AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

Vergelijkbare documenten
AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Pragtige Koningin Ester

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Groot Gebod dennis de wet

n Tempel Leier besoek Jesus

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Paulus kritiseer sy tyd se manier

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Transcriptie:

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode 632005; Rekeningnommer 3010590069 Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen 021 903 1798 021 982 7076 021 903 6654 084 383 7427 Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk 021 903 3818 Sekretaresse Cathy Fullard 021 903 3818 Koster Tim Burrows 021 903 3818 of 082 444 5677 koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal 021 903 4963 Snr Kategese Franci Gresse 082 891 2384 Orrelis René Ferreira 021 981 4806 (h) W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 09:00 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:30 PINKSTERFEES EREDIENS Nagmaal Deuroffer: Senior Sentrum Erediensspan 3 Johan Norman Geen Kinderkerk - kinders woon erediens by saam met ouers 18:00 Informele Aanddiens/Kruiskompas Bankkollekte 18.50 Senior kategese Belydenisklas VANDAG SE PROGRAM PINKSTERFEES Ds. Hannes Burger Ds. Chris Barnardo

GEMEENTE DAGBOEK G E B E D S O N D E R W E R P V I R D I E W E E K : D I E E F FE K VAN P I N K S T ER L E E S R O O S T E R T E K S T E V I R D I E W E E K : Jes 6:1-8; Ps 29; Joh 3:1-17; Rom 8:12-17 MAANDAG, 21 MEI Geen Sportmanne Bybelstudie as gevolg van Strategiese Beplanning vergadering DINSDAG, 22 MEI 09:30 Senior Burger Bybelstudie byeenkoms in konsistorie 18:30 Dinsdagaand Mannegroep byeenkoms in konsistorie 19:00 Koor oefening in kerk WOENSDAG, 23 MEI 09:30 Vroue Bybelstudie byeenkoms in konsistorie 09:30 Othello Bybelstudie byeenkoms in eetsaal 19:00 Kerkraadsvergadering in konsistorie DONDERDAG, 24 MEI 09:30 Dienssentrum vir Seniors Ek onthou.. Bring saam daardie ietsie wat herinneringe meebring Sopkombuis: Corra Kitshoff, Whileen Galvin, Danalene Gillman, Teresa Swart, Vikkies Victor 09:30 Gebedsbyeenkoms in Moederskamer VRYDAG, 25 MEI SATERDAG, 26 MEI SONDAG, 27 MEI 09:30 Oggenddiens - Dankbaarheidsondag Deuroffer: Hawesending Erediensspan 1 Derick du Toit 09:30 Kinderkerk vir gr. R tot 6 in konsistorie gevolg deur junior kategese in verskeie lokale 18:00 Informele Aanddiens/Kruiskompas Bankkollekte 18:50 Snr kategese en belydenisklas

VANDAG SE DEUROFFER SENIOR SENTRUM, KUILSRIVIER Die Dienssentrum vir Seniors, Kuilsrivier, is n program van BADISA en het ten doel om die Senior Burgers te bemagtig om solank as moontlik onafhanklik in sy eie woonplek te funksioneer. n Wye spektrum van programme word aangebied (lesings, gesondheidsopvoeding, kulturele en musiek programme, grappies) om die bestuur van veroudering n opwindende ervaring te maak en met omgee mekaar se lief en leed te deel. Hulle vergader elke Donderdag vanaf 09:30 tot 11:15 in die kerksaal van Moedergemeente. Almal bo 60 jaar word uitgenooi om aan te sluit. DANKSEGGING EN VOORBIDDING 1. Gerrie Bester (Gladiolistraat 40) ondergaan n operasie in die komende week. 2. Carol van Niekerk (Brackenfell) is in die hospitaal. 3. Jan Claassens (Sontistraat 5) ondergaan n operasie in die komende week. 4. Pietie de Wit (Bosmanstraat 55) ondergaan n operasie in die komende week. 5. Angelien Geldenhuys (Othello) is in die hospitaal vir toetse. 6. Stiaan van Zyl, seun van Riaan en Christeen, het sy meestersgraad in Siviele Ingenieurswese behaal. Hul dogter, Chantelle, het n diploma in Natuurbestuur behaal. 7. Dit gaan nie goed met Johan Joubert (Othello) se gesondheid nie. VERJAARSDAE VIR DIE WEEK 20/05 Francois Cillié, Petrus Wilders, Marinda Roberg, Nina Wassung, Fanie van Wyk, Dylan Papas, Johan Smuts 21/05 Rina Visser, Tertia de Wet, Frederik Stapelberg, Janneke Hayes, Romeene Buhr 22/05 Sarie Dippenaar, Heléne Steenkamp, Lourine van Dorp 23/05 Willmi Loots, Lynnel Schoeman, Esther Bedeker, Wessel Fourie 24/05 Hennie Snyman, Elriette van der Merwe, Eduan Joubert, Bennie Burger 25/05 Fritz Heinen, Natalie Roberg, Jossie le Roux, Wessie van der Westhuizen, Marietjie Goosen 26/05 Willéne de Clerk, Cobus Groenewald, Retha-Marie du Toit, Magdaleen van Zyl, John Minnie

VAN ALLES EN NOG WAT 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter (021 903 9069) en Marita Koen (021 903 7820). 2. Liedere Versoekboek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil hê die gemeente moet sing, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die oggenddiens oop. 4. Lidmate is steeds welkom om tweedehandse klere, beddegoed, ens. na die kerk te bring vir die klerebank sowel as boeke vir vanjaar se basaar. 5. n Oudlidmaat wat tans in n ouetehuis in Ysterplaat woon het laat weet dat daar baie behoeftige inwoners is wat nie hul eie Bybel het nie. Lidmate is welkom om ou Bybels enige taal na die kantoor te bring sodat ons dit aan hulle kan skenk. 6. Die volgende kerkraadsvergadering vind plaas op Woensdag 23 Mei 2018 om 19:00 in die konsistorie. 7. De Kuilen Runs - met die oog op n eie parkrun vir Kuilsrivier en Brackenfell Gratis. Kom sluit aan en geniet n gesonde leefstyl - kruip, stap of draf, elke Saterdagoggend 07:30 10:00 by Sandalwoodpark Kuilsrivier. Water en energiedrankies te koop aangebied. Vir verdere navrae skakel of whatsapp vir Hennie Alberts nommer 0825500283 om gratis te registreer. 8. Die Sportmanne Bybelstudiegroep kom nie die aand van 21 Mei bymekaar nie, omdat dit al datum is wat die Strategiese beplanningsgroep bymekaar kan kom. 9. Marieta Bosman-Oosthuizen se CD 22 Gewilde liedjies vir oud en jonk is teen R100 by die kerkkantoor beskikbaar. Bekende liedjies soos Feetjieland, Wiegelied, Bitter Bessie Dagbreek verskyn daarop. 10. Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode Wes-Kaapland) beskik tans oor n vakature as administratiewe koördineerder by die Diensgroep Jeug- en Familiebediening as deel van die Diensgroep: Gemeentebegeleiding by Communitas, Stellenbosch. Volledige inligting is op die kennisgewingsbord of by ons kerkkantoor beskikbaar. 11. Ons benodig dames (of mans) wat beskikbaar is om broodjies vir begranisse te maak en/of te help met die bediening van tee en koffie. Skakel asb met die kerkkantoor as jy hiermee wil help. 12. Elsa Welman het n rolstoel vir haar dogter Zané gekry, maar die rolstoel moet oorgetrek word. Skakel met die kerkkantoor indien jy daarmee kan help. 13. Die sluitingsdatum vir bydraes vir die volgende Akker is 31 Mei 2018. Stuur na ngkeike@cybersmart.co.za of gee in by die kerkkantoor. 14. Ds. Jandré Viljoen is die komende week af.

Jesus was nie een vir fieterjasies nie. Hy het gelewe en gesterwe as Mens tussen mense. Hy het nie gekies om in n katedraal tussen twee kerse gekruisig te word nie, maar aan n kruis tussen twee moordenaars. Want dit is vir wie Hy kom sterf het sondaars. GEORGE MACLEOD GEDAGTE VAN DIE WEEK LEGKAART VAN HOOP Ons wil almal aanmoedig om betrokke te raak by die Legkaart van Hoop - projek. Die fondse word gebruik om die gemeente se getuienisaksies te befonds. Die aankoop van n legkaartstukkie maak dit dus moontlik dat ons gemeente betrokke bly in God se werk. n Legkaartstukkie kos R100. Ons het reeds 146 van die 2000 stukkies verkoop. HUIS SONOP Meta en haar span sê baie dankie aan almal wat reeds n pakkie vir Huis Sonop geskenk het. Lidmate kan steeds pakkies na die kerk bring. Die inhoud lyk soos volg: 1 blikkie koffie (100g) Hou asb. by die mates, anders voel 1 pakkie tee (26 sakkies ) hulle gekrenk as een n groter item 1 pakkie suiker (500g) as die ander kry 1 pakkie Lemon Creams 1 tandepasta (50ml) 1 sepie (100g) Al die items kos ongeveer R60 2 x R5-stukke Met die 2 x R5-stukke ingereken, dus R70

DE EIKE KOSKAS De Eike se koskas verskaf maandeliks kospakkies aan verskeie lidmate en gesinne in ons gemeente. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. kan in die mandjies by die deure beplaas word of by die kerkkantoor afgegee word. Ons het tans n tekort aan veral die volgende produkte: - blikkies groente - blikkies vleis - blikkies tuna Lidmate wat verkies om n finansiële bydrae te gee, is welkom om dit te doen. OTHELLO BYBELSTUDIE Ons het n Bybelstudiegroep in Othello begin. Ons gaan die tweede en vierde Woensdagoggende om 09:30 in die eetsaal by Othello bymekaarkom. Ons gaan met die Evangelie van Matteus begin. Ons eerste byeenkoms sal op 23 Mei wees. Ek het gereël dat die materiaal wat ons gaan gebruik, by Ina Hurter in Othello se kantoor beskikbaar sal wees. Kry jou materiaal by Ina en merk jou naam af. Julle kan met die eerste byeenkoms betaal. Die koste vir die boek is R40. Nuwe lede is steeds welkom. PINKSTER Die Pinksterreeks is opgeneem en is op CD beskikbaar by die kerkkantoor. Dit sal ook op skrif beskikbaar wees vir die wat dit so verkies. Plaas jou bestelling by die kerkkantoor. Die boek waarop die reeks gebaseer is, Jesus ruik na mirre en stof is beskikbaar teen R190.00. Plaas jou bestelling daarvoor by die kerkkantoor teen eerskomende Dinsdag.

BASAAR Ons jaarlikse basaar vind plaas op Saterdag 2 Junie 2018 en die organisering daarvan vorder fluks. BASAARLYSTE - dankie aan almal wie se lyste reeds ingehandig is. Uitstaande lyste moet asb. so spoedig moontlik aan die kantoor besorg word vir verwerking. BESTANDDELE: beloofde bestanddele kan by die kantoor afgegee word sodat die bakkers dit kan verwerk in heerlike produkte. Alle bestanddele moet asb. teen 24 Mei by die kerk wees. Ons wil vanjaar so veel moontlik tuisgebakte items soos koeke, terte, brode, beskuit, kleinkoekies, ens. beskikbaar hê. Enige lidmaat wat kan help bak, kontak asb die kerkkantoor of die onderskeie konvenors: - Groot koeke en terte Theresa Swart 021 903 8542 - Klein koekies Elmaré Burger 083 578 3433 - Brood en beskuit Marietjie Mostert 021 903 5886 Elsa Welman, konvenor van die Materiaaltafel sê donasies van die volgende items is welkom gee by die kerkkantoor af: - materiaal, wol, gare, rek, enige haberdashery of bruikbare naaldwerk items Hester Carstens en Jo Geyer benodig hulp by die melkkostafel. Kontak Hester by 021 903 8651 of 083 440 1232. Elsa Müller benodig helpers by die naaldwerktafel. Skakel met die kerkkantoor as jy die Vrydagmiddag en die oggend van die basaar kan help. Johanette Louw, konvenor van die pannekoektafel, soek ook helpers. Jy hoef nie noodwendig te bak nie, maar kan ook help om dit te rol of met die verkope. Enige lidmaat wat nie deur n dienswerker besoek is vir n bydrae nie, kontak gerus die kerkkantoor. Finansiële bydraes kan elektronies oorbetaal word. Die bankbesonderhede is soos volg: ABSA BANK, Takkode 632005; Rekeningnommer 3010590069 Verwysing: BASAAR

PREEKSKETS 20 MEI 2018 PREDIKER: DS. HANNES BURGER TEMA: JESUS RUIK NA KOS SKRIFLESING: Matt 26:20-30, Joh 13:21-26 LIEDERE Loflied lied 464:1, 3 & 4 Voorbereiding om Woord te hoor lied 252:1-2 Gereed maak van die tafel lied 299:1-2 Uitstuurlied lied 525:3 Een teks het ons soos n refrein gehoor die week: Mat 28:18: Gaan dan... en maak dissipels - Aan die einde van ons Pinksterreeks hoor ons vanoggend Jesus se woorde. - Maar wat bedoel Hy? Hoe maak mens mense tot dissipels? 1. Ek wens so half die dissipels het dit vir Jesus gevra... - Maar ons ken die antwoord: Wat het Hy die voorafgaande drie jaar gedoen? - Hierdie twaalf het Jesus se dissipels geword deur die pad saam met Hom te loop. - Hulle het gesien wat dit beteken om as n kind van God te lewe. - Maar Jandré het belowe ons gaan prakties wees! 2. Hoe het Jesus dissipels gemaak? - Hy het tussen gewone mense beweeg, en nie teruggediens van hulle seer nie. - Hy het God tussen hulle geword, soos wierook alles deurtrek. - Hy het nie gesit en filosofeer nie; Hy het aktief betrokke geraak. - Miskien van vandag se tema alles saam: Mense het welkom by Jesus gevoel. 3. Hoe gaan ons dit regkry? - As jy vir Jesus vra, sou Hy waarskynlik sê: Wees vol vrede en blydskap, geduldig, vriendelik, Goedhartig, betroubaar, nederig en vol selfbeheersing. - Dan sal jy die klein hoekie van die wêreld waar jy lewe, begin verander. - En moenie bekommerd wees nie: Ek sal dit sommer deur jou doen! 4. Die Nagmaal - Nêrens illustreer die Here duideliker dat almal by Hom welkom is nie. - Dis gegee om ons te versterk en toe te rus, sodat ons kan doen wat God van ons vra. Word dan versterk, gaan uit, en maak mense sy dissipels...