GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Vergelijkbare documenten
GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Oktober 2018 Webtuiste: Uitgawe: 31

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Februarie 2016 Webtuiste: Uitgawe: 6

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Laerskool Olifantsvallei

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM VEILING. 16 Augustus 2018 Webtuiste: Uitgawe: 23

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

20 Oktober 2017 Webtuiste: Uitgawe: 33

1. ALGEMENE INLIGTING

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hier trap ons diep spore...

Daar is altyd drie opsies:

30 November 2017 JANUARIE 2018

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

12/2016 Liewe Ouers Annieka Moolman

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Hier trap ons diep spore...

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool STULTING Primary School

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Wapport 7 24 Februarie 2017

26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

2 nd Chances... Wiskunde

Laerskool Olifantsvallei

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

GEAGTE OUERS. 13 Januarie 2017 Webtuiste: Uitgawe: 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

NUUSBRIEF 12 VAN 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

SURICATA AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN HOËRSKOOL MONTANA

OMSENDBRIEF 2 / 2015 SPORT RUGBY HOKKIE. 26 Junie Geagte Ouer / Voog. Graag wil ons net n paar sake onder u aandag bring:

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Januarie ALGEMEEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

1. ALGEMENE INLIGTING

Laerskool Olifantsvallei

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( )

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

Laerskool Hannes Visagie

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters,

UITGAWE 25/ Augustus 2018

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 3 VAN Geagte Ouer/Voogde

Transcriptie:

26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan dit by die kantoor afhaal indien ouers met die kantoor of klasvoog reëlings tref. Met die rekordeksamen om die draai, versoek ons die graad 12-ouers om toe te sien dat die leerders ernstig besig sal wees met skoolwerk. Voorspoed met al die wedstryde wat die naweek plaasvind. Ons vertrou dat dit baie goed sal gaan. Gimmiegroete, RA Oosthuizen PICK N PAY-PROJEK Ons herinner ouers om hulle strokies in die houers by Pick N Pay Van der Hoffpark in te gooi. Die skool kry 2% van alle aankope. VOLGENDE WEEK SE PROGRAM Maandag 30 Julie Redenaars: Eng. @ Boys High (Jnr. & Snr.) Dinsdag 31 Julie Vlekvry-aksie Woensdag 1 Augustus Tennis: Bethlehem (weg) Rekeningkunde-olimpiade Verbruikerstudie-olimpiade Redenaars: Afr. @ HTS (Jnr. & Snr.) Opedag 16:00 Donderdag 2 Augustus Skaak: Westonaria (tuis) Vrydag 3 Augustus Tennis: NW-finaal (Klerksdorp) Netbal: o/18 semifinaal Saterdag 4 Augustus Netbal: o/18 semifinaal Dogtershokkie: Vriendskaplike wedstryd Landloop (9): Klerksdorp Rugby Virseker: Kwartfinaal Landsdiens: Gebiedskamp 1

RUGBYPROGRAM: SATERDAG 28 JULIE A-veld 09:00 o/15a vs. Volkskool Heidelberg 10:00 o/17-sewesproewe KRIEKET Uitslae teen Garsfontein: Die 1ste span wen met 5 paaltjies. Marco Jansen neem 5 paaltjies vir 16 lopies. Frans Viviers teken 48 lopies van 26 balle aan. Die o/15 s verloor met 55 lopies. Armand Willemse neem 5 paaltjies vir 28 lopies. Martin Bullock teken 62 lopies van 34 balle aan en Daan du Toit behaal 56 lopies. RUGBY Die o/15a-span verloor 5-10 teen Volkies in die Luiperdsfinaal. TENNIS Uitslae van die afgelope week se semifinaal wedstryde: Seuns 2de liga wen 6-2 teen RHS. Seuns 3de liga wen 5-3 teen RHS. Seuns 4de liga verloor 7-1 teen RHS. Seuns 5de liga wen 5-3 teen RHS. Dogters 1ste liga verloor 5-1 teen Sannieshof. Baie sterkte aan die meisies 2de, 3de en 4de ligas wat nog hulle semifinaal wedstryde moet afhandel. Die finaal vind op 17 Augustus (tuis) plaas. Op 3 Augustus speel die eerste seunsen meisiespanne in ʼn toernooi by Buffelspoort. 2 SKYFSKIET LIGA 5 Baie geluk aan die volgende skuts met baie goeie uitslae: o/21 Hermé Nel (2de), Carmi Snijman (4de) en Iné Vosloo (8ste). o/16 Michael Botha (1ste), Albert Combrinck (2de), Nadine Nel (4de) en Maricha Marais (8ste). o/14 Shane Liversage (2de), Shani Nel (4de) en Joriëtte Oosthuizen (8ste). Baie geluk ook aan al die ander skuts wat hul tellings verbeter het. Baie dankie aan al die skuts en hul ouers wat met die aanbied van Liga 5 gehelp het, dit word opreg waardeer. ʼn Spesiale woord van dank aan Die Jonker Sweefvliegtuigklub wat hul fasiliteite aan die skool beskikbaar gestel het. SWEM Baie geluk aan die volgende leerders: Juandré Uys, Theo Ferreira en William Slaughter het gekwalifiseer om aan die SA-kortbadkampioenskappe wat vanaf 9 tot 12 Augustus by Kings Park Stadion in Durban plaasvind, deel te neem. Botha du Toit het die vakansie, as deel van die SA-lewensredding Presidentspan, aan The Orange Cup in Eindhoven, Nederland deelgeneem waar al die Europese lande en ander lande deelgeneem het. Suid-Afrika het derde geëindig. Botha het drie individuele bronsmedaljes verower.

PERDRY Tydens die Julie-vakansie het Zané Lombard aan die ERASA-uithouritte, SA nasionale kampioenskappe deelgeneem waar ruiter en perd 206 km oor 3 dae moes aflê. Sy het die rit suksesvol voltooi en behaal ʼn sesde plek in haar afdeling. STUDIO 7 is Gimmies se musiekproduksie wat op 21 en 22 Augustus om 19:00 in die Sanlam Ouditorium plaasvind. R 80,00 per persoon. Kaartjies by die skool (skoolure) te koop. Hoop ons sien jou daar! Zané is gekies om vir die SA-juniorspan te ry en behaal dus haar SA-kleure. Baie geluk, Zané. TONEEL Die toneelstuk, Duskant Vleesbaai, het tweede in die Noordheuwel Toneelfees gekom. Christi Olivier en Zandelle Meyer verwerf goud en Ivan Reckling silwer vir toneelspel. Zandelle word ook genomineer vir beste aktrise. Vir die toneelstuk, Waar die son nooit kom nie, verwerf Hallé Swartz en Lerato Loate brons. Vir die toneelstuk, Dierepubliek, verower die volgende leerders bronssertifikate: Buhle Molefi (toneelspel), Eben Maré (verhoogbestuur) en Adriaan Minneé (klank). Die hele groep verwerf silwer vir ensemble. JEUGORKES Bernice Klopper het die afgelope vakansie aan die SA-Jeugorkes in Bloemfontein deelgeneem. Sy is een van die ses en twintig uit 400 viooloudisies wat keuring gekry het en het ook ʼn volle beurs vir die kursus ontvang. Die orkes het aan die Free State Arts Festival deelgeneem en is deur ʼn Britse dirigent, Leon Bosch, gedirigeer. Bernice het Noordwes tydens ʼn radioopname wat gemaak is, verteenwoordig. Baie geluk, Bernice, Gimmies is trots op jou. 3

4

5