INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Vergelijkbare documenten
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Abu Ali tel sy donkies

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Jakkals lê eendag heerlik en

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

1 Waar ek vandaan kom

Afrikaans Huistaal Graad 5 12 Junie Afdeling A : Afdeling B : Afdeling C : Begripslees: Taalleer Taalleer 'n Sprokie Te koop Kortliks

Antonieme en sinonieme

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Briewe, posseëls en elektroniese pos

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Transcriptie:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: KYK EN LEESBEGRIP (25 punte) AFDELING B: TAAL (15 punte) 2. Beantwoord al die vrae. 3. Vul die antwoorde op die vraestel in. 4. Skryf netjies met blou of swart ink. 5. Lees die instruksies by AL die vrae versigtig deur voordat jy dit beantwoord.

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3 AFDELING A: KYK EN LEESBEGRIP VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL Lees die onderstaande leesstuk deeglik deur en beantwoord die onderstaande vrae. 1 Vriende kan jy kies, maar nie familie nie. Besef ons aldag hoe belangrik hierdie sinnetjie werklik is? Die mag lê weggesluit in ʼn paar woorde. Woorde wat ʼn mens twee keer laat dink oor dinge. Saam met vriende stap keuses ook op ons wandelpad. 2 Ons kom elke dag in situasies waar keuses gemaak en besluite geneem moet word. Die keuse wat jy uitoefen, kan ten goede of ten kwade wees, vir jou persoonlik tot voordeel of vir die ander persoon tot nadeel. Vriende speel ʼn belangrike rol in ons lewens. Hulle kan jou aanvul, maar so ook terselfdertyd afbreek. Dit is waarom jou keuses van vriende baie belangrik is. 3 Vriende is daar om jou by te staan deur moeilike tye, jou op te beur wanneer jy die dag voel dat jy watertenke agter jou oë het. Maar sien, vriende is ook daar vir wanneer jy borrel en goeie nuus met iemand wil deel. Vriende is spesiale mense wat altyd omgee, luister en help deur net daar te wees vir mekaar. Vriende laat jou op een of ander manier glimlag en as persoon goed voel! 4 Vriende soos hierdie se deure staan altyd oop vir mekaar. Dis waar die ongelooflike magtige wondermiddel wat bekend staan as e-pos, inkom. Sien, dit is so Jy hoef nie elke dag met al jou vriende of vriendinne te praat nie, maar deur ʼn grappie aan te stuur na iemand aan wie jy op daardie oomblik dink, beteken net soveel soos ʼn oproep van jou vriende af. 5 Jy sal moet gaan sit en besluit wat in die lewe vir jou belangrik is. Ja, daar is ʼn gesegde wat sê: Life s a journey, enjoy the ride. Maar ongelukkig kan dit nie altyd so wees nie. Jy moet gaan sit en besluit wat jy met jou lewe wil doen, prioriteite moet bepaal word. Al hoe ʼn mens hierdie keuse kan laat realiseer, is as jy die regte motiveringsmiddels rondom jou het die regte vriende. [Uit Die Republikein, 30 Julie 2008] Omkring die korrekte antwoord. 1.1 Kies die beste titel vir die koerantberig. A Kies jou familie reg die lewe lê voor. B Aan jou vriende word jy geken. Kies regte vriende. C Vriende is nie so belangrik, so meng met enige persoon. D Staan altyd op vir jou vriende.

4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) 1.2 Uit watter koerant is hierdie berig geneem? A B C D Die Burger Die Republikein Life s a journey Republikein 1.3 Bestudeer die onderstaande uitdrukking in paragraaf 3 en kies die antwoord wat NIE daarby pas NIE. watertenke agter jou oë het... A Baie gehuil B Hartseer C Trane hardloop uit jou oë D Te veel water gedrink het 1.4 Antwoord die onderstaande vraag in ʼn volsin. Wat bedoel die skrywer as hy sê: Vriende kan jy kies, maar nie familie nie? 1.5 Verkeerde vriende kan jou negatief beïnvloed. Stem jy saam met die stelling? Motiveer jou antwoord. 1.6 Volgens die leesstuk moet vriende sekere karaktertrekke hê? Noem EEN eienskap van ʼn goeie vriend. 1.7 Haal EEN woord uit paragraaf 5 wat dieselfde beteken as: voorrang geniet 1.8 Wat is die hoofgedagte van die tydskrifartikel? Gebruik jou eie woorde. (2) 1.9 Voltooi die onderstaande sin deur die ontbrekende woord in te vul. Die enigste manier hoe ʼn mens jou prioriteite agter mekaar kan kry, is as jy die regte rondom jou het. [10]

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5 VRAAG 2: ADVERTENSIE Lees die onderstaande advertensie deur en beantwoord die daaropvolgende vrae. Reik na jou droom: 2.1 Watter finansiële instelling word in die advertensie bemark? 2.2 Wat beloof hierdie advertensie ons?

6 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) 2.3 Omkring die letter van die korrekte antwoord: Wie sal die meeste van die aanbod gebruik maak? A Jongmense wie nie wil werk nie. B Jongmense met geen ideale. C Jongmense met lewensdrome. D Jongmense wie alreeds hul drome bewaarheid het. 2.4 Indien jy gebruik sou maak van bogenoemde aanbod, waarmee sal hierdie finansiële instansie jou kan help? 2.5 Van watter tipe beeldspraak word in die onderstaande sin gebruik gemaak? Die sterre wink en jou toekoms blink. [5]

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 7 VRAAG 3: GEDIG Lees die onderstaande gedig deeglik deur en beantwoord die onderstaande vrae. Band van Vriendskap Elize Botes Saggies het jy gekom en ʼn hand uitgesteek van vriendskap en omgee, n glimlag so breed. Soms luister jy net of gee my ʼn Woord as my lewenslied klink na ʼn valse akkoord Dan weer ʼn glimlag en ʼn stewige handdruk as my ogies nat is en my skouers wil snik Jy sien ook my twyfel en weemoed soms raak, vertel my van jou prag-kruik met sy eie seer kraak Jou vriendskap is ʼn seëning, opligtend, vol goud, jy deel jou Jesus-liefde, jy s die aarde se sout. 3.1 Omkring die letter langs die mees korrekte antwoord. Die stemming van die gedig is A neerdrukkend. B hartseer. C waarderend. D lagwekkend. 3.2 Die gedig handel oor A vriende wie nie vir mekaar omgee nie. B vriendskapsbande. C die invloed van mense. D hoe om vriende te maak. 3.3 As my lewenslied klink na ʼn valse akkoord. Wat bedoel die digter met hierdie stelling? 3.4 Uit hoeveel strofes bestaan die gedig? 3.5 Voltooi die volgende stelling: Volgens my mening is vriende mense wie [5]

8 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 4: KOERANTBERIG Lees die onderstaande berig deeglik deur en beantwoord die daaropvolgende vrae. HEI JY Gareth Cliff Duisende luister soggens getrou na sy ontbytprogram op 5FM. En as ʼn Idolsbeoordelaar maak hy jou lekker die duiwel in. Leer ken die omstrede babbelkous en sy smake beter. Dit skeel hom nie dat mense sê hy is gemeen op Idols nie. Ek dink die terugvoer wat ek gee, is eerlik; ek probeer nie ongeskik wees nie. Mense kom na ons om hulle sang te beoordeel. Party mense gaan ontdek hulle is vrot. Jy kan my nie onbeskof noem omdat ek vir iemand wie nie kan sing nie, sê dat hy nie kan sing nie. In die vroeë rondtes is dit soms moeilik om jou lag te hou. Die oudisies is strykdeur snaaks. Dis moeilik om ernstig te bly. Ek smaak dit as Unathi (Msengana, sy medebeoordelaar) onbeheers begin lag. 4.1 Tydens watter tyd van die dag kan jy na Gareth Cliff se program luister? 4.2 As Idols-beoordelaar maak hy jou die duiwel in. Wat beteken om iemand die duiwel in te maak? 4.3 Haal EEN woord uit die leesstuk wat dieselfde beteken as; iemand wie baie praat. 4.4 Gareth is ʼn bekende in Suid-Afrika. Stem jy saam met die stelling? Motiveer jou antwoord met ʼn sin uit die leesstuk. 4.5 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is? Idols is soms snaaks. Motiveer jou antwoord. [5] TOTAAL AFDELING A: 25

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 9 AFDELING B: TAAL IN KONTEKS VRAAG 5: WOORDSTRUKTURE Die taalvrae wat volg, is op die onderstaande teks gebaseer. vrien-din (ne;-etjie): vroulike vriend; vriend van vroulike geslag; nooi; ʼn vriend uit jou jeug. Vriende kan jy kies, maar nie jou familie/famielie nie. Jy moet ten alle tye op jou vriend kan vertrou. 5.1 Verander die woord vertrou na ʼn PERSOONSNAAM. Jy moet ten alle tye ʼn (vertrou) vir jou vriende wees. 5.2 Identifiseer en korrigeer die SPELFOUTE in die onderstaande sin. Skryf die sin oor met die korrekte spelling van die woorde. Jou famielie sal jou help met jou proiriteite, as jy tyd met hulle spandeer. 5.3 Gee die VERKLEININGSVORM van die woord tussen hakies. Somtyds voel jy asof daar (watertenke) agter jou oë is. 5.4 Identifiseer die ONDERWERP en die GESEGDE in die volgende sin deur ʼn (X) in die korrekte blokkie te skryf. Vriende moet jou beskerm. Onderwerp Gesegde Antwoord Vriende moet jou beskerm Vriende moet beskerm (2)

10 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) 5.5 Identifiseer die onderstreepte NAAMWOORDE uit die opsies in die onderstaande woordblok. Eienaam Soortnaam Abstrakte naamwoord Versamelnaam 5.5.1 Jou vriend kan iemand wees vir wie jy baie vriendskap kan bewys. 5.5.2 Een van my penmaats woon in die verre Afrika. 5.6 Onderstreep die BYWOORD in die onderstaande sin. My vriende praat saggies met my as hulle bel. 5.7 Watter TWEE woorde kan gebruik word in plaas van die onderstreepte woord. Jy s ʼn wonderlike vriend vir my. 5.8 Gee die MEERVOUD van die woord tussen hakies. Die dogter het sulke wonderlike, hardwerkende (vriendin). [10]

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 11 VRAAG 6: VISUELE TEKS Lees en kyk na die tekste hieronder en beantwoord die taalvrae wat daarop volg. 6.1 Vul die korrekte VOORSETSELS in. 6.1.1 Meester vererg hom die seun se houding. 6.1.2 Neelsie verkeer n wanindruk. 6.2 Verbind die twee ENKELVOUDIGE sinne met die voegwoord tussen hakies om een goeie SAAMGESTELDE sin te vorm. Hy wou weet. Was daar al radio s in daardie tyd? (of) 6.3 Skryf die AKRONIEM in die sin vol uit. Neelsie doen nie sy werk nie, want hy wil by ESKOM gaan werk. 6.4 Gee ʼn SINONIEM vir die woord tussen hakies. Die (hoof) sal Neelsie straf, indien hy nie sy werk doen nie. 6.5 Haal ʼn SAMESTELLING uit Raampie 1 en skryf dit hier neer.

12 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) 6.6 Kies die korrekte VOORNAAMWOORD uit die gegewe blok om die sinne te voltooi. Ons; hulle; julle; my; myne; sy Neelsie doen nooit werk nie, want hy is baie lui. 6.7 Skryf die volgende sin oor in die ONTKENNENDE VORM. Gaan leer dadelik jou skoolwerk. [8]

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 13 VRAAG 7: SINSTRUKTURE Die taalvrae wat volg, is op die onderstaande teks gebaseer. Met ʼn bietjie hulp kan ʼn (ryk aan glorie) toekoms meer as net ʼn droom word. Werk hard vir ʼn beter toekoms. Laat niks en niemand jou toekomsvisie beïnvloed nie. 7.1 Onderstreep die HULPWERKWOORD in die onderstaande sin. Die dogter het hard aan haar toekomsdrome gewerk. 7.2 Sê watter soorte sinne die onderstaande sinne is. Voorbeeld: Reik uit na ʼn beter toekoms. (stelsin) 7.2.1 Die toekoms lê vir ons voor, indien ons baie hard werk en studeer. 7.2.2 Hoekom studeer julle nie vir n beter toekoms nie? 7.3 Skryf die onderstaande sin oor vanaf die TEENWOORDIGE TYD na die TOEKOMENDE TYD. Die seun reik na die sterre sodat hy die hoogste sport kan bereik. 7.4 Skryf die onderstaande sin oor vanaf die VERLEDE TYD na die TEENWOORDIGE TYD. Ek het graag na Gareth Cliff op Idols gekyk. 7.5 Skryf die onderstaande sin oor in die INFINITIEWE vorm. (om... te) Gareth hou daarvan (mense se sang) beoordeel. 7.6 Skryf die onderstaande sin oor vanaf die BEDRYWENDE VORM na die LYDENDE VORM. Hy beoordeel die mense se sangtalent. (2)

14 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) 7.7 Skryf die onderstaande sin oor in die DIREKTE REDE. Gareth sê dat hy mense op grond van hul sangtalent beoordeel. Gareth sê 7.8 Skryf die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies neer. Die Oos-Kapenaars sing (mooi) as die Gautengers. (3) [12] TOTAAL AFDELING B (30 2): 15 GROOTTOTAAL: 40