Deurkollekte Bybelverspreiding

Vergelijkbare documenten
Kontak: Magda Wessels. Oggenddiens 9: Ds Frans Klopper. Mooihawens 9: Ds Chris de Vries. Aanddiens 18: Ds Chris de Vries

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

JANUARIE 2018 Sondag

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

ADVERTENSIES 14 September 2017

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00 Tuinedal NG Gemeente

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

Ned. Geref. Gemeente Kroonstad-Oos

KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD

Laerskool Olifantsvallei

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: Sel: Skriba: Br Piet Prinsloo Attes-skriba: Br Neels Taljaard Sustersake: Sr Erica Arnold

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

15 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

In n Seisoen van Gebed

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Liewe Bruid en Bruidegom

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

Ons poog om die jaarprogram op datum te hou op die webwerf. Daar is ook meer besonderhede op die webblaaie genoem Weekliks

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

tafels. Kontak asb die kerkkantoor om jou dienste aan te bied.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Preektema: Om Jesus te volg vra dat Hy alles in jou lewe word! Aanderediens: Ds.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees.

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Petrus en die Krag van Gebed

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

Persoonlike inligting

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

As julle enige vrae het, iets

Iederark (018) (018)

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

PROSPEKTUS INLIGTINGSTUK

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Transcriptie:

Kontakbesonderhede Kantoor: Marietjie du Preez infininfo Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan Vry 8:00 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 mauritius@ngsuidkus.co.za Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 chris@ngsuidkus.co.za Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 g.winkel@yahoo.com Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 mjprinsloo777@gmail.com Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 peetvanzyl@outlook.com Bankbesonderhede: ABSA Bank Galleria: NG GEMEENTE SUIDKUS Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05 n Jong dame soek kantoorwerk. Kontak asseblief vir Corné van der Westhuizen (0606150251). ----------------------------------------- n Enkellopende dame benodig verblyf vanaf die einde van die maand. Sy wil graag haar hulp aanbied met die versoring van bejaardes. Sy wil inwoon en is ook bereid om n klein bedrag te betaal. Kontak: Amanda Botha (Selnr: 073 411 3370) Deurkollekte Bybelverspreiding

PREEKPROGRAM DATUM ENGELS SUIDKUS Mooihawens AAND 2016/04/17 2016/04/24 2016/05/01 2016/05/08 Baie geluk Gerald Winkel Ds Frans Klopper Gerald Winkel Gerald Winkel Ds Mauritius Pienaar Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Dr Malan Nel Peet van Zyl Christo van Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Mauritius Pienaar Ds Pierre Burger Geen Dr Malan Nel Baie geluk aan al ons verjaarsdagvriende. Mag jou beker van vrede en vreugde van Jesus in hierdie nuwe jaar oorloop! 17 18 19 20 Jannie Coleman Minette Erasmus Hugo Jansen Annetjie Kruis Louis van Wyk Jodie Viljoen James Bruwer Hanchen du Plessis Petro van Niekerk Martin Fourie Amanda J v Rensburg Zoë Kroef Emma Pretorius Sonja Turner Johan v Rohmburgh Belinda Ackhurst Lienke Enslin Estelle Viljoen Josh Worthmann 21 22 23 Germari Helberg Marié de Bruyn Joy Herbst Rita du Toit Anne Laubscher Philip Els Jandre Roos Megan la Grange Cecelia Steyn Marié Pretorius Ignatius Rossouw Brenda Stelpstra Bettie Swart Johan v Rooyen Roald Bothma Milissa Glenister Juandré Hattingh Paul Odendaal John Sinden Aiden v de Venter Ansie van Rooyen Uit die Kantoor: ONDERSTEUNINGSDIENSTE Ons lewe in uitdagende tye ook binne ons gemeenskap. Die Kerkraad nooi u na n gemeentegesprek oor ons identiteit as gemeente, ons roeping, en ons toekoms. Datum: Donderdag, 28 April Tyd : 19:00 Plek : Konsistorie Kom asseblief ons het almal se insette nodig! ************************************* U word hartlik uitgenooi na n kursus wat Ds. Pienaar gaan aanbied: Tema: Die Bybel is n boek oor roepingsverhale. Elkeen van ons is n geroepene wat beteken dit? Datum: Vrydag en Saterdag, 20 & 21 Mei Plek : Kerksaal Kontak: Ds. Mauritius Pienaar (082 468 8780) Ds. Pienaar gaan ook die tema in sy Bybelstudiegroep behandel vanaf Woensdag, 20 April Plek: Kerk Tyd: 9:00 Dit is weer tyd om te begin met die beplanning vir die Kermis! Ons het voorstelle en insette nodig! Wat kan ons verander, wat kan ons nuut doen? Beplanningsvergadering word gehou op Woensdag, 20 April om 18:00 in die konsistorie.

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING Welkom aan alle nuwe lidmate wie se lidmaatskapbewyse ontvang is Ons bid vir Gemeentelede Tertia de Wet 031-903 6910 Willie Rossouw 060 637 9929 Oom Grobbie en Lisa Grobbelaar 031-903 4518/082 550 3855 Wilna Swartz 082 202 2873 (Neil 083 581 2363) Mike Bosman 072 867 8655 Laura Burger 076 199 8157 Babs Swart 031-916 7354/084 247 2099 Joey Els Mooi Hawens Ons versoek lidmate om asseblief die leraars of kerkkantoor te laat weet van persone wat siek of in die hospitaal is. Kolossense 3:12 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees.

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING Gebedsaksie Elke Maandagaand om 18:00 in die konsistorie. Lidmate word hartlik uitgenooi om dit by te woon. Mooihawens en Tabor Kom besoek gerus die inwoners van Mooi Hawens en Tabor Ons vra ook voorbidding vir die inwoners van Huis Lena D vloer Nooi Lidmate asb uit na die Engelse Bybelstudie wat Donderdagoggende in Tabor Konsistorie plaasvind Daar is n groot behoefte aan toiletware vir die inwoners van Huis Lena. Enkellopendes Enkellopende persone tussen ouderdom van 30 en 45 kom elke tweede Dinsdagaand om 18:30 in die Kapel bymekaar. Kontak Zelda Crous : 079 693 0268 NUUS UIT DIE GEMEENTE Ds Chris de Vries en Deo-Marie het die naweek van 1-3 April die hoërskoolleerders vergesel na Image Jeugfees in Johannesburg. Hulle het Donderdagoggend vol opgewondenheid en entoesiasme met 51 kinders in n bus vertrek vanaf die kerk. Op pad het hulle nog kinders opgelaai. Daar was in totaal ongeveer 3000 jongmense by die fees in Johannesburg en is dit ook dieselfde naweek aangebied in Kaapstad en Jeffreysbaai. Senior lidmate word genooi na die Silwerkring byeenkoms op Donderdag, 21 April. Tyd: 10:00 Plek: Kerksaal Lidmate wat belangstel om by n omgeegroep in te skakel word uitgenooi om die leraar na die diens voor die kansel te ontmoet. Die doel is om bestaande groepe uit te brei of nuwe groepe te stig.

NUUS UIT DIE GEMEENTE Kontak Martie Spies by 031 903 1671 TEL: 031 904 7461/60 PRAKTYK URE 08H00-17H00 MAANDAE-VRYDAE 08H00-12H00 SATERDAE GESLUIT SONDAE & PUBLIEKE VAKANSIEDAE TEL: 031 904 7461/1283 PRAKTYK URE 18H00 21H00 MAANDAE -VRYDAE 12H00 20H00 SATERDAE 09H00 20H00 SONDAE & PUBLIEKE VAKANSIEDAE MEDIESE SENTRUM GELEë : MEDEXCEL, 24 PRINCE STREET, ATHLONE PARK GELEë TE: MEDEXCEL, 24 PRINCE STREET, ATHLONE PARK GPS KOORDINATE: 30 1ˡ7.54ˡˡS - 30 54ˡ49.20ˡˡE

ONDERLINGE VERSORGINGSDIENSTE Vrouebybelstudiegroepe elke Dinsdagoggend soos volg: Tabor Konsistorie 9:30 - Willemien Opperman (031 9162671/072 979 4655) Kapel 9:00 Ds Mauritius Pienaar (082 468 8780) Amandonia 501 9:00 Francien van Rensburg (031 903 7280/072 184 0703 Dames word uitgenooi om enige van bogenoemde persone te kontak en by die bybelstudiegroep in te skakel. Lidmate ouer as 65 word uitgenooi na die Senior Burger Onthaal op Saterdag 23 April om 10:00 Vul asseblief die ingeslote antwoordstrokie in en besorg terug ESTETIES/VERFRAAIING Indien daar enige kunsblomme in onbruik by u huise is, skenk dit asseblief vir gebruik by die kerk. n Kontantbydrae sal ook baie welkom wees vir die aankoop van blomme. Kontak Jozzie van Staden (082 728 5667) Deurdiens en Tee 17/4 - HEBRON 24/4 - Vrouediens 1/5 - Langnaweek 8/5 - Soos gereël Eredienshelpers 17/4 - Soos gereël 24/4 - Philos 1/5 - Langnaweek 8/5 - Sannie ABSA BANK Spaarrekeningnr: 905 209 3478 Takkode: 63 20 05 Advertensie geborg deur n meelewende donateur

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING Gedurende die skoolkwartaal kry kinders broodjies by die skool. Vakansietye en langnaweke wanneer kinders by die huis is, plaas dit baie druk op ons noodspens om in al die behoeftes te voorsien. Die gevolg is dat ons kosvoorraad uitgeput is. Ons doen n beroep op lidmate om ons asseblief te help met nie-bederfbare kos soos pasta, rys, koffie, blikkies kos, ontbytpap. Bydraes kan in die houers in die voorportaal geplaas word of na die kerkkantoor gebring word. Baie dankie! Koffiekroeg: Hoërskoolleerders Woensdagaande 18:00 by die kerk JKJA Elke Vrydag direk na skool Kontak: Hannalize van Heerden 082 465 2334 JEUGBEDIENING Naskoolse Jongmense en Studente Donderdagaande 18:00 by Videnweg 6 SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING Engelse Dienste Ons wil u vra indien u enige Engelse familie of vriende het om hul uit te nooi na ons Engelse dienste in die kapel agter die kerk om 8:00 elke Sondagoggend Daar is ook n Sondagskoolklas na die diens. Engelse Bybelstudiegroep 40jr In die bedryf Linda Buitendach Foon/Faks: 031 903 1454 / Sel: 082 345 1860 e-pos: lindatendatravel@telkomsa.net BEPLAN U N VAKANSIE???????? Kontak my gerus vir n kwitasie sonder enige verpligting Vliegtuig kaartjies boot reise toere hotelle kar huur visa reis versekering Belangstellendes word hartlik uitgenooi na n Engelse Bybelstudiegroep elke Donderdagoggend vanaf 9:00 tot 10:00 in die Tabor Konsistorie. Kontak vir Gerald Winkel 076 508 2627 Karavaanpark Bediening Huiskerk byeenkomste by die karavaanparke is soos volg: Ocean Call: 9-00 tot 10-00 Uitspan: 10-00 tot 11:00 Kontak: Martin Prinsloo 083 650 5315 Ons benodig dringend beddens/enkelbedmatrasse en komberse asseblief.

MISSIE: n Hawe te wees waar ons in God drie-enig anker, Hom aanbid, mekaar versorg, en in ons samelewing hulp en hoop bring! Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 3 Dag van Danksegging en verootmoediging 4 5 Skole Begin 2 43 1 2 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 9:00 Vrouediens Bestuursvergadering 17 18 18:00 Gebeds- geleent- Heid Aksies 19 20 21 10:00 Silwerkring 24 25 26 27 Vryheidsdag 22 23 10:00 Senior Burger Onthaal 28 29 30 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 Werkers- Dag 9:00 Doop 8 Malan Nel Arbeidsdag Moedersdag 15 EB 2 Publieke Vakansiedag 9 Malan Nel 16 18:00 Jeugbediening 3 4 5 Hemelvaart 19:00 Hemelvaartdiens 10 11 9:30 Vrouegeleentheid 17 18 18:00 OD 22 23 24 25 19:00 KR 29 Dankofferfees 30 31 12 6 7 13 14 19 20 21 9:00 Vrouediens 26 27 28 10:00 Silwerkring