Persoonlike alle Risiko

Vergelijkbare documenten
geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld.

Die maatskappy sal betaal vir verlies en/of uitgawe wat ingevolge onderafdelings B - Huurgeld en D - Verhoging in bedryfskoste beskryf word.

1. Eiendom uitgesonderd lewendehawe, stamboekdiere, wild en volstruise

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

2. die maatskappy se aanspreeklikheid sal nie die versekerde bedrag in die bylae vermeld oorskry nie.

Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur:

3. Aardbewing, maar met uitsluiting van verlies van of skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn.

Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse:

Huishoudelike Versekering Afdeling huisinhoud

huishoudelike goedere en persoonlike besittings (insluitende geld en verhandelbare instrumente tot en met R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand))

BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE

Huishoudelike GoedereAfdeling

BESPROEIINGSTELSELS. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit:

Motor. Onderafdeling A: Verlies of skade. Omskrewe gebeurtenisse

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings:

Houer beteken enige kluis, brandkas, brandkamer, brandtrommel, geldlaai, kasregister, geldkas of ander houer van geld of enige frankeermasjien.

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

1. brand; 2. weerlig of donderslag; 3. ontploffing; 4. sodanige bykomende gevare as wat in die bylae as ingesluit vermeld word.

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike motorvoertuig

Kommersiële Versekering Afdeling brand

HUISBEWONERS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

GELD OMSKREWE GEBEURTENISSE SPESIFIEKE UITSONDERINGS OMSKRYWINGS. Houer UITBREIDINGS

Kommersiële Versekering Afdeling geboue omvattend

Onderafdeling B: Skade aan openbare toevoer- of hoofaansluitings

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

(a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R (b) dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

HUISEIENAARS GEBEURLIKHEDE VERLIES OF SKADE VEROORSAAK DEUR ENIGE VAN DIE ONDERVERMELDE GEVARE AAN DIE GEBOUE IN DIE BYLAE VERMELD

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

Fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae beskryf word weens enige oorsaak wat nie hierin uitgesluit word nie terwyl:

GEBOUE OMVATTEND. (a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE ONDERAFDELING B OPENBARE TOEVOER VERBINDINGS EN HOOFAANSLUITINGS

TOEVALLIGE SKADE - WYN

GEBOUE OMVATTEND. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

AFDELING GELD. Omskrewe Gebeurtenisse. Woordomskrywings. Uitbreidings. 1. Houers en klerasie. 2. Slotte en sleutels

Brand Weerlig, donderslag en (nieteenstaande algemene uitsondering 5(a)) onderaardse vuur.

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking

(i) die versekeraar se aanspreeklikheid hoogstens R2 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop;

die Maatskappy se aanspreeklikheid hoogstens R5 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop;

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue

SAKE ONDERBREKING. Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot verlies van bruto wins weens: a. vermindering in omset; en

AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

allsure Kitsnaslaangids

Kommersiële Versekering Afdeling motor

LEWENDEHAWE. (ii) wild en volstruise wat insluit volstruise, wildspesies soos omskryf in terme van die toepaslike wetgewing op natuurlewe en

HUISEIENAARS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit.

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike plesiervaartuie

MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEINVAARTUIE

MULTISURE INDEKS AFDELING INDEKS AFDELING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

MOTOR. Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan

Huishoudelike Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE

MOTORBOTE, SEILJAGTE & KLEINVAARTUIE

LEWENDE HAWE EN WILD

Kommersiële Versekering Afdeling elektroniese toerusting

die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi.

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

verlies van of skade aan versekerde eiendom wat veroorsaak is deur:

1. besering dood, liggaamlike besering, siekte of ongesteldheid of verstandelike besering van of aan enige persoon

Persoonlike Versekeringspolis

LEWENDE HAWE EN WILD

POLIS- BEWOORDING. Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

SAMBREELAANSPREEKLIKHEID

GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

LEWENDE HAWE EN WILD

PERSOONLIKE ONGEVALLE

VERLIES VAN WINSTE MASJINERIE BREEKSKADE

SAKE-ONDERBREKING. (ii) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die Versekerde dek;

Kommersiële Versekering Afdeling gemeenregtelike aanspreeklikheid (gebeurtenisgrondslag)

Spesifieke uitsonderings, voorwaardes en bepalings stel algemene uitsonderings, voorwaardes en bepalings ter syde.

GEBOUE OMVATTEND ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE. Eweredigheid (nie van toepassing op versekerde gevare 8, 9, 10, 11 en 12 nie)

(a) die bedrag van enige bybetaling vermeld in die bylae na die toepassing van enige eweredigheid - memorandum

allsure Polisbewoording

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

ALGEMENE UITSONDERINGS VOORWAARDES EN BEPALINGS

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

ALGEMENE UITSONDERINGS BEPALINGS & VOORWAARDES

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

multisure POLISBEWOORDING

(b) enige geldhouer of frankeermasjien in die gebou by die persele voortspruitende uit diefstal of enige poging daartoe.

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

BESIGHEIDSVERSEKERING: HOE OM DIE BELASTINGIMPLIKASIES TE VERSTAAN

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

TERME EN VOORWAARDES

Transcriptie:

Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade aan die geheel of n gedeelte van die eiendom omskryf in die bylae wat aan die versekerde, sy/haar gade en/of lede van sy/haar familie wat finansieel van die versekerde afhanklik is en normaalweg by die versekerde inwoon behoort, veroorsaak deur enige ongeval of teenspoed wat nie andersins uitgesluit is nie, terwyl enige plek in die wêreld. Omskrywings 1. Gespesifiseerde eiendom enige eiendom meer spesifiek omskryf in die bylae geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand). 2. Nie-gespesifiseerde eiendom klerasie persoonlike besittings wat gedra of ontwerp is om aan of deur die persoon gedra te word persoonlike toerusting wat aan die versekerde behoort en wat gewoonlik gedra of gebruik word deur die persoon wat aan sport deelneem aankope van klerasie, kruideniersware en voedselware en huishoudelike goedere, piekniekmandjies (en inhoud) en reisdekens, alleenlik terwyl genoemde eiendom in transito is weg van die versekerde se woonplek en verlies veroorsaak is deur diefstal Met dien verstande dat: geen enkel artikel 25% (vyf en twintig persent) van die versekerde bedrag sal oorskry nie. Uitbreidings 1. Trapfietse Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan trap- en skopfietse tot hoogstens R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand) tensy as n afsonderlike item in die bylae gespesifiseer Met dien verstande dat: die maatskappy nie aanspreeklik sal wees nie vir verlies van of skade aan toebehore en onderdele deur diefstal of inbraak tensy die trap- of skopfiets terselfdertyd gesteel word. 2. Versameling Seëls Indien n seëlversameling in die bylae omskryf is om ingesluit te wees: AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 1 van 5)

sal die maatskappy slegs aanspreeklik wees indien een of meer voltooide bladsye van die versameling verloor of beskadig is die maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele seël sal nie tweederde van die waarde soos vermeld in enige huidige erkende katalogus tot en met R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) enige enkele seël oorskry nie Munte Indien n muntversameling in die bylae omskryf word om ingesluit te wees sal die maatskappy nie aanspreeklik wees nie vir huidige muntstukke meer as R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) vir enige enkele muntstuk nie. 3. Inhoud van woonwa en/of bagasiesleepwa Indien die inhoud van n woonwa en/of bagasiesleepwa in die bylae gespesifiseer is om ingesluit te wees is die volgende op daardie items van toepassing: 3.1 versekerde eiendom beteken huishoudelike goedere wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy/sy verantwoordelik is, terwyl in die woonwa of aangehegte sytent en/of bagasiesleepwa 3.2 die maatskappy nie aanspreeklik sal wees nie vir: (e) (f) diefstal van versekerde eiendom terwyl die woonwa of aangehegte sytent onbewoon is tensy daar kragdadige en gewelddadige ingang is nie diefstal van versekerde eiendom uit die bagasiesleepwa tensy daar kragdadige ingang is meer as R1 000 (eenduisend rand) of 25% (vyf en twintig persent) van die versekerde bedrag wat ookal die meeste is vir enige enkele artikel nie die vaste bybehore en toebehore in die woonwa nie seël- en/of muntversamelings, geld, dokumente, juweliersware, pelse of enige artikel wat meer spesifiek verseker word nie verlies of skade veroorsaak deur bedrog of oneerlikheid deur enige persoon aan wie die woonwa en/of bagasiesleepwa geleen of verhuur word nie. 4. Motorradio s Indien klankreproduksietoerusting (insluitende 1 (een) kasset of laserskyf) wat in die motorvoertuig gemonteer is en in die bylae beskryf word, is Besondere uitsondering 9 hieronder nie op daardie item van toepassing nie. AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 2 van 5)

5. Huishoudelike goedere in transito Dekking in terme van omskrywing 2 hierbo is uitgebrei om diefstal van huishoudelike goedere in te sluit, wat aan die versekerde behoort en in sy/haar bewaring is terwyl in transito. 6. Oproer en staking (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) As teenprestasie vir die betaling van n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van: burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting die optrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word, met enige gebeurtenis waarna in hierbo verwys word Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie: (e) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit die konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige wettig ingestelde owerheid verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis verwys word of enige optrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word met, sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepalings,,, of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Besondere uitsonderings Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir: 1. verlies of skade weens slytasie en waardevermindering 2. gevolglike verlies van of gevolglike skade van enige aard 3. geleidelike agteruitgang wat die werking van lig insluit, atmosferiese of klimaatstoestande AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 3 van 5)

4. skade aan enige werkende masjiene of enige werkende deel veroorsaak deur elektroniese, meganiese of elektriese onklaarraking, gebrek of brekasie 5. roes en verwering 6. verslegting veroorsaak deur motte, knaagdiere, ongediertes, insekte, larwe 7. verlies of skade veroorsaak deur enige skoonmaak-, kleur-, repareer- of restoureerproses 8. die kraak of skraap van of breekskade aan glasware of ander bros artikels (behalwe juweliersware, kameras en kraak, skraap of breekskade aan brille) tensy veroorsaak deur brand of diefstal 9. verlies van versekerde eiendom deur diefstal of poging tot diefstal vanuit enige onbewaakte voertuig tensy die voertuig gesluit is en toegang tot die voertuig verkry is op n gewelddadige en kragdadige wyse. Indien die versekerde bewys kan lewer deur videobewakings beeldmateriaal (of enige ander afdoende bewys) dat n poging aangewend was om die voertuig deur middel van die voertuig se afstandbeheerder te sluit maar dat die sluit meganisme deur diewe geblokkeer is deur middel van n elektroniese toestel, sal sodanige getuienis geag word om te voldoen aan die behoeftes van die kragdadige en gewelddadige betreding of verlating vereiste vir enige verlies vanuit die kajuit of kattebak van die voertuig 10. kontaklense, sellulêre telefone, gereedskap, seëls- en muntversamelings tensy spesifiek verseker en in die bylae gespesifiseer word 11. enige verlies of skade, kostes, uitgawes direk of indirek voortspruitend uit aanhouding, konfiskering, verbeurdverklaring, beslaglegging of rekwisisie wettiglik uitgevoer deur doeane, SA Polisie Diens, misdaadvoorkomingseenhede of ander beamptes of owerhede 12. verlies van of skade aan kontant, banknote, skatkisnote, verbande, koepons, seëls, verhandelbare dokumente, titelaktes, manuskripte, waardepapiere van enige aard of reiskaartjies tensy in die bylae as ingesluit vermeld 13. verlies van of skade aan fotografiese en optiese toerusting terwyl die toerusting vir handels- of beroepsdoeleindes of ontdekkingsreise of navorsing of onderwaterfotografie gebruik word 14. verlies of skade aan motorvoertuie, sleepwaens, woonwaens, hangsweeftuie, lug- en watervaartuie behalwe branderplanke en skiroeiers. Besondere voorwaardes 1. Vervangingswaarde In geval die eiendom verseker kragtens hierdie afdeling verloor, vernietig of beskadig word sal die grondslag waarop die bedrae betaalbaar kragtens hierdie afdeling bereken word, wees die koste om eiendom van dieselfde aard of soort, maar nie meerderwaardig of meer omvangryk as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie, te vervang of te herstel onderworpe aan alle ander bepalings en voorwaardes van hierdie afdeling behalwe in soverre dit hierdeur gewysig mag wees. AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 4 van 5)

2. Veilige bewaring (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Indien dekking wat teen n gespesifiseerde item in die bylae aangetoon word as BANK, is versekering kragtens hierdie afdeling slegs van toepassing terwyl sodanige item in n brandkluis in n bank bewaar word of indien dit nie aan die versekerde gedra word nie, dit toegesluit is in n brandkluis of brandkamer van die versekerde. 3. Eerste bedrag betaalbaar klerasie en persoonlike besittings ander dan diefstal vanuit enige voertuig R250 diefstal vanuit enige voertuig wat gepaard gaan met sigbare, kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang uit sodanige voertuig R250 enige gespesifiseerde item(s) in die bylae vermeld (uitgesluit trapfietse/skopfietse, kontaklense, sellulêre telefone, motorradio s, bandspelers en soortgelyke toerusting of motortelefone en inhoud van woonwaens en bagasiesleepwaens) NUL trapfietse / skopfietse - gespesifiseer al dan nie R250 sellulêre telefone R500 (e) kontaklense R250 (f) motorradio s, bandspelers en soortgelyke toerusting of motortelefone 10% van eis minimum R350 (g) inhoud van woonwaens en bagasiesleepwaens R250 of die eerste bedrag betaalbaar in die bylae vermeld, wat ookal die meeste is. 4. Nie-kragdadige en geweldadige betreding van voertuig (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Besondere uitsondering 9 sal nie van toepassing wees op goedere in die kajuit of die kattebak van die voertuig waar die versekerde beweer dat die voertuig gesluit was, maar geen bewyse van kragdadige en geweldadige betreding of verlating van die voertuig bestaan nie, met dien verstande dat: die polisie se saaknommer aan die maatskappy verskaf word; hierdie uitbreiding slegs van toepassing sal wees op eiendom wat afsonderlik en individueel in die bylae gespesifiseer is; na die aftrekking van die eerste bedrae betaalbaar, soos in die bylae vermeld, die maatskappy se aanspreeklikheid beperk word tot die minste van 50% (vyftig persent) van die eis of R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis. AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 5 van 5)