GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 / 2014

Vergelijkbare documenten
AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Termyn 1/ 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Kwartaal1/ 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Kwartaal1/ 2014

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Termyn 1

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Kwartaal 1

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

Begripstoets - prosa leesteks van ± 600 woorde lank (22-24 punte) Visuele begrip - diagram, grafiek, prent, ens. (6-8 punte)

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

Telwoorde K 1 K 2 K 3 K 4 1. Hooftelwoorde: vyf, ses, twintig 2. Rangtelwoorde: eerste, tweede, derde. Lidwoorde K 1 K 2 K 3 K 4

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

TEMPO-AANDUIDERS VIR AFRIKAANS HUISTAAL EN EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

Die JNA 2015 Assesseringsriglyne is ontwerp in lyn met die kurrikulum verklaring wat in die fase geïmplimenteer is.

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

Gr Afrikaans Huistaal Taalstrukture en konvensies

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 11 KWARTAAL 1. taalstrukture en 1 uur. 3 uur

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

Gr 4-9 Afrikaans Huistaal. Leerprogramme. Draft. W erkskedules Lesplanne

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Breinkrag. Luister en praat: n Onvoorbereide mondelinge aanbieding

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees

Oos wes, tuis bes. Luister en praat: n Wêreldkaart. Kyk na die wêreldkaart. Wys na die plekke en sê hulle name.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE

vir die eksamen Graad 12 Wenke wat werk Kom in RAT vir al drie vraestelle deur die volgende dokument noukeurig te lees. deur Gerda Kleynhans

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Laerskool Swartkop Eksamen Afbakening Vierde kwartaal 2017 Graad 4

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

GOD IS SKEPPER WYSHEID LIEFDE WEEK VAARDIGHEID LUISTER EN PRAAT

Leerders skryf n Departementele vraestel dus moet hul asb. die hele jaar se elektroniese skyfies leer wat hulle ontvang het.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 12 MEMORANDUM JUNIE 2017 TOTAAL: 80

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIENRIGLYN

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

HERSIENING. Graad AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES LEERDERGIDS

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Leef gesond. Lees en kyk: n Strokiesprent. Bongi wil weet

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Vlotheid en intonasie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

AFRIKAANS EAT VRAESTEL

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

Gr 8 Oorsig: Afrikaans Huistaal

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 / 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal structure en - Konvensies Opmerkings % Volto oi Totaal % Week 1 en 2 Week 3 en 4 Luister na n kortverhaal Vertel n storie oor Storievertelling. Vertel n storie uit eie ervaring oor. Luister na en bespreek die gedig Voorbereide hardoplees: Toon, stemprojeksie, uitspraak, frasering, oogkontak. Gee aandag aan leestekens. Gebruik gepaste liggaamstaal Literêre teks: kortverhale Leesbegrip en leesstrategieë: Literêre teks: gedigte Poësie: Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig soos reëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap Skryf n verhalende paragraaf Konvensies van n paragraaf: Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunende gedagtes. Gebruik voegwoorde vir samehang. Verduidelik vereistes t.o.v. teks soos die vertel van n storie. Gebruik gepaste woorde en styl. Skryf in die verlede tyd. Skryf n storie wat gebaseer is op n persoonlike ervaring. Kreatiewe skryf: eie gedig soortname, eiename, abstrakte selfstandige naamwoorde Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne, stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd Spelling en leestekens: punt, komma, dubbelpunt, kommapunt, hoofletters en kleinletters samestellings; infinitiewe werkwoorde, voornaamwoorde, besitlike voornaamwoorde rym, geleende woorde, idiomatiese uitdrukkings, spreekwoorde, alliterasie, vergelykings, metafore, tussenwerpsels, sinonieme, antonieme punt, komma 5% 5% 5% 10%

Week 5 en 6 Datum; Week 7 en 8 Gesprek oor drama: Gebruik onvolledige dialoë vir leerders. Dialoog: Neem deel aan n dialoog. Gebruik gepaste taal. Reageer gepas. Pas gesprekskonvensies bv. beurtneming, toe. Gebruik gepaste liggaamstaal. Luister na n kortverhaal/ volksverhale. Groep-/paneelbespreking: Luister na poësie en bepaal die betekenis. Bespreek die storie/volksverhale waaraan hulle in die vorige aktiwiteit blootgestel was. Identifiseer karakters. Bespreek die tema. Bespreek perspektief. Bring inhoud in verband met eie ervaring Literêre teks drama (eenbedryf/ eenakter) Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig soos reëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap. Lees en kyk vir begrip (strategieë) Literêre teks: kortverhale/ volksverhale Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig soos reëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap. Lees en kyk vir begrip Taak 2 Skryf n dialoog, opvoering van drama Skryf n resensie/brief: Vereistes t.o.v. formaat, styl. Teikengehoor, doel en konteks. Samehang van paragrawe. Gebruik gepaste woordkeuse. Fokus op die skryfproses: Beplanning. Konsep. Hersiening. Redigering. Proeflees en aanbieding van finale konsep. Taak 2 Skryf n brief/resensie deur die skryfproses te volg. soortname, infinitiewe werkwoorde, voornaamwoorde, besitlike voornaamwoorde Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd, ontkenning sinonieme, antonieme, idiomatiese uitdrukkings, spreekwoorde dubbelpunt, oop en geslote aanhalings, uitroeptekens, vraagtekens enkelvoud en meervoud, byvoeglike naamwoorde, trappe van vergelyking, klankgrepe en lettergrepe Sinsvlakwerk: teenwoordige tyd, verlede tyd homofone, homonieme, polisemie, raaisels, diomatiese uitdrukkings, spreekwoorde 5% 15% 5% 20%

Week 9 en 10 Luister met begrip: Verduidelik die luisterproses. Maak aantekeninge. Beantwoord vrae. Groep-/paneelbespreking: Bespreek spesifieke idees in n kortverhaal. Neem n standpunt oor idees in en verwys na die teks ter ondersteuning van die standpunt. Bring inhoud in verband met eie ervaring. Literêre teks: kortverhale Belangrikste kenmerke van n letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig soos reëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap. Lees en kyk vir begrip (strategieë): Taak 2 Skryf n beskrywende opstel: Konvensies van n paragraaf: Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunende gedagtes. Logiese opeenvolging van paragrawe. Gebruik van voegwoorde vir samehang. Gebruik n verskeidenheid sinsoorte, -lengtes en strukture. voorvoegsels, agtervoegsels, basisvorme, infinitiewe werkwoorde Sinsvlakwerk: hoofsinne, bysinne sinonieme, antonieme Leestekens en spelling: woordeboekgebruik, spelpatrone, spelreëls Taak 3: Leesbegrip en taalgebruik 5% 25%

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 2 / 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal structure en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 Week 3 en 4 Luister met begrip: Verduidelik die luisterproses. Maak aantekeninge. Beantwoord vrae. Vertel n storie: Karakterbeelding. Taalgebruik. Liggaamstaal. Interpretasie van stemming, stemtoon, atmosfeer, tydlyn, ironie en slot. Luister- en Praatstrategieë Luister met begrip (geskrewe teks/tv nuusaanbieding): Verskillende vorme van mondelinge kommunikasie: Debatteer (oor advertering): Literêre teks soos jeugroman/drama Belangrikste kenmerke van letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks soos strokiesprente): Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks soos advertensie): Taak 2 (Toets) Literêre teks soos n roman: Belangrikste kenmerke van n letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. Skryf n verhalende opstel: Fokus op die skryfproses: Beplanning. Konsep. Hersiening. Redigering. Proeflees en aanbieding van finale konsep Skryf transaksionele tekste: Advertensie/plakkate: Vereistes t.o.v. formaat. Doel, teikengroep en konteks. Woordkeuse en sinskonstruksie. Visuele elemente soos lettertipe en -grootte, opskrifte, simbole, kleur. Manipulerende/oorredende taal. samestellings, onderwerp en gesegde, letterlike en figuurlike gebruik van sommige soortname, infinitiewe werkwoorde Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne; stelsinne; teenwoordige tyd, verlede tyd, sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis, gevoelstaal punt, komma, uitroepteken, vraagteken eiename, geslag, meervoud, enkelvoud Aanwysende voornaamwoorde, betreklike voornaamwoorde Sinsvlakwerk: direkte en indirekte rede, enkelvoudige sinne, stelsinne sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis Leestekens en spelling: dubbelpunt, kommapunt Woordeboekgebruik 5% 5% 30% 35%

Week 5 en 6 Datum Week 7 en 8 Luister- en Praatstrategieë Groep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word: Luister- en Praatstrategieë Rolspel-drama: Lees n instruksionele teks soos instruksionele prosedures: Vluglees. Soeklees. Aandagtige lees. Maak van afleidings. Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig: Lees letterkundige teks soos drama/ roman: Belangrikste kenmerke van letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. Korter transaksionele teksinstruksies: Vereistes vir formaat, styl. Skryf n instruksie. Skryf n dramaresensie Konvensies van n paragraaf: voorsetsels, telwoorde Sinsvlakwerk: lydende en bedrywende vorm idiomatiese uitdrukkings en spreekwoorde koppelteken, afkappingsteken koppelwerkwoorde, hulpwerkwoorde Sinsvlakwerk: lydende en bedrywende vorm sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis koppelteken, aanhalingstekens, vraagteken, komma, punt 5% 40% 5% 45% Week 9 en 10 Eksamen Eksamen Vraestel 3: Skryf een opstel en een transaksionele teks Vraestel 2: Begripstoets, taalgebruik en letterkunde 5% 50%

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE Graad 7 Termyn 3 / 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 Luister met begrip oor hoe om n vorm/vraelys te voltooi: Verskillende vorme van mondelinge kommunikasie oor die gebruik van n vraelys of vorm. Forum-/paneelbesprekings:. Lees n teks oor die belangrikheid van n vraelys en hoe om dit te voltooi: Maak n opsomming van die belangrike feite. Visualisering. Maak afleidings. Woordeskatuitbreiding Transaksionele tekste soos die voltooiing van vraelyste of vorms: soortname, versamelname; bywoorde van wyse en tyd, byvoeglike naamwoorde Sinsvlakwerk: byvoeglike en bywoordelike sinne, saamgestelde sinne sinonieme, antonieme, homonieme vraagteken, ellips, gebruik van hoofletters, koppelteken Afkortings, verkortings en akronieme 5% 55%

Week 3 en 4 Week 5 en 6 Luister na drama (Dialoog/ Onderhoud): Verskillende vorme van mondelinge kommunikasie: Dramatisering: Aanpassing van een genre na n ander: Verskillende vorme van mondeling kommunikasie: Rolspeel van prosedure tydens vergadering: Luister met begrip (geskrewe teks/tv nuusaanbieding): Literêre teks soos jeug drama/radio drama: Poësie Belangrikste kenmerke van n gedig:. Lees n teks oor hoe om n kennisgewing/agenda en notule te skryf: Rolspelers. Taalgebruik. Formaat. Rolvertolking. Lees en kyk vir begrip geskrewe/ visuele teks/grafieke: Langer tekste bv. dialoog/ geskrewe onderhoud: Taak 2 Langer transaksionele tekste, bv. kennisgewing/ agenda en notule: Identifiseer teikengehoor en doel van skryf. Besluit op styl, standpunt en formaat van skryf. Gebruik gepaste woordkeuse en taalstrukture. soortname, enkelvoud en meervoud Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, verboë vorme Sinsvlakwerk: saamgestelde sinne met bysinne, direkte en indirekte rede basisvorme van woorde dubbelpunt; aanhalingstekens; komma; punt; afkappingstekens; vraagteken, hakies Voornaamwoorde: persoonlik, aanwysend, besitlik Sinsvlakwerk: Gebruik van teenwoordige tyd, verlede tyd, direkte en indirekte rede, lydende en bedrywende vorm afleidings afkappingstekens; aandagstreep; gebruik van hoofletters; komma; punt; dubbelpunt 5% 60% 5% 65%

Week 7 en 8 Luister na en bespreek nuus gebaseer op koerantberigte en tydskrifartikels: Voorbereide/Onvoorbereide hardoplees van n koerantberig Lees en kyk vir inligting (gebruik teks Soos koerantberigte/tydskrif artikels/ geskrewe mondelinge aanbieding: Skryf n begripstoets. Lang/kort transaksionele tekste koerantberig: Vereistes t.o.v. formaat en styl. Teikengehoor, doel en konteks. Gepaste woordkeuse en taalstrukture. Skryf n koerantberig abstrakte soortname, soortname Voorsetsels Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, verboë vorme Sinsvlakwerk: Chronologiese volgorde; volgorde van belangrikheid; beskrywende paragraaf, oorredende en gevoelstaal; partydigheid en vooroordeel, stereotipering; retoriese stylmiddels sinonieme, antonieme, letterlike, figuurlike betekenis aanhalingstekens; uitroepteken; komma; punt; vraagteken; ellips 5% 70%

Week 9 en 10 : Luister met begrip gebaseer op die gee van aanwysings Verskillende vorme van mondeling kommunikasie, bv. gee aanwysings/ instruksies: Gebruik gepaste taal. Gebruik kort effektiewe sinne. Verskaf besonderhede. Literêre teks soos jeugroman/ kortverhale/drama/radio drama: Belangrikste kenmerke van letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. Poësie: Lees en kyk vir begrip bv. geskrewe/ visuele teks: Taak 3: Toets Leesbegrip en taalgebruik Of Letterkunde Taak 2 Skryf n verhalende/beskrywende opstel: Vereistes t.o.v. formaat, styl en standpunt. Teikengehoor, doel en konteks. Woordkeuse en taalstrukture. samestellings Voornaamwoorde: persoonlik, besitlik, betreklik, aanwysend Lidwoorde: bepaald en onbepaald Sinsvlakwerk: evalueringsparagraaf, enkelvoudige sinne, stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis punt; komma; dubbelpunt, kommapunt, hakies; klemteken 5% 75%

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE Graad 7 Termyn 4 / 2013 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaa l % Week 1 en 2 Datum; Onvoorbereide mondelinge aanbieding: Bekendstelling van n spreker/ bedanking/vertel n storie Literêre teks soos jeugroman/ kortverhale/drama: Belangrikste kenmerke van letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en visuele teks): Lang/kort transaksionele teks bv. gee van aanwysings: samestellings, Afleidings Byvoeglike naamwoorde: (intensiewe vorme, verboë vorme) Voorsetsels Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne; saamgestelde sinne, bywoordelike en byvoeglike bysinne sinonieme; antonieme; letterlike; kontekstuele en figuurlike betekenis, byvoeglike naamwoorde, bywoorde kommapunt; aanhalingstekens; punt; afkappingstekens 5% 80%

Week 3 en 4 Week 5 en 6 Luister- en Praatstrategieë: Luister met begrip (geskrewe teks/tv nuusaanbieding): Verskillende vorms van mondelinge kommunikasie: Debat/groepbespreking: Bespreek gebruik van e-posboodskappe/ plakkate/dagboekinskrywings/ strooibiljette: Luister met begrip: Voorbereide mondelinge aanbieding: Lees n teks met n dagboekinskrywing/eposboodskap/ strooibiljet: Poësie/volksverhale: Belangrikste kenmerke van n gedig: interne struktuur van n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme; uiterlike bou van n gedig soos reëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap. Lees letterkundige teks soos jeugroman/kortverhale/dra ma/ volksverhale: Poësie: Voorgeskrewe gedigte: Ontleding van n gedig: Reëls, woorde, strofes, skakel, refrein, tipografie, leestekens. Betekenis: implisiet en eksplisiet Lang/korter transaksionele tekste bv.: e-pos, plakkate/dagboekinskrywin gs/ strooibiljette: Skryf een van die bogenoemde tekste. Hersiening en voorbereiding vir Eksamen; Opstelle: voornaamwoorde: vraend, besitlik, onbepaald Versamelname Infinitiewe werkwoorde Deelwoorde Byvoeglike naamwoorde: intensiewe vorme, trappe van vergelyking Voorvoegsels, agtervoegsels en basisvorme Sinsvlakwerk: Direkte en indirekte rede, vrae en begeleidende vrae, ontkenning, afgekorte stellings, retoriese vrae antonieme; letterlike; figuurlike en kontekstuele betekenis aanhalingstekens; klemteken; vraagtekens; komma; uitroeptekens; lettertipe koppelwerkwoorde, hulpwerkwoorde Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, verboë vorme Sinsvlakwerk: partydigheid; stereotipering; vooroordeel; gevoelstaal en manipulerende stellings, retoriese vrae sinonieme, antonieme, kontekstuele leidrade punt; komma; uitroepteken; vraagteken 5% 85% 5% 90%

Week 7 en 8 Week 9 en 10 Hersiening en voorbereiding vir eksamen: Praat: Voorbereide toespraak/debat/ onderhoud/gesprek. Voorbereide lees. Onvoorbereide lees. Luister: Luister met begrip. Vraestel 1: Luister en praat Hersiening en voorbereiding vir eksamen: Lees: Voorbereide lees. Leesbegrip. Opsomming. Letterkunde: -- roman/kortverhale/volksver hale; -- drama/filmstudie; en -- gedigte. Hersiening en voorbereiding vir eksamen. Skryf: Transaksionele tekste Vraestel 3: Skryf een opstel en een transaksionele teks versamelname, betreklike voornaamwoorde, basisvorme Sinsvlakwerk: enkelvoudige en saamgestelde sinne, stelsinne, deelwoorde, vraagsinne, vraagvorme ontkenning sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis Lees- en skryftekens Hersien Vraestel 2: Begripstoets taal en letterkunde Taak 2 - Eksamen 5% 95% 5% 100%