Hier trap ons diep spore...

Vergelijkbare documenten
Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore...

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Hier trap ons diep spore...

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Laerskool Olifantsvallei

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Laerskool STULTING Primary School

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

JANUARIE Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 -Nuwejaarsdag

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Daar is altyd drie opsies:

Laerskool Horison Graad

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Leerling-inligting: Van: Graad:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

REKORD- EN EINDEKSAMEN

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Wapport 7 24 Februarie 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

30 November 2017 JANUARIE 2018

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Pragtige Koningin Ester

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Hoërskool McLachlan * Julie 2012

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018

Wrestling Federation Stoeifederasie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

My siel, Pa. Marie van Rensburg

Transcriptie:

Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB15/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 3 Mei 2016 OB15/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Toelating 2017: Do. 19 Mei 2016 : Inligtingsaand vir alle voornemende leerlinge vir Gr. 000-1 vir 2017 om 18:00 by die skool. Aansoekvorms beskikbaar in kantoor. On-line Registrasie vir SLEGS Gr. 1-leerlinge - 2017: Groot asb. ouers on-line registrasie is NET vir Graad een leerders vir 2017 en NIE vir ander grade nie. Indien u suksesvol was, e-pos asb. die bewys na admin@lsnorthmead.co.za. Indien u nog nie suksesvol was nie, wees asb geduldig en hou maar aan met probeer. Ons weet dit is n sensitiewe saak, maar ongelukkig is dit iets buite ons beheer. Ons waardeer u moeite. Dit is in belang van u kind. Herrigistrasie van huidige leerlinge Gr. 1-6 vir 2017: Afgehandel Daar is nog talle uitstaande vorms en ons wil graag net die volgende onder u aandag bring : Versuim om n vorm in te handig gaan meebring dat u kind NIE by n skool geregistreer is vir 2017 nie, dus gaan u kind nie n skool hê om by te woon nie. Alle uitstaande vorms by die klasonderwysers ingehandig word. Oorspronklike vorms moet by die klasonderwyser ingehandig word en nie per e-pos gestuur word nie. Graad Sewe Projek: Vleiskompetisie: Hiermee ons Derde week se wenner - Ashley Jacobs in Gr. 7V, baie geluk! Dankie vir jou harde werk en geniet jou geskenk! Damestee: Datum : 4 Junie 2016 Tyd : 9:00 vir 9:30 Plek : Summerplace Koste : R250-00 per persoon Baie dankie vir al die dames wat bereid is om as gasvrouens op te tree. Al die tafels is reeds geneem, so indien u dalk kaartjies wou hê, is u welkom om die skool te kontak. Die gasvrouens sal n brief met reëlings asook die kaartjies eerskomende Maandag 9 Mei 2016, ontvang.

2. Skoolgelde: State gaan Dinsdag 10 Mei aan ouers gestuur word maak asb. seker dat alle betalings op datum is om stappe te vermy. State vir Revue gaan ook volgende week aan ouers gestuur word. Dankie, aan al die ouers wie hul kinders se skoolfooie getrou betaal. Ouers word ook weereens vriendelik versoek om seker te maak die korrekte verwysing word gebruik vir elektronies betalings daar is nog heelwat wat bv. die kleuterskool verwysing gebruik (0- XX99), dan is die kind reeds n paar jaar in die skool (XX999). 3. Norries van die week: 4. Kultuur: Kleutersko Liam Byleveldt Gr. 4 Ashleigh Matthyser ol Gr. 1 Frans-Hendrik Badenhorst Gr. 5 Nathan Pitout Gr. 2 Brandon Smith Gr. 6 Martin Visagie Gr. 3 Dehan Lombaard Gr. 7 Kylie Campbell RMS-Redenaars: Baie sterkte aan ons leerlinge wat Maandag 9 Mei by Laerskool Edleen deelneem, ons weet dat dit goed sal gaan. 5. Sport: Rugby: Liga: Woensdag 4 Mei 2016 vs. Ls. Delmas (tuis) Wedstryd program lyk as volg. Span Tyd Veld Skeidsregter 0/9 13:30 A Gerard Richter (Delmas) 0/10 14:15 A Jonny Maré (Northmead) 0/11 15:00 A Robbie White (Northmead) 2de 15:45 A Nico van Biljon (Northmead) 1ste 16:30 A Justin Dunn (Westwood) nie. Valkierugby: Oefentye : Maandag, Dinsdag en Donderdag 13:00-14:00. Geen oefening op n Woensdag Maak asb. seker van u kind se wedstrydtyd. Asseblief ouers, maak seker u seun is BETYDS vir sy wedstryd. Hy gaan sy speelkans VERLOOR as u hom laat bring. Manne sal briefies met program ontvang sodra ons dit van die betrokke skool ontvang het. Datum Skool wat dag aanbied Tyd 7 Mei Laerskool 09:00-13:00 Brentwoodpark

14 Mei Laerskool Northmead 09:00-13:00 op Hs Brandwag se Hokkievelde 21 Mei Laerskool Elspark 09:00-13:00 28 Mei Laerskool Goudrand 09:00-13:00 4 Junie Laerskool Westwood 09:00-13:00 Netbal: Donderdag 5 Mei speel ons weer ons eerste netbalwedstryd na 2 weke van rus. Ons speel tuis en die program is as volg: Tyd Baan 1 Baan 2 Baan 3 14:15-14:50 0/13B 0/10A 0/11B 14:45-15:30 0/12A 0/10B 0/12B 15:35-1610 0/13A - 0/11A Mini-Netbal: Wedstryde vir hierdie week is: 5 Mei 2016 : Rynfield Primary Tuis Dogters wat gaan speel sal briefies ontvang. Program vir Donderdag: 0/7 (1) 14:00-14:14 0/8 (2) 14:15-14:29 0/8 (1) 14:00-14:14 0/9 (1) 14:30-14:50 0/7 (2) 14:15-14:29 0/9 (2) 13:55-15:15 7 Mei 2016 : Mini-netbaldag Ls. Brentwoodpark Dogters wat Saterdag speel sal briefies ontvang met tye daarop. Skaak: Baie geluk aan die volgende leerders wat deel is van die Benoni-skaakspan en op 7 Mei 2016 gaan deelneem aan die Distrik toernooi. Jude Venter David Perry Zackie van Zyl Nicolas Liebenberg Emile le roux Wian Jansen Kayleigh Weidemann Tya Schultz Alestia Ferreira Sharné Neves Natalie Coetzee Baie geluk ook aan Tremayne Neves en Kayden Strydom wat reeds in die Distrikspan is! Moedersdag

Alle leerders ontvang n briefie vandag met geskenkies op vir Moedersdag. Bestelling word by die klasonderwyseres geplaas en sluit Donderdag. 6. Weekprogram: Ma. 2/5 -Vakansiedag Di. 3 -Clustervergadering SW/Afr/Eng/Wisk @ Benoni West Wo. 4 -Rugby vs. Ls. Delmas (tuis) -CSV : 2de pouse -Voortrekker spanbyeenkoms Do. 5 -Hemelvaartdag gewone skooldag -Mini-netbal vs. Ls. Rynfield (tuis) -Netballiga vs. Rynfield Primary (tuis) -Boekuitstalling met Fanie Viljoen -Voortrekkers : Kerkparade by Geref. Kerk Benoni, 18:30 Vir Hemelvaart Vr. 6 -Bestuursvergadering 07:15 -Valke proewe -Detensie : Mnr. Prinsloo -Werksverdeling van die Inligtingsaand by hoof en personeel -Hokkieproewe tot 14:00 Sa. 7 -Valkies @ Ls. Brenwoodpark -Mini-netbal @ Ls. Brentwoodpark -Voortrekkers : Pannekoek bak by Victus Christi Mark, Geref. Kerk Benoni. Ma 9 -RMS Afr. Redenaars @ Ls. Edleen -Jnr. Dept hoofde vergadering Mnr. J. Pieters Hoof Fanie Viljoen, die skrywer! As die naam onbekend is kom ontmoet hom op Donderdag 5 Mei 2016 om 10:30 wanneer hy ons skool besoek. Lapa Uitgewers sal pamflette beskikbaar hê en indien boeke daardie dag gekoop word sal Fanie dit persoonlik teken. Aankope word voltooi op aangehegte vorm en moet by mev. A. Pottas ingehandig word tydens aktiwiteitsperiode.

Skoolkombersies Skoolkombersies vir die winter is te koop by Mev. Yolandé Burr-Dixon se klas teen R70 n kombersie. Onthou dat SLEGS dié kombersies toegelaat word en GEEN bont-kombersies nie.