GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

BARRETT SE TAKSONOMIE

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Transcriptie:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 DANSSTUDIES MODEL 2014 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

Dansstudies 2 DBE/2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord slegs AGT vrae. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Bestaan uit VYF vrae. Let daarop dat jy 'n keuse het tussen VRAAG 4 en VRAAG 5 in hierdie afdeling. Indien jy beide vrae beantwoord, sal slegs die eerste vraag wat beantwoord is, nagesien word. AFDELING B: Bestaan uit VYF vrae. Let daarop dat jy 'n keuse het tussen VRAAG 7 en VRAAG 8 in hierdie afdeling. Indien jy beide vrae beantwoord, sal slegs die eerste vraag wat beantwoord is, nagesien word. 3. 4. 5. 6. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Lees elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word. Jy mag rowwe beplanning in die ANTWOORDEBOEK doen. Trek 'n streep deur enige werk wat NIE nagesien moet word NIE. Jy sal geassesseer word op jou vermoë om: Goeie Afrikaans te gebruik (Skryf slegs in een taal.) Inligting te organiseer en duidelik oor te dra Die spesifieke formaat te gebruik wat in bepaalde vrae vereis word Spesialis-dansterminologie te gebruik, waar nodig Skryf netjies en leesbaar.

Dansstudies 3 DBE/2014 AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG VRAAG 1 Jy het in al jou dansklasse van veilige danspraktyke geleer. Beantwoord die volgende vrae: 1.1 Daar vind sekere veranderings in jou liggaam plaas wanneer jy begin om groot, herhalende bewegings uit te voer. 1.2 Identifiseer en verduidelik VIER belangrike veranderings wat tydens opwarming vir dans in die liggaam plaasvind. Verduidelik kortliks DRIE van die algemeenste faktore wat tot dansbeserings tydens 'n dansklas of dansuitvoering bydra. Gee redes vir ELKE faktor. (3 x 2) (6) [10] VRAAG 2 Alle dansers moet fiksheid op alle terreine ontwikkel om bewegings bedrewe en van hoogstaande kwaliteit uit te voer. 2.1 2.2 2.3 Gee 'n duidelike definisie van die begrip kardiorespiratoriese uithouvermoë. Verduidelik VIER maniere waarop 'n danser hierdie fiksheidskomponent in die dansklas sowel as daarbuite kan ontwikkel. (2 x 2) Verduidelik kortliks DRIE voordele van hierdie fiksheidskomponent vir 'n danser se opvoering. (2) [9] VRAAG 3 Voeding en hidrering is uiters belangrike elemente wat tot 'n danser se opvoering bydra. 3.1 3.2 3.3 Noem die VYF hoofvoedselgroepe wat dansers by hul daaglikse dieet moet insluit sodat hulle op hul beste in die klas kan dans. Beskryf kortliks waarom ELKE voedselgroep noodsaaklik is. (½ x 10) Bespreek die behoefte aan bykomende hidrering vir dansers en die gevolge van dehidrasie. Na jou mening, waarom kan dansers geneig wees om eetversteurings te ontwikkel? Gee DRIE duidelike redes. (5) [11]

Dansstudies 4 DBE/2014 LET WEL: Jy het 'n keuse tussen VRAAG 4 en VRAAG 5. Beantwoord slegs EEN van hierdie vrae. VRAAG 4 4.1 4.2 4.3 Noem DRIE ontspanningstegnieke wat doeltreffend gebruik kan word om 'n danser te help om stres en spanning te bestuur. Bespreek hoe stres en spanning 'n danser se houding in die dansklas negatief kan beïnvloed en sy/haar prestasievermoëns beperk. Gee VIER duidelike redes. Waarom is die volgende begrippe belangrik in dans? 4.3.1 4.3.2 4.3.3 VRAAG 5 Toewyding om elke dag te oefen Toewyding aan dansbeweging Toewyding aan ander lede van die dansklas OF [10] Dansers moet weet hoe hul gewrigte en spiere funksioneer om hul dansbewegings te verstaan en dit veilig en korrek uit te voer. Bestudeer die foto hieronder en beantwoord die vrae. [Bron: absolutepilateswithleslie.com]

Dansstudies 5 DBE/2014 5.1 5.2 5.3 5.4 5.5 5.6 5.7 5.8 5.9 Watter tipe gewrig kom in die skouer en heup voor? Watter tipe gewrig kom in die elmboog en knie voor? Noem die hoofspiergroep wat vir die buiging/fleksie van die knie verantwoordelik is. Noem die hoofspiergroep wat vir die ekstensie/strekking van die knie verantwoordelik is. Watter anatomiese aksie vind in die danser se enkels plaas? Watter hoofspier is vir hierdie aksie verantwoordelik? Noem EEN aksie wat in die danser se bolyf plaasvind. Watter hoofspier is verantwoordelik vir die aksie van die danser se kop? Na jou mening, is hierdie danser se armbewegings goed belyn? Motiveer jou antwoord deur TWEE duidelike redes te gee. (2) [10] TOTAAL AFDELING A: 40

Dansstudies 6 DBE/2014 AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN -GELETTERDHEID VRAAG 6 In Dansstudies van graad 10 tot 12 het jy van TWEE verskillende dansvorme geleer. Een hiervan was Afrika-danse. Beantwoord die volgende vrae: 6.1 6.2 6.3 Noem jou hoofdans wat jy in die klas by die skool opgevoer het, byvoorbeeld Afrika-danse/kontemporêre danse/klassieke ballet/spaanse danse. Noem SEWE faktore wat die geskiedenis of ontwikkeling van jou hoofdans duidelik beskryf. Bespreek VIER van die beginsels, kenmerke of styl van jou hoofdans en vergelyk dit met die beginsels, kenmerke of styl wat in die praktiese assesseringstaak (PAT) vir Dansstudies gebruik word kruiskulturele/ inheemse danse wat jy bestudeer het ('n tweede dansvorm). (4 x 4) (7) (8) [15] LET WEL: Jy het 'n keuse tussen VRAAG 7 en VRAAG 8. Beantwoord slegs EEN van hierdie vrae. VRAAG 7 In graad 10 tot 12 het jy Suid-Afrikaanse en internasionale danswerke uit die voorgeskrewe lyste bestudeer. Kies EEN van die danswerke hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE Veronica Paeper Vincent Mantsoe Alfred Hinkel Sylvia Glasser Gary Gordon Mavis Becker Hazel Acosta Carolyn Holden Gregory Maqoma INTERNASIONALE CHOREOGRAWE George Balanchine Alvin Ailey Martha Graham Christopher Bruce Marius Petipa en Lev Ivanov Vaslav Nijinsky Paul Taylor Jiri Kylian DANSWERKE Orpheus in the Underworld Gula Matari Last Dance (Bolero)/I am Cinnamon Tranceformations Bessie's Head Flamenco de Africa Blood Wedding Imagenes/Blood Wedding Four Seasons DANSWERKE Apollo of Agon Revelations Appalachian Spring of Lamentation Ghost Dances of Rooster Swan Lake Le Sacre du Printemps Esplanade Stamping Ground

Dansstudies 7 DBE/2014 7.1 7.2 7.3 7.4 7.5 Gee die naam van die danswerk wat jy in jou antwoord gebruik. Beskryf kortliks die samevatting/sinopsis/bedoeling van hierdie danswerk/die redes waarom die choreograaf hierdie werk geskep het. Beskryf die musiek/begeleiding wat in hierdie werk gebruik word. Sluit die volgende by jou antwoord in: Die naam van die komponis/groep Die style/genre van die musiek. Is dit lewendig uitgevoer of is dit vooraf opgeneem? (½ x 2) 'n Beskrywing van die instrumentasie/begeleiding wat gebruik word Hoe die musiek/begeleiding tot die algehele impak van die danswerk bygedra het. Regverdig jou antwoord. Hoe het die choreograaf produksie-elemente gebruik om tot die impak/betekenis/simboliek van hierdie werk by te dra? Beskryf DRIE produksie-elemente in besonderhede. (3 x 2) Evalueer hoe die choreograaf beweging gebruik het om die boodskap in hierdie danswerk oor te dra. Gee VYF gemotiveerde voorbeelde uit hierdie danswerk. OF (2) (6) (5) [20] VRAAG 8 Beantwoord die vrae hieronder oor die Suid-Afrikaanse danswerk, Four Seasons, deur Gregory Maqoma. 8.1 ' 'n Eenvoudige stuk, en dit dra 'n kragtige boodskap oor oor hoe die wêreld aan die genade van mensehande uitgelewer is.' 8.2 8.3 8.4 Brei uit op die stelling hierbo deur 'n kort beskrywing te gee van die samevatting/sinopsis van hierdie werk, en gee DRIE voorbeelde wat in die produksiesamevatting gebruik is wat dit uitbeeld. Kies EN noem slegs TWEE van die vier seisoene wat in hierdie werk opgevoer word, en gee jou mening oor hoe die choreograaf hierdie seisoene uitgebeeld het. Jy mag beligting/kostuums/stel-effekte, ensovoorts insluit. Jy moet bewegingswoordeskat in jou antwoord insluit. (2 x 5) Die orkes en musiek speel 'n belangrike rol om stemming en atmosfeer in die produksie bekend te stel. Skryf VIER verduidelikings van hoe dit bewerkstellig word, in besonderhede neer. Evalueer DRIE van Gregory Maqoma se hoofbydraes tot dans in Suid-Afrika. (10) [20]

Dansstudies 8 DBE/2014 VRAAG 9 In graad 10 tot 12 het jy Suid-Afrikaanse en internasionale choreograwe uit die voorgeskrewe lys bestudeer. Kies EEN choreograaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg. MOENIE Gregory Maqoma kies as jy VRAAG 8 beantwoord het NIE. SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE INTERNASIONALE CHOREOGRAWE Veronica Paeper George Balanchine Vincent Mantsoe Alvin Ailey Alfred Hinkel Martha Graham Sylvia Glasser Christopher Bruce Gary Gordon Marius Petipa en Lev Ivanov Mavis Becker Vaslav Nijinsky Hazel Acosta Paul Taylor Carolyn Holden Jiri Kylian Gregory Maqoma - 9.1 9.2 9.3 9.4 9.5 Gee die naam van die choreograaf wat jy in jou antwoord gebruik. Beskryf DRIE van die grootste invloede op sy/haar vroeë dansopleiding wat 'n impak op hierdie choreograaf se dansloopbaan gehad het. Noem dansgeselskappe waarmee hierdie choreograaf tydens sy/haar loopbaan saamgewerk het en sy/haar rol in/bydrae tot hierdie geselskappe. Noem VYF hoofaspekte. Beskryf VIER van die dansstyl(e) en spesifieke kenmerke wat hierdie choreograaf in sy/haar danswerke gebruik. Staaf jou antwoord met voorbeelde uit enkele van sy/haar werke. Noem DRIE belangrike bydraes wat hierdie choreograaf na jou mening tot dans gemaak het of DRIE toekennings wat deur die danswêreld gemaak is. (5) [15] VRAAG 10 Jy het van graad 10 tot 12 jou eie danswerke gechoreografeer. Beskryf hoe dansers/choreograwe die volgende elemente in 'n danswerk kan gebruik: 10.1 10.2 10.3 Tyd. Gee DRIE voorbeelde van hoe dit gebruik kan word. Krag. Gee DRIE voorbeelde van hoe dit gebruik kan word. Ruimte. Gee VIER voorbeelde van hoe dit gebruik kan word. TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: [10] 60 100