Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Vergelijkbare documenten
1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

POSBUS 12001, ELSPARK

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Les 14: Entrepreneurskap

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Laerskool Olifantsvallei

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

REKORD- EN EINDEKSAMEN

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

1 Waar ek vandaan kom

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Graad 7-inligtingsbrief

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Vinkie. Laerskool Fairland

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Laerskool Olifantsvallei

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hier trap ons diep spore...

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

Pragtige Koningin Ester

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

NUUSTAK 37/ November 2018

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Antonieme en sinonieme

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Transcriptie:

Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 29/14 2014 10 20 n Vriend is iemand wat na n mens toe draai as die hele wêreld sy rug op jou gedraai het. ~ Anoniem ~ Geagte ouers Baie welkom terug aan al ons ouers, kinders en personeel - n spesiale welkom aan al ons nuwe ouers en leerders, ons vertrou dat u sommer baie gou tuis sal voel by ons! Ons sien baie uit na hierdie laaste, baie kort kwartaal van 2014. WOW-Spelfees Woorde open wêrelde is verseker wat met ons kruiners hierdie naweek gebeur het. Dit het behoorlik gegons in Stellenbosch met die klank en spel van woorde. ʼn Spesiale dank aan elke deelnemer, ouer en personeellid vir al die tyd wat jul opgeoffer het met die voorbereiding van die kompetisie. Dit het verseker betaal met die uitstekende uitslae wat bereik is. Ons is baie trots op elkeen van julle! 1. PERSONALIA Baie geluk aan me Mari Müller en haar man Henry met die geboorte van hul dogtertjie, Kari Rosalie, op 6 Oktober 2014. Ons bede is dat die Here Sy hand oor hierdie gesin uitgestrek sal hou! 2. SPORT 2.1 Atletiek Dankie vir al die atlete wat so fluks saam met die afrigters begin oefen het die week. Ons wil almal (veral die rugby- en netballeerders) motiveer om te kom deelneem. Alle graad R tot 3 leerders se atletiekuitdunne vind in skoolure plaas. Geen oefening in middae. Onthou : n Gesonde liggaam huisves n gesonde gees!! (E de Klerk en G Wheeler) 2.2 Huissport Die huissport vind Vrydag 24 Oktober plaas. Ons het dit hierdie jaar goedgedink om weg te doen met die verskillende huissportspanne om massadeelname te bevorder. Indien die huissport uitreën is die alternatiewe datum 31 Oktober. (E de Klerk en G Wheeler) 2/

2 2.3 Netbalkliniek Woensdag 15 Oktober se sessie (o.9 tot o.13) wat uitgereën het sal Dinsdag 21 Oktober om 16:00 tot 17:30 plaasvind. (T Breet) 3. KULTUUR 3.1 Koor Dankie vir ons Juniorkoorlede, ouers en koorpersoneel wat die afgelope Sondag by NG kerk Culembeeck opgetree het. 3.2 ATKV Redenaars 2015 Goeie nuus! Die ATKV se temas vir 2015 is beskikbaar. Graad 1-3 1. Lekker is net ʼn vinger lank 2. Een vrot appel steek al die ander aan 3. Kinders moet gesien, maar nie gehoor word nie 4. Oos, Wes, Tuis, Bes 5. Met grysheid kom wysheid Graad 4-5 1. Liewer bang Jan as dooie Jan 2. Een swaeltjie maak nie ʼn somer nie 3. Blaffende honde byt nie 4. Buig die boompie solank hy jonk is 5. Die een hand was die ander Graad 6-7 1. Te veel hooi op jou vurk hê 2. As dit pap reën, moet jy skep 3. Elke dassie prys sy eie kwassie 4. Geld wat stom is, maak reg wat krom is 5. ʼn Boom gooi altyd ʼn skaduwee 3.3 Spelling B Baie dankie aan al die Graad 4 tot 7 leerders wat deelgeneem het aan die Spelling B kompetisie. Baie geluk aan die volgende leerders wat as wenners aangewys is: Graad 4 Kayla de Beer Graad 5 Neil Barnard Graad 6 Elaine van der Merwe Graad 7 Marika Riga 3.4 Kerssangdiens Hou asseblief die volgende datum oop vir ons jaarlikse Kerssangdiens op Woensdag 29 Oktober. (K Lourens) 3/...

3 3.5 Koortoer (Kinderkoor) Baie dankie aan al die leerders vir jul pragtige gedrag en mooi sang tydens die koortoer. Die leerders het die toer geniet en baie ondervinding opgedoen. Baie dankie ook aan al die ouers vir jul ondersteuning. (C Horn en M Nel) 4. AKADEMIE GRAAD 7: SKEPPENDE KUNSTE Musiek: Verpligte voorgeskrewe Praktiese Eksamen Graad 7 Elke leerder sal n Praktiese eksamen van 1½ uur kom doen in die musiekklas op Woensdag 22 Oktober. Leerders moet asseblief dié dag teenwoordig wees by die skool aangesien die prakties NIE individueel herhaal kan word vir leerders wat afwesig is nie (67% van eksamenpunt). Leerders pak gewone Woensdagrooster boeke in. n Skriftelike eksamen word op Vrydag 21 November afgelê (33% van eksamenpunt). (C Horn) 5. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK Me Leandri Kok (Graad RR) en mee Mariaan Deneys en Ursula Niehaus(Graad R e) sal hierdie week aan diens wees vanaf 06:45. (L Kapp) 6. OPPIKRUIN FEESDAG WENNERS Grondslagfase: Graad 2W Intersenfase: Graad 7M (R van der Watt) 7. FOENDIEKLUB VIERDE KWARTAAL Sien dokumente aangeheg. (E Steyn) 8. KRUIDENIERSWARE VIR DIE WERKERS Dit is n jaarlikse instelling dat ons probeer om tydens Kersgety vir ons werkers iets spesiaals te gee. Indien elke leerder net EEN produk bring, kan ons hierdie Kersgety ook vir die werkers en hulle gesinne iets besonders maak! Dit sal waardeer word indien u nie-bederfbare produkte by die klasonder- ONTHOU!! wysers kan inhandig. By voorbaat baie dankie vir u en u kinders se oop hande en harte! (M Delport) 9. SKOOLGELD NOVEMBER Soos u seker daarvan bewus is, is skoolgelde vooruitbetaalbaar. Die laaste skoolgelde vir 2014 word dus einde Oktober gehef. ALLE uitstaande skoolgeld soos aangedui op die skoolgeldstate ( verskuldigde bedrag ) moet dus VOOR OF OP 7 NOVEMBER vereffen wees. Baie dankie dat ons op u kan staatmaak om ons administrasie vir die jaar so spoedig moontlik te kan afhandel! 4/...

4 10. EKSAMENROOSTER EN VOORLOPIGE KWARTAALROOSTER Die eksamenrooster en voorlopige kwartaalrooster vir die vierde kwartaal is aangeheg vir u kennisname en veilige bewaring. Gedurende die eksamen en tot die einde van die kwartaal verdaag die Grondslagfase leerders om 12:45 en Intersenfase leerders om 13:00. Personeel is wel gewone skoolure tot 13:40 beskikbaar. Wagklasse funksioneer soos altyd en naskoolleerders bly in hul registerklasse tot 13:40. 11. CURRIEBEKER EINDSTRYD Leerders mag Vrydag 24 Oktober gewone klere aantrek. Leerders mag ook enige rugbyklere ter ondersteuning van enige span aantrek. 12. BELANGRIKE DATUMS Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie aktiwiteite betrokke is! 20 Oktober 2014 - - Oueraand: Grondslagfase in registerklasse Oueraand: Intersenfase in die saal - Rugby: Sewe s 21 Oktober 2014 - Hokkieproewe o.12 - Rugby: Sewe s 22 Oktober 2014 - Hokkieproewe o.12 - Graad 7: Skeppende Kunste Musiek Eksamen 23 Oktober 2014 - Gradeplegtigheidsfoto s 24 Oktober 2014 - Huissport - Oupa- en oumadag Helderkruingroete C SCHUTTE EN REDAKSIE HOOF --------------------------------------------------------------------------- SKEURSTROKIE A: OMSENDBRIEF 29/14 Ek die ondergetekende,... ouer/voog van... in graad.erken ontvangs van omsendbrief 29/14 en bevestig dat ek die omsendbrief gelees het en kennis geneem het van die inhoud. HANDTEKENING:... -----------------------------------------------------------------------------------------------------------------

EKSAMENROOSTER: NOVEMBER 2014 Datum 2014 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 10 November Engels Language Maandag 11 November Dinsdag begripstoets 12 November English Language English Language English Language EBW Woensdag 13 November English Creative English Creative English Creative Wiskunde Donderdag 14 November Wiskunde Wiskunde Wiskunde NW Vrydag 17 November NW en Teg NW en Teg NW en Teg SW (Gesk en Aard) Maandag 18 November AFR Kreatief AFR Kreatief AFR Kreatief Wiskunde Dinsdag 19 November SW SW SW Tegnologie Woensdag 20 November PSW PSW PSW Lewensoriëntering Donderdag 21 November Vrydag Dramatiese Kuns Dramatiese Kuns Dramatiese Kuns K+K