Leerders wat sonder n mediese sertifikaat afwesig is, sal nie toegelaat word om die vraestel te skryf nie en sal n 0-punt vir die vraestel ontvang.

Vergelijkbare documenten
REKORD- EN EINDEKSAMEN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Laerskool Stellenbosch

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Les 14: Entrepreneurskap

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

FAKTORE EN VEELVOUDE

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GROOTFONTEIN KUIERFEES

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

AANSOEK OM STUDIELENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

GROOTFONTEIN KUIERFEES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Die Groot Muur van Nehemia

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Sentraalbeplande stelsel

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Transcriptie:

20 Maart 2013 Geagte Ouer Aan die einde van die kwartaal wil ek graag alle leerders en ouers bedank vir hulle onbaatsugtige diens aan die skool. Almal se deelname aan die take en aktiwiteite by die Hoërskool Bellville word hoog op prys gestel. Daar is egter twee hoogtepunte wat ek wil uitlig. Die sekuriteitsheining en die jaarblad. Dit was ons droom om hierdie belangrike sake te laat plaasvind en tot stand te bring. Meer hieroor later in die omsendbrief. Daar is ook n paar ander sake wat ons onder u aandag bring. EINDE VAN DIE KWARTAAL Let asseblief daarop dat leerders Woensdag, 27 Maart en Donderdag, 28 Maart Stelwerkvraestelle skryf wat vir die Junie-eksamen tel. Op Woensdag skryf leerders in Graad 11 en 12 Afrikaans en in Graad 8 en 9 Engels. Op Donderdag skryf leerders in Graad 8, 9 en 10 Afrikaans en Graad 11 en 12 Engels. Leerders wat sonder n mediese sertifikaat afwesig is, sal nie toegelaat word om die vraestel te skryf nie en sal n 0-punt vir die vraestel ontvang. Die skool sluit op Woensdag, 27 Maart om 14:15 en Donderdag, 28 Maart om 11:45 JAARBLAD 2012 Soos u weet, was 2012 n baie geskiedkundige jaar vir die Hoërskool Bellville toe die skool sy 75ste bestaansjaar gevier het. Om hierdie jaar te gedenk is n jaarboek met pragtige foto s saamgestel. Die jaarboek sal die einde van hierdie kwartaal beskikbaar wees. U het reeds verlede jaar aangedui of u sou belangstel om die jaarboek te koop. Die bedrag van R120.00 moet asseblief by die Finansiële Kantoor betaal word voor u die jaarboek kan ontvang. Daar word ekstra jaarboeke gedruk. Indien u dus nie verlede jaar n jaarboek bestel het nie, maar wel een wil hê, kan u ook die R120.00 by die Finansiële Kantoor inbetaal. Ons is oortuig daarvan dat die jaarboek oor n paar jaar baie mooi herinneringe sal oproep. HEININGPROJEK Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om almal te bedank vir u ondersteuning aan die Hoërskool Bellville. Die statuur van n skool word dikwels bepaal deur die ondersteuning van sy vriende, ouergemeenskap en oud-leerders. U insette en betrokkenheid is van onskatbare waarde vir die skool.

Die Hoërskool Bellville het sedert 1937 n ryke tradisie van omgee vir elke leerder. Ons poog hard om hierdie tradisie te handhaaf en uit te bou. Daarmee saam wil ons graag die pragtige skoolterrein en fasiliteite behou vir die nageslag. Die terrein se omheining was egter nie meer op standaard nie met die gevolg dat: die sekuriteit van ons leerders nie gewaarborg kon word nie. toegangsbeheer bemoeilik was. skoolgeld dikwels gebruik moes word vir herstel- en vervangingskoste as gevolg van sekuriteitsprobleme, eerder as om die geld te gebruik vir nuwe projekte by die skool. Na vele aansoeke het die WKOD 995 meter van die skool omhein. Ons is baie dank aan die WKOD hiervoor verskuldig. Ek is seker u as ouer is trotser as ooit wanneer u nou by die skool verby ry. Ons wil graag die projek voltooi, deur die hekke te vervang en die laaste paar meter van die terrein wat nie deur die WKOD gedek is nie, te voltooi. Ons hoop en vertrou dat alle ouers n poging sal aanwend om ons te ondersteun sodat ons as gemeenskap die projek kan afhandel. Borg van 1 meter palisadeheining @ R550-00. U ondersteuning in hierdie verband sal nie net opreg waardeer word nie, maar ook verseker dat ons skool veilig vir ons leerders is. Voortaan sal die skool se aansig n trots en bate vir die gemeenskap wees. Op elke 1 meter wat geborg word, sal daar n plaat aangebring word waarop die ouers, leerders in die skool, asook die graad waarin hy/sy tans in die skool is, of die naam van n individu / organisasie gegraveer word.

PIETERSE GESIN ANNEKE GRAAD 8 2011 PIETER GRAAD 11 2011 GEORGE GRAAD 12 2008 SR PRINTERS TEL 021 911 1211 083 231 231 Wanneer n paneel van 3 meter (R1500-00) geborg word sal daar bo en behalwe die plaat ook die huisgesin se naam / organisasie op die donateursbord in die klubhuis / hoofingang van die skool aangebring word. U moontlike belegging en positiewe ondersteuning van ons skool en gemeenskap se toekoms word opreg waardeer. Ons hoop dat ons met u ondersteuning die skool volledig sal kan omhein voor die einde van 2013. DIE BURGER INTERKENAARS-KOMPETISIE Die Burger loods n werwingsaksie met die MTBS-skole in die Noordelike Voorstede. Hierdie aksie spruit uit die suksesvolle vennootskap met Die Burger as borg van die MTBS. Die leerders van die 4 skole ding mee om soveel intekenare as moontlik vir hul skool te werf. Elke leerder het reeds n intekenvorm ontvang. PRYSE VIR DIE WENSKOOL - R75 000 ruilooreenkoms in JIP - Sportsterre soos Breyton Paulse, Justin Ontong en Ryk Neethling help die wenskool met afrigting/motivering. TROOSPRYSE VIR SKOLE - R25 000-ruilooreenkoms in JIP PRYSE VIR LEERDERS - 3 beste verkopers (4 skole) - ipod elk - 5 wenners (4 skole) - R1000 kontant elk - 2 wenners (4 skole) - R500 kontant elk Die seksie in Bellville wat die meeste verkoop kry R1000 kontant. INTEKEN 1. Vul die vorm in (dui aan Bellville) 2. Teken in aanlyn (dui aan Bellville) 3. Kan naweekpakket koop (R88.30 per maand) en dui net op die vorm aan slegs Saterdae Ons vertrou dat u die skool in die opsig sal help om n WENSKOOL te wees!

BEHEERLIGGAAMVERSLAG : LENING TER UITBREIDING VAN SKOOLFASILITEITE Hiermee wil ons graag die volgende onder u aandag bring. Tydens die ouer begrotingsvergadering van 15 Oktober 2012 het die ouers wat teenwoordig was goedkeuring gegee dat ons n lening mag aangaan vir die uitbreiding van ons fasiliteite. Die lening van R1.2 miljoen is vroeër vanjaar deur die WKOD goedgekeur en ons is in die proses om dit deur die bank vir n tydperk van 5 jaar aan te gaan. Die terugbetalingpaaiement is reeds in die begroting vir 2013 en sal vir die volgende 5 jaar voor begroot word. Die hoofdoel van die lening is vir n mini-astro hokkieveld, sekuriteit en krieketnette in die gimnasium. Die mini-astro sal op die C-hokkieveld noord van die skool opgerig word en sal so geplaas word dat n volbaan in die toekoms gebou kan word. Ons hoop om vroeg in April vanjaar n kontrakteur aan te stel. Ons is ook geweldig dankbaar vir die Departement van Vervoer en Publieke Werke asook die WKOD wat 995m van die skool se omheining van 1661m opgerig het. Paratus ad Omnia Vriendelike Bellville-groete. Deon du Plessis SKOOLHOOF Marius Fivaz VOORSITTER : SBL

Ek / Ons ouer(s) van (naam en van) in graad is bereid om meter van die heining te borg. OF Ek, oudleerder van die klas van is bereid om meter van die heining te borg. OF Naam van Organisasie is bereid om meter van die heining te borg. INBETALINGSOPSIES OPSIE 1 Ek sluit my tjek of posorder in vir die bedrag van R ten gunste van Hoërskool Bellville OPSIE 2 Betaling met VISA/MasterCard: Kaartnommer Bedrag R Vervaldatum NB: 3 Bykomende syfers agter op kaart OPSIE 3 Direkte betaling by ABSA of elektroniese oorplasing aan: Hoërskool Bellville, Rekeningno: 1450 390 077. ABSA Sanbel takkode 632005. (Sluit verwysingsnommer: HP / Van of organisasie) Bedrag R (Stuur depositobewys saam) OPSIE 4 (merk betrokke opsie met ) Ek is bereid om oor 6 maande af te betaal Ek is bereid om oor 12 maande af te betaal 5 maande x R100 + 1 maand x R50 = R550 12 maande x R50 = R550 Handtekening(e): Datum: