Toergroep - welkom in die Kaap

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Toergroep - welkom in die Kaap"

Transcriptie

1 # Nasionaal - Yzerfontein - 10 tot 12 Maart 2017 Hierdie naweek is aangebied deur Streek Noord-Boland. Ons het uitgesien na hierdie naweek, om weer saam met al vier Gebied Goeie Hoop se streke te kamp. Ons het vooraf geweet dat dit 'n rustige kamp gaan wees met geen gesamentlike aktiwiteite nie. Net n kuiernaweek so by die see. SAWA Presidentspaar, Nico en Sarie Spaumer, het by ons kom aansluit met n toergroep vanuit die Noorde. Toergroep - welkom in die Kaap 1

2 Amper 80 woonwaens word verwag die naweek.teen die tyd wat ons inry by die woonwapark, is dit al mooi vol. Dis 'n baie warm dag vir ons in die Kaap, so in jou agterkop kry jy nou al die fietstoer mense jammer, as die weer so bly tot Sondag. Sonja Snyman, na 'n Skimkamp is dit lekker om net rustig te wees. Verna Jordaan word hier bygestaan deur vele helpers om hul woonwa reg te kry en te begin kamp. Die hoephoep het op die gras kom kos soek deur sy bek diep in die grond te druk. 2

3 Martin Keulder van Noord-Boland het die boekevat waargeneem en op 'n praktiese manier met ons gesels. Peet Hugo, Gebiedsvoorsitter, heet almal welkom by Gebied Helderberg. Ja, dis jou eie streek wat hier deur kom. Die foutjie is gou reggestel met Gebied Goeiehoop. Vrydag groet ons met 'n windstil aand en die son wat wegsak in die diep blou see. 3

4 Baie vroeg Saterdagoggend is ek langs die see om 'n paar foto's te neem. Dit was spesiaal en werklik 'n mooi gesig. Iewers op die horison sluk die see die maan ook in. Nou moet ek bieg. Die naweek was daar min rondbeweeg tussen die Sawanante met die kamera, so amper asof ek vergeet het om foto's te neem. Ek dink dis meer 'n geval van waar ons gestaan het, heel aan die noordekant van die kampterrein. Saterdagoggend word 'n gebiedsvergadering gehou om saam met Nico Spaumer, SAWA President, die 2017 Kongresreëlings te bespreek. In Gebied Goeie Hoop is daar goeie samewerking tussen die streke en is dit goed om te ervaar hoe dinge in plek val vir die kongres. Maak nou al seker dat jy die naweek kom saamkamp. Elke Sawanant moet iewers 'n kongres bywoon om so die groter Sawa te ervaar. Kongres te Ouskip 13 tot 15 Oktober

5 Fred se boodskap tydens boekvat, sluit mooi aan by Vrydagaand s'n. Ons beweeg nou in lydenstyd in. Petro Steyn het dit op haar hart dat ons vir Paul Steyn in gebed opdra. Pietie van Deventer het voorgegaan in gebed. Die Here is getrou, Paul is uit die hospitaal en die bekende "hoor my lied" is weer uitbasuin. Alle eer aan Hom! Foto op gesigboek gekry - Salome low 5

6 Saterdagaand het die toergroep by Suidwes-Kaap kom kuier. Die wind het kop uitgesteek en 'n "straatbraai" sou nie werk nie. Ons het toe geskuif na waar dit meer beskut is. Ohna Oosthuizen, Teresa le Roux en Janine Theron het slaai gemaak. Die manne het mossels op die kole gebraai en 'n seekospot gemaak vir voorgereg. Hier is gesels en geproe en weer geproe en toe geëet. Die wind het gaan lê. Sawanante se harte klop dieselfde al kom jy nou van waar ook al. 6

7 7

8 Vroegoggend verneem ons dat Kaapstad fietstoer gekanselleer is omdat die wind 100km/uur waai. Jammer vir al die SWK lede wat sou gaan ry het, maar veiligheid kom eerste. Petrus en Janine Theron het die voorsang gelei waarna Theo Roux die woord bedien het. Foto; Hanlo Engelbrecht Peet Hugo het die bedankings gedoen, na 'n baie lekker rustige Nasionale kamp. Kampleiers vir die naweek. Greg Albrecht (Noord-Boland); Christo Snyman (Albatros); Peet Hugo; Joleen van Aarde(Helderberg); en Danny le Roux (Suidwes-Kaap). 8

9 Nico Spaumer het groete oorgedra vanaf die dagbestuur. Hier het ons ook gehoor dat hul opgewonde is dat die kongres die jaar in die Kaap aangebied word. Na dit alles was daar iets te ete, koffie en tee. Toergroep: Frieda Burger, Marthie en Lokkie van Breda, Attie en Lilian Meintjies, IW en Elize van der Merwe, Nico en Sarie Spaumer. 9

10 Lokkie van Breda en Attie Meintjies Ai, en so moet ons ook groet. Dit was goed om julle te ontmoet. Kom kuier weer in die Kaap tydens die kongres. 10

11 SWK GOSPEL SHOW Hierdie is baie spesiaal, 'n Gospel Show vir SWK! Hoe word so iets gebore? Wie saal so iets op?.. Pastoor Andre Heyns... Iewers het God hierdie in jou gedagtes kom plant. Gaan groot mense...'n show met 'n "live band"... Regte klankstelsels, so werk die Here. Kom ons doen ons deel, en koop kaartjies, sommer vir jou buurman ook.. Dit gaan 'n kuieraand wees, met eetgoed en iets te drinke, wat daar verkoop gaan word. Die kaartjies is te koop by elke bestuurslid. Paul Steyn staan Pa vir die reëlings binne SWK. Baie sterkte, vir die groot geleentheid. Waar: AGS gemeente Durbanville Datum: 3 Junie 2017 Koste: R75 per persoon en skoolkinders gratis Kaartjies is beskikbaar by enige bestuurslid, nooi jou vriende en familie saam. 11

12 Pleisterblad A)Yolanda Heyns het 'n voetoperasie ondergaan. b)pietie van Deventer se bakkie is gesteel. c)riaan se woonwa het 'n papwiel gehad. 12

13 Spog blad Daar is groot deurbraak gemaak in Paul Steyn se behandeling. Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas. 13

14 Kan julle glo...ons bollie blad is leeg...niemand het iets in Bollie se oor gefluister nie. Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. *Kampbywoning: 78 lede as ek reg tel. *Ons volgende kamp is by Onrus 21 to 23 April *Bestuurslid verantwoordelik: Paul Steyn *Foto s geneem deur Petrus & Janine Theron, tensy anders aangedui. Dankie vir die foto-bydraes. Stuur gerus van jul foto s vir my, na n kamp. *Kommentaar is altyd welkom. Epos: [email protected] Redakteur Petrus Theron 14

15 Verjaarsdae - April Datum Mans Datum Dames Datum Kinders 1 Barend Hagen 1 Sippie Henning 1 Dienie Oosthuizen 2 Carlo Van Zyl Ian Heyns Karin Heyns Anche Louw Adrie Retief Tienie Havenga Francois Burggraaf 18 Agnus Mitchell 18 Wahldu Burggraaf Johan van den Heever Johan Havenga Louis Stemmet 23 Louis Stemmet Faul Retief Simone Basson 27 Koos Hattingh Hanré Engelbrecht Jenette Heyneke 29 Bertus Louw 29 Andre Hattingh Brenda De Villiers 30 Huweliksherdenkings - April Datum Naam 4 Paul & Tersia Marais 17 Faul & Adri Retief 15

16 PIETER HENNING DANNY LE ROUX HANLO ENGELBRECHT PETRO STEYN VOORSITTER ONDERVOORSITTER REKENMEESTER SEKRETARESSE VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG BOONZAAIER LOUIE-CECILE V BOTHA KOBUS M BRUWER GERRIT M DE VILLIERS BRENDA V POTGIETER ANDRE M BOTHA NICOLETTE V BRUWER ILONA V LUDICK NEIL M HARDCASTLE PETER M BOTHA NINA Kd ENGELBRECHT MELICIA V DE VILLIERS LIZE-MARI Kd HARDCASTLE ANINA V BOTHA CHRISTIAAN Ks ENGELBRECHT RIKUS Ks DE VILLIERS DE WET Ks HARDCASTLE HENRY Ks BOTHA KOBUS M ENGELBRECHT HANRé Ks LUDICK SHAI Kd HAVENGA JOHAN M SNYMAN SONJA V HATTINGH KOOS M FERREIRA MARIUS M HAVENGA ADRI V FOSTER ALEC M HATTINGH JUANI-CORI V FERREIRA REINET V JONKER ANDRE M FOSTER JOAN V HATTINGH ANDRE Ks GERBER FRIKKIE M V o o g d e - - G r o e p e JONKER WENDY V GERBER HERMAN M HATTINGH THOMAS Ks GERBER SUSAN V KAPP ANDRE M GERBER MARIETA V HEYNS IAN M GREEFF BERT M KAPP MELISSA V HAVENGA HANS M HEYNS ANTWANETTE V GREEFF NATALIE V KAPP ISABELLA Kd HAVENGA TIENIE V LOUW NELIUS M OOSTHUIZEN JOHAN M KAPP GUSTAV Ks MEYER JAN M LOUW MIA V OOSTHUIZEN OHNA V MITCHELL JOHN M MEYER PETRO V LOUW ANCHE Kd STEMMET LOUIS M MITCHELL AGNUS V STEMMET PIETER M LOUW BERTUS Ks STEMMET CHANNé V MITCHELL DENNIS M STEMMET TALITA V LOUW TIAAN Ks STEMMET LOUIS Ks MITCHELL LOUISE V VD HEEVER JOHAN M PIENAAR BENNIE M STEYN PIET M RETIEF FAUL M VD HEEVER ALET V ROSENBROCK PAUL M STEYN ANTOINETTE V RETIEF ADRIE V ROSENBROCK ADELL V STEYN RIAAN M VAN ZYL CARLO M ROSENBROCK MONET Ks VILJOEN JOHAN M VAN ZYL MELANIE V ROSENBROCK RUBEN Ks VILJOEN ROZETTE V VAN ZYL CARA Kd STRYDOM ALET V VAN ZYL REINHARDT Ks SWANEPOEL LOUIS M LOW SALOME V TRUTER FREDDIE M TERESA LE ROUX PETRUS THERON JANSEN VAN CARLA SMIT JEUGVERTEENWOORDIGER REDAKTEUR NOORDWYK LOUISE V LOERIEVERTEENWOORDIGER PAUL STEYN VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG SKAKELBEAMPTE VAN NAAM GESLAG ALSTON NEVILLE M DELPORT HENNIE M BASSON NICO M BURGGRAAFF FRANCOIS M DELPORT SONJA V VAN NAAM GESLAG BASSON VEROESKA V BURGGRAAFF SURETHA V DU TOIT ANNA MAREE V BOTHA ANDRE M BASSON SIMONE Kd BURGGRAAFF VERNETTE Kd HAGEN BAREND M BOTHA ELMARIE V CHAMBERLAIN MICHAEL M BURGGRAAFF WAHLDU Ks JONES TOMMY M GRIESEL DAVE M CHAMBERLAIN STEFANIE V ERASMUS DRIES M JONES NATASCHA V GRIESEL KOEKIE V CHAMBERLAIN CHRISMARI Kd ERASMUS BELINDA V JONES JOHANE Kd HEYNEKE JEAN M CHAMBERLAIN EDUAN Ks GOSLETT NIëL M JORDAAN NEELS M HEYNEKE JENETTE V HENDRA RON M GOSLETT ROZEL V JORDAAN VERNA V HEYNEKE JANICE Kd HENDRA JUDY V GOSLETT KRISTIE Kd JORDAAN HANRE Ks HEYNS HANNES M MARAIS PAUL M HAVENGA LOUIS M JORDAAN ANE Kd HEYNS YOLANDA V MARAIS TERSIA V HAVENGA ELSABE V MITCHELL JAMES M REINKE FRANS M McDONALD JOHN M HEYNS ANDRE M MITCHELL IRENE V REINKE BETTIE V McDONALD ENGELA V HEYNS KARIN V SWATTON WILLIAM M STEYN ISABEL V OOSTHUIZEN KOOS M LE ROUX DANE Ks SWATTON ARINA V VAN DEVENTER PIETER M OOSTHUIZEN HENDRIENA V LOUW JOHNNIE M THERON JANINE V VAN DEVENTER ANNA V ROSSOUW JOHAN M LOUW JUTTA V THERON GERHARDUS Ks VAN NIEKERK NADIA V ROSSOUW HANLIE V MITCHELL ARCHIE M WILLIAMS RAYMOND M VILJOEN SAILOR M SCHEEPERS TOMMIE M WILLIAMS TESSA V VILJOEN ESTIE V SCHEEPERS THERESA V 16

17 KAMPPROGRAM vir 2016/2017 DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK? SEPTEMBER tot 18 YZERFONTEIN NUWE BESTUUR OKTOBER tot 23 NIGHTSKY PETRUS THERON NOVEMBER tot 20 JANUARIE tot 22 MOUNTAIN BREEZE KERSKAMP OOSTEWAL VRUGTEFEES PIETER HENNING en TERESA le ROUX PETRO STEYN FEBRUARIE tot 26 SKIMKAMP DANNY le ROUX FEBRUARIE tot 12 MAART tot 12 BRIDGETOWN BESTUURS KAMP YZERFONTEIN NASIONAAL BUSTUUR DANNY le ROUX APRIL tot 23 ONRUS PAUL STEYN MEI tot 21 SANPARKE TOER OOM DAVE GRIESSEL MEI tot 21 IMHOFF HANLO ENGELBRECHT JUNIE tot 18 MONTAGU TERESA le ROUX JULIE tot 23 BRIDGETOWN CARLA SMIT AUGUSTUS tot 27 MOUNTAIN BREEZE AJV DANNY le ROUX SEPTEMBER tot 17 DORINGLAAGTE NUWE BESTUUR SEPTEMBER tot 25 BLOMMETOER DANNY le ROUX OKTOBER tot 22 SKURWEKOP NUWE BESTUUR NOVEMBER tot 12 BERGRIVIER VOORSITTER en JEUGVERTEENWOORDIGER 17

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap #072018 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap Altydwater 20-22 Julie 2018 1 Aankoms en gereed maak vir die naweek 2 3 4 5 Dames maak gereed vir Vrydagaand se sop verkope 6 7 Sawanante besoek verskeie kelders vir

Nadere informatie

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap #042018 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap ONRUS 20-22 22 APRIL 2018 1 2 3 4 5 VRYDAGAAND - BOEKEVAT ~BOEKEVAT~ Waargeneem deur Andre Heyns Voorgelees uit : Jeremia 3:33 ROEP MY AAN Lees ook uit Jesaja 43 6

Nadere informatie

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap #102017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap OUSKIP KONGRES 13-15 OKTOBER 2017 1 2 Donderdag het die meeste lede begin inkom en besig om op te slaan. Koos Oosthuizen en Dane le Roux hard besig. 3 Sawanante besig

Nadere informatie

# AJV. Ouskip 17 tot 19 Augustus 2018

# AJV. Ouskip 17 tot 19 Augustus 2018 #082017 AJV Ouskip 17 tot 19 Augustus 2018 1 Hierdie jaar is dit streek Suidwes-Kaap wat moet Pa-staan vir die Algemene Jaar Vergadering ( AJV ) kamp vir Gebied Goeie Hoop. Voorsitter Danny le Roux het

Nadere informatie

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap - AJV

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap - AJV #08/2016 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap - AJV Bergrivier oord 19-21 Augustus 2016 Algemene jaarvergadering - Toekennings - Nuwe Bestuur 2016 tot 2017 - SWK man en vrou van die jaar - Saam kuier en lekker

Nadere informatie

# Guano Caves 8 tot 10 Junie 2018

# Guano Caves 8 tot 10 Junie 2018 #062018 Guano Caves 8 tot 10 Junie 2018 Al die SWK lede by die huis word gegroet. 1 Junie en Julie maand sien jy wie is die ware kampers, die wat selfs in die reën en wind gaan kamp. Daar is ook ander

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: [email protected].

Nadere informatie

NASIONAAL GEBIED SAAMTREK OOSTEWAL MAART

NASIONAAL GEBIED SAAMTREK OOSTEWAL MAART Die SOMER 2013 Sawanant VRUGTE FEES OU SKIP 25-26 JANUARIE SKIMKAMP ONRUS 22-24 FEBUARIE NASIONAAL GEBIED SAAMTREK OOSTEWAL 21-23 MAART Aangewys as Beste Nuusbrief vir 2008/09 Aangewys as Beste Nuusbrief

Nadere informatie

Suidwes-Kaap n Naweek in Beeld:

Suidwes-Kaap n Naweek in Beeld: Suidwes-Kaap n Naweek in Beeld: 19-21 Julie 2013 Die Goudini kamp is die ideale plek om die winterkoue af te weer. Dié kamp word ook gekenmerk as ons familie/ gesins naweek. Van vroeg oggend het die waens

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo Hallo Albatros, Kan julle glo Oktober maand is hier? Ons het so stukkie van somer beleef die afgelope naweek en dit was heerlik al was dit van korte duur. Ek weet nie of julle soos ek voel nie, maar ek

Nadere informatie

Redakteur Johan Chatwind

Redakteur Johan Chatwind 1. Uit die pen van ons Voorsi er 2. Kempton Park Streek Sta s ek 3. Nuutste Nuus 3.1 Bank besonderhede 3.2 Verjaardae (April Julie) 3.3 Lief & Leed 3.4 Bestuurslede wat ui ree 3.5 Algemene Jaarvergadering

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge

Nadere informatie

'N LEWENSLES. Voordat jy vandag kla oor die slegte smaak van die kos dink aan diegene wat niks het om te eet nie,

'N LEWENSLES. Voordat jy vandag kla oor die slegte smaak van die kos dink aan diegene wat niks het om te eet nie, 'N LEWENSLES Voordat jy vandag iets negatief en afbrekend vir jou medemens te sê het.dink aan iemand wat stom is, Voordat jy vandag kla oor die slegte smaak van die kos dink aan diegene wat niks het om

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Vrugtefees Januarie Skimkamp Bridhgetown Februarie Oostewal Maart 2012 SAWA SUIDWES-KAAP

Vrugtefees Januarie Skimkamp Bridhgetown Februarie Oostewal Maart 2012 SAWA SUIDWES-KAAP Die Sawanant Vrugtefees Januarie 2012 SOMER 2012 Skimkamp Bridhgetown Februarie 2012 Oostewal Maart 2012 SAWA SUIDWES-KAAP Aangewys as Beste Nuusbrief vir 2008/09 Aangewys as Beste Nuusbrief vir 2009/10

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

JANUARIE 2018 Sondag

JANUARIE 2018 Sondag JANUARIE 2018 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 NUWE JAAR 7 8 9 10 11 12 13 OUDERLINGE RAAD WEGBREEK 14 15 16 17 18 19 20 JEUG UITSTAPPIE EA OPEN SKOLE BEGIN 21 22 23

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.) Ontmoeting 13 Kinders leer dat die Here nie dink een persoon is belangriker as n ander persoon nie. Hulpmiddels: Plakkaat met reëls op Uitgeknipte los prentjies van rein en onrein kosse; kleefband waarmee

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS Hi Almal DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS MOET NIE DIE GELEENTHEID MIS NIE, DAAR GAAN VIR ELKEEN N GESKENK WEES SATERDAGAAND. DIE VOLGENDE KOMBINASIES KRY OOK GESKENKE MA EN DOGTER SUSTERS

Nadere informatie

Ondervoorsitter: Danie Momberg

Ondervoorsitter: Danie Momberg Taknuus Desember 2017 Landlyn/line Sel / cell Voorsitter : Pieter de Beer: 011 5743000 083 6275749 Ondervoorsitter: Danie Momberg 082 9012067 Ronel : Takkantoor: 011 7441525 Die Storms het gekom en gegaan.

Nadere informatie

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Datum: Naam en Van: Vraag 1 Begripstoets Lees die storie en antwoord die vrae wat volg. PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Aan die een end van 'n klein stadjie lê 'n verwaarloosde ou tuin. In die tuin

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Die Groot Muur van Nehemia

Die Groot Muur van Nehemia Bybel vir Kinders bied aan Die Groot Muur van Nehemia Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 35 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op Afslagbewys tien woorde oor geloof R35-afslag Hiermee kry jy R35-afslag op Tien woorde oor geloof (R85) van Carpe Diem Media wat jy op Voelgoedwinkel koop Kliek opvoelgoedwinkel.co.za/boeke/tien-woordeoor-geloof,

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17 2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17 Tema Jesus, ons Onderwyser of Leermeester, laat ons saam drome droom om siek (sondige) mense by die Dokter uit te bring; om hulle in te trek tot in die binnekring

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van Spanverslag Noord Kaap (NK) Rensche Janse van D 18 135 - GS 7.17 8 677 Rensburg Rensche Janse van D 18 216 - SG 18.81 5 345 Rensburg Marthie Maree D 18 51-400m 1:12.57 2 561 Marthie Maree D 18 270-200m

Nadere informatie

Frankfort, Presidente 2013, Koppisol

Frankfort, Presidente 2013, Koppisol JAARGANG 32 MEI 2013 UITGAWE 4 N U U S B R I E F Frankfort, Presidente 2013, Koppisol Goeie Dag SAWA Vriende Dit was ʼn wyle vandat ons laaste gekuier het. Ons was baie bedrywig die afgelope 3 maande. Ons

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie