JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

Vergelijkbare documenten
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Nota vir die onderwyser/es:

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Abu Ali tel sy donkies

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Direkte en indirekte rede. Naam:

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

n Tempel Leier besoek Jesus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Afdeling A: Begripstoets

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

1 Waar ek vandaan kom

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Antieke Egipte en die Nylrivier

Dinge wat kan verander

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 40 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D Hierdie toets bestaan uit 1 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Instruksies aan die leerders 1. Lees al die instruksies en vrae deeglik deur.. Beantwoord al die vrae op die vraestel. 3. Die onderwyser sal die praktiese oefeninge met jou deurgaan voordat jy met die toets begin. 4. Die toets tel 40 punte. 5. Die toets duur 60 minute. Praktiese oefeninge 1. Omkring die letter langs die regte antwoord. Wat gee koeie vir ons? Koeie gee vir ons... A B C D brood. melk. konfyt. tee. Jy het die vraag korrek beantwoord indien jy B omkring het.. Omkring die werkwoorde. Hy loop, maar sy hardloop. Jy het die vraag reg beantwoord indien jy die woorde loop en hardloop omkring het. Grade 3 Afrikaans HL Test 1

3. Maak n kruisie ( ) in die blokkie langs die regte antwoord. Die son gee vir ons... water kos lig wind Jy het die vraag reg beantwoord as jy n kruisie (x) in die blokkie langs die woord lig gemaak het. 4. Die sinne hieronder vertel ons hoe om ons tande te borsel. Nommer die sinne (1 4) in die blokkies om die regte volgorde aan te dui wanneer jy jou tande borsel. Maak die tandeborsel nat. 1 Spoel jou mond uit. 4 Borsel jou tande. 3 Sit dan tandepasta op die tandeborsel. Jy het die vraag reg beantwoord as jy die sinne in die regte volgorde genommer het. In jou toets sal jy nog vrae soos hierdie kry om te beantwoord. Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 3 Afrikaans HL Test

Lees die storie en beantwoord dan vraag 1-6. Lank, lank gelede is n babaseun gebore. Hy was die seun van die trotse ouers, mnr. en mev. Sontonga. Hulle het hom Enoch genoem. Hulle het tot die Mpinga-stam behoort en het Xhosa gepraat. Toe Enoch groot was, het hy n onderwyser geword. Hy was baie lief vir musiek en was ook lief daarvoor om kinders te leer. Hy het dikwels in sy klas gestaan en die kinders dopgehou, terwyl hulle buite gedans, gesing en gespeel het. Terwyl hy die kinders dopgehou het, het hy gewens dat al die kinders van Suid-Afrika eendag so saam kan speel, saam kan woon en vriende kan wees. Enoch het baie liedjies geskryf, maar sy gunstelingliedjies was daardie wat hy vir die kinders geskryf het om te sing. Al sy liedjies het oor liefde en vrede gegaan. Eendag het Enoch n baie spesiale liedjie geskryf. Die eerste woorde van hierdie lied was Nkosi Sikelel iafrika. Dit beteken God se n Afrika. Enoch het dikwels gebid en gevra dat die kinders van Suid Afrika gese n moet word. Enoch se liedjie, Nkosi Sikelel iafrika, het baie bekend geword. n Bekende Xhosa-digter, Samuel Mqhayi, het nog woorde vir die liedjie geskryf en vandag is al die mense van Suid-Afrika baie trots wanneer hulle die liedjie sing. Ja, die liedjie wat as n Gebed vir Afrika bedoel was, het as ons geliefde Volkslied bekend geword. Grade 3 Afrikaans HL Test 3

1. Skryf n geskikte titel vir die storie..... Omkring die letter langs die regte antwoord. Wat is die naam van die liedjieskrywer oor wie die storie gaan? A B Samuel Mpinga C D Xhosa Enoch 3. Maak n kruisie ( ) in die blokkie langs die regte antwoord. Waar het Enoch gewoon en gewerk? Suid-Amerika Suid-Afrika Australi Asi Grade 3 Afrikaans HL Test 4

4. Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan. Nommer die sinne (1 4) in die blokkies om die regte volgorde aan te dui. Enoch het n onderwyser geword. Enoch se gebed het ons Volkslied geword. n Bekende Xhosa-digter het nog woorde vir die lied geskryf. Enoch het liedere oor liefde en vrede geskryf. 5. "Nkosi Sikelel iafrika" is ons Volkslied. Hoekom het Enoch hierdie lied geskryf? Enoch het "Nkosi Sikelel iafrika" geskryf omdat............ 6. Waarom, volgens jou, het Enoch beroemd geword? Enoch het beroemd geword omdat............ Grade 3 Afrikaans HL Test 5

7. Kyk na die prent en beantwoord vraag 7.1 en 7.. 7.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. Wat doen die perd? Die perd... A B C D galop oor die heuwel. staan in die stal. wei in die veld. drink melk. Grade 3 Afrikaans HL Test 6

7. Maak n kruisie ( ) in die blokkie langs die regte antwoord. Die prent op bladsy 6 is van n... wildsplaas. akwarium. plaas. dieretuin. 8. Skryf die sinne oor in die gegewe tye. 8.1 verlede tyd Die boer voer die hase, terwyl die kinders kyk............ 8. teenwoordige tyd Die vark het in die modder gespeel, terwyl die perde in die veld gegalop het............. Grade 3 Afrikaans HL Test 7

9. Lees: 9.1 n Selfstandige naamwoord is n naamwoord. Omkring twee selfstandige naamwoorde in die sin hieronder. Die hond waai sy stert. 9. n Voornaamwoord is n woord wat in die plek van die selfstandige naamwoord gebruik word. Omkring twee voornaamwoorde in die sin hieronder. Die boer en sy vrou is lief vir die diere op hul plaas. 9.3 n Voegwoord is n woord wat sinne aan mekaar voeg. Omkring een voegwoord in elkeen van die sinne hieronder. a. Die varke het hulle kos ge et en daarna het hulle gaan slaap. b. Die perde runnik, maar die eende kwaak. 10. Kyk na die prente en voltooi die sinne. 10.1 Ek moet my... buig wanneer ek spring. 10. Daar is... leerders in die groep. 10.3 Ons sing n liedjie oor drie blinde... Grade 3 Afrikaans HL Test 8

11. Skryf die volgende sinne oor. Vul twee leestekens in elke sin in. 11.1 daar is baie diere op my oom se plaas........ 11. Hoeveel skape koeie en perde is daar op die plaas........ 11.3 Die boer skree, Pas op vir die slang....... 1. Trek n kring om die regte werkwoord tussen hakies. 1.1 Hy (skryf/skreif/skruif) in sy boek. 1. Die meisie (dans/daans) met die seun. Grade 3 Afrikaans HL Test 9

13. Lees die tabel en beantwoord vraag 13.1-13.3. Pligtelys van plaaswerkers Naam Maandag en Woensdag Dinsdag en Donderdag Mpho Voer die varke Maak die varkhok skoon Sibongile Maak die stal skoon Borsel die perde Peter Voer die perde en hoenders Haal die eiers uit die neste Borsel die perde Pat Maak die groentetuin skoon Maak die groentetuin nat Sam Pluk vars groente Voer die varke en hoenders 13.1 Mpho voer die varke op n Maandag. Wie voer ook die varke?... 13. Pat en Sam werk albei in die groentetuin. Wat doen Pat op n Woensdag?... 13.3 Sibongile borsel die perde op n Dinsdag en n Donderdag. Op watter dae maak hy die stal skoon?... Grade 3 Afrikaans HL Test 10

14. Lees die grafiek en beantwoord vraag 14.1 en 14.. Diere op die plaas 8 7 6 Getal diere 5 4 3 1 perde varke hoenders skape 14.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. Vergelyk die getal diere op die plaas. Watter diere is die meeste? A B hoenders perde C D skape varke Grade 3 Afrikaans HL Test 11

14. Omkring die letter langs die regte antwoord. Hoeveel meer hoenders as varke is daar op die plaas? A B 8 5 C 4 D 3 15. Skryf twee paragrawe van ten minste 10 sinne in totaal oor n besoek aan n plaas. Maak seker jy gebruik die regte taal, spelling en leestekens. Moenie jou sinne nommer nie. n Besoek aan die plaas.... Totaal: 40 Grade 3 Afrikaans HL Test 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE. VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE PUNTE TOTAAL 1. Enige titel wat een of meer van die volgende woorde het: Enoch, onderwyser, musiek, Volkslied, kinders of enige aanvaarbare antwoord. 1 1 Ignoreer spelfoute. D/Enoch 1 1 3. Suid-Afrika 1 1 4. Enoch het n onderwyser geword. 1 Slegs 1 punt 1 Enoch se gebed het ons Volkslied geword. 4 vir korrekte n Xhosa digter het meer woorde vir die 3 volgorde lied geskryf. Hy het liedere van liefde en vrede vir die kinders geskryf om te sing. 5. Hy was lief vir musiek/ hy was lief vir kinders/ hy was lief vir sy land/ hy was lief om liedjies te skryf/ of enige aanvaarbare korrekte antwoord. Ignoreer spelfoute 6. omdat hy die Volkslied geskryf het/ hy was n goeie onderwyser/ hy gee om vir kinders/ of enige aanvaarbare korrekte antwoord. Ignoreer spelfoute 7.1 B/staan in die stal 1 7. plaas 1 8.1 Die boer het die hase gevoer, terwyl die kinders gekyk het. (Leerder moet n volledige sin skryf. Die korrekte spelling van die vetgedrukte woorde is n vereiste.) (het gevoer gekyk het ) 8. Die vark speel in die modder, terwyl die perde in die veld galop. (Leerder moet n volledige sin skryf. Die korrekte spelling van die vetgedrukte woorde is n vereiste.) 1 1 1 1 4 Grade 3 Afrikaans HL Memo 1

VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE PUNTE TOTAAL 9.1 hond Verkeerd indien stert meer as twee 9. sy woorde per vraag hul omkring is. 6 9.3 a en b maar 10.1 knie 1 Korrekte spelling n 10. 8 / Ag / agt 1 vereiste. 10.3 muise 1 3 11.1 Daar is baie diere op my oom se plaas. 11. Hoeveel skape, koeie en perde is daar op die plaas? 6 11.3 Die boer skree: "Pas op vir die slang!" 1 punt word vir die aanhalingstekens toegeken en 1 punt vir die uitroepteken binne die aanhalingstekens. 1.1 skryf 1 1. dans 1 13.1 Sam 1 Ignoreer 13. Maak die groentetuin skoon. spelfoute 1 3 13.3 Maandag en Woensdag 1 1 punt vir beide dae 14.1 A/hoenders 1 14. B/5 1 15. Sien onderstaande rubriek op volgende bladsy. 6 TOTAAL 40 RUBRIEK VIR VRAAG 15 KRITERIA BESKRYWING PUNTE Paragrawe Instruksies oorgeskryf/een woord of frase of deel van n sin. 0 ( punte) Een paragraaf 1 Inhoud ( punte) Taal, leestekens en spelling ( punte) Twee paragrawe Instruksies oorgeskryf/een woord/frase wat nie betrekking het 0 op die titel nie. Een tot nege enkelvoudige sinne wat verband hou met die 1 titel of een tot vyf saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat verband hou met die titel. Tien enkelvoudige sinne of ses of meer saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat verband hou met die titel. Meer as 10 taal, spel of leesteken foute. 0 6 10 taal, spel of leesteken foute. 1 0 5 taal, spel of leesteken foute. Trek een punt af van die totaal as die leerder die sinne genommer het. Grade 3 Afrikaans HL Memo