ROODEKRANS NUUSFLITS

Vergelijkbare documenten
ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

ROODEKRANS NUUSFLITS

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Daar is altyd drie opsies:

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

2017 JAARBEPLANNING (OUERS)

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Laerskool Olifantsvallei

Hier trap ons diep spore...

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. ALGEMENE INLIGTING

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

Laerskool Olifantsvallei

Norm Laerskool Fairland

GROOTFONTEIN KUIERFEES

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

POSBUS 12001, ELSPARK

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Laerskool STULTING Primary School

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Laerskool Fairland Norm 2016

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

Graad 7-inligtingsbrief

2 nd Chances... Wiskunde

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOëRSKOOL PORTERVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Wrestling Federation Stoeifederasie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Laerskool Horison Graad

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Laerskool Olifantsvallei

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Animato Koorkompetisie/Choir

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

30 November 2017 JANUARIE 2018

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Wapport 7 24 Februarie 2017

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Transcriptie:

ROODEKRANS NUUSFLITS UITGAWE: 4 DATUM: Mei/Junie 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Ter voorbereiding van die eksamen en finale assesserings wil ek graag die volgende gebed wat saamgestel is deur Gretha Wiid opdra aan elke leerder en hul gesinne. N GEBED VIR ELKE KIND Vader, vandag sit ek my kind se eksamen in die Naam van Jesus voor u voete neer met n dankbare hart dankbaar omdat my kind die vermoë het om skool te gaan en te leer. Dankie vir my kind se gawes en talente! Ek vra vir n dubbele porsie guns en genade vir my kind in hierdie tyd. Seën hulle met akademiese wysheid en insig. Ek vra dat U elke area van vrees en onsekerheid sal vul met met U liefde omdat U perfekte liefde alle vrees uitdryf! Ek bid dat ook my kind se liggaam voor elke vraestel in lyn met U Woord sal wees gevul met hoop, vrede en krag. Ek tree in vir n hart wat vinnig klop van spanning, n tong wat droog is van vrees en n kop wat deurmekaar is van oorweldiging dit álles sit ek voor U neer. Ek vra vir goeie tydsbestuur, n wil om te leer en fisiese uithouvermoë! Ek bid dat my kinders sal weet dat hulle meer as oorwinnaars is en dat hulle tot alles in staat is deur U wat hulle krag gee. Dankie dat ek as ouer elke klein dingetjie van eksamen aan U kan opdra. Ek bid dit met danksegging en smeking. Amen

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons is in die laaste maand van die tweede kwartaal. Ek wil weer eens net alle ouers, leerders en personeel bedank vir die positiewe wyse waarop almal deelgeneem het aan die wintersport- en kultuuraktiwiteite. Baie geluk aan die Gr. RR- en Gr. R-personeel met twee pragtige Ouma-en-Oupatee-funksies. Baie dankie vir julle harde werk ter voorbereiding van die twee oggende. Baie sterkte aan elke leerder vir die eksamen wat voorlê. Lekker leer en voorberei, ons glo dat julle net julle beste sal lewer en julle volle potensiaal sal bereik in die eksamen. Graag wil ek net baie dankie sê aan alle personeel, ouers en leerders wat betrokke was by rugby, netbal, Welpi-rugby en Mini netbal. Ons het ʼn heerlike seisoen beleef wat nou spoedig tot ʼn einde kom. Ons glo die leerders het dié geleenthede terdeë geniet. Ons netbaldogters het goed gevaar in die liga. Baie sterkte aan die 0/12-en 0/13-spanne wat gaan deelneem aan die Gauteng-kampioenskappe. Sterkte aan al ons rugbyspanne wat aan die Goue Leeus-uitspele gaan deelneem. Hou Roodies se naam hoog. Die tweede kwartaal was ʼn ongelooflike besige maand vir ons junior- en seniorkore met verskeie optredes en koorfeeste. Julle sing pragtig en is ongelooflike ambassadeurs vir die kultuur by ons skool. Dankie aan al die koorafrigters en begeleiers vir hulle harde werk. Sterkte aan al die redenaars en Spelathon-leerders wat nog aan verdere uitdunne deelneem. Ons weet julle gaan ons naam hoog hou. Die volledige Nuusflits sal Donderdag, 8 Junie gelaai word op die D6 en webblad. Daar sal ook gedrukte weergawes beskikbaar wees in die kantoor. Ons wil u aanmoedig om die volledige Nuusflits met die berigte oor die puik prestasies, lief en leed van die Roodiefamilie die afgelope maand te gaan lees. Roodie-groete Mnr. Deon PERSONEEL-AANGELEENTHEDE Verjaarsdae Die volgende personeel verjaar in Junie. ʼn Geseënde lewensjaar word u toegewens. Ons hoop u sal ʼn heerlike dag saam met u geliefdes geniet. 7 Junie Juf. Priscilla Zastron 9 Junie Juf. Leatitia van Druten. 12 Junie Fransina Tshweu (Algemene Werker). 23 Junie Juf. Ané Butner, Juf. Elzabé Nickelbauer, Mari Holmes (Finansies). 28 Junie Magda Pienaar (Finansies). 30 Junie Mnr. Deon Rousseau.

BELANGRIKE DATUMS VIR 2017 Hiermee die voorlopige datum vir die res van die jaar soos ons dit reeds ontvang het vir die verskillende aktiwiteite. Indien daar enige veranderings is, sal dit so gou as moontlik op die D6, sowel as op die web aangebring word. DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK JUNIE Donderdag, 1 Intersen: Gr. 7-Assessering EBW. Donderdag, 1 Netbal: Inter-distrikspele. 13:30 Constantia Primary Vrydag, 2 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek Afrikaans en Lewensvaardigheid. Vrydag, 2 Roodie Rakkers: Gr. R Oupa- en Oumatee. 10:00 Skoolsaal Maandag, 5 - Donderdag, 8 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek Afrikaans en Lewensvaardigheid. Maandag, 5 Netbal: D12-Netbaluitspele. 13:30 Krugersdorp High School Dinsdag, 6 Intersen: Gr. 7 - Assessering Tegnologie. Dinsdag, 6 Rugby: Ligawedstryde teen Laerskool 13:30 L/s Fairland Fairland. Dinsdag, 6 Netbal: Vriendskaplike wedstryde teen 14:30 Roodekrans Laerskool Rustenburg. (0/12A en 0/13A - spanne) Woensdag, 7 Intersen: Eksamen Gr. 4-7 - Eksamen begin. Woensdag, 7 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Woensdag, 7 Intersen: Eksamen Gr. 7: Eerste sessie - EBW. Woensdag, 7 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - Afrikaans - Skriftelike Stelwerk. Woensdag, 7 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - Afrikaans - Skriftelike Stelwerk. Donderdag, 8 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Donderdag, 8 Intersen: Eksamen Gr. 7: Donderdag, 8 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - Engels (EAT/FAL) Language. Donderdag, 8 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - Engels (EAT/FAL) Language.

DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK JUNIE Vrydag, 9 GSF: Gr.1 - Gr. 3 Assesseringsweek: Engels en Wiskunde. Vrydag, 9 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Vrydag, 9 Intersen: Eksamen Gr. 7: Vrydag, 9 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - Engels (EAT/FAL) Creative Writing. Vrydag, 9 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - Engels (EAT/FAL) Creative Writing. Saterdag, 10 Ma- en Dogterdag saam met Jak de Priester. Maandag, 12 - GSF: Gr. 3 - Mental Maths. Vrydag, 16 Maandag, 12 - GSF: Gr.1 - Gr. 3 Assesseringsweek: Donderdag, 15 Engels en Wiskunde. Maandag, 12 Registrasies 2018: Inskrywingsperiode vir Gr. 1 van 2018 sluit. Maandag, 12 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Maandag, 12 Intersen: Eksamen Gr. 7: Maandag, 12 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - Wiskunde. Maandag, 12 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - Wiskunde. Maandag, 12 Intersen: Gr. 6 en Gr. 7 Wiskunde-inaksie vraestel - Geselekteerde leerders. Dinsdag, 13 Registrasies 2018: Laat aansoeke vir 2018 begin tot en met 20 Oktober. Dinsdag, 13 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Dinsdag, 13 Intersen: Eksamen Gr. 7: Dinsdag, 13 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - SW: Geskiedenis. Dinsdag, 13 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - SW: Geskiedenis. Dinsdag, 13 Intersen: Gr. 6 en Gr. 7 Wetenskap in aksie vraestel - Geselekteerde leerders. 10:00 Skoolsaal

DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK JUNIE Woensdag, 13 Rugby: Liga-uitspeelwedstryde. 13:30 H/s Florida Woensdag, 14 Beheerliggaam: 6:30 Finansiële Komitee-vergadering. Woensdag, 14 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Woensdag, 14 Intersen: Eksamen Gr. 7: Woensdag, 14 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - NS/Tegnologie. Woensdag, 14 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - Natuurwetenskap. Woensdag, 14 Intersen: NS/TEG-Olimpiade: Gr. 5 - L/s Die Ruiter Distriksvlak. Donderdag, 15 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Donderdag, 15 Intersen: Eksamen Gr. 7: Donderdag, 15 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - LV/PSW. Donderdag, 15 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - LV/PSW. Donderdag, 15 Rugby: Gauteng-kwartfinaal. 13:30 H/s Florida Vrydag, 16 Publieke vakansiedag: Jeugdag. Maandag, 19 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Maandag, 19 Intersen: Eksamen Gr. 7: Maandag, 19 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 - Life Skills Celebration School Level. Maandag, 19 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - Afrikaans - Taal en Begrip. Maandag, 19 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - Afrikaans - Taal en Begrip. Dinsdag, 20 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Dinsdag, 20 Intersen: Eksamen Gr. 7: Dinsdag, 20 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - Skeppende Kuns.

DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK JUNIE Dinsdag, 20 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - Skeppende Kuns. Woensdag, 21 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Woensdag, 21 Intersen: Eksamen Gr. 7: Woensdag, 21 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Tweede sessie - SW: Geografie. Woensdag, 21 Intersen: Eksamen Gr. 7: Tweede sessie - SW: Geografie. Woensdag, 21 Rugby: Leeus-Semifinaal. 13:30 Donderdag, 22 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 6: Eerste sessie - Registerperiode. Donderdag, 22 Intersen: Eksamen Gr. 7: Eerste sessie - Tegnologie. Donderdag, 22 Intersen: Eksamen Gr. 4 - Gr. 7: TWEEDE SESSIE SKOOL HERVAT PERIODE 4 TOT 8. Donderdag, 22 Intersen: Eksamen Gr. 4-7 - Einde van eksamen. Donderdag, 22 Beheerliggaam: Beheerliggaamvergadering. 18:00 Vrydag, 23 Intersen: Gr. 4-7 Gewone VRYDAGROOSTER word gevolg. Vrydag, 23 - Krieket: Toer 0/10-0/13-seuns. Camp Discovery Sondag, 25 Vrydag, 23 GSF: Gr. 3 Spelathon - "Circuit vlak. Vrydag, 23 Saterdag, Netbal: Gauteng-uitspele. Krugersdorp High School Saterdag, 24 Rugby: Gauteng Leeus-Finaal. 8:00 H/s Monument Dinsdag, 27 GSF: Instappie On Cue-vertoning vir Gr. RR en Gr. R-leerders. Woensdag, 28 Landloop: Interhuis: Alle Gr. 1 tot Gr. 7-09:00 leerders neem deel. Donderdag, 29 GSF: Gr. R Science Expo - Distriksvlak. L/s Horison Donderdag, 29 GSF: Ouermiddag Gr. RR - Gr. 3. Ouers moet persoonlik rapporte afhaal per 13:00-14:30 Registerpersoneel se klaskamers afspraak. Donderdag, 29 GSF: Oueraand Gr. RR - Gr. 3. Ouers moet 17:30 - Registerpersoneel Donderdag, 29 persoonlik rapporte afhaal per afspraak. Intersen: Oueraand Gr. 4-6. Ouers moet persoonlik rapporte afhaal. 19:30 17:30-19:30 se klaskamers Registerpersoneel se klaskamers

DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK JUNIE Donderdag, 29 Intersen: Oueraand Gr. 7. Ouers moet 18:00 - persoonlik rapporte afhaal. 19:30 Vrydag, 30 Skool sluit - Tweede Kwartaal. 10:00 JULIE Skoolsaal DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK Saterdag, 1 - Skoolvakansie. Sondag, 23 Maandag, 24 Skool begin derde kwartaal. Maandag, 24 Registrasies 2018: Plasingsaanbod word elektronies sowel as skriftelik aan ouers gemaak. Donderdag, 27 Koor: Junior- en Seniorkoor - Foyer Fees van Musiek saam met Joe Foster. 18:00 NG Gemeente Suiderlig Vrydag, 28 Netbal SASN-toernooi 14:00 H/s EG Jansen Maandag, 31 RO: Alle Audiblox- en buitemuurse RO klasse begin. AUGUSTUS Boksburg DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK Dinsdag, 1 Registrasies 2018: Ouers aanvaar of verwerp plasingsaanbod vir 2018. Woensdag, 2 RAK-Kunswedstryd: Kunswedstryd. 14:00 Roodekrans Donderdag, 3 Intersen: Toets - Afrikaans - Gr. 4 - Gr. 7. Vrydag, 4 Landloop: Eerste Liga byeenkoms 14:00 Sal bevestig word. Saterdag, 5 Skaak: Roodepoort- en D12-skaaktoernooi. Sal bevestig word. Maandag, 7 - Vrydag, 11 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek - Afrikaans. Dinsdag, 8 Intersen: Gr. 4 Gr. 7 SANLAM WOW- SPELFEES Interne uitdunne. Woensdag, 9 Vrouedag Donderdag, 10 Intersen: Toets - Engels Gr. 4 - Gr. 7. Vrydag, 11 GSF: Gr. 3 Spelathon - Distriksvlak. Vrydag, 11 GSF: Slegs Gr. 1 Assesseringsweek: Engels. Vrydag, 11 Skaak: Top Schools -Toernooi Sal bevestig word. Vrydag, 11 - Gesinskamp 2017. Klein Paradys - Brits Sondag, 13 Vrydag, 11 Landloop: Tweede Liga-byeenkoms 14:00 Sal bevestig word. Maandag, 14 - Vrydag, 18 GSF: Gr. 1 Assesseringweek: Wiskunde.

DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK AUGUSTUS Maandag, 14 - GSF: Slegs Gr. 1 Assesseringsweek: Engels. Dinsdag, 15 Maandag, 14 - GSF: Slegs Gr. 1 Assesseringsweek: Engels. Dinsdag, 15 Maandag, 14 - Vrydag, 18 GSF: Gr. 2 en Gr. 3 Assesseringsweek: Engels en Wiskunde. Dinsdag, 15 Seniorkoor: NG-Gemeente Weltevreden Park Koorfees. 18:00 NG-Kerk Weltevreden Park Donderdag, 17 Intersen: Toets - Wiskunde Gr. 4 - Gr. 7. Donderdag, 17 Beheerliggaam: Finansiële Komiteevergadering. 6:30 Vrydag, 18 Landloop: Derde Liga-byeenkoms 14:00 Sal bevestig word. Saterdag, 19 Mini-krieket: Toernooi ( 0/7 en 0/8-08:00 Roodekrans spanne) Donderdag, 24 Intersen: Toets - NW en Tegnologie Gr. 4 - Gr. 6. Donderdag, 24 Intersen: Toets NW Gr. 7. Donderdag, 24 Beheerliggaam: 18:00 Beheerliggaamvergadering. Vrydag, 25 Landloop: D12-kampioenskappe. 09:00 Sal bevestig word. Saterdag, 26 Mini-krieket: KFC-toernooi 08:30 Maragon Ruimsig (0/6 tot 0/8-spanne) Dinsdag, 29 Intersen: Toets - EBW Gr. 7. Donderdag, 31 Intersen: Toets - SW Gr. 4 - Gr. 7. SEPTEMBER DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK Vrydag, 1 Entrepreneurs: Markdag en Loslitdag. Vrydag, 1 - Pa- en Seunkamp 2017. Klein Paradys - Brits Sondag, 3 Saterdag, 2 Landloop: Gauteng-kampioenskappe. 8:00 Sal bevestig word. Maandag, 4 - Vrydag, 8 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek - Afrikaans en Lewensvaardigheid. Dinsdag, 5 Intersen: Toets LV (PSW) Gr. 4 - Gr. 7. Donderdag, 7 Intersen: Toets - Tegnologie Gr. 7. Vrydag, 8 Roodieland: Gr. RR Lente-piekniek. Maandag, 11 - GSF: Gr. 1 Assesseringsweek - Wiskunde. Vrydag, 15 Maandag, 11 - Vrydag, 15 GSF: Gr. 2 en Gr. 3 Assesseringsweek - Wiskunde en Engels. Maandag, 11 - Vrydag, 22 Revue 2017: Gr. 4 - Gr. 7: Tema: Roodies los spore... kom volg ons reis! Roodekrans - skoolsaal

DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK SEPTEMBER Dinsdag, 12 ATKV-Spelathon: Gauteng-finaal. (Engels) Roodekrans Woensdag, 13 ATKV-Spelathon: Gauteng-finaal. Roodekrans (Afrikaans) Vrydag, 16 Wow-Spelfees: Provinsiale Uitdunne. L/s Fairland Donderdag, 21 RO: Alle Audiblox- en RO-klasse staak vir die kwartaal. Donderdag, 21 Beheerliggaam: Finansiële komiteevergadering. 6:30 Sondag, 24 Publieke vakansiedag: Erfenisdag. Maandag, 25 Skool gesluit: Skoolvakansiedag. Dinsdag, 27 Beheerliggaam: 18:00 Beheerliggaamsvergadering. Donderdag, 28 GSF: Ouermiddag Gr. RR - Gr. 3. Ouers moet persoonlik rapporte afhaal. 13:00-14:30 Registerpersoneel se klaskamers Donderdag, 28 GSF: Oueraand Gr. RR - Gr. 3. Ouers moet persoonlik rapporte afhaal. 17:30-19:30 Registerpersoneel se klaskamers Donderdag, 28 Intersen: Oueraand Gr. 4 - Gr. 7. Ouers moet persoonlik rapporte afhaal. 17:30-19:30 Registerpersoneel se klaskamers Donderdag, 28 Intersen: Gr. 7 Oueraand - Ouers moet 18:00 Skoolsaal persoonlik rapporte afhaal. Vrydag, 29 - Landloop: Nasionale Kampioenskappe. Kimberley Saterdag, 30 Vrydag, 29 Skool sluit. 10:00 Saterdag, 30 - Sondag, 8 Okt. Skoolvakansie. OKTOBER DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK Maandag, 9 Skool begin. Woensdag, 11 Bemarking: On Cue vertoning vir 14:30 Skoolsaal kleuterskole en voornemende Roodies van 2018. Saterdag, 14 Roodieland: Gr. RR konsert. 09:00 Skoolsaal Maandag, 16 Maandag, 16 Woensdag, 18 en Donderdag, 19 Donderdag, 19 Donderdag, 19 Donderdag, 19 Instappie: Produksie 2000 vertoning vir Gr. 1- tot Gr. 7-leerders. RO: Alle Audiblox en RO begin vir die kwartaal. Diskonto Boeke Boek uitstalling en verkoping vir alle leerders GSF: Gr. 3 Spelathon - Provinsiale vlak. Intersen: Toets Gr. 4 - Gr. 7 - Afrikaans. Beheerliggaam: Finansiële Komiteevergadering. 07:30 14:00 6:30 Skoolsaal

DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK Donderdag, 26 - Vrydag, 27 Donderdag, 26 Donderdag, 26 Donderdag, 26 Maandag, 30 - Vrydag, 3 Maandag, 30 OKTOBER GSF: Gr. 3 Assesseringsweek - Wiskunde. Intersen: Toets Gr. 4 - Gr. 7 - Engels. RO: Alle Audiblox- en RO staak vir die jaar. Beheerliggaam: Beheerliggaamsvergadering. GSF: Gr. 3 Assesseringsweek - Wiskunde. Roodieland: Gr. RR Fotodag - Individuele en klasfoto s. NOVEMBER 18:00 DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK Woensdag, 1 Roodieland: Gr. RR-Fantasiedag. Donderdag, 2 Intersen: Toets Gr. 7-Tegnologie. Saterdag, 4 Roodie-Rakkers: Gr. R-gradeplegtigheid. 9:00 Skoolsaal Maandag, 6 - Dinsdag, 7 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek - Engels. Woensdag, 8 - Vrydag, 10 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek - Afrikaans en Lewensvaardigheid. Donderdag, 9 Intersen: Toets Gr. 4 - Gr. 7 - SK. Saterdag, 11 GSF: Gr. 3 - Literacy celebrations - Story writing - Provincial level. Maandag, 13 - Dinsdag, 14 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek - Afrikaans en Lewensvaardigheid. Maandag, 13 Intersen: Gr. 4 - Gr. 7 Moontlike begindatum vir eksamen. Vrydag, 10 GSF: Verwelkomingsdag vir Gr. 1-leerders van 2018 09:00 11:00 Vrydag, 10 GSF: Verwelkomingsdag vir Gr. R-leerders van 2018 10:30 12:00 Vrydag, 10 GSF: Verwelkomingsdag vir Gr. RR-leerders van 2018 10:30 11:30 Woensdag, 15 - Vrydag, 17 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek - Engels en Wiskunde. Donderdag, 16 Beheerliggaam: Finansiële Komiteevergadering. 6:30 Maandag, 20 - Dinsdag, 21 GSF: Gr. 1 - Gr. 3 Assesseringsweek - Wiskunde. Woensdag, 22 GSF: Instappie On Cue vertoning vir Gr. 1 10:00 Gr. 3-leerders. Donderdag, 23 Beheerliggaam: Vergadering. 18:00

DESEMBER DATUM AKTIWITEIT TYD PLEK Dinsdag, 5 Beheerliggaam: Finansiële Komiteevergadering. 6:30 Woensdag, 6 Skool sluit vir leerders - Rapporte word afgehaal. 07:30-09:30 EKSAMENREËLINGS NEEM ASSEBLIEF KENNIS VAN DIE VOLGENDE VIR DIE EKSAMENTYDPERK: Alle leerders van Gr. RR tot Graad 7 is skoolpligtig tot 30 Junie 2017 n Skooldag begin stiptelik om 7:30 en duur tot 13:00. Grondslagfase, Intermediêre- en Seniorfase verdaag om 13:00. Getalle van leerderaanwesighede word daagliks om 7:45 elektronies aan die Departement gestuur. Indien n leerder nie voor genoemde tyd by die skool is nie, sal hy/sy afwesig gemerk word. Indien ʼn leerder afwesig is, moet die leerder ʼn doktersbrief inhandig. DAAGLIKSE VERLOOP REGISTERPERIODE: 07:30-08:00 EERSTE EKSAMENSESSIE: 08:00-10:00 POUSE: 10:00-10:30 TWEEDE EKSAMENSESSIE: 10:30-13:00 STUDIESESSIES: Personeel mag moontlik onderling klasse uitruil om addisionele hersiening te doen waar nodig. Leerders MOET sorg dat hulle LEERWERK inpak vir die studiesessies. Speel op selfone, mp3/4, tablette of enige ander elektroniese-/tegnologiese apparate sal nie toegelaat word nie. Geen bordspeletjies, kaarte ens. sal tydens die eksamentyd of studiesessies toegelaat word nie. AANVULLENDE LEES Die volgende Gr. 2 leerders het 50 of meer boeke gelees. Baie geluk julle, hou so aan! 50 BOEKE 100 BOEKE Damian v.d. Merwe Dianté Diedericks Damen Pienaar Junior Dube Liam Poustie Ivandi Venter Marcel Roux Megan Roux Jude Hatting Chanté Delport Danika Cloete Frits Kok

ROODIE RAKKERS : OUMA- EN OUPATEE, 2 JUNIE 2017 Op 2 Junie het ons Gr R'e die geleentheid gehad om ons oupas en oumas 'n bietjie te bederf. Soveel oupas en oumas is so betrokke in ons kleuters se lewens en hierdie geleentheid gee ons die kans om 'n bietjie vir hulle terug te gee. Terselfdertyd is dit 'n verskoning vir die wat ver bly om sommer vir die naweek te kom kuier. Ons kleingoed het die oupas en oumas vermaak met 'n paar liedjies, versies en selfs 'n dansie en natuurlik was elke kleuter vir hulle grootouers die oulikste! Daar was ook heerlike eetgoed, geskenkies vir almal en 'n kunswerkie van die kleintjies met liefde gemaak vir oupa en ouma. Ons gaskunstenaar was die talentvolle Tobi Jooste wat verras het met sy veelsydigheid as sanger, model, TV-aanbieder, sakeman en skrywer. Hy het die oggend volmaak afgerond met sy pragtige diep stem en ook gewys dat hy bo alles ook nog 'n bobaas storieverteller is! Die hoeveelheid dankies en waardering wat ons na die tyd gekry het, is 'n bewys daarvan dat almal die oggend terdeë geniet het. Van ons kant af 'n groot dankie aan die oupas en oumas vir die moeite wat julle gedoen het om dié spesiale dag met ons te deel. Julle sal nooit besef wat dit vir julle kleinkinders beteken nie; dit was vir ons heerlik om julle te ontvang. Baie dankie ook aan me. Marisa Burger en me. Annemarie van Biljon vir die pragtige foto's wat elkeen kon saamneem as 'n kosbare herinnering van die groot geleentheid! NETBAL NETBALLIGA Uitslae teen Laerskool Kenmare wat gespeel is 18 Mei 2017 OUDERDOMSGROEP UITSLAG TELLING SPEELSTER VAN DIE WEDSTRYD 0/10A Gelyk 10-10 Vinice van Blerk Kayleigh Wilson Marion Wolmarans 0/10B Wen 8-6 Annika Ferreira Carmi Esterhuyse 0/10C Wen 12-4 Minette Vick 0/11A Wen 21-10 Leoni Zopic Marené Greyvenstein 0/11B Gelyk 11-11 Jessia v Breda 0/11C Wen 18-3 Megan Muller 0/12A Wen 17-10 Anke J van Rensburg Olivia Strydom 0/12B Wen 10-8 Kaelyn Herne 0/12C Verloor 11-9 Erin Taljaard Chanique Sullwald Bethany Bressler

Uitslae teen Laerskool Kenmare wat gespeel is 18 Mei 2017 - Vervolg OUDERDOMSGROEP UITSLAG TELLING SPEELSTER VAN DIE WEDSTRYD 0/13A Wen 24-10 Amy Pretorius Marizenne Jonker 0/13B Wen 23-5 Ilana Serfontein Danielle Day 0/13C Wen 17-6 Kayla Sotiriadis Uitslae teen Laerskool Bryanston wat gespeel is 23 Mei 2017 OUDERDOMSGROEP UITSLAG TELLING SPEELSTER VAN DIE WEDSTRYD 0/10A 20-15 Wen Chloe Deysel 0/10B 17-16 Wen Megan Schenk Carmi Esterhyse Amoré Kruger 0/10C 21-9 Wen Biana de Lange 0/11A 18-10 Wen Marene Greyvenstein Shalté Boshoff 0/11B 9-3 Wen Karli Nicklbauer Jessica van Breda 0/11C 16-4 Wen Courtney Botha Leila du Plessis Megan Muller 0/12A 15-11 Verloor Anke J v Rensburg Olivia Strydom 0/12B 15-10 Wen Katelyn Herne 0/12C 16-6 Verloor Chanté Prinsloo 0/13A 29-6 Verloor Briana Kitching 0/13B 16-9 Wen Cailin Trollip Lianka van Heerden 0/13C 14-3 Wen Lizelle Gordon JOMO Streeks-netballiga: Uitslae A-spanne 0/10A 0/11A 0/12A 0/13A 1 Roodekrans Roodekrans Kenmare BPMS 2 Kenmare Fairland * Roodekrans * Helderkruin 3 BPMS * Fontainebleau * Helderkruin * Fairland 4 Fairland * BPMS * BPMS Roodekrans 5 Helderkruin Helderkruin Fairland Fontainebleau 6 Fontainebleau Kenmare Fontainebleau Kenmare

B-spanne 0/10B 0/11B 0/12B 0/13B 1 Roodekrans * Roodekrans Roodekrans Helderkruin * 2 Fairland * Fairland BPMS Fonteinebleau * 3 Kenmare Kenmare Fairland Roodekrans 4 BPMS Helderkruin Helderkruin Fairland 5 Helderkruin BPMS Kenmare BPMS 6 Fontainebleau Fontainebleau Fontainebleau Kenmare STOEI Baie geluk aan die volgende seuns wat die skool gaan verteenwoordig het by die jaarlikse Sentraal Gauteng Skole Kompetisie wat plaasgevind het 20 Mei 2017 daar het vanjaar 5 klubs deelneem. Elke stoeier het in eie reg ons skool verteenwoordig. Ons kan met trots sê dat hierdie seuns vir die tweede jaar in n ry die Laerskole Beker verower het vir ons skool. Dis voorwaar n puik prestasie. Roodies is baie trots op julle. Jac-Hendri Engelbrecht Graad R (Goud) Rudich Meyer (Goud) en Reinhardt Roos (Silwer) Graad 1 Sebastian Piek Graad 5 (Goud) Ruan Welman Graad 6 (Goud) MINI-KRIEKET Oefening begin 25 Julie 2017 Oefentye: 13:00 14:00 Dinsdae en Donderdae Wedstryde Woensdae en Saterdae Voorlopige datums: 19 Augustus Laerskool Roodekrans Toernooi 26 Augustus KFC-toernooi Maragon

Afrigters Gr. R Gr. 2 Me. Lené van der Linde Me. Cherani van der Westhuizen Mnr. Konradt Kriek Me. Vicky Preiss Me. Pricilla Oosthuizen Me. Laetitia Oosthuizen Me. Antoinette Rousseau Mnr. Arno Coetzee Me. Annatjie Hattingh Gr. 1 Mnr. Chris Coetzer Mnr. Liaan Perry Me. Tanie Janse van Rensburg Me. Ané Roussouw KULTUUR-NUUS REDENAARS 2017 Roodie-redenaars sprankel by die Op-die-tong-af Redenaarskompetisie Tien redenaars van Laerskool Roodekrans het op Donderdag, 1 Junie by die Hoërskool Randburg aan die bogenoemde kompetisie deelgeneem. Hulle het behoorlik gesprankel en hulself gate uit geniet!! Hulle gladde tonge het hul sê behoorlik gesê. Hulle het hulle tonge uitgesteek en met uitstekende toesprake vorendag gekom. Die gehoor het omtrent aan hul lippe gehang... Baie geluk aan elke Roodie wat die tonge behoorlik laat klap het! Jul goeie en deeglike voorbereiding word waardeer. Laerskool Roodekrans is BAIE, BAIE trots op julle - julle het beslis kop en skouers bo almal uitgestaan. Wel gedaan, ons Roodiesprekers! UITSLAE: REDENAARS OPPIE-TONG-AF Gr. 4 en Gr. 5 Gr. 6 en Gr. 7 Jessy Bekker A++ Lehan Kruger (Voorbereid) A+ Kaegan Cooper A+ Marco Cronje A++ Aviante Coetzee A+ Mizanne Fourie(Eng) A+ Lechantè Coetzee A+ Mizanne Fourie (Afr) A+ Leandri Engelbrecht A++ Gerhard Jooste A+ Marianka van der Berg A+ Lehan Kruger (voorbereid) A++ Dan is ons ook verheug om te kan aankondig dat die skool sopas verwittig is dat Jessy Bekker, Gr. 5 en Lehan Kruger, Gr. 6 gekies is om aan die Nasionale rondte deel te neem. Lehan neem aan beide voorbereide en onvoorbereide afdelings deel en Jessy aan voorbereide toespraak. Veels geluk. Ons is super trots op julle!! ATKV-SPELFEES: UITDUNNE Gr. 6 en Gr. 7-leerders: Leandri Engelbrecht, Dejané Sutil, Mia Smuts en Marko Cronje.

Hierdie leerders het op 9 Mei 2017, aan die Interprovinsiale Rondte deelgeneem en baie goed gevaar. Die name wat deurgaan na die Provinsiale Rondte is nog nie bekend gemaak nie. Baie geluk Roodies julle is spellers van formaat. Semi-finaal Jenna Cronje Gr. 3, Lechanté Coetzee en Jessie Bekker Gr. 5, asook Marianka van den Berg het Vrydag, 26 Mei 2017 by Hoërskool Linden aan die semi-finale rondte (Gauteng) deelgeneem. Elkeen van hierdie leerders het hul puik van hul taak gekwyt en Laerskool Roodekrans is BAIE trots op almal van julle. Die standaard van die kompetisie spreek vanself aangesien dit ʼn provinsiale rondte is. Dit is dus dan ook ʼn groot eer en voorreg om te kan aankondig dat Jenna Cronje Gr. 3 een van die top 10 redenaars in die gr. 1 3 afdeling is. Jenna het ʼn 9de plek behaal. Baie, baie geluk Jenna- ons hou jou dop in die toekoms. Jy gaan beslis saam met ons ander Roodie-Redenaars nog diep spore trap in Redenaars. SKAAK Individuele skoleskaak: Gauteng-kampioenskappe Jovan Botes het deelgeneem aan die Gauteng-kampioenskappe. Hy het mededingende skaak gespeel en teen Gauteng se beste skaakspelers gespeel. Hy het drie uit die vyf wedstryde gewen. Baie geluk met dié groot prestasie. Ons is trots op jou, Jovan! PRESTASIE BUITE SKOOLVERBAND Baie geluk aan die volgende leerders wat voorwaar puik presteer in hulle verskeie aktiwiteite. Laerskool Roodekrans is voorwaar trots op jou. SANESA PERDRY INTERSKOLE CULETTE PRETORIUS Op 7 Mei 2017 het Culette deelgeneem aan die SANESA Perdry Interskole. Sy het die volgende prestasies behaal. Performance Riding 2de plek Dressage Toets 1 1ste plek Dressage Toets 2 1ste plek JUDO RUHAN TERBLANCHE Op Saterdag 20 Mei 2017 het Ruhan Terblanche deelgeneem aan die West Rand Judo Association se Grandslam en SA Open Trails. Hy het aan die 0/34kg afdeling deelgeneem vir seuns 13 en 14 jaar. Ruhan het n goue medalje in die gevegsafdeling verwerf. Hy het ook n goue medalje vir Katame no Kata gekry en n silwer medalje vir Kime no Kata. Ruhan is ook gekies om WRJA in al drie die afdelings te verteenwoordig op die SA-Ope in Julie te Bloemfontein.

KARATE SYBRANDT STADLER Sybrandt Stadler het Vrydag, 19 Mei 2017 deelgeneem aan die JKA-Karate SA- Kampioenskappe. Hy verwerf n goue medalje vir Kata. Hy kwalifiseer om aan die JKA Karate-Wêreldkampioenskappe deel te neem. MATTHEW LE HARDY Matthew le Hardy het Vrydag, 19 Mei 2017 deelgeneem aan die SA-Karate Kampioenskappe en n derde plek verower in Kata en het sodoede sy SA-Kleure in Karate verwerf. MARKUS KNOPP Markus Knopp verwerf SA-Kleure in Kumute (gevegskuns). STOEI RUDICH MEYER Rudich Meyer neem deel aan die Setraal-Gauteng Skole-kampioenskappe en tree as wenner uit die stryd en ontvang n sertifikaat en goue medalje. WISKUNDE WINTERSKOOL EN WISKUNDE EKSTRA KLASSE VIR GR. 4 7. Aangebied deur 'n gekwalifiseerde Wiskunde- en CAPS- onderwyseres. WINTERSKOOL IS DIE VASLEGGING VAN KWARTAAL 1 EN 2 17-21 Julie 2017 (Sluitingsdatum vir inskrywings 3 Julie.) EKSTRAKLASSE VANAF 24 JULIE (Individueel of maksimum 3 leerders per graadgroep). Sluitingsdatum vir inskrywings 17 Julie. Aangebied by Olke Bolke naskool Sentrum, Helderkruin. Kontak Anita - 082 779 5429

Is u enkellopend en opsoek na nuwe verblyf? Enkel woonstel te huur in Helderkruin in n baie veilige omgewing. Vir meer inligting kontak gerus. Alida Marais 082 620 6110 Sukkel u kind met Engels of Wiskunde? Ekstra klasse word aangebied na skool by Kip Mc Grath Sentrum Adres: Galena Laan 30, Helderkruin Skakel : 011 768 3098 www.kipmcgrath.co.za ROODIES ONTHOU!!! OM TEN ALLE TYE ONS WAARDES UIT TE LEEF!

LAERSKOOL ROODEKRANS PA & SEUN NAWEEK 2017 WANNEER : 1 September (vanaf 08:00) tot 3 September 2017 (16:00) WAAR: STAANPLEKKE: KLEIN PARADYS (+- 17 km Noord vanaf Brits) (www.kleinparadys.com / Gps: S25 30.474' E27 44.023') Individueel geplavei onder bome Ook twee Chalets beskikbaar (teen saal) en 1x 2 bed chalet teen dam WAT OM TE DOEN: (Ingesluit in prys) Groot dam Visvang ( Catch & Release )\ Kano s (EIE REDDINGS BAADJIE NOODSAAKLIK VIR KINDERS ) Swem (3 swembaddens) Fietsry Tennis (Eie rakette & balle) Putt-Putt Opelug Skaak Snoepie TV kan gereël word in saal indien belangrike rugby wedstryd gespeel word. KOSTES: STAANPLEKKE : CHALETS: R800.00 vir naweek per staanplek vir 4 persone per staanplek en EEN voertuig indien ten volle vereffen teen 28 Julie 2017. (R150.00/persoon ekstra per nag en R100.00/voertuig ekstra per nag) met n MAKSIMUS VAN 6 PERSONE per staanplek. R2 600.00 per chalet teen saal vir naweek (x2) R1 300.00 2 bed chalet teen dam Pa s wat wil saam kamp moet gelyktydig bespreek ONDER EEN PA SE NAAM en aparte besprekingsvorm per staanplek met volledige detail indien meer as een staanplek. Volle bedrag betaalbaar van ALLE Pa s moet besprekingvorm vergesel. Besprekings sal slegs saam met VOLLE betaling aanvaar word. Betalings kan elektonies aan Roodekrans Laerskool gemaak word: Roodekrans Laerskool ABSA Takkode: 630 841 Rekening nommer : 1001 821 365 Alle kontant / tjeks & bewys van betalings tesame met besprekings vorm moet by Marié Holmes by skool ingehandig word. Vir verdere besonderhede kontak: Glenn Mostert (082 377 6358 / Glenn.mostert@standardbank.co.za)