Zwarrie Zone Gazette n Zwarrie Ondersteunersklub publikasie

Vergelijkbare documenten
Zwarrie Zone Gazette n Zwarrie Ondersteunersklub publikasie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omsendbrief 19/ Junie 2015

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Daar is altyd drie opsies:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

2 nd Chances... Wiskunde

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Wrestling Federation Stoeifederasie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters,

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Ondervoorsitter: Danie Momberg

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL OOS-MOOT NETBAL 2016 INLIGTINGSTUK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

HOËRSKOOL SPORTBELEID

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Foto-redigering vir sun.ac.za

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Transcriptie:

1 Zwarrie Zone Gazette Volume 1, Uitgawe 1 Saam Maak Ons n Verskil Januarie 2017 IN H I E R D I E U I T G A W E GEDAGTE VAN HIERDIE UITGAWE. ZWARRIE ONDERSTEUNERSKLUB VOORDELE 2017 BESTUURSLEDE. NUWE VERWIKKELINGE. SKOOL se SPORT KOORDINEERDERS. 2017 SPORT PROGRAMME DATUMS OM TE ONTHOU ONDERSTEUNERSGRAGSKODE ZWARRIE ONDERSTEUNERSKLUB VOORDELE Gratis toegang by alle sport byeenkomste by skool Gratis veilige parkering by Zone / op skool gronde Gratis koffie en tee Gebruik van geriewe in Zone Gratis braai geriewe vir gebruik tydens sport byeenkomste deur klub lede BBP uitsig van die A Veld 2017 BESTUURSLEDE. KOMITEE LEDE VERANTWOORDELIKHEDE Voorsitter: Jean Visagie - zwarriezoneklub@gmail.com Ondervoorsitter: Henk Pretorius - Henk.Pretorius@up.ac.za Tesourier: Sekretaresse: Rugby: Netbal: Atletiek: Hokkie: Kultuur: Wilna Visagie Wilna.Visagie@sita.co.za Mechelle Rieckert - mechelle.riekert@gmail.com Marius Marais mmaraim@absamail.co.za Vakant (Marius Marais vir navrae) Nadine Du Toit - dutoitmn@polka.co.za Vakant (Jéan Visagie vir navrae) Quadene Liebenberg - Quadene@hotmail.com BESPREKINGS van Die Zone: WILNA VISAGIE - WILNA.VISAGIE@SITA.CO.ZA

Bladsy 2 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 NUWE VERWIKKELINGE Voorsmakie van nuwe klere reeks vir ondersteuners Een Identiteit Berig deur Voorsitter: Jéan Visagie Gedurende 2016 het ons ʼn nuwe bestuur verkies. As ʼn resultaat hiervan is aktief nuwe ondersteunings strukture geskep om die effektief te kan kommunikeer met die skool se bestuur, sodat die Zwarrie Ondersteunersklub nouer kan saamwerk met die skool. Onderhandelinge het daarop uitgeloop dat alle ondersteuners van die skool, gewese die ouers, skoolpersoneel en alumni in die toekoms met een logo geïdentifiseer moet word en dat die Zwarrie ouer ondersteunersdrag ʼn nader weergawe van die skool se sportdrag moet wees. Nuwe Ondersteuners LOGO Ek sê dankie aan die skool se personeel dat hulle onder goedkeuring van die skool se beheerliggaam, toestemming gegee het om hulle logo te mag gebruik. Danksy die harde werk van ons Onder Voorsitter, met insette van die res van die bestuur en in samewerking met die skool maak ons die nuwe ontwerpe, soos hier langsaan uitgebeeld, bekend. Voorspoed vir 2017. 2

Bladsy 3 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 NUWE VERWIKKELINGE Makliker Om Te Betaal. Berig deur Tesorier: Wilna Visagie. Na baie versoeke gedurende die afgelope jaar om betalings per Debiet- of Kredietkaart by die Zone te maak (ons het nooit voorheen so ʼn falsiteit gehad nie), kan ons nou enige kaart betaling verwerk deur middel van Zapper. Is ʼn selfoon app wat kaart betalings fasiliteer en is baie maklik om op te stel en te gebruik. Hierdie app het ook sy eie wagwoord funksie om ekstra beskerming te bied vir jou kaartinligting. Buiten betalings by die Zone kan jy ook betalings doen by enige handelaar, restaurant, vulstasie of vlooimark-uitstaller wat as Zapper handelaar geregistreer is; en daar is al baie. Jy kan die Zapper app aflaai by www.zapper.com, jou profiel opstel en aktiveer. Dan kan jy die kode hier langsaan skandeer en sommer dadelik jou 2017 ledegeld betaal. Ledegeld beloop R120.00 per persoon per jaar. 3

Bladsy 4 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 NUWE VERWIKKELINGE Fondsinsamelings. Berig deur Naidine du Toit.. Soos u almal weet bly geboue-onderhoud vir enige organisasie n duur uitgawe. Sedert die oprigting was van ons klubhuis en vir die afgelope paar jaar was onderhoud nie ʼn prioriteit as gevolg van ʼn gebrek aan fondse. Maar die tyd het nou aangebreek om beplanning daarvoor te begin doen. Die klubhuis se twee houtdekke het die afgelope jare onder wind en weer deurgeloop, strukturele gebreke het begin opduik en is besig om in ʼn veiligheidsrisiko ontaard. Die beplanning is dat ons die houtdekke binne die volgende 2 tot 3 jaar sal moet vervang. Uitgawes hieraan verbonde is baie hoog. Daarom het ons die bydrae van ons Zwarrie ouers nodig. Die Zwarrie Ondersteunersklub loods in 2017 n paar Fondsisamelingsprojekte waarby jy kan betrokke raak. Die eerste projek is ons Baksteen projek. Hierin kan elke Zwarrie ouer n bestaande baksteen van die Zone koop teen R100.00 per jaar of R500.00 vir ʼn permanente een. Elke persoon. wat n steen of stene koop kry ʼn spasie die grote van ʼn standaard baksteen waarop ʼn plaatjie aangebring word met u Naam en Van, ʼn Datum en kort persoonlike Nota. Daar is ʼn 1000 sulke stene beskikbaar binne en buite die Zone. U moet asseblief die Zapper App gebruik om die betalings te doen. Dis baie maklik, skandeer die kode hier langsaan kies u bedrag en in die verwysingsveld tik die woord Baksteen. Zwarrie Ondersteunersklub Fondsinsamelings Naam En Van Datum Persoonlike Nota R100.00 per jaar Naam En Van Datum Persoonlike Nota R500.00 permanent 4

Bladsy 5 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 NUWE VERWIKKELINGE Fondsinsamelings. Berig deur Naidine du Toit.. Lapbalkie Voorbeeld 00-2017 Ons tweede projek is slegs vir klublede. Met hierdie projek gaan ons jaarliks unieke nommers opveil. Die Hoogste bidder vir elke nommer sal sy spesifieke nommer op n geborduurde lap balkie ontvang wat op jou Zwarrie Ondersteuners Keps vasgewerk moet word. Elke nommer sal egter n reserwe prys van R 50.00 hê. Jy sal met ander woorde ʼn nommer kan koop teen R50.00 as daar geen ander bieërs op ʼn spesifieke nommer is nie. Die Nommerreeks sal wees vanaf 00 tot 100. Indien jy wil deelneem aan hierdie veiling, moet jy asseblief jou selfoonnommer registreer per epos by zwarriezoneklub@gmail.com. Ons gaan die ZOK Nommer Loting WHatsApp groep stig en die veiling so bestuur. Om te bie op die nommer wat jy in belang stel moet in die WhatsApp groep die volgende formaat gebruik. 00 2017, R50.00 (as jy die eerste bidder is). Die volgende bidder op dieselfde nommer sal dan 00 2017, R60.00 en so voorts. Die bie-proses sal op 25 Januarie 2017 afskop en sluit op 25 Maart 2017. Die hoogste bod per nommer sal op 25 Maart bekend gemaak word. U moet ook asseblief die Zapper App gebruik om die betalings te doen sodra u bevestiging ontvang het dat u die hoogste bidder is. Dis baie maklik, skandeer die kode op vorige bladsy, sleutel jou toegekende bod (berdag) in en in die verwysingsveld die nommer wat jy gewen het, byvoorbeeld 00-2017. 5

Bladsy 6 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 SKOOL se SPORT KOORDINEERDERS. HOOF DR. STRYDOM Perdry Organieerder SPORT ADJUNKHOOF Mnr. DOUW PRETORIUS Jukskei & Muurbal Organiseerder SPORTHOOF Mnr. FIELIES COETZEE Rugby Organiseerder e-pos: rugby@zwarries.co.za NEL, TENNIS, SKAAK & FIETSRY ORGANISEERDER: Me. CHRISNA VAN ZYL e-pos: netbal@zwarries.co.za HOKKIE, GHOLF, TAFELTENNIS & BOOGSKIET ORGANISEERDER: Me.ELMIEN (Dogters Hokkie) e-pos: - hokkie@zwarries.co.za Mnr. GRAHAM (Seuns Hokkie) e-pos: seunshokkie@zwarries.co.za KRIEKET, SWEM & SAGTEBAL ORGANISEERDER Mnr. KEVIN JACKSON e-pos: jackson@zwarries.co.za ATLETIEK & LANDLOOP ORGANISEERDER Mnr. WILLIE ENGELBRECHT e-pos: atletiek@zwarries.co.za Rugby YSTERGORDYN VERDEDIGING Doel van die verdediging strukture: 1. Om drieë deur opponent te verhoed; 2. Om die gebied te beheer; 3. Om die fisiese konfrontasie te wen; 4. Om die wedstryd te domineer. Dit word bereik deur: 1. Pro-aktief te wees; 2. Vorentoe te gaan; 3. Druk te plaas op opponent; 4. Foute te forseer en bal te wen. Daar is 8 beginsels wat ons toepas in ons verdediging: Beginsel 1: Die Verdedigingslyn Beginsel 2: Verdedig In 3 s Beginsel 3: Besluitneming Beginsel 4: Spasies Beginsel 5: Pendulum Beginsel 6: Losskrums Beginsel 7: Vinnige Spelers Beginsel 8: Gaan Vorentoe 6

Bladsy 7 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 RUGBY DATUMS 2017 Kwartaal Datum Opponent /weg vir ZWK 2-4 Maart Proewe 7 Maart BB PRESTIGE SKOLE AAND Loftus 1 ST 11 Maart Potch Volkies PUK reeks 15 Maart St Benedict s 25 Maart Randburg - PUK reeks 28 Maart HTS Witbank 3DE 29 Julie 5 Augustus 12 Augustus 19 Augustus 26 Augustus Menlopark - Vriendskaplik Beeld kwalifiseerde rondte Beeld Kwartfinaal Beeld Halffinaal Beeld Finaal 31 Maart 4 April 0/16A - Rugbytoer - Jeppe Festival JHB Maart/April Vakansie 4 8 April 0/14A, 2de,1ste - Hansie Week Naboom= spruit 9 13 April 0/15A- Francois Swart Toernooi AHS 2DE Julie vakansie 22 April PUK- KWARTFINAAL 27 April PUK- HALFFINAAL Anker 6 Mei PUK-FINAAL Potch 13 Mei Wonderboom - Beeld 20 Mei Eldoraigne Classic Clash Beeld 27 Mei Centurion - Beeld 3 Junie Montana - Beeld 10 Junie HTSJV Beeld 15 Junie Blou Bulle uitspeel 22 Julie Oos-Moot Toer vir alle spanne wat Nog nie nog in Nog nie bevestig uitspeel bevestig betrokke is na 7

Bladsy 8 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 HOKKIE DATUMS 2017 Kwartaal Datum Opponent /weg vir ZWK 6 Febr Voorseisoen begin Seuns en dogters 1 ST Maart/April Vakansie 2DE 2-4 Mrt Proewe 6 Mrt 1e Span klerefunksie Seuns en dogters Personeelkamer 10 Mrt PukReeks Seuns Potch Volkskool 11 Mrt PukReeks Dogters Potch Volkskool 16 Mrt Ligawedstryde Dogters Oos Moot 24 Mrt PukReeks Seuns Randburg 25 Mrt PukReeks Dogters Randburg 27 Mrt PukReeks Seuns HTS Witbank 28 Mrt PukReeks Dogters HTS Witbank 30 Mrt Barloworld Seuns en dogters 31 Mrt-3 Apr 1e spanne Tukkies Kliniek Dogters o/14 TUKS Astro 1-5 April Rustenburg Toernooi Seuns 1e span Rustenburg 4-8 April Rustenburg Toernooi Seuns o/14a Rustenburg 9-13 April Rustenburg Toernooi Seuns o/16a Rustenburg 9-13 Apr Kovsies Kliniek Dogters: 1es; 2es & o/16a Bloemfontein 9-13 Apr Potch Kliniek Dogters o/15a Potchefstroom 21 Apr PUK Reeks Kwart Finaal Seuns Zwk en? velde 22 Apr PUK Reeks Kwart Finaal Dogters Zwk en? velde 26 Apr PUK Reeks Semi Finaal Seuns 27 Apr PUK Reeks Semi Finaal Dogters 2 Mei Ligawedstryde Dogters Pta Noord 5 Mei PUK Reeks Finaal Seuns Potchefstroom 6 Mei PUK Reeks Finaal Dogters Potchefstroom 13 Mei Ligawedstryde Dogters Sutherland 19 Mei Ligawedstryde Dogters DSG 27 Mei Ligawedstryde Dogters Centurion 3 Junie Ligawedsryde Dogters Montana 8

Bladsy 9 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 ATLETIEK DATUMS 2017 Datum Opponent /weg vir ZWK 12 Januarie Graad 8 Hs Zwartkop Uitdunne 17 Januarie Interhuis Hs Zwartkop 20 Januarie Zwartkop en Hs Zwartkop Montana 27 Januarie Zwartkop/No Noordheuwel ordheuwel en Overkruin 31 Januarie Hs Uitsig Tuks aflosbyeenko ms 1 Februarie Hoogenhout Bethal Top 10 3 Februarie Transvalia + 3 skole DP de Villiers stadion Sassolburg 8 Februarie Noordheuwel Top 15 10 Februarie 15 Februarie 24 Februarie 25 Februarie 1Maart 10 en 11 Maart 17 en 18 Maart 31 Maart en 1 April Randburg prestige 6 skole Prestige College Top 12 Pretoria skole A bond Interhoër Skole distrik D4 NWU Puk Interskole Super 16 Gauteng Skole Kampioenska ppe Atletiek Gauteng Noord Kampioenska ppe SA Skole Kampioensk appe weg Universiteit van JHB Stadion Ruimsig Roodepoort Atletiek stadium Pilditch Pilditch Pilditch Klerksdorp TUKS Durban Kwart aal 1 ST Maart / April Vakansie 2DE NEL DATUMS 2017 Datum Opponent /w eg vir ZWK 09 Eerste span finale Januarie uitdunne 10 Eerstespan oefengroep Januarie toetsings 06 Netbal Voorseisoen Februarie begin 28 Eerstespan Februarie oorhandigingsfunksie 02 Maart Netbal 0/14 en 0/15 Uitdunne 03 Maart Netbal 0/16, O/17 en 0/18 uitdunne 04 Maart Netbal Pretdag (Almal) 07 Maart O/14-O/16 D4 Proewe Waterk (Slegs A-spanne) loof 08 Maart Netbal Ouervergadering 18:00 09 Maart O17 + O/18 D4 Proewe (Slegs A-spanne) 11 Maart Potch Volkies PUK reeks 25 Maart Randburg - PUK reeks (A+B Spanne) 28 Maart HTS Witbank PUK reeks (A+B Spanne) 30 Maart Barloworld Funksie Eerstespan 2-6 April Netbal 1ste Span Toernooi Raloka 2-5 April O/14-O/16 (A-C TBC spanne) + O/17A+Bspanne + 2des ToeR 22 April PUK-KWARTFINAAL 27 April PUK-HALFFINAAL Anker 03 Mei Liga vs AHMP 05 Mei PUK-FINAAL Potch 10 Mei Liga vs Menlopark 20 Mei Eldoraigne Classic Clash Beeld 24 Mei Liga vs Garsfontein 26 Mei Liga vs PHSG () 31 Mei Liga vs Waterkloof () 9

Bladsy 10 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 DATUMS OM T H E ONTHOU GELEENTHEID DATUM 12 JANUARIE 2017 PLEK ZWK ATLETIEK BAAN TYD TBC BESONDERHEDE GRAAD 8 ATLETIEK UITDUNNE GELEENTHEID DATUM 17 JANUARIE 2017 PLEK ZWK ATLETIEK BAAN TYD TBC BESONDERHEDE INTERHUIS ATLETIEK GELEENTHEID DATUM 2-4 MAART 2017 PLEK ZWK RUGBY VELD TYD TBC BESONDERHEDE RUGBY PROEWE GELEENTHEID DATUM 2 MAART 2017 PLEK ZWK HOKKIE VELD TYD TBC BESONDERHEDE HOKKIE VELD ZWK KONDISIONERING Sport-kondisionering by die Hoërskool Zwartkop staan onder die leiding van Mnr Wimpie Nel en word wetenskaplik volgens sport- en ouderdomspesifieke vereistes benader. Werner en Shauna is twee ervare gekwalifiseerde sport-wetenskaplikes wat die oefensessies bestuur. Hulle monitor elke speler se kondisionering en besering rehabilitasie behoeftes. Ons kinders is in baie goeie hande. Voorseisoen kondisionering tye vanaf 23 Jan 2017 tot 3 Maart 2017, elke Maandag tot Vrydag sal deur elke sport-koördineerder bekend gemaak word. 10

Bladsy 11 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 T O E S K O U ERGEDRAGS K O DE By Hoërskool Zwartkop moedig ons alle toeskouers aan om die karakter en beginsels van sport by ons skool, hulle eie te maak. Alhoewel ons die strewe van sportspanne om te wen ten volle ondersteun, besef ons ook dat wedstryde individuele vaardighede ontwikkel en dat deelname as sulks n opbouende ervaring vir almal behoort te wees. In die lig van ons uitgangspunt, versoek ons al ons toeskouers en ondersteuners om assebief die volgende in gedagte te hou: Tydens halftyd is dit slegs die afrigter(s) se voorreg om met die span te praat Onthou dat dit n spel is en dat wen of verloor ook dien as n leerkurwe vir die spelers. Hierdie toeskouergedragskode is in lyn met die waardes wat ons aan ons kinders wil leer. Om deel te neem, is goed. Om te wen, is beter. Om dit te geniet, die beste. Moedig u kind aan en beklemtoon die feit dat u kind altyd binne die reëls moet speel. Respekteer die beslissings van die skeidsregter en wedstrydbeamptes, selfs al is dit verkeerd. Volg die regte prosedure en opper enige besware deur die regte kanale te volg. Indien 'n ouer of ondersteuner enige klagte het, moet dit op skrif of via e-pos aan die sporthoof gerig word. Bevorder agting en waardering teenoor beamptes, skeidsregters en helpers. Hulle is daar ter wille van u kind! Verwerp en vermy vuil taalgebruik, onbeskofte gedrag en aggressie. Tree altyd op as n positiewe rolmodel vir jong spelers. Wees ten alle tye bewus daarvan dat spelers op die veld deurentyd kennis neem van verbale of emosionele aggressie langs die veld, en dat dit die standaard van spel merkbaar kan beïnvloed. Beklemtoon die positiewe en weerhou u om negatief te kritiseer of foute uit te wys wat deur n speler of spelers begaan is dis die afrigter se werk. Gee erkenning aan uitmuntende spel aan spelers van beide spanne, ongeag watter span u ondersteun. Onthou dat dit n spel is en dat wen óf verloor ook dien as n leerkurwe vir die spelers. Om met eer en goeie sportmangees te verloor, is n onontbeerlike fasset in die ontwikkeling van n positiewe houding en die wil om te wen. Om die Here te verheerlik, die "ultimate"! Geen alkoholiese drank word by enige sportbyeenkoms toegelaat nie. Ouers en ondersteuners moet tydens wedstryde binne die afgebakende gebied vir toeskouers bly 11

Bladsy 12 Saam Maak ons n Verskil Januarie 2017 Zwarrie Zone Gazette 12