NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

1 Waar ek vandaan kom

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Klank en kleur in die skepping

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I NASIENRIGLYNE

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

STUDENTEVERSLAG VISUELE VAARDIGHEIDSVERSLAG DATUM VAN VERSLAG: KURSUS VLAK: 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Hoe om vlae aan te bied

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Assesseringsrubrieke

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Vlotheid en intonasie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Jakkals lê eendag heerlik en

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

FAKTORE EN VEELVOUDE

Welkom by Die Storie God se storie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL VS1 NOVEMBER 2006 Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

Afrikaans Huistaal/VS1 2 NASIENRIGLYNE AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 1.1 Godsdienstig en akrobaties (2) 1.2 Om die gode te vereer en om die verhale van die gode te vertel. (2) 1.3 akrobatiese (danse) (1) 1.4 Seuns het hierdeur gevegstegnieke en dogters sosiale grasie geleer. (2) 1.5 Moderne danse en teater (2) 1.6 Pantomimes is toneelspel alleen deur gebare vertolk. (1) 1.7 Dans het vroeër n belangriker rol in die samelewing as vandag gespeel. (1) 1.8 Dit is nie vernuwend of grensverskuiwend nie. (2) 1.9 Dit is net bedoel om geniet te word. (1) 1.10 eg Suid-Afrikaans/van Afrika (1) 1.11 Ghoema, boeremusiek en Indiërmusiek kom nie ter sprake nie. (1) 1.12 iemand wat baie van kultuur weet (1) 1.13 Meisies kompeteer teen jong mans in n danskompetisie. (1) 1.14 slaan... n mens se asem weg (Aanhalingstekens verpligtend) (1) 1.15 moderne en tradisionele danse (2) 1.16 Dit is alles goed/positief (1) 1.17 goeie (Aanhalingstekens verpligtend) (1) 1.18 Die storie/blyspel is gemik op n wit/buitelandse gehoor. (1) 1.19 musiek(uitvoerings) (1) 1.20 Sappi (1) 1.21 Musiekliefhebbers/ Mense wat gereeld musiekuitvoerings bywoon/ Mense wat besonder lief is vir musiek en die natuur Mense wat van Sappi se produkte koop/moet koop (enigeen) (1)

Afrikaans Huistaal/VS1 3 1.22 Die boom (1) 1.23 Die harmonie tussen verskillende musiekinstrumente in n orkes Die harmonie tussen mens en die natuur Die harmonie tussen die mense van die land (Suid-Afrika) (Enige twee) (2) ] [30 AFDELING B VRAAG 2 1. Verslawing is n komplekse probleem. 2. Dit beïnvloed die afhanklike se gesondheid, gesin en sosiale omgewing. 3. Afhanklikheid verskil in voorkoms, graad en intensiteit. 4. Sommige mense neem langer, terwyl ander vinniger afhanklik raak. 5. Ontkenning is n simptoom van afhanklikheid. 6. Verslawing kan nie genees word nie. 7. Die verslaafde kan leer om die toestand te beheer. (59) OF Verslawing is n komplekse probleem wat die afhanklike se gesondheid, gesin en sosiale omgewing beïnvloed. Afhanklikheid verskil in voorkoms, graad en intensiteit en daarom raak sommige mense vinniger afhanklik as ander. Ontkenning is n simptoom van afhanklikheid. Verslawing kan nie genees word nie, maar gelukkig kan die verslaafde leer om die toestand te beheer. (54) Ken n punt vir elke korrekte kenmerk toe. (7) Beoordeel taal en styl (2) Skryf volsinne, geen taalfoute, hoogstens drie spelfoute = 2 Taalfoute en hoogstens ses spelfoute = 1 Telegramstyl = 0 Kontroleer dat die aantal woorde nie oorskry word nie. (1) Aantal woorde korrek en korrek aangedui = 1 Aantal woorde oorskry of nie korrek aangedui nie = 0 Sien slegs na tot 76 woorde. (Die kandidaat verbeur dan die punt vir die korrekte aantal woorde.) 7+ 2 + 1 = [10] Kriteria Aantal korrekte feite 7 Taal en styl 2 0 Korrekte aantal woorde aangedui en gebruik 1 0 TOTAAL 10 Punte

Afrikaans Huistaal/VS1 4 AFDELING C VRAAG 3 3.1 Die verband tussen goed, kwaad en die hamburger word aangedui/ Beklemtoon die woorde (goed, kwaad, hamburger)/ Die vraag of n hamburger goed of sleg is, word so uitgelig. / Die kernwoorde staan uit om die leser te lok om die artikel te lees. (1) 3.2 politikusse politici (spelling) (2) 3.3 te gronde gaan / ondergaan (1) 3.4 regisseuse (spelling) (1) 3.5 só (1) 3.6 aller (1) 3.7 simboliseer (1) 3.8 opwel het, het takke (frase) (1) 3.9 teenstand/ verset/ teёkanting/ opstand/ afkeur/ protes, ens. (enigeen) (1) 3.10 president (kleinletter) (1) 3.11 McDonald s is ook n simbool van Amerikaanse - en Westerse - moderniteit / McDonald s is ook n simbool van Amerikaanse, en Westerse, moderniteit. (1) 3.12 modern (1) 3.13 Kandidaat moet n sin maak met gereëlde in die betekenis van (goed) georganiseerde, bv. Die gereëlde staking is wettig. (1) 3.14 Die werker bevestig dat hulle baie gereelde klante het. / Die werker bevestig hulle het baie gereelde klante. (1) 3.15 Sy lui nie regtig/ werklik op nie./ Dit beteken as die werker sommige klante sien, weet sy al wat hulle bestelling is. (1) 3.16 Vetsug is deur die Wêreldgesondheidsorganisasie tot n epidemie verklaar. (1) 3.17 diёte (spelling) (1) 3.18 Moenie iemand op sy baadjie takseer nie. (1)

Afrikaans Huistaal/VS1 5 3.18 Engels (1) 3.19 hamburger (1) 3.20 boser ; boosste (spelling) (2) 3.21 Koos Kombuis sowel as Valiant Swart doen dit. /Sowel Koos Kombuis as Valiant Swart doen dit. (1) 3.22 Koos Kombuis doen dit uitstekend/ briljant/ in Afrikaans. (Enige sinvolle bepaling) (1) 3.23 skrywende (spelling) (1) 3.24 Sommige mense dink dat daar min in Afrikaans en die ATKV is/ n mens kan min doen met Afrikaans en die ATKV. (1) 3.25 Speel in Afrikaans! (uitroepteken verpligtend) (1) 3.26 Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (1) 3.27 5 / In heftige gemoedsbeweging wees (1) ] [30 TOTAAL:70