UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Vergelijkbare documenten
Gelukkige moedersdag aan al ons wonderlike mammas!

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Uit die Vink se nes...

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Hier trap ons diep spore...

Vinkie. Laerskool Fairland

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Laerskool Olifantsvallei

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Omsendbrief 19/ Junie 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Uit die Vink se nes...

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

n Heerlike lente aan elkeen van julle!

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018!

Daar is altyd drie opsies:

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Laerskool Olifantsvallei

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Graad 7-inligtingsbrief

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Vinkie. Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Laerskool Olifantsvallei

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Hier trap ons diep spore...

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Laerskool STULTING Primary School

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

1. ALGEMENE INLIGTING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

REKORD- EN EINDEKSAMEN

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Moedersdag aan al ons mammas!

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Transcriptie:

Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 14 17 Mei 2018 Gholfdag UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons jaarlikse gholfdag was weereens n groot sukses. Baie dankie aan al die ouers vir hul ondersteuning en bydraes. n Groot dankie aan Johan Nel en sy span wat baie hard gewerk het om dié dag moontlik te maak. Junior- en seniorkoor werkswinkel Die kore het die afgelope naweek n werkswinkel gehad. Ons is seker hulle het baie geleer. Baie dankie aan die personeel wat betrokke was by die werkswinkel. Personalia Yolandé van Dyk se dogter, Zandri, is ontslaan en ons is baie dankbaar om te hoor dat dit goed met haar gaan. BELANGRIKE DATUMS DATUM AKTIWITEIT ALGEMEEN 19 Mei VVF-pretloop 28 Mei Gr. R- en gr. 1-2019 Inskrywingsproses sluit 10 Augustus Skoolvakansiedag ook geen naskool nie 1 September Kuierfees 15 September VVF-funksie AKADEMIE 14 18 Mei WOW-Spelfees: Eerste uitdunronde (gr. 1 gr. 7) Skriftelik 31 Mei 13 Junie Junie-eksamen (Gr. 4- tot gr. 7-leerders) SPORT 24 Mei Netbal: Fast Five 24 Mei TAU-rugby: Toernooi (t) 24 Mei Mini-netbal: Toernooi (t) KULTUUR 18 Mei LFK - Redenaars: (Ronde 2) Onvoorbereid 26 Mei Koor: Blyspel-werkswinkel 26 Mei Revue werkwinkel uitgestel tot verdere kennisgewing VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel/beheerliggaamslede wat verjaar: Johan Nel - 15 Mei Adele Dirker - 23 Mei Ons glo en vertrou dat jul nuwe lewensjaar voorspoedig en geseënd sal wees.

2 REDAKSIE Maria is afgeboek met n seer knie, so dié mêrrem moet self vroeg op die Maandagmôre opsnork. Dis terwyl ek die wasbak met n sug staan en uitspoel, droogvee met die groen lappie en die swaan-nek kraan so effens hardhandig n veeg gee, dat ek my pa se stem hoor. Jou ma hou van n skoon, droë wasbak. Daar mag nie watervlekke op die staal wees nie, so ek droog maar deeglik af, en hy swaai die ou blou waslap behendig om die kraan. My pappa n man wat eers baie laat in sy lewe iets van huiswerk af geleer het. Dit was eers na Ma se hartaanval dat hy noodgedwonge sy hande moes uitsteek om haar te help. Voorheen sou dit totaal ongehoord gewees het, want Mams is n raakvatter. Tóg het hy hoe ouer, hoe wyser geword en begin om sy rol in die huishouding te vervul. Nou ja, hulle sê dat vrouens van oor die veertig jaar, aan Déjả vu ly. Elke keer as hulle hul monde oopmaak, kom hulle ma s daaruit! Dis die absolute waarheid! Maar nou hoor ek selfs my pa! Ek moet bieg dat die wasbak baie mooi lyk. Dit voel lekker en die krane blink. Ek glimlag heimlik. Dis hoe dit hoort! Mams se stem. Soms ignoreer n mens die stem in jou kop. Eintlik weet ons dat ons veronderstel is om fyn te luister, maar ons speel dikwels dig-en-doof. As ons Pa vir ons sê ons moet ons wasbakke skoonmaak, is dit vir n goeie rede. Die vuil wat in die bak se filters gaan lê, bevat genoeg kieme om jou baie siek te maak. Jy moet probeer om ontslae te raak daarvan en dan so mooi te blink dat jy jou lig na buite kaats. So praat ons ander Vader ook met ons en gee aan ons instruksies oor reinheid en oor maniere om ontslae te raak van die dinge wat jou dof maak, jou keer om te skyn. Luister dus in die vervolg aandagtig na die ritsel van die wind, die kraak van die tak op die dak. Dalk hoor jy die boodskap wat spesiaal vir jou klink. Miskien is dίt jou raad vir n blink toekoms. Erika VAN DIE BEHEERLIGGAAM Grondslagfase: Gr. 1 Sportafrigting n vereiste Stuur verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Aansoeke sluit op Vrydag 25 Mei om 12:00. VERDAGTE AKTIWITEITE IN ONS SKOOL SE OMGEWING Indien u bewus word van verdagte aktiwiteite in die omgewing van die skool, vra ons dat u asb. n foto sal neem en dit na een van die volgende nommers sal stuur: Beagle Watch: Jakes - 082 901-2141 SAPD: Kaptein Makoa - 082 557-6976 (nuwe nommer/persoon) Diensoffisier - 082 371 9477 (nuwe nommer) Rapportering per landlyn: - (011) 478-9413 Hierdie diens is in samewerking met SAPD en Beagle Watch vir ouers opgestel. LET WEL: ONS DOEN N VRIENDELIKE DOG DRINGENDE OPROEP AAN OUERS OM NIE HIERDIE DIENS TE MISBRUIK NIE. DIT IS SLEGS VIR VERDAGTE AKTIWITEITE OM DIE SKOOL EN OMLIGGENDE AREAS. Johan Kilian VOORSITTER: BEHEERLIGGAAM

3 EKSAMENROOSTER AKADEMIE Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Do. 31 Mei Wiskunde Wiskunde Geskiedenis Wiskunde Vr. 1 Junie LV LV LV Tegnologie Ma. 4 Junie Engels Afrikaans Afrikaans Afrikaans Di. 5 Junie LO Wo. 6 Junie Afrikaans Engels Engels Do. 7 Junie Engels Geografie Vr. 8 Junie Geografie Geografie Geografie NW Ma. 11 Junie NW NW Wiskunde EBW Di. 12 Junie SK Wo. 13 Junie Geskiedenis Geskiedenis NW Geskiedenis EKSAMENREëLINGS Korrespondensie is reeds aan ouers uitgestuur en is ook op die School Communicator beskikbaar. Sien School Communicator onder Bronne / Akademie Hoe om te studeer! KULTUUR REDENAARS LFK: Redenaars Ronde 2: Gr. 4 gr. 7 (Vrydag 18 Mei) - Onvoorbereid LFK: Redenaars Ronde 3: Gr. 4 gr. 7 ( Vrydag 27 Julie) Spanredenaars Juf. Corisa (Kamer 50) RONDE 2 LFK VISUELE KUNS Dis is vir ons baie aangenaam om die wenners van die tweede ronde aan julle bekend te maak! Elke kunstenaar het besonderse werk gelewer en ons is baie opgewonde oor hulle talente. Baie dankie vir elke leerder se deelname. Ons hoop julle het dit net soveel soos ons geniet. Gr. 4: Schalk Du Plooy Gr. 6: Nina Novella Gr. 5: Klarissa Pretorius Gr. 7: Mia Marais Baie geluk met julle puik prestasie!

4 DANS Dans- en dramahemde Bestellings vir dans- en dramehemde sluit 31 Mei. Geen bestellings sal daarna aanvaar word nie. Maandae: 14:00-14:30 ( gr. 1 en gr. 2) 14:30-15:15 ( gr. 3 en gr. 4) 15:15 16:00 (gr. 5 gr. 7) DRAMA Donderdae: 15:00-15:45 ( gr. 3) 15:45-16:45 (gr. 4 en gr. 5) 16:45-17:45 ( gr. 6 en gr. 7) MUSIKALE BLYSPEL Repetisie-program SENIOR- en JUNIORKOOR 22 Mei 15:30 17:00 Juniorkoor Normale oefentyd 17:00 19:00 Seniorkoor Normale oefentyd 19:00-20:00 Seniorkoor Slegs hoofkarakters 25 Mei* 13:30 17:30 Beide kore Tentatiewe werkswinkel 2 29 Mei 15:30 17:00 Juniorkoor Normale oefentyd 17:00 19:00 Seniorkoor Normale oefentyd 19:00 20:00 Seniorkoor Slegs hoofkarakters 5 Junie 15:00 17:00 Juniorkoor Normale oefentyd op rugbyveld 13,14 Junie Tye sal later volg Beide kore Tegniese repetisie Kleedrepetisie 15, 16 Junie Beide kore Optredes L.W. GEEN selfone, tablette of elektroniese speletjies van enige aard word toegelaat tydens die repetisies en/of optredes nie. Leerders voorsien hulle eie verversings vir die lang dae, sowel as leerwerk of n leesboek om hulself besig te hou. Die Woud van VALS is misleidend en donker... Gaan die komponiste ooit 'n oplossing vind en wie skuil in die TORING VAN TENUTO? Oefentye REVUE Maandae - SANG [aanleer van musiek] N.B. DANS - Werkswinkel 26 Mei (uitgestel) 16:00-17:00 juniors en 17:00 18:00 seniors

5 SPORT BELANGRIKE TOERDATUMS 2018: Oos-Kaaptoer: 17 21 Junie 2018 Goue Leeus o/12-span RUGBY Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Goue Leeus o/12-span opgeneem is: Malan Graham JP Reichel Tiaan le Roux Sterkte vir die harde werk wat voorlê! Uitslae: Laerskool Helderkruin o/8-vyftiental verloor 5 24 o/9a verloor 0 29 o/9b wen 35 10 o/10a gelykop 0 0 o/10b wen 24 12 o/11a verloor 12 14 o/11b wen 27 15 3de span verloor 0 26 2de span verloor 5 33 1ste span verloor 0 43 Uitslae: Laerskool Roodekrans o/9a verloor 21 31 o/9b wen 34 0 o/10a wen 42 0 o/10b wen 47 7 o/11a wen 21 7 o/11b wen 24 0 3de span wen 47 7 2de span wen 32 19 1ste span verloor 15 22 Oefentye MAANDAG o/9a&b / & o/8xv o/10 o/11 3de 1ste & 2de 14:10-15:25 B-veld A-veld 15:25-16:40 B-veld B-veld A-veld DINSDAG & WOENSDAG o/9a&b & o/8xv o/10 o/11 3de 1ste & 2de 13:40-14:55 B-veld B-veld 14:55-16:10 A-veld B-veld A-veld Ligabepalings (Voorlopige datums en plekke waar wedstryde gespeel gaan word) Week van Di. 22 Mei vs Orion (t) Di 29 Mei vs Florida (w) (voorlopig) 4 Junie Uitspeelwedstryde TAU-rugby: (o/7 asook o/8 s wat nie opgeneem is in die o/8-vyftientalspan nie) Oefentye Maandae: 13:35 14:10 A- en B-veld Dinsdae en Woensdae: 13:00 13:35 A- en B-veld TAU-toernooi 17 Mei (Unika), 24 Mei (tuis)

6 NETBAL Uitslae - Jomo-liga: Laerskool Kenmare o/10a wen 10 5 o/10b wen 6 4 o/10c wen 13 8 o/11a verloor 9 21 o/11b verloor 6 14 o/11c wen 9 6 o/12a wen 17 12 o/12b wen 17 7 o/12c wen 9 7 o/13a verloor 10 15 o/13b wen 12 8 o/13c wen 11 9 Uitslae D10-liga: King David Victory Park o/10d wen 11 1 o/11d wen 14 2 o/11c wen 14 0 (vriendskaplik) o/12d wen 9 4 o/13d wen 18 4 Uitslae D10-liga: Cooper College (A-spanne) o/10d verloor 1 2 o/11d verloor 4 5 o/12d verloor 4 6 Oefentye 1ste Sessie: Maandae: 14:15-15:30 Dinsdae en Woensdae: 13:50-15:05 Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan Klein teerbaan o/12a&b o/12c&d o/10a&b o/9a&b o/10c&d o/9c&d o/9-ont. 2de Sessie: Maandae: 15:30-16:45 Dinsdae en Woensdae: 15:05-16:20 Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/13a&b o/13c&d o/11a&b o/11c&d JOMO-liga (Voorlopige datums) Do. 17 Mei vs Helderkruin (t) Di. 22 Mei vs BPMS (t) D10-liga (Voorlopige datums) Di. 22 Mei vs McAuley House (t) Do. 24 Mei vs Reddford (w) TAU-rugby en Mini-netbal Ons TAU-rugby- en mini-netbalspanne het Woensdag 9 Mei by Unika wedstryde gespeel. Die jong spelertjies kwyt hulself goed van hul taak. Baie dankie aan hierdie seuns en dogters wat altyd hul beste op die sportveld gee. Oefentye o/6 Maandae, Dinsdae en Woensdae : 13:05-13:50 o/7 en o/8 Maandae : 13:35-14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05-13:50 Mini-netbaltoernooi 17 Mei (Unika); 24 Mei (tuis)

Oefentye 7 SKAAK Donderdae: Gr. 1-leerders: Kamer 14 13:30-14:20 Gr. 2- en gr. 3-leerders: Mediasentrum 14:00-15:00 Gr. 4- tot gr. 7-leerders: Mediasentrum 15:00-16:30 EN/OF Vrydae: Gr. 4- tot gr. 7-leerders: Mediasentrum 13:00 14:00 LET WEL: Daar sal voortaan op Donderdae en Vrydae skaakoefening vir die gr. 4- tot gr. 7-leerders aangebied word. Leerders kan een of beide van die klasse bywoon. Supper League Ma. 21 Mei: TrinityHouse, Randparkrif (Junior- en senior- gemengde spanne) Junior- en seniortennis TENNIS Oefentye vir kwartaal 2 verskyn op die School Communicator onder Bronne / Sport: Tennis Proewe Vrydag 18 Mei o/12- en o/13-seuns 13:10 14:30 VERE-KAS-TYE: KRIEKET ALGEMEEN MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit Kontak vir Thea Kilian (theakilian@vodamail.co.za) / Debbé Potgieter (debspot@mweb.co.za) vir enige navrae in verband met die Vere-kas. STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/14: Tatum Prall Gr. 1/24: Dané du Toit Gr. 1/26: Karla Barkhuizen Gr. 2/15: Kiara Coetzee Gr. 2/17: Myron-Maxwell van Biljon Gr. 2/21: Clarissa Breedt Gr. 3/12: Wian Blaauw Gr. 3/28: Jana Jordaan Gr. 3/45: Miané v.d. Westhuizen Gr. 1/22: Luané du Plessis Gr. 1/25: Xander Grobbelaar Gr. 1/27: Liam de Roos Gr. 2/16: Tokara Avis Gr. 2/18: Ryan Cronjé Gr. 2/23: Megan Stahmer Gr. 3/13: Dominic Tait Gr. 3/29: Marnus Goosen Gr. 3/46: Jana Hoofman UITBLINKERS VAN DIE WEEK Rooiklas: Lumay Smith en Alexander Verweerdt Geelklas: Mileah Smit en Jayden Carlse Groenklas: Kaylen Lubbe en Julian Pauw Persklas: Neante Denner en Ethan Jacobs Oranjekas: Mary-Ann Swart en Jano Roux Blouklas: Bailey Raftopoulos en Stef Greyston

8 GOEIE GEDRAG Gr. 3/46 Juhan Fourie Gr. 4/48 Martin Nel Gr. 4/49 Liam Benade van Niekerk en Anneke Alberts Gr. 4/52 Lijan Smal en Johann Louw Gr. 6/03 Anshe Roos Gr. 6/40 Kayla van Metzinger MEDIASENTRUM Op 25 Junie besoek Produksie 2000 ons skool! Ons sien baie uit na die opvoering. Die mediasentrum is Woensdae oop van 14:00-15:00. Die ATKV gr. 4- en gr. 6-lesers vorder fluks! Volgende week sal ons begin met gr. 5- en gr. 7-lesers wat belangstel om boeke te lees! Lees is lekker!! Juf. Connie VRIENDE VAN FAIRLAND

9 AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND SPORT ATLETIEK MODERNE 5-KAMP Diaan Rooseboom (gr. 6) het op 11 Maart 2018 deelgeneem aan die Gauteng Laser Run kampioenskap en Gautengkleure verwerf in die sport. Laser Run omvat 2 van die 5 sportkomponente van die moderne 5-kamp of Modern Pentathlon. Laser Run bestaan uit skiet met n laserpistool na n teiken, asook hardloop. Diaan het op 30 April 2018 aan die SA Laser Run kampioenskap in die Paarl deelgeneem en het die SA Laser Run kampioenskap vir seuns o/13 gewen. Hy is tans ook die houer van die nuwe SA rekord vir seuns o/13. Hy het dus SA kleure vir Laser Run verwerf en is deel van die S-span wat uitgenooi is om aan die wêreldkampioenskap deel te neem wat in Dublin, Ierland gehou sal word aan die einde van September 2018. GIMNASTIEK Payton Kleynhans (gr. 2/17) het Saterdag 12 Mei aan die Vlak 2 Distrik-gimnastiekkompetisie in Kemptonpark deelgeneem. Sy verwerf junior erekleure vir gimnastiek en sal die Gauteng A-span verteenwoordig later in Mei. Welgedaan, Payton! Ons is trots op jou! Talia Kruger (gr. 2/21) het op Saterdag 12 Mei aan die Sentraal-Gauteng gimnastiekkompetisie deelgeneem. Sy het 'n goue medalje verower en ook haar halwe Gautengkleure verwerf. Xander van Zyl (gr. 2/18) het verlede Saterdag aan die Sentraal-Gauteng streekkompetisie deelgeneem en goud verwerf in gimnastiek. Hy verteenwoordig Sentraal-Gauteng by die Gautengkompetisie in Junie. Baie geluk aan julle almal!

10 JUDO Marnus Goosen en Eric Beyl het beide in hulle onderskeie ouderdomsgroepe gekwalifiseer om Joburg Judo te verteenwoordig by die SA Ope Judokampioenskap wat gehou gaan word in die week van 2-6 Julie 2018 in Port Elizabeth. Die kampioenskap het deelnemers vanoor die hele Suid-Afrika en Namibië teen wie gekompeteer word. Sterkte manne! AMESA WISKUNDE-OLIMPIADE AKADEMIE Daar het bykans 50 leerders per graad deelgeneem aan die eerste ronde van die Amesa Wiskundeolimpiade. Die volgende leerders het deurgedring na die finale ronde wat op Woensdag 1 Augustus sal plaasvind. Briewe is reeds aan die betrokke leerders uitgedeel en ons sal finale reëlings nader aan die datum deurgee. Baie geluk aan elke leerder wat aan die eerste ronde deelgeneem het. Dit is alreeds n groot prestasie! Baie geluk aan die leerders wat deur is na die finale ronde. Gr. 4: Lenéla de Jager Mieka du Toit Leo J. v Rensburg Troy Kaminsky Cara Kilian Jacques le Roux Juan Loots Johann Louw Niel Marais Ryan Marx Stephan Minnaar Mia Moore Jako Martin Mũller Martin Nel Nina Nieuwoudt Gustav Vorster Gr. 5: Anroux Barnard Kayla Beukes Eric Beyl Daniël Booysen Ruan Booysen Anja Botha Bridget Campbell Jaco Dannhauser Louw de Bruyn Anika du Preez Jean du Toit Dylan Engelbrecht Luan Espach Isobel Genis Megan Jooste Caitlin Keuler Mia le Grange Aidan Mans Christiaan Liebenberg Ané Minnaar Xander Oelofse Genevieve Parry Linda Potgieter Klarissa Pretorius Franco Roos Kaylee Snyman Josiah Stroh Danel Styger Mattias Suhr Annika Swanepoel Natanya Swart Jean Taljaard Stuart Tappan Anré Ueckermann Dirk vd Berg Luke vd Berg Jaco vd Walt Zander van Tonder Mila Viljoen Karma Visagie Joané Vorster Rico Vosloo Jack Wilmot Gr. 6: Hannes Alberts Karo Bekker Benno Coetzee Dezi Coetzer Hadrian Divito Dawie Human Xanté Johnston Ellie Knobel Tiaan le Roux René Naudé Nicola Nel Nina Novella Kiara Raftopoulos JP Reichel Anshe Roos Diaan Rooseboom Chris Rothmann Jana Simpson Richard Steenekamp Theo vd Gugten Suné van Heerden Chené van Vuuren Ewan Visagie Xander Vorster Dawid Wiggett Gr. 7: Juan Beän Duan Brittion Andries de Kock Chrizelle du Plessis Jayden Louw Mia Marais Cor Mũller Gerrit Mũller Liam Parsons Kara Schreuder Juan vd Merwe Zack Vermeulen Leanie Taljaard Wiskunde Olimpiade-koördineerder

11 ADVERTENSIES RESONANZE MUSIEKSKOOL "MUSIEKLESSE te kies en te keur vir elke tipe musikant-in-wording! Skryf nou in vir sang, kitaar, drom, viool, klavier en marimbas. Resonanze Musiekskool, Berario Ontspanningsentrum, 081 351 7491, info@musicteach.co.za". FISIOTERAPEUT Fisioterapeut in 8 th Avenue, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat en groep-pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386 of taboersphysio@gmail.com. VERVOER BESKIKBAAR Vervoer beskikbaar vanaf Fairland, asook Linden. Naskool en sporttye kan ook gereël word. Fairland R1200 Linden R1500. Kontak: Petro 072 199 6183 TWEE PERDE TE KOOP 10 Jaar-oue Europese warmbloed merrie. Ideaal om springperde mee te teel. Tesame met spierwit Walliese poon merrie. Ongeveer 9 jaar oud. Prys vir beide: R3 500 ona. Kontak my by 082-9269195; of bobbetjie@gmail.co.za

12

13

14

15 VAKANSIEVERBLYF: BREAKERS-UMHLANGA Verblyf beskikbaar vanaf 7 Julie tot 14 Julie. Selfsorgeenheid met see-uitsig, twee slaapkamers, een met dubbelbed en een met 2 enkelbeddens, asook uittrekbank in sitkamer, 2 badkamers, DSTV, braaigeriewe in aande by oord. R10 000 vir week, kontak Marian Louw op 082 444 3172. Besoek gerus www.rci.co.za vir meer inligting omtrent oord. Kleur my in asb.