GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Vergelijkbare documenten
NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rolprente uit twee verskillende genres *

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NATIONAL SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INSTRUKSIES EN INLIGTING

TOERISME. 4. Nommer jou antwoorde presies soos wat die vrae genommer is.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V2

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Motheo Onderwysdistrik

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

INSTRUKSIES EN INLIGTING

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 MEMORANDUM

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Transcriptie:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

2 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (NOVEMBER 2009) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Daar is VYF vrae in hierdie vraestel. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Lees die vrae aandagtig deur. 4. Beantwoord die vrae in volsinne. Vermy die maak van lys van feite. 5. Gebruik die puntetoekenning om te bepaal hoeveel tyd aan elke vraag spandeer moet word. 6. Skryf netjies en leesbaar.

(NOVEMBER 2009) ONTWERP EERSTE VRAESTEL 3 VRAAG 1 VISUELE GELETTERDHEID: ONGESIENE WERKE Bestudeer FIGUUR 1 en FIGUUR 2 wat hieronder verskyn. FIGUUR 1 is jazz-groep se embleem ( logo ) en FIGUUR 2 embleem ( logo ) van natuurreservaat. FIGUUR 1 FIGUUR 2 1.1 Bespreek die beelde en fatsoene wat in FIGURE 1 en 2 gebruik is om aan te toon hoe dit Afrika-kwaliteit weerspieël. (4) 1.2 Bespreek die simboliek wat in FIGUUR 1 gebruik is. (2) 1.3 Hoe het die ontwerpers van hierdie embleme ( logo s ) die tipografie suksesvol by die beelde aangepas? Verduidelik jou antwoord. (4) 1.4 Noem EEN beginsel van Ontwerp wat in BEIDE die bostaande embleme (logo s) sterk uitstaan en verduidelik hoe die beginsel toegepas is. (4)

4 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (NOVEMBER 2009) 1.5 Bestudeer die grafiese ontwerp hieronder en beantwoord die vraag wat volg: FIGUUR 3 Identifiseer en verduidelik DRIE Gestaltbeginsels wat van toepassing is op hierdie ontwerp. (6) [20]

(NOVEMBER 2009) ONTWERP EERSTE VRAESTEL 5 VRAAG 2 INTERNASIONALE GESKIEDENIS VAN ONTWERP (KUNS- EN KUNSVLYTBEWEGING, ART NOUVEAU, BAUHAUS, ART DECO) 2.1 Bestudeer die onderstaande illustrasies en beantwoord die vraag wat volg: FIGUUR 4 FIGUUR 5 Identifiseer die beweging waaraan elk van die bostaande horlosies behoort en vergelyk hulle stilistiese eienskappe. (8)

6 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (NOVEMBER 2009) 2.2 FIGUUR 6 FIGUUR 7 FIGUUR 8 2.2.1 Identifiseer die ooreenkomste tussen die bostaande ontwerpe en die styl van Art Nouveau. (3) 2.2.2 Kies DRIE van die onderstaande terme en definieer hulle met verwysing na een of meer van die bostaande ontwerpe: Stilering Ritme Visuele Tekstuur Eenheid en Verskeidenheid (3) 2.3 Noem EEN Art Nouveau ontwerper en werk deur hierdie ontwerper, en gee beskrywing van die werk. (6)

(NOVEMBER 2009) ONTWERP EERSTE VRAESTEL 7 2.4 SUID-AFRIKAANSE EN PAN-AFRIKAANSE ONTWERP Xhosa kralewerk Zulu mandjiewerk Zulu keramiekware Skryf artikel vir Ontwerp-tydskrif oor enige TWEE Suid-Afrikaanse of tradisionele Afrika metodes en tegnieke wat jy nagevors het tydens jou studies. Vir elk, moet jy die volgende insluit: Kort geskiedenis van die ontwikkeling daarvan Gebruik van materiale, metodes en prosesse Doeleindes/Funksies Hoe hierdie tegnieke in kontemporêre Ontwerp gebruik kan word Verduidelik of dit eties is of nie, om die tegnieke op dié wyse in kontemporêre Ontwerp te gebruik (10 x 2) 3 2 3 1 1 (20) [40]

8 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (NOVEMBER 2009) VRAAG 3 KONTEMPORÊRE SUID-AFRIKAANSE EN INTERNASIONALE ONTWERP 3.1 Bestudeer die onderstaande aanhaling en beantwoord die vrae wat volg: Haldane Martin streef daarna om kontemporêre meubelreekse te skep wat ons opkomende Suid-Afrikaanse identiteit en mens-gesentreerde waardes kragtig vertolk en gevoel van behoort aan ons wêreld en die tye waarin ons leef te opper. 3.1.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om ontwerpe met unieke Suid- Afrikaanse identiteit te skep. (2) 3.1.2 Skryf paragraaf waarin jy die verskeie wyses waarop ontwerpers Suid-Afrikaanse identiteit aan hul werk kan verleen, bespreek. (3) 3.2 Skryf kort opstel oor enige kontemporêre Suid-Afrikaanse ontwerper onder die volgende opskrifte: Naam van die ontwerper en sy/haar ontwerpsdissipline Kort agtergrond en opleiding Afrika-invloede en -inspirasie Ontwerpsproses Algemene eienskappe (1) (2) (2) (2) (3) 3.3 Bespreek die werk van TWEE kontemporêre internasionale ontwerpers wat jy bestudeer het. Verduidelik ook die bydrae en invloed wat hierdie ontwerpers op jou ontwerpsproses gehad het. Een van hierdie ontwerpers se werk moet betrokkenheid met omgewingskwessies toon. (15) [30]

(NOVEMBER 2009) ONTWERP EERSTE VRAESTEL 9 VRAAG 4 SOSIALE EN OMGEWINGSVERANTWOORDELIKHEID 4.1 Bestudeer die illustrasies hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg: FIGUUR 9 FIGUUR 10 Afrika sterft van de honger vertaal beteken Afrika sterf van die honger. Die oorspronklike gekleurde uitleg van die plakkaat wys rooi konfyt wat rondom die mes uitsyfer. 4.1.1 Hoe manipuleer elke ontwerper die uitleg van die beeld en lettertipe om die boodskap van die plakkaat aan die toeskouer oor te dra? Is die boodskap suksesvol gekommunikeer? (10) 4.1.2 Volgens jou mening, watter ontwerp is meer suksesvol? Verduidelik jou antwoord. (2) 4.2 4.2.1 Verskaf definisie vir twee van die volgende tipografiese terme: Puntsisteem Kerning Tipografie Lettertipe (4) 4.2.2 Noem vier kategorieë van lettertipes. (4) 4.3 Bespreek die werk van internasionale OF Suid-Afrikaanse OF Pan- Afrikaanse ontwerper of ontwerpgroep wat duidelik sosiale kwessies aanspreek. Verwys na voorbeelde in jou bespreking. MOET NIE ontwerpers HERHAAL wat jy reeds in die vraestel gebruik het nie. (10) [30]

10 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (NOVEMBER 2009) VRAAG 5 ONTWERP IN BESIGHEIDSKONTEKS 5.1 Jy het produk binne jou eie dissipline ontwerp en moet dit nou verpak en bemark. Noem wat jou produk is en van watter materiale dit gemaak is en beantwoord dan die vrae wat volg: 5.1.1 Wat is die kwaliteite wat jy in aanmerking moet neem wanneer jy verpakking vir jou produk ontwerp? (4) 5.1.2 Lys VYF metodes wat jy kan gebruik om jou produk te bevorder en te bemark en verduidelik die belangrike eienskappe van EEN metode in detail. (10) 5.1.3 Noem van die faktore wat jy in aanmerking sal neem wanneer jy die prys van hierdie produk moet bepaal. (6) 5.2 Bestudeer die Imiso Keramiekware-webwerf produkbladsy wat hieronder verskyn en beantwoord die vrae wat volg: 5.2.1 Definieer wat met die term handelsmerkgewing ( branding ) bedoel word. (2) 5.2.2 Deur na die webwerf te kyk, sou jy sê dat Imiso Keramiekware daarin geslaag het om sekere identiteit vir hulle besigheid te skep? Gee redes vir jou antwoord. (8) [30] TOTAAL: 150