NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Rolprente uit twee verskillende genres *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Les 14: Entrepreneurskap

NATIONAL SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP (TEORIE) NOVEMBER 2007 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Ontwerp (Teorie) 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. Daar is VYF vrae in hierdie vraestel. Beantwoord AL die vrae. Lees die vrae aandagtig deur. Beantwoord die vrae in volsinne. Vermy die maak van 'n lys van feite. Gebruik die puntetoekenning om te bepaal hoeveel tyd aan elke vraag spandeer moet word. Skryf netjies en leesbaar.

Ontwerp (Teorie) 3 VRAAG 1 Bestudeer FIGUUR 1 en FIGUUR 2, wat Suid-Afrikaanse restaurante wat deur Suid- Afrikaners besit word, verteenwoordig. Beantwoord dan die daaropvolgende vrae: FIGUUR 1 FIGUUR 2 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 Waar, dink jy, het die ontwerper van die embleem ('logo') in FIGUUR 1 sy/haar inspirasie vandaan gekry? Waar, dink jy, het die ontwerper van die embleem ('logo') in FIGUUR 2 sy/haar inspirasie vandaan gekry? Noem EEN ontwerpelement wat die sterkste in die embleem ('logo') in FIGUUR 2 voorkom. Gee 'n rede vir jou antwoord. Die ontwerpers van hierdie embleme ('logos') het die tipografie suksesvol by die beelde aangepas. Verduidelik hoe dit bereik is. Wanneer Suid-Afrikaanse embleme ('logos') ontwerp word, dink jy dat dit belangrik is dat ontwerpers Afrika-beelde gebruik? Gee redes vir jou antwoord. (1) (1)

Ontwerp (Teorie) 4 1.6 Bestudeer die illustrasie hieronder en beantwoord die daaropvolgende vraag: FIGUUR 3: Groen vingers deur Toby Newsome [Tydskrifvoorblad Design-Indaba (2006)] Konsep: 'Snoeiwerk moet pynlik wees. Hierdie illustrasie skeer die gek met iemand met 'groen vingers' wat probeer om 'n mooi versiering te maak en in die proses dit wat hy/sy liefhet, 'seermaak'. Groen ekstremiste moet ook onooglike takke afkap om goed gemanikuurde openinge van liefde en behaaglikheid te laat.' Toby Newsome, die ontwerper van die bostaande tydskrifvoorblad, het kunsbeginsels soos eenheid, kontras, verhouding, herhaling en balans gebruik om 'n suksesvolle komposisie te skep. Hierdie kunstenaar het ook van universele ontwerpbeginsels gebruik gemaak. Kies enige VIER van die universele ontwerpbeginsels en verduidelik hoe dit in die bostaande illustrasie gebruik is. (12) [20]

Ontwerp (Teorie) 5 VRAAG 2 2.1 Bestudeer FIGUUR 4 hieronder en beantwoord die daaropvolgende vrae: FIGUUR 4: Mandjie-ontwerpe deur Reuben Ndwandwe (Inheems Suid-Afrikaans) 2.1.1 2.1.2 2.1.3 Kan Reuben Ndwandwe se mandjies (FIGUUR 4) as 'Art Deco'- ontwerpe kwalifiseer? Verduidelik jou antwoord. Bespreek DRIE terme uit die onderstaande lys van terme en pas dit toe op FIGUUR 4: patroon; klassiek; harmonie; ritme; tasbare tekstuur Bespreek 'n paar voorwerpe of geboue wat die Art Nouveau-styl weerspieël. Motiveer jou antwoord deur te verwys na kunstenaars, voorbeelde en kenmerke van hierdie tydperk. (3) (5)

Ontwerp (Teorie) 6 2.1.4 Bespreek die verskille tussen die stoelontwerpe in FIGUUR 5 en FIGUUR 6 hieronder: FIGUUR 5: Wassily-stoel (Bauhaus) 2.2 Bestudeer die illustrasie van die lamp in FIGUUR 7 hieronder: FIGUUR 6: Art Nouveau-stoel (6) FIGUUR 7 Noem die 19 de eeuse internasionale beweging waarvandaan hierdie lamp kom en maak 'n lys van die kenmerke en doelstellings van hierdie beweging. (4)

Ontwerp (Teorie) 7 2.3 Suid-Afrikaanse ontwerpe en tegnieke het soms 'n inheemse karakter. In FIGURE 8 11 is 'n paar voorbeelde hiervan: FIGUUR 9: Ingang van die Mapungubwe Nasionale Park (Argitekte: Crafford & Crafford) FIGUUR 8: Rootz Tydskrif-buiteblad 2003 (Model: Tu Nokwe) FIGUUR 10: Carrol Boyes se bak FIGUUR 11: Kleipot met grasimbenge Kies enige TWEE van die Suid-Afrikaanse of Afrika-tradisionele metodes en tegnieke wat jy gedurende jou studies nagevors het en skryf 'n artikel vir 'n kultuurtydskrif (soos byvoorbeeld Rootz) waarin jy die volgende (of ander) onderwerpe kan ondersoek: - Historiese inligting oor hierdie metodes/tegnieke - Beskrywings en verduidelikings daarvan - Bespreking van hulle moontlikhede in ons kontemporêre lewens (Lewer kommentaar op die ekonomiese en etiese aspekte wat betrokke is.) (20) [40]

Ontwerp (Teorie) 8 VRAAG 3 3.1 Internasionale ontwerpers kyk reeds vir dekades lank na Afrika vir 'inspirasie', maar terwyl internasionale ontwerpers dit dalk 'inspirasie' noem, noem Afrika-ontwerpers dit 'diefstal' of 'plagiaat'. Ons, as Afrika-ontwerpers, moet dit oordink en ons verbeelding na 'n trotse Afrika van môre laat gaan. Indien ons sou hoop om op die wêreldmark mee te ding, moet ons op ontwerp konsentreer. Of ons duisende werksgeleenthede in die proses kan skep en of ons dit na China sal moet laat uitkontrakteer, moet nog gesien word. Sonder ontwerp kan ons nie begin nie en ontwerp begin hier. ['n Aanhaling uit 'n boek deur Adam Levin, The Art of African Shopping] 3.1.1 3.1.2 3.1.3 Stem jy saam met die standpunt dat internasionale ontwerpers 'inspirasie' uit Afrika gesteel het? Motiveer jou antwoord. Gee DRIE moontlike redes waarom Suid-Afrika die vervaardiging van produkte sou uitkontrakteer. Deur die loop van die jaar het jy kontemporêre Suid-Afrikaanse ontwerp bestudeer. Skryf 'n brief aan die redakteur van jou plaaslike koerant waarin jy plaaslike ontwerp bevorder. In hierdie brief moet jy die werk van 'n plaaslike kunstenaar of sentrum wat deur Afrika-ontwerp geïnspireer is, ontleed. (3) (10) 3.2 Woolworths, in vennootskap met jou skool, het jou gevra om 'n 10-minuutpraatjie by 'n werkswinkel te lewer. Skryf die toespraak wat jy sal lewer, neer. In hierdie toespraak moet jy TWEE internasionale kontemporêre ontwerpers wat jy bestudeer het, bespreek. Verduidelik die bydraes/invloed wat internasionale ontwerpers tot ons Suid-Afrikaanse ontwerpsomgewing het. (15) [30]

Ontwerp (Teorie) 9 VRAAG 4 4.1 Bestudeer FIGUUR 12 hieronder en beantwoord die daaropvolgende vrae: FIGUUR 12: Protes-plakkaat Apartheid was 'n historiese regeringsvorm. In hierdie tydperk het baie lande sanksies teen die Suid-Afrikaanse regering toegepas deur hulle maatskappye uit die land te onttrek. Party maatskappye, soos Shell, het egter besluit om nie die land te verlaat nie. Die bostaande plakkaat is gebruik om teen Shell te protesteer en is daarop gemik om mense aan te moedig om alle Shell-produkte te boikot. 4.1.1 4.1.2 4.1.3 Wie is die ikoon op die plakkaat? Wat, dink jy, verteenwoordig die swart merke op die plakkaat? Hoe doeltreffend is hierdie plakkaat? Bespreek die kenmerke van 'n suksesvolle plakkaat met betrekking tot die plakkaat hierbo. (1) (1) (8)

Ontwerp (Teorie) 10 4.2 Die onderstaande plakkaat is gebruik om ondersteuning vir die Rooi Kruis aan te moedig. Die Rooi Kruis is 'n vrywillige organisasie wat mense help wat slagoffers van oorlog, Vigs, hongersnood, ensovoorts is. FIGUUR 13 4.2.1 4.2.2 4.3 4.3.1 4.3.2 Hoe doeltreffend is die beeld van die hand en kruis om die boodskap te kommunikeer? Bespreek. Bespreek ÓF jou werk ÓF die werk van 'n internasionale ÓF Suid-Afrikaanse ÓF Pan-Afrikaanse ontwerper,en motiveer hoe dit met sosiale verantwoordelikheid verband hou. Verwys na voorbeelde, maar MOENIE enige ontwerpers wat jy voorheen in hierdie vraestel gebruik het, herhaal nie. Lettertipe ('Font') is 'n integrale deel van enige plakkaat. Skryf 'n paragraaf waarin jy die vele aspekte van lettertipe bespreek. Jy mag van sketse gebruik maak. Gebruik jou eie roosterstruktuur en teken die hoofletter 'M'. Maak van die bloklettermetode gebruik. Elke blok moet 1 cm x 1 cm wees. (3) (7) (7) (3) [30]

Ontwerp (Teorie) 11 VRAAG 5 Bestudeer FIGUUR 14 hieronder en beantwoord die daaropvolgende vrae: FIGUUR 14: Tradisionele Ndebele Ligabi 'n klein dogtertjie se voorskoot. Gemaak van krale, lyn en vel. Tradisioneel sou hierdie voorskoot vir seremoniële geleenthede gebruik gewees het. Deesdae het dit 'n gesogte versamelstuk/artefak, museumstuk of aandenking geword. Daarom is daar twee verskillende kontekste of funksies 'n 'toeriste-'/'versamel'-artikel of 'n funksionele stuk. 5.1 Maak hierdie ontwerp 'n indruk op jou? Verduidelik jou antwoord. (4) 5.2 Wat is die betekenis van toeriste- of versamelartikel? 5.3 Jy is versoek om 'n ontwerpproduk (jou eie keuse) vir 'n winkel in Londen te ontwerp. Verduidelik die ontwerpprosedure en jou sakeplan (± 2 bladsye). 5.4 Noem 'n paar van die faktore wat jy sal oorweeg om die prys vir hierdie voorwerp te bepaal. TOTAAL: (20) (4) [30] 150