NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 MUSIEK V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V2

HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK 8...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK 8...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 5 Deur S.J. Cloete INHOUDEOPGAWE. Tra. 5. Kopiereg voorbehou 1989 BLADSY

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

BIBLIOGRAFIE BYLAAG:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BIBLIOGRAFIE BYLAAG:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 4 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE T.L Kopiereg voorbehou 1989 BLADSY

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V1 MODEL 2008 EKSAMENNOMMER/NAAM: PUNTE: 125 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n rofwerkblad.

Musiek/V1 2 DoE/Model 2008 LOS ASB HIERDIE BLADSY OOP

Musiek/V1 3 DoE/Model 2008 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. AFDELING A moet op hierdie vraestel met potlood beantwoord word. AFDELING B moet in 'n ANTWOORDEBOEK met ink (blou of swart) beantwoord word. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Kandidate moet toegang tot 'n musiekinstrument hê om AFDELING A van hierdie vraestel te voltooi. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk gebruik kan word. Dit mag deur die kandidaat verwyder word.

Musiek/V1 4 DoE/Model 2008 AFDELING A VRAAG 1 Bestudeer die musiek ('n klavierreduksie van 'n uittreksel uit Sizongena vir S.A.T.B.) en beantwoord die vrae na aanleiding van die gegewe stuk.

Musiek/V1 5 DoE/Model 2008 1.1 Watter stemparty stel die tema bekend? 1.2 Watter komposisietegniek verskyn tussen die stempartye in maat 4? 1.3 Gee EEN woord/term om die omkringde ritmiese patrone in die altstem van mate 6 en 7 te beskryf. 1.4 Skryf mate 8 en 9 oor in oop partituur vir EEN van die volgende: 1.4.1 S.A.T.B. (teks weggelaat) (4) OF

Musiek/V1 6 DoE/Model 2008 1.4.2 Strykkwartet (2 viole, altviool en tjello) (4) 1.5 In solfa-notasie sal die volgende bewoording boaan hierdie koorstuk staan: 'Do is A-mol'. Skryf 'n melodiese mineur-toonleer op- en afgaande sonder 'n toonsoortteken, in die tenoorsleutel, wat op 'la' begin. Gebruik enkelvoudige vierslagmaat en dui die halftone met 'n bogie aan. (4) 1.6 Beskryf die intervalle soos gemerk in die partituur, volgens afstand en soort: 1.6.1 1.6.2 1.6.3 (3) 1.7 Transponeer die basparty van mate 6 en 7 'n verminderde kwint laer. Behou dieselfde sleutel maar, skryf die nuwe toonsoortteken. (3)

Musiek/V1 7 DoE/Model 2008 1.8 Besyfer die akkoorde in die volgende mate: 1.8.1 Maat 3: slae 1 en 2: 1.8.2 Maat 4: 1.8.3 Maat 5: (3) [20] VRAAG 2 Beantwoord ÓF VRAAG 2.1 ÓF VRAAG 2.2. 2.1 Komponeer 'n 12-maat melodie gebaseer op 'n mineur-toonleer wat 'n verwantskap met E-mol majeur toon. Gebruik enige saamgestelde tydmaat, asook EEN van die volgende as 'n ritmiese motief: duool; triool; kwintool; sinkopasie Dui die stem/instrument wat hierdie melodie moet uitvoer, in die gegewe ruimte aan. Voorsien jou melodie van frasering en 'n toepaslike tempo-aanduiding. Stem/Instrument: (12) OF

Musiek/V1 8 DoE/Model 2008 2.2 Komponeer 'n 12-maat melodie gebaseer op die 'blues'-toonleer wat op F begin. Gebruik enige enkelvoudige tydsoort, asook EEN van die volgende as 'n ritmiese motief: duool; triool; kwintool; sinkopasie Dui die stem/instrument wat hierdie melodie moet uitvoer, in die gegewe ruimte aan. Voorsien jou melodie van frasering en 'n toepaslike tempo-aanduiding. Stem/Instrument: (12) 2.3 Op watter toonleer/modus is elk van die volgende melodieë gebaseer? Voeg 'n geskikte tydmaatteken vooraan elke melodie. Dui die tipe tydmaatteken aan as enkelvoudig, saamgesteld of onreëlmatig. 2.3.1 Toonleer: Tydmaatteken:

Musiek/V1 9 DoE/Model 2008 2.3.2 Toonleer: Tydmaatteken: 2.3.3 Toonleer: Tydmaatteken: 2.3.4 Toonleer: Tydmaatteken: [20]

Musiek/V1 10 DoE/Model 2008 VRAAG 3 Voltooi ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2. 3.1 TRADISIONELE VIERSTEMMIGE HARMONIE Harmoniseer die gegewe sopraanparty vir vierstemmige koor (S.A.T.B.) Gebruik minstens EEN progessie wat 'n akkoord in tweede omkering bevat. Voeg minstens EEN van die volgende by enige van die drie onderste stemme wat jy skryf: deurgangsnoot; hulpnoot; terughouding; vooruitneming [20] OF

Musiek/V1 11 DoE/Model 2008 3.2 NIE-TRADISIONELE HARMONIESE STYL Skryf akkoorde in die boonste balk om die baslyn te komplementeer. Maak gebruik van chromatiese drie- en vierklanke (sewendes) om die passasie in 'n instrumentale ligtemusiekidioom daar te stel. Dui die akkoorde aan deur Romeinse syfers, byvoorbeeld V7 of akkoordsimbole, byvoorbeeld G7 te gebruik. Voeg EEN van die volgende by deur dit in die gegewe baslyn aan te bring: deurgangsnoot; hulpnoot; terughouding; vooruitneming [20] TOTAAL AFDELING A: 60

Musiek/V1 12 DoE/Model 2008 AFDELING B Beantwoord hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. VRAAG 4 Skryf die programnotas vir 'n konsert van Brahms se Simfonie nr. 4 in e-mineur. Fokus op die interessante kenmerke van die vierde beweging. Verwys veral na aspekte soos die volgende: 4.1 Komposisietegnieke (vorm en struktuur) (8) 4.2 Samestelling van die orkes (orkestrasie). Noem 'n instrument in elke afdeling van die orkes. (4) [12] VRAAG 5 Gee 'n kort beskrywing van die volgende TWEE jazz-style in terme van die volgende: Komposisietegnieke, byvoorbeeld struktuur, melodie, ritme, harmonie Vernaamste instrumente gebruik Noem ook EEN bekende musikant of komponis van jazz-musiek. 5.1 Ragtime (6) 5.2 Bebop (6) [12] VRAAG 6 6.1 Beskryf kortliks DRIE van die kenmerke van die popmusikant of -groep wat jy bestudeer het. (6) 6.2 Noem EEN liedjie of album wat deur dié musikant of groep gekomponeer is. LET WEL: Noem die musikant en styl aan die begin van jou antwoord. [7] VRAAG 7 Soek TWEE kenmerke uit LYS A en TWEE albums uit lys B wat by die Suid-Afrikaanse popmusikant wat jy bestudeer het, pas. Skryf SLEGS die vier relevante vraagnommers (twee uit elke lys) langs die naam van die betrokke musikant neer. LET WEL: Noem die musikant aan die begin van jou antwoord. LYS A 7.1 Hy is bekend vir sy diep stem en kragtige vokale styl. 7.2 Sy stem is al vergelyk met Neil Diamond s'n. 7.3 Hy het al 'n liedjie op die Belgiese treffersparade gehad. 7.4 Hy sing veral in die reggae-styl. 7.5 Sy musiekstyl word aan kwaito gekoppel en hy is ietwat van 'n straatdigter ('urban poet'). 7.6 Hy het al Suid-Afrikaanse sowel as internasionale toekennings ontvang. (2)

Musiek/V1 13 DoE/Model 2008 LYS B 7.7 Rastas never die 7.8 Beautiful noise 7.9 Godoba 7.10 Pampoen 7.11 9115 Zola South 7.12 Think about the children (2) [4] VRAAG 8 Jy stel die Afrika-koorwerk wat jy bestudeer het, aan 'n nuutgestigte koor voor wat uit lede van 'n gemengde kulturele agtergrond bestaan. Beskryf die Afrika-koorwerk wat jy bestudeer het ten opsigte van DRIE van die volgende: (Noem die koorwerk en nommer jou antwoorde volgens jou DRIE keuses.) 8.1 Begeleiding (instrumentaal of liggaamlike slagwerk) indien dit voorkom (2) 8.2 Stemming en karakter (2) 8.3 Vorm (2) 8.4 Harmoniese, ritmiese en melodiese kenmerke (2) 8.5 Strekking van teks (2) [6] Beantwoord OF VRAAG 9.1 OF VRAAG 9.2. VRAAG 9 9.1 Kwaito is 'n relatiewe 'nuwe' ontwikkeling in musiek en dans. Watter ander musiekstyle het tot dié genre aanleiding gegee en hoe het dit verder in Suid- Afrika ontwikkel? [6] 9.2 Beskryf die tradisionele musiek of die musiek wat vir sosiale geleenthede van 'n spesifieke kultuur gebruik word. Noem en beskryf DRIE van die volgende wat van toepassing is: (Noem die kultuur en nommer jou antwoorde volgens jou DRIE keuses.) OF 9.2.1 Die tipe kultuur of sosiale geleentheid (2) 9.2.2 Die musiekinstrumente wat gebruik word (2) 9.2.3 Die bewegings uitgevoer (2) 9.2.4 Die uitrustings van musikante (2) 9.2.5 Die musikale struktuur (2) 9.2.6 Die ritme en melodie (2) 9.2.7 Die harmonie (2) [6]

Musiek/V1 14 DoE/Model 2008 VRAAG 10 Jy is deur die studenteraad afgevaardig om 'n onderhoud te voer met EEN van die volgende komponiste ter voorbereiding vir die viering van Erfenisdag: 10.1 Mzilikazi James Khumalo 10.2 Niel van der Watt 10.3 SJ Khosa Skryf 'n verslag vir die studenteraad waarin jy die volgende meld: Relevante biografiese inligting Gebruik van musiekelemente in komposisies: ritme, melodie, harmonie, struktuur, instrumentale gebruik en tipes komposisies, titels van komposisies, musiekstyl (Afrika-elemente) ensovoorts. [8] VRAAG 11 Noem die liedjies en beskryf die bydrae wat deur elke relevante persoon gemaak is om die woorde en musiek van die huidige Suid-Afrikaanse Nasionale Volkslied te skep. [5] VRAAG 12 Hoekom is dit belangrik dat 'n komponis sy/haar werk by SAMRO of SARRAL registreer? [5] TOTAAL AFDELING B: 65 GROOTTOTAAL: 125

Musiek/V1 DoE/Model 2008 ROFWERKBLAD