JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd

Vergelijkbare documenten
2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Animato Koorkompetisie/Choir

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

EUGENE MARAIS KULTUURFEES

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Wrestling Federation Stoeifederasie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Norm Laerskool Fairland

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

2018 KULTUURFEES INLIGTING

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Laerskool Fairland Norm 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

2015 AKADEMIESE JAAR

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

Thabazimbi Skou JULIE 17

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

Laerskool STULTING Primary School

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Daar is altyd drie opsies:

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Die instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici! Alle instrumentaliste, asook instrumentale ensembles is welkom!

inligting vir skole Doen iets wen iets!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

2 nd Chances... Wiskunde

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE BELANGRIKE DATUMS... 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Transcriptie:

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS 2 0 1 3 11de Jaarlikse Kunswedstryd

2013 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 11de agtereenvolgende jaar in Boksburg funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van kultuur. Die Vereniging wil graag: Kultuur bevorder Geleenthede skep Talent ontdek en ontwikkel Kultuurkompetisies van verskeie aard word jaarliks aangebied wat geleentheid bied aan die wat nie altyd n kans kry in sy/haar skool nie. Enige skool/instansie aan die Oos-rand mag aan Con Spirito deelneem. 1

Kontak- en bankbesonderhede 3 Jaarprogram 4 Algemene reëls 5 Inskrywingsfooie 6 Toekennings 7 1. Skryf 8 2. Redenaars 9 3. Dans 10 4& 5. Sang & Instrumentaal 11 6 Kuns 12 7. Drama 13 8. Kore 14 9. Prestige-aand 15 2

STIGTERS EN KONTAKPERSONE Lizelle van Staden Zabè Jonker 083 660 4822 082 323 1437 Tel/faks: 086 652 3791 www.conspirito.org.za (vir foto s en inligting) E-pos: lizellevst@gmail.com of zabejonker@live.co.za Bankbesonderhede: Con Spirito Plusplan, rek.nr. 426535286 Standardbank Boksburg Takkode: 01-18-42 Verwysing: Skool/ Instansie/ Naam 3

JAARPROGRAM 2013 WAT WANNEER SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS Skryffees Afrikaans EN Woensdag 6 Maart 13 Februarie Engels Redenaars Donderdag 14 Maart Vrydag 15 Maart Saterdag 16 Maart 13 Februarie Dans Saterdag 20 April 18 Maart (voor die skoolvakansie) Instrumentaal & Sang Vrydag 3 Mei Saterdag 4 Mei 12 April (direk na die skoolvakansie) Kunsfees Handig tussen 17 en 20 Junie alle inskrywings, -gelde en kunswerke by Sonneblom 10, East Village, Sunwardpark in. (Kontak Zabé 082 323 1437) Dramafees Woensdag 21 Augustus Donderdag 22 Augustus Vrydag 23 Augustus Saterdag 24 Augustus Woensdag 28 Augustus Donderdag 29 Augustus Vrydag 30 Augustus Saterdag 31 Augustus 10 Junie Kore Donderdag 12 September 20 Junie (voor die skoolvakansie) Prestige-aand Prysuitdeling Maandag 1 Oktober Betrokkenes sal per brief uitgenooi word. Alle feeste word by Parkdene Primary, Boksburg, gehou!! Alle feeste begin om 15.00 op weeksdae en om 8.00 op Saterdae. 4

ALGEMENE REëLS 1. Alle inskrywings sluit op verskillende datums. Verwys na die jaarprogram. 2. Alle afdelings gebruik verskillende inskrywingsvorms. 3. Kontant, tjeks of internetbetalings is betaalbaar aan CON SPIRITO. Sien bankbesonderhede op bl. 1. n Depositostrokie moet die inskrywings vergesel. Deelnemers kan nie op die program geplaas word, indien bewys van betaling nie ontvang is nie. 4. Inskrywingsgelde is NIE terugbetaalbaar nie, behalwe in gevalle waar die betrokke wedstryd nie plaasvind nie. 5. Leerders kan privaat of deur hul skool inskryf. 6. Daar mag slegs EEN keer vir dieselfde item ingeskryf word. 7. Deelnemers neem per graad of per ouderdom soos gespesifiseer, deel. 8. GEEN laat inskrywings word aanvaar nie. 9. Daar is geen voorgeskrewe werke nie. By al die afdelings/items skryf die leerders hul eie keuses in. Deelnemers moet ʼn kopie van hulle keuse saambring vir die beoordelaar. Onthou, die keuse van ʼn stuk moet by die deelnemer se ouderdom pas en word ook daarvolgens beoordeel. 10. Kandidate wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 11. Geen deelnemer of groep mag dieselfde werk vir twee agtereenvolgende jare aanbied nie. 12. Tydbeperkings vir items soos aangedui in die sillabus mag nie oorskry word nie. 13. Waar deelnemers van verskillende grade in een groep deelneem, vind die beoordeling volgens die deelnemer wat in die hoogste graad is plaas. 14. Name en vanne moet korrek op die inskrywingsvorm ingevul word. 15. Toegangsgelde van R10.00 per persoon word by die deure vir toeskouers gevra. Toegang vir afrigters en deelnemers is gratis. Inskrywingsfooie MOET saam met die inskrywingsvorms inbetaal word. Geen inskrywingsfooie mag die dag van die kompetisie inbetaal word nie. Inskrywings en bewys van betaling kan gefaks word (sien bl. 1) of n alternatiewe reëling moet met die organiseerder getref word. 5

INSKRYWINGSFOOIE 1. INDIVIDUELE ITEMS: R30 per deelnemer per item, behalwe R40 per deelnemer waar klank benodig word, bv. Sang, dans, ens. 2. DUET, TRIO, KWARTET, ENS: R20 per deelnemer 3. GROEPE: 8 tot 25 deelnemers R15 per deelnemer Meer as 25 deelnemers in n groep (bv. Spreekkoor, dans, kore) beloop R250 per item ROOSTERS EN PROGRAMME 1. Tydroosters sal vroegtydig (minstens 2 weke voor die tyd) aan die skole of instansies per epos gestuur word. 2. GEEN veranderings mag gemaak word nie. 3. Let wel, indien n deelnemer nie in sy/haar itemgroep deelneem nie, kan hy/sy nie in aanmerking geneem word vir n item- of afdelingswenner nie. Diploma A+ 90 100% Goue sertifikaat A 80 89% Silwer sertifikaat B 70 79% Sertifikaat 69% en minder TOEKENNINGS Sertifikate / knopies Itemwenners Wisseltrofeë Afdelingswenners in elke kategorie Spesiale toekennings: n Wisseltrofeë word geskenk aan die mees veelsydige Con Spirito leerder in Hoërskole, asook aan die mees veelsydige Con Spirito leerder in Laerskole. Laasgenoemde moet in ten minste DRIE verskillende afdelings presteer. 6

PRESTEERDERS 2012 Beste Laerskool koor Concordia Juniorkoor Beste Laerskool Spreekkoor Concordia Graad 6 & 7 Beste Kleuterskool Spreekkoor Dinky Dolly Kleuterskool Beste Instrumentaal L/s Juniors Aldo da Silva (Concordia) Beste Instrumentaal L/s seniors GEEN Beste Instrumentaal Hoërskole Waldo Smit (Noorderlig) Beste Sang Juniors/laerskole Besta Sang Hoërskole (klavierbegeleiding) Besta Sang Hoërskole (met klankbaan) Beste Laerskool Danser Beste Hoërskool Danser Beste Kuns Laerskool Beste Kuns Hoërskool Beste skryfvermoë Laerskool Beste skryfvermoë Hoërskool Beste Drama in Voorskool Beste Drama In Graad 1 Beste Drama in Graad 2 & 3 Beste Drama in Graad 4 & 5 Beste Drama in Graad 6 & 7 Beste Drama In Laerskole Beste Drama in Engels Gr. 1 7 Beste Drama in Hoërskole Dogters Beste Drama in Hoërskole Seuns Beste Onvoorbereide Lees Ls Juniors Beste Onvoorbereide Lees Ls Seniors Beste Onvoorbereide Lees Hoërskole Beste Redenaars Laerskool Beste Redenaars Hoërskool Mees Veelsydige Laerskool Mees Veelsydige Hoërskool Tracey-Lee Booyens (Concordia) Quinton Rancati (Virtuoso) Liane Greyling (Diana Sameuls) Luhanke Barnard (Dalview) Robyn Steyn (Center Stage) Christi-Lee Zevenbergen (Concordia) Le oné Zevenbergen (EG Jansen) Kara Nel (Leeuwenhof) Charlize Herman (Leeuwenhof) Chiara Dover (Concordia en LART) Aldoné Kok (Concordia) Chanté Dover (Concordia en LART) Zanelle Peens (Concordia) Lize du Toit (Leeuwenhof) Chanté Dover (Concordia en LART) Chanté Dover (Concordia en LART) Riandri van Aswegen (Hans Moore) DEEL: Justin Steenkamp (Die Anker) Morné Vogel (Oosterlig) Justin Kruger Zanelle Peens Marinus Nel (EG Jansen) Lariscka King (Elsburg) Lerato Sookane (Noorderlig) Isabella Letlhake Ls Elsburg Riandri van Aswegen Hans Moore 7

1. Skryf Afrikaans & Engels 6 Maart Inskrywings moet ons asseblief nie later as 13 Februarie bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R30 per deelnemer per item. Papier sal voorsien word. Die leerlinge moet hul eie penne en woordeboeke saambring. Die uitslae sal na die Aprilvakansie saam met die sertifikate uitgestuur word, Onderwerpe word die dag van die skryffees uitgereik. M.a.w. dit is n onvoorbereide item. Deelnemers kan vir die volgende items inskryf: Afrikaans Opstel (Eerste Taal) Afrikaans Opstel (Tweede Taal) Afrikaans Poësie (Eerste Taal) Afrikaans Poësie (Tweede Taal) Engels opstel (Eerste Taal) Engels opstel (Tweede Taal) Engels Poësie (Eerste Taal) Engels Poësie (Tweede Taal) ======================================================= INSKRYWINGSVORM SKRYFFEES 6 Maart NAAM: ITEMBESKRYWING(BV. 2 Afr. Opstel 2e Taal) GRAAD: SKOOL/INSTANSIE: KONTAKPERSOON SELFOONNR: E-POS: TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R 8

2. Redenaars 14, 15 en 16 Maart Inskrywings moet ons nie later as 13 Februarie bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R30 per deelnemer per item. Deelnemers kan oor enige onderwerp redeneer. Leerders kan vir voorbereid en onvoorbereid inskryf. Deelnemers kry 15 minute voorbereidingstyd vir die onvoorbereide toespraak. Die ATKV reëls EN voorgeskrewe tye geld ook vir hierdie kompetisie. Let op dat die leerlinge moet meld of hulle vir Eerste of Tweede taal inskryf. Deelnemers skryf volgens hul graad in. Lees asb. die algemene reëls op bl. 3 noukeurig deur. ======================================================= INSKRYWINGSVORM REDENAARS 14, 15 en 16 Maart NAAM/NAME: GRAAD: AFRIKAANS : 1ste Taal 2de Taal Voorbereid Onvoorbereid ENGELS: 1ste Taal 2de Taal Voorbereid Onvoorbereid SKOOL/INSTANSIE: KONTAKPERSOON/ORGANISEERDER: KONTAKNR (selfoon): E-POS: TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R 9

3. Dans Saterdag, 20 April Inskrywings moet ons asseblief nie later as 18 Maart bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R30 per deelnemer per item. Vir inskrywings meer as 1 kind sien inskrywingsfooie op bl 6 KATEGORIEë Ballet Klopdans Ballroom -meld wals, ens. Latyns Amerikaans -meld tango ens Modern (Jazz, klassiek, ens) Free Style Hip-hop Disco Tradisioneel (Spaans, Zulu, Afrika) ITEMS Solo straight Solo Karakter Duette/trio/kwartet - solo Duette/trio/kwartet karakter Groepwerk straight Groepwerk karakter Improvisasie solo ======================================================= INSKRYWINGSVORM DANS 20 April NAAM: KATEGORIE: ITEMBESKRYWING: OUDERDOM: SKOOL/INSTANSIE: KONTAKPERSOON SELFOONNR: E-pos TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R 10

4. & 5. SANG & INSTRUMENTAAL 3 en 4 Mei Sien asb inskrywingsvorms agter in brosjure. Deelnemers moet asseblief n kopie van elke itemkeuse saambring vir die beoordelaar. Inskrywings en gelde moet ons asb. voor 12 April bereik. Inskrywingsfooi = R30 per deelnemer per item, behalwe R40 per deelnemer met bv. sang waar n deelnemer klank nodig het om die item te kan lewer. Sien bl. 6. DUET, TRIO, KWARTET, ENS: R20 per deelnemer GROEPE: 8 tot 25 deelnemers R15 per deelnemer VOORGESKREWE TYD: 2 minute per item. Deelnemers kan deur die beoordelaar gestop word indien hulle oor hul tyd gaan. 11

6. Kuns 17 Junie Kunswerke en inskrywingsgelde moet tussen 17 en 20 Junie ingehandig word by Zabè Jonker, Sonneblom 10, East Village, Sunwardpark. 082 323 1437. Inskrywingsfooie beloop R30 per deelnemer per item. GEEN kunswerk wat vorige jare by Con Spirito ingeskryf is mag weer ingeskryf word nie. Uitslae, saam met die kunswerke en sertifikate, sal min of meer 30 dae later na u skole gestuur word. Kunswerke kan onder die volgende kategorieë ingeskryf word: o Pastelle o Verf (water/olie/ackrilies) o Potloodsketse (ook charcoal) o Beeldhouwerk o Collage o Lapverf LET WEL: Geen konstruksiewerke nie. Inskrywings moet aan die volgende voldoen: o Gemonteer o n Afskrif van die onderstaande inskrywingsvorm moet daarop aangebring word. o LET WEL: Indien daar meer as 10 inskrywings per skool of instansie is, sal die beoordelaar en Con Spirito se organiseerder die beoordeling by die skool kom doen. Kontak Zabé by 082 323 1437 in die verband! ======================================================= INSKRYWINGSVORM - KUNSFEES 17 Junie Naam van leerling: Graad; SKOOL/INSTANSIE: KATEGORIE: TEMA: KONTAKPERSOON: SELFOONNOMMER: E-POS TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R 12

7. Drama 21, 22, 23 en 24 Augustus 28, 29, 30 en 31 Augustus Sien inskrywingsvorm agter in die brosjure. 1. Inskrywings moet ons nie later as 10 Junie bereik nie. 2. Dui asb die kode waarvoor jy inskryf duidelik op die inskrywingsvorm aan soos hieronder uiteengesit. In gevalle waar baie leerders per instansie ingeskryf word kan die inskrywings op EEN vorm uiteengesit word. 3. Inskrywingsfooie R30 per deelnemer per item en R20 per deelnemer vir klein groepe. Sien bl. 6 vir vir inskrywingsfooie vir spreekkore. 4. Geen voorgeskrewe werke, slegs eie keuse. Handig egter n afskrif van ELKE item voor die kompetisie by die organiseerder in. Onthou, die keuse van n stuk moet by die deelnemer se ouderdom pas en word ook daarvolgens beoordeel. 5. Dieselfde werke van vorige jare mag nie weer gebruik word nie. 6. TYE: Improvisasie = 3 min; Gedram Poësie = Gr 1-10 3 min, Gr 10-12 4 min; Prosa, Gedram Prosa en Monoloë = Gr 1-7 3 min, Gr 8-9 4 min, Gr 10-12 6 min; Groepspoësie en groepsprosa = Gr 5-7 5 min, Gr 8-9 6 min, Gr 10-12 8 min;; Bybelvoordrag = Gr 1-2 1 min, Gr 3-7 2 min, Gr 8-12 3 min; Samespraak = Gr 1-7 4 min, Gr 8-12 6 min; Mimiek = Gr 1-7 1 min, Gr 8-9 2 min, Gr 10-12 3 min. Afrikaans A1 Voordrag/Poësie A2 Gedramatiseerde Poësie A3 Prosa A4 Gedramatiseerde Prosa A5 Monoloog A6 Improvisasie A7 Samespraak A8 Groepsimprovisasie A9 Groepsprosa A10 Mimiek A11 Bybelprosa A112Groepsmimiek A13 Limiriek A14 Onvoorbereide Lees A15 Onvoorbereide Bybel lees Engels E1 Poem E2 Dramatized Poem E3 Prose E4 Dramatized Prose E5 Drmatized Group Prose E6 Monologue E7 Limirick E8 Scriptual reading E9 Sight Reading Drama/Toneelgroepe is ook welkom om in te skryf! Ons sal sover moontlik die toneelgroepe by hul onderskedie skole akkomodeer. Kontak die organiseerders 13

8. KORE 12 September 1. Skryf in vir enige van die onderstaande afdelings. 2. Sluitingsdatum vir die kore is 20 Junie. 3. n Bepaalde werk mag nie in meer as een afdeling aangebied word nie. 4. Werke van kontrasterende styl moet aangebied word. 5. Transposisie is toelaatbaar. 6. Maak deurgaans van eie keuse gebruik maar maak seker die standaard pas by die ouderdomsgroep. Die standaard van die werke sal by die beoordeling in aanmerking geneem word. 7. n Afskrif van die koorwerke moet voor die optrede aan die beoordelaar oorhandig word. 8. Begeleiding deur middel van klavier of enige ander musiekinstrument, asook klankbane is toelaatbaar. (Dui dit aan op die inskrywingsvorm.) 9. INSKRYWINGSFOOIE: 1. Koorprogram R250 per koor 2. Ander items R130 per koor per item) 10. KATEGORIEë: 1. Koorprogram van 6 tot 10 minute, wat bestaan uit: (1) Gewyde lied, (2) Ligte lied en (3) Tradisionele Afrikalied. Een lied moet a capella gesing word. Maak gebruik van minstens twee verskillende tale. 2. Eenstemmige lied 3. Tweestemmige lied 4. Meerstemmige lied (3 stemme of meer) 5. Afrika werk 6. Klassieke kontemporêr 7. Ligte kontemporêr ======================================================= INSKRYWINGSVORM KORE - 12 September 2013 SKOOL SE NAAM: ORGANISEERDER: AANTAL KOORLEDE: SELFOONNR: E-POS ADRES: Merk afdeling met X: Laerskool Gr 1-3 Laerskool Gr 4-5 Laerskool Gr 1-4 Laerskool Gr 6-7 Laerskool Gr 5-7 Hoërskool Gr 8-12 (gemeng) Hoërskool Gr 8-12 (meisies) Hoërskool Gr 8-12 (seuns) Koorprogram Eenstemmig Tweestemmig Meerstemmig Afrika Klassiek Kontemporêr Ligte Kontemporêr 14

9. Prestige-Aand Maandag, 16 September Parkdene Primary, Boksburg Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Sommige van die wenners sal n item lewer. Die organiseerders sal hierdie leerders identifiseer. Trofeë, sertifikate en knopies word tydens hierdie aand oorhandig. 15