, uitroeptekens, vraagtekens 5% 15%

Week 7 en 8 Praatstrategieë Luister na n kortverhaal/ volksverhale. Luister met begrip: Identifiseer kern - en ondersteunende gedagtes en maak aantekeninge. Deel idees en ervarings en wys begrip van konsepte. Identifiseer oorredende en manipulerende tegnieke waar van toepassing. Beantwoord vrae. Luister na n kortverhaal/ volksverhale. Groep-/paneelbespreking: Luister na poësie en bepaal die betekenis. Bespreek die storie/volksverhale waaraan hulle in die vorige aktiwiteit blootgestel was. Identifiseer karakters. Bespreek die tema. Bespreek perspektief. Bring inhoud in verband met eie ervaring Literêre teks: kortverhale/ volksverhale n agtergrond, ruimte, verteller en tema. Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Lees en kyk vir begrip: Vluglees. Soeklees. Aandagtige lees. Soeklees. Afleiding van betekenis van onbekende woorde deur woordaanpakvaardighede. Skryf n resensie/brief: Vereistes t.o.v. formaat, styl. Teikengehoor, doel en Samehang van paragrawe. Gebruik gepaste woordkeuse. finale Taak 2 Skryf n brief / resensie deur die skryfproses te volg. enkelvoud en meervoud, byvoeglike naamwoorde, trappe van vergelyking, klankgrepe en lettergrepe Sinsvlakwerk: teenwoordige tyd, verlede tyd homofone, homonieme, polisemie, raaisels, diomatiese uitdrukkings, spreekwoorde 5% 20%

Week 9 en 10 Luister met begrip: Verduidelik die luisterproses. Beantwoord vrae. Groep-/paneelbespreking: Bespreek spesifieke idees in n kortverhaal. Neem n standpunt oor idees in en verwys na die teks ter ondersteuning van die standpunt. Bring inhoud in verband met eie ervaring. Literêre teks: kortverhale n agtergrond, ruimte, verteller en tema. Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Lees en kyk vir begrip (strategieë): Vluglees. Soeklees. Aandagtige lees. Onderskei tussen feit en mening. Taak 2 Skryf n beskrywende opstel: Konvensies van n paragraaf: Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunende gedagtes. Logiese opeenvolging van paragrawe. Gebruik van voegwoorde vir samehang. Gebruik n verskeidenheid sinsoorte, -lengtes en strukture. finale Bied n opstel vir assessering voorvoegsels, agtervoegsels, basisvorme, infinitiewe werkwoorde Sinsvlakwerk: hoofsinne, bysinne sinonieme, antonieme Leestekens en spelling: woordeboekgebruik, spelpatrone, spelreëls Taak 3: Leesbegrip en taalgebruik 5% 25% Afleiding van die betekenis van onbekende woorde deur woordaanpakvaardighede. AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad7 Termyn 2

DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal structure en - Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 Luister met begrip: Verduidelik die luisterproses. Beantwoord vrae. Vertel n storie: Karakterbeelding. Taalgebruik. Liggaamstaal. Interpretasie van stemming, stemtoon, atmosfeer, tydlyn, ironie en slot. Literêre teks jeugroman/drama agtergrond, ruimte, verteller en tema. Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks strokiesprente): Vluglees. Soeklees. Aandagtige lees. Maak afleidings (karakters, ruimte, milieu, boodskap). Afleiding van betekenis van onbekende woorde deur woordaanpakvaardighede. Gevoelstaal. Skryf n verhalende opstel: Konvensies van n paragraaf: Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunende gedagtes. Logiese opeenvolging van paragrawe. Gebruik van voegwoorde vir samehang. Gebruik n verskeidenheid van sinsoorte, -lengtes en strukture. finale konsep samestellings, onderwerp en gesegde, letterlike en figuurlike gebruik van sommige soortname, infinitiewe werkwoorde Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne; stelsinne; teenwoordige tyd, verlede tyd, sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis, gevoelstaal punt, komma, uitroepteken, vraagteken 5% 30%

Week 3 en 4 Praatstrategieë Luister met begrip (geskrewe teks/tv nuusaanbieding): Verduidelik die luisterproses. Skryf antwoorde neer. Verskillende vorme van mondelinge kommunikasie: Debatteer (oor advertering): Kies n gepaste onderwerp. Bied die argument logies aan. Gebruik gepaste aaneenskakeling. Gebruik korrekte woordeskat en taalstrukture. Gebruik manipulerende- /gevoelstaal. Volg prosedures. Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks advertensie): Vluglees. Soeklees. Aandagtige lees. Maak afleidings (karakters, ruimte, milieu, boodskap). Afleiding van betekenis van onbekende woorde deur woordaanpakvaardighede. Manipulerende taal. Formele-/informele taal. Literêre teks n roman: n agtergrond, ruimte, verteller en tema. konstrateer, evalueer) Taak 2 (Toets) Literêre teks n roman: n agtergrond, ruimte, verteller en tema. Skryf transaksionele tekste: Advertensie/plakkate: Vereistes t.o.v. formaat. Doel, teikengroep en Woordkeuse en sinskonstruksie. Visuele elemente lettertipe en -grootte, opskrifte, simbole, kleur. Manipulerende/oorredende taal. finale konsep eiename, geslag, meervoud, enkelvoud Aanwysende voornaamwoorde, betreklike voornaamwoorde Sinsvlakwerk: direkte en indirekte rede, enkelvoudige sinne, stelsinne sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis Leestekens en spelling: dubbelpunt, kommapunt Woordeboekgebruik 5% 35%

Praatstrategieë Week 5 en 6 Datum Groep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word: Kies n onderwerp. Deel idees. Neem beurte en luister aandagtig. Vul gapings. Gebruik gesprekskonvensies, bv. oorbrug gapings deur vrae te stel, keuses te noem, reaksies dop te hou, belangstelling te toon. Voorbereide/onvoorb ereide praat: Taal- en woordkeuse. Gebruik van toon, tempo en intonasie. Gebruik van leidrade gedurende aanbieding. Gebruik van gepaste liggaamstaal. Lees n instruksionele teks instruksionele prosedures: Vluglees. Soeklees. Aandagtige lees. Maak van afleidings. Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Korter transaksionele teks - instruksies: Vereistes vir formaat, styl. Teikengehoor, doel en Samehang van paragrawe. Woordkeuse en sinstruktuur. finale Skryf n instruksie. voorsetsels, telwoorde Sinsvlakwerk: lydende en bedrywende vorm idiomatiese uitdrukkings en spreekwoorde koppelteken, afkappingsteken 5% 40%

Week 7 en 8 Week 9 en 10 Praatstrategieë Rolspel-drama: Neem n rol aan. Gebruik gepaste taal. Gebruik gesprekskonvensies. Gebruik gepaste liggaamstaal. Ondersoek van rolspel: Stel vraelys op. Gebruik gesprekskonvensies. Gebruik gepaste taal. Lewer verslag oor bevindings. Eksamen Lees drama/ roman: agtergrond, ruimte, verteller en tema. Eksamen Skryf n dramaresensie Konvensies van n paragraaf: Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunende gedagtes. Logiese opeenvolging van paragrawe. Gebruik van voegwoorde vir samehang. Gebruik n verskeidenheid sinsoorte, -lengtes en strukture. finale konsep Vraestel 3: Skryf een opstel en een transaksionele teks koppelwerkwoorde, hulpwerkwoorde Sinsvlakwerk: lydende en bedrywende vorm sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis koppelteken, aanhalingstekens, vraagteken, komma, punt Vraestel 2: Begripstoets, taalgebruik en letterkunde 5% 45% 5% 50% AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNING GRAAD 7 Termyn 3

DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 Praatstrategieë Luister met begrip oor hoe om n vorm/vraelys te voltooi: Oefen die luisterproses. Beantwoord vrae. Verskillende vorme van mondelinge kommunikasie oor die gebruik van n vraelys of vorm. Forum- /paneelbesprekings: Kies n onderwerp. Deel idees. Neem beurte en luister aandagtig. Vul gapings. Gebruik gesprekskonvensies om bespreking vol te hou. Forum- /paneelbesprekings:. Lees n teks oor die belangrikheid van n vraelys en hoe om dit te voltooi: Inligting benodig. Taalgebruik. Handtekening. Tydens lees (kenmerke van Post-lees (beantwoord vrae, Lees en kyk vir begrip: Vluglees. Soeklees Aandagtige lees. Maak n opsomming van die belangrike feite. Visualisering. Maak afleidings. woordeskatuitbreiding. Transaksionele tekste die voltooiing van vraelyste of vorms: Volg instruksies. Voorsien korrekte inligting op die vraag. Gebruik gepaste taal. Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale konsep soortname, versamelname; bywoorde van wyse en tyd, byvoeglike naamwoorde Sinsvlakwerk: byvoeglike en bywoordelike sinne, saamgestelde sinne sinonieme, antonieme, homonieme vraagteken, ellips, gebruik van hoofletters, koppelteken Afkortings, verkortings en akronieme 5% 55%

Week 3 en 4 Praatstrategieë Luister na drama (Dialoog/ Onderhoud): Stel n vraelys op. Gebruik gesprekskonvensies. Gebruik gepaste taal. Lewer verslag oor bevindings. Verskillende vorme van mondelinge kommunikasie: Dramatisering: Aanpassing van een genre na n ander: Rolspeel oorspronklike dialoog. Uitvoering in lyn met gees en doel van die oorspronklike teks. Sterk karakteruitbeelding met eenvoudige rekwisiete. -- Gebruik van effektiewe rekwisiete om ruimte/agtergrond te skep.. Literêre teks jeug drama/radio drama: Belangrikste kenmerke van karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. Tydens lees (kenmerke van Post-lees (beantwoord vrae, Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Langer tekste bv. dialoog/ geskrewe onderhoud: Vereistes vir formaat en styl. Teikengehoor, doel en Gebruik gepaste woordkeuse. Gepaste taalgebruik. Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale soortname, enkelvoud en meervoud Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, verboë vorme Sinsvlakwerk: saamgestelde sinne met bysinne, direkte en indirekte rede basisvorme van woorde dubbelpunt; aanhalingstekens; komma; punt; afkappingstekens; vraagteken, hakies 5% 60%

Week 5 en 6 Praatstrategieë Verskillende vorme van mondeling kommunikasie: Rolspeel van prosedure tydens vergadering: Goeie opening/inleiding. Gebruik van toon, tempo en intonasie. Gepaste taalgebruik. Gepaste liggaamstaal. Goeie afsluiting. Luister met begrip (geskrewe teks/tv nuusaanbieding): Verduidelik die luisterproses. Beantwoord vrae. Lees n teks oor hoe om n kennisgewing/agenda en notule te skryf: Rolspelers. Taalgebruik. Formaat. Rolvertolking. Tydens lees (kenmerke van Post-lees (beantwoord vrae, Lees en kyk vir begrip geskrewe/ visuele teks/grafieke: Vluglees vir kerngedagtes. Soeklees vir ondersteunende besonderhede. Maak voorspellings. Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af. Kern - en ondersteunende gedagtes. Gee eie mening. Taak 2 Langer transaksionele tekste, bv. kennisgewing/ agenda en notule: Identifiseer teikengehoor en doel van skryf. Besluit op styl, standpunt en formaat van skryf. Gebruik gepaste woordkeuse en taalstrukture. Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale Voornaamwoorde: persoonlik, aanwysend, besitlik Sinsvlakwerk: Gebruik van teenwoordige tyd, verlede tyd, direkte en indirekte rede, lydende en bedrywende vorm afleidings afkappingstekens; aandagstreep; gebruik van hoofletters; komma; punt; dubbelpunt 5% 65%

Week 7 en 8 Praatstrategieë Luister na en bespreek nuus gebaseer op koerantberigte en tydskrifartikels: intonasie. Gebruik van manipulerende/ emotiewe/oorredende taal. Gebruik van leidrade. Nakom van gesprekskonvensies. Gepaste liggaamstaal. Interessante inleiding en n sterk afsluiting. Doel, teikengroep en Voorbereide/Onvoorberei de hardoplees van n koerantberig Gepaste gebruik van toon, tempo en intonasie. Doeltreffende gebruik van leestekens. Gepaste gebruik van liggaamstaal Lees en kyk vir inligting (gebruik teks koerantberigte/tydskrifart ikels/ geskrewe mondelinge aanbieding: Vluglees vir kerngedagtes. Soeklees vir ondersteunende besonderhede. Maak voorspellings. Onderskei tussen feit en mening. Standpunt van die outeur. Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af. Formele-/informele taal. Direkte-/geïmpliseerde betekenis. Beeldspraak. Skryf n begripstoets. Lang/kort transaksionele tekste koerantberig: Vereistes t.o.v. formaat en styl. Teikengehoor, doel en Gepaste woordkeuse en taalstrukture. Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale Skryf n koerantberig abstrakte soortname, soortname Voorsetsels Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, verboë vorme Sinsvlakwerk: Chronologiese volgorde; volgorde van belangrikheid; beskrywende paragraaf, oorredende en gevoelstaal; partydigheid en vooroordeel, stereotipering; retoriese stylmiddels sinonieme, antonieme, letterlike, figuurlike betekenis aanhalingstekens; uitroepteken; komma; punt; vraagteken; ellips 5% 70%

Week 9 en 10 Praatstrategieë: Luister met begrip gebaseer op die gee van aanwysings Luister met begrip gebaseer op die gee van aanwysings: Oefen die luisterproses. Skryf antwoorde neer. Verskillende vorme van mondeling kommunikasie, bv. gee aanwysings/ instruksies: Gebruik gepaste taal. Gebruik kort effektiewe sinne. Verskaf besonderhede. Literêre teks jeugroman/ kortverhale/drama/radio drama: agtergrond, ruimte, verteller en tema. Poësie: Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Lees en kyk vir begrip bv. geskrewe/ visuele teks: Vluglees vir kerngedagtes. Soeklees vir ondersteunende besonderhede. Maak voorspellings. Onderskei tussen feit en mening. Standpunt van die outeur. Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af. Onderskei tussen feit en mening. Direkte en geïmpliseerde betekenis. Taak 3: Toets Leesbegrip en taalgebruik Of Letterkunde Taak 2 Skryf n verhalende/beskrywende opstel: Vereistes t.o.v. formaat, styl en standpunt. Teikengehoor, doel en Woordkeuse en taalstrukture. Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale samestellings Voornaamwoorde: persoonlik, besitlik, betreklik, aanwysend Lidwoorde: bepaald en onbepaald Sinsvlakwerk: evalueringsparagraaf, enkelvoudige sinne, stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis punt; komma; dubbelpunt, kommapunt, hakies; klemteken 5% 75% AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE Graad 7 Termyn 4

DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en - Konvensies Opmerkin gs % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 Datum; Praatstrategieë Onvoorbereide mondelinge aanbieding: Bekendstelling van n spreker/ bedanking/vertel n storie: Kies n gepaste onderwerp. Organiseer inligting samehangend. Identifiseer woordeskat en taalstrukture. Effektiewe inleiding en slot. Kenmerke en konvensies (openbare praattegnieke, struktuur): Hardoplees: Gepaste gebruik van toon, tempo en intonasie. Doeltreffende gebruik van leestekens. Gepaste gebruik van liggaamstaal Literêre teks jeugroman/ kortverhale/drama: agtergrond, ruimte, verteller en tema. die teks). Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en visuele teks): Vluglees vir kerngedagtes. Soeklees vir ondersteunende besonderhede. Maak voorspellings. Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af. Kern en ondersteunende gedagtes. Onderskei tussen feit en mening. Afleidings en gevolgtrekkings. Gee eie mening. Lang/kort transaksionele teks bv. gee van aanwysings: Vereistes t.o.v. formaat en styl. Teikengehoor, doel en Woordkeuse en taalstrukture. Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale samestellings, Afleidings Byvoeglike naamwoorde: (intensiewe vorme, verboë vorme) Voorsetsels Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne; saamgestelde sinne, bywoordelike en byvoeglike bysinne sinonieme; antonieme; letterlike; kontekstuele en figuurlike betekenis, byvoeglike naamwoorde, bywoorde kommapunt; aanhalingstekens; punt; afkappingstekens 5% 80%

Week 3 en 4 Praatstrategieë: Luister met begrip (geskrewe teks/tv nuusaanbieding): Verduidelik die luisterproses. Skryf antwoorde. Verskillende vorms van mondeling kommunikasie: Debat/groepbespreking: Bespreek gebruik van e-posboodskappe/ plakkate/dagboekinskrywings/ strooibiljette: Kenmerke en konvensies. Beplanning, navorsing, organisasie en aanbieding. Praatstrategieë Luister met begrip: Luister met begrip: Verduidelik die luisterproses. Beantwoord vrae. Voorbereide mondelinge aanbieding:. Lees n teks met n dagboekinskrywing/eposboodskap/ strooibiljet: Die formaat. Taalgebruik. Teikengehoor. die teks). Poësie/volksverhale: Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Lang/korter transaksionele tekste bv.: e-pos, plakkate/dagboekinskryw ings/ strooibiljette: Vereistes t.o.v. formaat, styl en perspektief. Teikengehoor, doel en Woordkeuse en duidelike beskrywing. Sinstruktuur, -lengtes en - tipes. Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale Skryf een van die bogenoemde tekste voornaamwoorde: vraend, besitlik, onbepaald Versamelname Infinitiewe werkwoorde Deelwoorde Byvoeglike naamwoorde: intensiewe vorme, trappe van vergelyking Voorvoegsels, agtervoegsels en basisvorme Sinsvlakwerk: Direkte en indirekte rede, vrae en begeleidende vrae, ontkenning, afgekorte stellings, retoriese vrae antonieme; letterlike; figuurlike en kontekstuele betekenis aanhalingstekens; klemteken; vraagtekens; komma; uitroeptekens; lettertipe 5% 85%

Week 5 en 6 Week 7 en 8 Gepaste gebruik van toon, tempo en intonasie. Gebruik van manipulerende/ Emotiewe / oorredende taal. Gebruik van leidraadkaartjies. Hou by verskillende sosiale- en kulturele konvensies. Gepaste liggaamstaal en -houding. Interessante inleiding en n sterk afsluiting. Doel, teikengroep en Hersiening en voorbereiding vir eksamen: Praat: Voorbereide toespraak/debat/ onderhoud/gesprek. Voorbereide lees. Onvoorbereide lees. Luister: Luister met begrip. Lees jeugroman/kortverhale/drama/ volksverhale: agtergrond, ruimte, verteller en tema. Poësie: Voorgeskrewe gedigte: Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig reëls, strofes, tipografie; Ontleding van n gedig: Reëls, woorde, strofes, skakel, refrein, tipografie, leestekens. Betekenis: implisiet en eksplisiet. Hersiening en voorbereiding vir eksamen: Lees: Voorbereide lees. Leesbegrip. Opsomming. Letterkunde: -- roman/kortverhale/volksverhale; -- drama/filmstudie; en -- gedigte. Hersiening en voorbereiding vir eksamen. Opstelle: Voorbereidingsfase: Vereistes t.o.v. formaat, styl en standpunt. Teikengehoor, doel en Woordkeuse. Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale konsep Hersiening en voorbereiding vir eksamen. Skryf: Transaksionele tekste koppelwerkwoorde, hulpwerkwoorde Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, verboë vorme Sinsvlakwerk: partydigheid; stereotipering; vooroordeel; gevoelstaal en manipulerende stellings, retoriese vrae sinonieme, antonieme, kontekstuele leidrade punt; komma; uitroepteken; vraagteken versamelname, betreklike voornaamwoorde, basisvorme Sinsvlakwerk: enkelvoudige en saamgestelde sinne, stelsinne, deelwoorde, vraagsinne, vraagvorme ontkenning sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis Lees- en skryftekens Hersien 5% 90% 5% 95% Week 9 en 10 Vraestel 1: Luister en praat Vraestel 3: Skryf een opstel en een transaksionele teks Vraestel 2: Begripstoets taal en letterkunde Taak 2 Eksamen 5% 100%