GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

Vergelijkbare documenten
GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

20 Oktober 2017 Webtuiste: Uitgawe: 33

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Februarie 2016 Webtuiste: Uitgawe: 6

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Oktober 2018 Webtuiste: Uitgawe: 31

Laerskool Olifantsvallei

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Laerskool Olifantsvallei

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Daar is altyd drie opsies:

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

Omsendbrief 19/ Junie 2015

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

POSBUS 12001, ELSPARK

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Hier trap ons diep spore...

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Laerskool STULTING Primary School

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Laerskool Olifantsvallei

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

ASSESSERINGSPROGRAM KWARTAAL

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 3 VAN Geagte Ouer/Voogde

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-

Laerskool Voorpos. Saalopening. 29 Mei 2017

JANUARIE 2019 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1. ALGEMENE INLIGTING

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

1. ALGEMENE INLIGTING

30 November 2017 JANUARIE 2018

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Norm Laerskool Fairland

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool McLachlan * Julie 2015

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

Uit die Kantoor SKOOL SLUIT

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

Hoërskool McLachlan * Julie 2012

Nuusbrief 12 Desember 2018

JANUARIE 2014 HOËRSKOOL PIONIER GELOOF, LEWENSKRAG, VOORUITGANG. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 16 Vrugtefees Sokkie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

2017 JAARBEPLANNING (OUERS)

Laerskool Olifantsvallei

Hier trap ons diep spore...

Suidlanders Saamtrek Program

OMSENDBRIEF 2 / 2015 SPORT RUGBY HOKKIE. 26 Junie Geagte Ouer / Voog. Graag wil ons net n paar sake onder u aandag bring:

Omsendbrief 1/ Januarie 2019

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

Januarie 2016 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag 1 Nuwejaarsdag 2

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

BULLETIN KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO LAASTE UITGAWE 30 NOVEMBER 2018

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

GEAGTE OUERS. 13 Januarie 2017 Webtuiste: Uitgawe: 1

Laerskool Olifantsvallei

2 nd Chances... Wiskunde

FICHARDTPARK PRIMêRE SKOOL JAARPROGRAM OUERS 2018 FINAAL 1

Uit die hoof se kantoor

Transcriptie:

14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin op Woensdag 19 Oktober vir graad 1 en op 6 Oktober vir graad 8 tot 11. Ons versoek baie vriendelik dat u asseblief die kinders sal ondersteun en help sodat hulle goed kan voorberei vir die eksamen. Die puntestrokies wat die graad 8 tot 11 leerders ontvang, bevat die jaarpunt. Dit is nie n gemiddeld van die eerste en tweede kwartaal nie. Graad 1 s ontvang n rapport met die rekordeksamenpunte. Ons herinner alle ouers aan die begrotingsvergadering wat op 16 November om 18:00 in die skoolsaal plaasvind. Die begroting sal vanaf 1 November vir insae beskikbaar wees. Baie sterkte vir die o/15a- en eerste krieketspanne wat Saterdag 15 Oktober in die NW-finaal teen Volkies speel. Die graad 1 s se prysuitdeling en kerkdiens vind op Woensdag 19 Oktober vanaf 18:00 in die Miederpark NG-kerk plaas. Alle matrikulante wat toekennings ontvang, moet reeds om 17:45 aanmeld. Dié wat nie toekennings ontvang nie, moet asseblief saam met hulle ouers die erediens bywoon en moet teen 19:30 by die kerk wees. Dinsdag 18 Oktober is die interhuisswemgala. Die skool verdaag om 1:30 en die gala begin 13:00. Moedig asseblief u kinders aan om deel te neem. Die sekuriteitstelsel by die kantore is opgegradeer. Alle ouers wat die skool tydens skoolure besoek, word vriendelik versoek om buite die hek aan die linkerkant (hokkievelde) te parkeer. Niemand mag asseblief voor die hek stop nie. Gimmiegroete, RA Oosthuizen Baie geluk aan al die bergfietsryers wat uitstekende presteer het. Gimmies is baie trots op julle prestasies. 1

VOLGENDE WEEK SE PROGRAM Maandag 17 Oktober Seunshokkie: Prysuitdeling en vergadering Dinsdag 18 Oktober Swem: Interhuis Landloop: Liga Woensdag 19 Oktober Rekeningkunde en BWI opedag by NWU Matriekprysuitdelingsaand Vrydag 1 Oktober Atletiek: PUK Top 30 (McArthur) Tennis: Uitspele o/10, 1 & 14 Saterdag Oktober Cachet: Pa-dogter (14:00) Atletiek: PUK Top 30 (McArthur) Tennis: Uitspele o/10, 1 & 14 TENNIS Tydens die SATA-tennistoernooi het Liezel Muller die derde plek behaal. Liezel is tans o/14, maar het in die o/16- afdeling gespeel. Sy is ook genooi om aan die gesogte Klopperstoernooi (Masters-toernooi) in Bloemfontein deel te neem. Baie geluk, Liezel. BERGFIETSRY Gimmies is as die wenskool in die NWkompetisie aangewys en kon 1 ryers na die nasionale kompetisie neem: Joné van Eeden, Natasha Roets, Emile Kotze, Armand van der Merwe, Ryan Conradie, Brendan van Eeden, Lehan Janse van Vuuren, Kirsten Pieters, Twane Coetzee, Danielle Strydom, Marlize le Roux en Marcell Greeff. Die volgende ryers is ook in die NWspan opgeneem: Joné van Eeden, Natasha Roets, Ryan Conradie, Brendan van Eeden, Lehan Janse van Vuuren, Twane Coetzee en Marlize le Roux. Uitslae: Skolekompetisie Ons dogters wen die dogterskategorie (beste dogterspan in SA, de Menlopark en 3de Midstream College). Die seuns eindig 14de (Top 3: Menlopark/Grey Kollege/Paul Roos Gimnasium). In die gemengde kategorie eindig ons vierde (4de beste fietsryskool in SA na Menlopark/Parel Vallei/Transvalia). Baie geluk aan die volgende ryers: Danielle Strydom (1ste), Brendan van Eeden (3de), Joné van Eeden (3de) en Natasha Roets (5de). Danielle wen R10000 vir Gimmies. Uitslae: Provinsiale kompetisie Die Noordwesspan word aangewys as die beste in Suid-Afrika. Top 10 resultate op die dag: Ryan Conradie (1ste), Danielle Strydom (de), Brendan van Eeden (3de), Joné van Eeden (5de) en Marlize le Roux (10de). Baie geluk, Gimmies is trots op julle. RITMIESE GIMNASTIEK Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die SA Ritmiese Gimnastiekkampioenskappe puik presteer het: Marlize Venter (goue medalje - vlak 8), Marna van der Schyff (4de - vlak 6) en Chante du Toit (4de - seniorafdeling). PERDRY Tydens die SA-kampioenskappe het Simonique Duminy twee goue medaljes en een brons verower. Baie geluk, Simonique.

WETENSKAP-EKSPO Michael Dennis het 'n bronsmedalje tydens 'n Internasionale Wetenskapekspo verower. SA MARTIAL ARTS André van Rooyen is vir die SA Martial Arts-span gekies wat aan die 10de World Games gaan deelneem. Baie geluk, André. HASIE HOP KLEUTERSKOOL 5 km Pretdraf / -stap 9 Oktober 016 Baillie Park omgewing plat roete 05:30 Inskrywings @ R30 (Sluit hekgeld na Familie-pretdag in) Vele trekpryse @ 08:30 06:50 Wegspring h/v Piet Cronjé Begin en eindig: Laerskool Baillie Park Navrae: Chris Conradie (08 894 9934) 3

EKSAMENROOSTER OKTOBER/NOVEMBER 016 Datum Sessie Graad 1 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Wo 1 Eng HL & LO (h) LO (½) 6/10 FAL P1 (h) Mu (1½) Do 1 Rek (3h) Afr (½h) ST (h) Teg (h) 7/10 ST (3h) Vr 1 W & WG 1 IT 1 (4h) LW 1 (½h) 8/10 (3h) Ek 1 (h) EHL & FAL 1 (½h) Ma 1 W & WG VS (3h) LW (½h) EBW (1½) 31/10 (3h) Mu (1½) EHL & FAL 1 (h) Di 1 Afr 1 (h) RTT 1 (3h) EBW (h) 1/11 EK 1 (h) ST(3h) Mu 1(3h) EHL & FAL (½) Wo 1 Geo 1(3h) RTT 1 (3h) Afr 1 (h) Afr 4 (1½) Wisk (½) /11 Geo (1½) Do 1 Afr 1 (h) EHL & FAL IT 1 (4h) Wisk (½) 3/11 (½) RTT (3h) EK 1 () Vr 1 FW 1 (3h) FW 1 (h) W & WG NW (h) 4/11 1(h) Ma 1 FW (3h) FW (h) W & WG Eng 4(1½) 7/11 (h) Di 1 Ok (h) / Rek Ek (h) 8/11 (3h) Ek (h) OK (h) Wo 1 EHL & Geo 1(½) Afr (½h) EHL & Wisk (h) 9/11 FAL (½) & (h) FAL 4 (h) Geo (1½) Do 1 Ek (h) BS (½) K&K (h) 10/11 Vr 1 LW 1(½) W & WG 1 (h) FW 1 (h) 11/11 VK (3h) Ma 1 LW (½) W & WG (h) FW (h) Afr (h) Afr (h) 14/11 IGO 1 (3h) K&K (h) Di 1 IGO 1 (3h) VS (3) Wisk (h) Wisk (h) 15/11 Wo 16/11 VS (3h) Mu 3/VK (h) RTT 1 (h) 1 Afr (½) IGO (3h) Geo 1 (3h) Mu 3 IGO (½) Geo (1½) Mu 3 Geo (h) Eng (h) Geo (h) Eng (h) 4

Do 17/11 Vr 18/11 Ma 1/11 Di /11 Wo 3/11 Do 4/11 Vr 5/11 Ma 8/11 Di 9/11 1 BS (3h) Afr 3 (1½) Afr 3 (h) VK (h) 1 LW 1 (½) IGO 1 (h) Wisk (h) Wisk (h) 1 LW (½) IGO (h) Gesk (h) Gesk (h) Drama (3h) Eng 3 (1h) Eng 3 (1h) 1 BS (3h) RTT (3h) Rek (3h) EBW (h) Mu 1 (3h) 1 Drama (h) IT (½) NW (h) LO (h) Mu (1½) IT (3h) Mu 1 (½) 1 Drama (h) Teg (h) IT (3h) 1 LO (h) EH & FAL 3 (½) 1 Afr 3 (½) 1 OK (3h) 5