NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12"

Transcriptie

1 GRAAD NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 0 MEMORANDUM GAUTENG PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. EXAMINATION

2 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 0 ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: LEESBEGRIP Geen penalisering vir spel- en taalfoute nie. Sien elke keer slegs die eerste sin of feit na. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik, word daardie vreemde woord geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. Aanhalings uit die leesstuk: Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek NIE. Eenwoord-antwoorde: Indien die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word of eerste staan. Ignoreer voorafgaande lidwoord. Ja/Nee-vrae: Geen punte word vir Ja/Nee toegeken nie. Die rede of motivering moet korrek wees. Waar/Onwaar-vrae: -Waar/Onwaar is KORREK = plus die rede/motivering/aanhaling is KORREK = -Waar/Onwaar is KORREK = maar die rede/motivering/aanhaling is VERKEERD = x -Waar/Onwaar is VERKEERD of ONTBREEK = x Die rede/motivering/aanhaling is VERKEERD = x, ongeag of dit die KORREKTE rede/motivering/aanhaling is. Meervoudigekeuse-vrae: Slegs die regte letter gegee. Slegs die regte antwoord, sonder die betrokke letter. Volsin gegee met regte antwoord in. Oop vrae: Rede/motivering KORREK = GEEN punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE.

3 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 3 DBE/November 0 VRAAG TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL [Verwerk uit Huisgenoot, 3 November 0] (36 woorde) VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK. 53 (jaar) Drie-en-vyftig (jaar) (Enige EEN of soortgelyk).... Onwaar Hy het eers ʼn hartaanval (en toe ʼn hartoorplanting) gehad..3 (Hy was ʼn) onderwyser. (Hy was ʼn) hoërskoolonderwyser.. Tien jaar (gelede) 0 jaar (gelede).5 (By) Swellendam.6 (Die) veldwagter.7 Sy oupa het ook ʼn hartaanval gehad. Hartsiektes is oorerflik. Ander mense in Stanley se familie (familielid) het ook hartaanvalle gehad. (Of soortgelyk) Waar Hy kon skaars 0 treë stap. As hy oefening gedoen het, het hy naar geword / flou geword. (Of soortgelyk).9 Een jaar ʼn Jaar maande.0 A A Hy het pyne in die bors gekry en het opgegooi. Hy het pyne in die bors gekry en het opgegooi.. (Hy kon) asemhaal.. ʼn Jong man moes eers doodgaan (voordat hy ʼn hart kon kry). Hy het iemand anders se hart gekry. (Of soortgelyk) 3

4 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 0.3. Onwaar.3. Hy het weer aan sport deelgeneem. Hy is nou ʼn atleet. Hy neem aan wêreldkompetisies deel. (Of soortgelyk). Port Elizabeth.5 Hy het gesond geword. Hy het nie meer hartprobleme nie. Hy kon weer aan sport deelneem / normaal leef. (Of soortgelyk) 3.6 Jy red sterwende mense (se lewens). Jy kan soveel lewens red. Jy help ander mense. (Of soortgelyk) 3.7 Hy kon ʼn nuwe begin maak. Hy kon ʼn goeie lewe lei. Hy het nog ʼn kans in die lewe gekry. Hy kon weer aan sport deelneem. Hy kon gesterf het. (Enige EEN of soortgelyk) 3 DENKVLAK : 9/0 (5%) DENKVLAK : 7/0 (35%) DENKVLAK 3: /0 (0%) = 00% SUBTOTAAL: 0

5 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 5 DBE/November 0 TEKS B: INFORMATIEWE TEKS [Verwerk uit Beeld, 9 Oktober 0] (93 woorde) VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK.8 Takalani Sesame.9 A.0 San-Mari. 0:30 Halfnege (in die aand) 8:30 nm.. (Maak) pasta (vir die Bokke)..3 C Die troudatum is naby. C Die troudatum is naby.. Waar Alle inligting oor uitsaaitye en programinhoud was teen druktyd korrek..5 Matrikulante is nog laat wakker en besig om te leer. Matrikulante is nog besig om huiswerk te doen. Niemand kan die matrikulante daardie tyd van die nag steur nie. (Enige logiese redenasie is aanvaarbaar.) 3.6 Daar is baie programme in verskillende tale op SABC. Hulle bied (programme) in verskillende tale aan. Daar is onderskrifte by sekere programme. (Enige EEN of soortgelyk) 3 DENKVLAK : /0 ( 0%) DENKVLAK : /0 ( 0 %) DENKVLAK 3: /0 (0%) = 00% SUBTOTAAL: 0 TOTAAL AFDELING A: 30

6 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 6 DBE/November 0 AFDELING B: OPSOMMING [Verwerk uit Vrouekeur, 8 Oktober 0] (9 woorde) ALGEMEEN: SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal) Feit 7 Taal 3 = 0 KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is. 3 feite korrek 5 feite korrek 6 7 feite korrek PUNTE 3 LET WEL Formaat: Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word. Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie. Woordtelling: Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk. Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 60 woorde), word 5 ekstra woorde toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie. Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 50), maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. ALGEMEEN: Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne (eerste 65 woorde) van hierdie paragraaf nagesien. Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende: - Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale antwoord beskou. Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Direkte aanhalings is toelaatbaar. Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie. Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld d.w.s. = 3 woorde.

7 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 7 DBE/November 0 VRAAG : DIE SIMBOLIEK VAN KLEURE FEITE VERWAGTE ANTWOORDE. Rooi is die kleur van liefde.. Groen is die kleur wat op groei dui. 3. Oranje simboliseer warmte/ hartlikheid/vuur.. Geel is die kleur wat vriendelikheid uitstraal. 5. Blou is die kleur wat jou baie rustig laat voel. 6. Swart is die kleur vir rou/hartseer. 7. Wit is die kleur wat vrede voorstel. GETAL WOORDE = (50 60/65 maksimum) TEKS Rooi: Rooi is een van die primêre kleure en ook die kleur van bloed. Hierdie kleur is ʼn gewilde kleur om op Valentynsdag te dra. Rooi is ʼn teken van liefde. Groen: Groen is die kleur vir groei. Die mens se oog is gewoond aan hierdie kleur in die natuur. Bome is mos groen in die lente. Blare wat dus nie groen is nie, is dood. Oranje: Wat maak ʼn vuurtjie so gesellig? Dit is die kleur van die vlamme wat so warm en hartlik is. Om hierdie rede is oranje die kleur wat gebruik word om vuur voor te stel. Geel: Geel straal vriendelikheid uit. Hierdie kleur is die ideale kleur om te dra op dae wat jy nie goed voel nie, want geel help om ʼn mens se gees op te hef. Blou: Op die kleurwiel lê blou tussen groen en indigo. Op ʼn sonnige dag is die hemel helder blou. Blou stel rustigheid voor. Swart: Swart is die kleur wat in baie kulture gebruik word om te rou. Wanneer iemand in een van daardie kulture sou sterf, dra die mense swart klere as teken van hulle hartseer. Wit: Wit is ʼn teken van vrede. Wit duiwe word baie keer vrygelaat wanneer mense ophou baklei of lande na ʼn oorlog besluit om nie meer te veg nie. GETAL WOORDE = 9 (Disjunktief) DENKVLAK : 0/0 (0%) DENKVLAK : 0/0 (0%) DENKVLAK 3: 0/0 (00%) = 00% TOTAAL AFDELING B: 0

8 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 8 DBE/November 0 AFDELING C: TAAL VRAAG 3: WOORDSTRUKTURE Spelling moet korrek wees om ʼn punt te verdien. [Verwerk uit Oxford Life Orientation] VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 3. dogtertjie 3. oom 3.3 mooier 3. tennisskoene 3.5 haar 3.6 moeilike maandeliks 3.8 teen 3.9 derde 3.0 potlode 3. Mnr./ mnr. (Punt MOET daar wees.) 3. oulikste 3.3 mooi netjies 3 3. druip dop sak 3.5 Sjoe 3.6 doodbang vrekbang 3.7 die 3.8 volgende jaar 3.9 Help 3.0 skryfbehoeftes skryfbenodigdhede skryfgoed DENKVLAK : /0 (70%) DENKVLAK : /0 (0%) DENKVLAK 3: /0 (0%) = 00% SUBTOTAAL: 0

9 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 9 DBE/November 0 VRAAG : SINSTRUKTURE [Uit: LO Vandag Graad 0] Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE geskryf word. Verder tel spelling nie. Streekstaal kan nie in ag geneem word nie. Indien die opdrag sê dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK. Ouma kuier saam met die familie.. Ouma sit in ʼn gemaklike stoel, want sy is oud. (Indien die komma ontbreek, verloor die kandidate nie die punt nie.).3 Die familie het onthou om Ouma geluk te wens. 3. Wie (staan op die stoel?).5 Die son hoef nie te skyn as ons braai nie..6 Ouma sê sy is baie gelukkig. Ouma sê dat sy baie gelukkig is..7 A Ouma is baie bly. A Ouma is baie bly..8 Die manne kuier die hele middag baie lekker om die vuur. Die volgorde moet korrek wees. 3.9 Een keer per jaar vier Ouma haar verjaarsdag..0 C boeglam C boeglam. Die familie eet lekker, daarna gaan hulle huis toe.. Die seun was stout. Die seun was stout gewees.

10 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 0 DBE/November 0.3 Die tafel is deur die vrouens gedek. Die tafel is gedek deur die vrouens. (Was word nie aanvaar nie.). Ouma se kleinkind het op haar skoot gelê..5 Die muis sal/gaan onder die tafel sit..6 Die vleis word deur die mans op die vuur gebraai..7 Die familie baklei nie met mekaar nie..8 Nee, die seuntjie loer nie om die deur nie..9 Ouma vra of hulle lekker kuier. Ouma vra of ons lekker kuier. (Antwoord korrek, penaliseer aanhalingstekens of vraagteken met EEN punt.) 3 DENKVLAK : 0/5 (0%) DENKVLAK : /5 ( %) DENKVLAK 3: /5 (6%) = 00% SUBTOTAAL: 5

11 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 0 VRAAG 5: REDIGERING [Verwerk uit JIP, 7 Augustus 0] Indien die kandidaat die fout in die antwoord identifiseer, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Bv. sonner sonder VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 5. feite 5. tagtig 5.3 het gou geslaap. 5. Hierdie/hierdie 5.5 sonder 5.6 Het tieners al gewonder hoekom hulle heeltyd oor goed val? 5.7 of/wanneer raak 5.9 Dit kan help om ʼn blou gloeilamp in jou kamer te gebruik. Dit kan help om ʼn blou gloeilamp te gebruik in jou kamer. 5.0 jou DENKVLAK : 3/0 (30%) DENKVLAK : 6/0 (60%) DENKVLAK 3: /0 (0%) = 00% SUBTOTAAL: 0

12 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 0 VRAAG 6: KRITIESE TAALBEWUSTHEID [Uit Google Images] VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 6. D Hoera! Uiteindelik is dit vakansie! D Hoera! Uiteindelik is dit vakansie! 3 3 (Gevoelstaal) 6. C Dis jou laaste waarskuwing, loop nou! C Dis jou laaste waarskuwing, loop nou! 3 3 (Onsensitiewe taal) 6.3 B Ek sal die kar was as Pa die hoof bel en sê ek is siek. B Ek sal die kar was as Pa die hoof bel en sê ek is siek. 3 3 (Manipulerende taal) 6. A Ek gaan nie uit met mans wat nie hulle eie motors het nie. A Ek gaan nie uit met mans wat nie hulle eie motors het nie. 3 3 (Onsensitiewe taal) 6.5 D ʼn Mooi meisie soos jy kan mos nie ʼn mediese dokter wees nie? D ʼn Mooi meisies soos jy kan mos nie ʼn mediese dokter wees nie? 3 3 (Stereotipering) DENKVLAK : 0/5 (0%) DENKVLAK : 0/5 (0%) DENKVLAK 3: 5/5 (00%) = 00% SUBTOTAAL: 5 TOTAAL AFDELING C: 60

13 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 3 DBE/November 0 AFDELING D: LETTERKUNDE KINDERS VAN DIE AARDE Charles Fryer VRAAG 7: MY BROER SE KRAAI Chris Barnard VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 7. (In die) veld 7. Sy een vlerk het seergekry. Hy was half verkluim. Hy kon glad nie vlieg nie. 7.3 Dit was sy kraai. Hy het lief/geheg geraak aan die kraai. Hy het hom versorg. 7.. Onwaar 7.. Sy vlerkvere was yl en bederf. Sy snawel was stomp. Sy voet het gebloei. Hy het kruppel geloop. OF 7.. Waar 7.. Die kraai het begin eet/in sy hok begin rondloop B het eers ʼn mens se hand gebyt. B het eers ʼn mens se hand gebyt C het by jou gebly omdat hy nie van beter geweet het nie. C het by jou gebly omdat hy nie van beter geweet het nie A het Vossie gekoggel. A het Vossie gekoggel E het later die hok begin vermy. E het later die hok begin vermy.

14 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November C het nooit soos syne gevoel nie. C het nooit soos syne gevoel nie vashou 7.7. terugsit loslaat 7.7. besluit 7.8 A stywe stappie A stywe stappie 7.9 Hy het net daar gestaan. Hy het nie geweet wat om te doen nie. Hy het gedink hy droom. (Enige EEN of soortgelyk) 7.0 Hy wou hê die kraai moes kon weggaan as hy wou. Hy wou hê die kraai moes vry gewees het. (Enige EEN of soortgelyk) 3 7. Hy het elke keer teruggekom nadat hy uit die hok gevlieg het. Hy het nooit weer weggegaan nie. Bedags het hy die bos ingegaan en saans het hy teruggekom. (Enige EEN of soortgelyk) 3 7. Die verteller se broer het die kraai versorg. Die verteller se broer het die kraai uiteindelik losgelaat. (Enige EEN of soortgelyk) Wilde diere is nie troeteldiere nie. Moenie wilde diere in ʼn hok aanhou nie. Wilde diere kan jou seermaak. (Enige EEN of soortgelyk) [0] 3 DENKVLAK : 8/0 (0) DENKVLAK : 8/0 (0) DENKVLAK 3: /0 (0) = 00% OF

15 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 5 DBE/November 0 VRAAG 8: DIE OOREENKOMS Dalene Matthee VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 8. Willem 8. B ouetehuis. B ouetehuis. 8.3 Willem is dood. Die nuus dat Willem dood is voorstel sterwe teken lewe 8.5 A bang was. A bang was C kon gevra word om daar te slaap. C kon gevra word om daar te slaap E het die slegte nuus gebring. E het die slegte nuus gebring A het al hoe meer gelol. A het al hoe meer gelol B het die Onse Vader opgesê. B het die Onse Vader opgesê WAAR 8.7. Hy sal liewer die hoër losies betaal. Niemand kon sy vriend se plek inneem nie.

16 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 6 DBE/November Hulle (Jakob en Willem) het saans om halfses whiskey/ medisyne saam gedrink. 8.9 Hy was nie meer bang (dat Willem sou kom spook nie.) Hy was rustig/tevrede. Hy het sy vriend gemis. (Enige EEN of soortgelyk) 8.0 Willem het (klaar) ʼn teken gegee Toe Jakob bang was dat Willem by hom sou kom spook. Toe die bottel nie voor halfses wou oopdraai nie. Dit is snaaks dat ʼn grootmens bang is vir spoke. Hy het baie verskillende maniere probeer om die bottel oop te maak. (Enige EEN of soortgelyk) As jy ʼn ooreenkoms aangaan, moet jy daarby bly. (Of soortgelyk) 3 DENKVLAK :8/0 (0%) DENKVLAK : 8/0 (0%) DENKVLAK 3: /0 (0%) = 00% [0] TOTAAL AFDELING D: GROOTTOTAAL: 0 0

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL NOVEMBER 203 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Nasien van die leesbegrip

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2011 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 9 bladsye. Bladsy 1 van 9 Afdeling

Nadere informatie

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye AFDELING A:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 GDO

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR VRAESTEL 2 November 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 10 bladsye. Bladsy 1 van 10 Assesseringsriglyne: Spelfoute

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai Hierdie MEMORANDUM bestaan

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 Afdeling

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 NOVEMBER 2012 MEMORANDUM Moderators: Mev. A. Nell PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 206 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 60 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 206) AFDELING A: LEESBEGRIP

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP

Nadere informatie

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

AFRIKAANS EAT GRAAD 11 Johannesburg Cluster Common Examination Memorandum Vraestel 1 Begripstoets, Opsomming en Taal November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 11 PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 9 bladsye. Bladsy

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 GDO

Nadere informatie

MEMORANDUM JUNIE 2015

MEMORANDUM JUNIE 2015 AFDELING A: LEESBEGRIP MEMORANDUM JUNIE 205 ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Spelfoute moet nog steeds aangedui word.) Penalisering

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb Mrt. 04 EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 04 GAUTENG MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIPSTOETS NASIEN

Nadere informatie

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye Onderwys en Sportontwikkeling Lefapha la Thuto le TlhabololoyaMetshameko Dept. Van Onderwys en Sportontwikkeling Dept. of Education and Sport Development NOORDWESPROVINSIE GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL JUNIE 202 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy van 5 Afdeling A Leesbegrip Assesseringsriglyne:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 Junie 2013 Memorandum PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Bote,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 0 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt. 0

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2011 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING A: LEESBEGRIP

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt. 04 EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 04 OOS-KAAP MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 Afdeling

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V (EC/NOVEMBER 017) AFDELING

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai Hierdie MEMORANDUM bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG

Nadere informatie

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 Hierdie riglyn bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans/V1 2 DoE/Eksamenriglyne

Nadere informatie

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

PUNTE: 80 TYD: 2 uur Wes-Kaap Onderwysdepartement Western Cape Education Department ISebe lemfundo lentshona Koloni NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDERPRESTASIE GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL EEN MEMORANDUM/NASIEN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 04 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V DBE/Feb. Mrt.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb Mrt. 0 NSS Memorandum (Gauteng) EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 0 KWAZULU-NATAL MEMORANDUM

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 0 EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 03 MEMORANDUM GAUTENG PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 0 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/November 0 NSS Memorandum

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL NOVEMBER 202 MEMORANDUM Moderators: Mev. A. Nell PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017 Punte: 120 Tyd: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye AFDELING A: LEESBEGRIP NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP: 1. Spel- en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 0 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt.

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai Hierdie MEMORANDUM bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel Begrip, Opsomming en Taal Memorandum November 0 AFRIKAANS GRAAD HT Hierdie Memorandum bestaan uit bladsye.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye. PUNTE: 80 TYDSDUUR: 1½ uur AFRIKANS FAL GRADE

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 GDO

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 NOVEMBER 103 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 GDO DISTRIK

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2010 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Huistaal/V1 2 DoE/Feb. Maart 2010 AFDELING A: VRAAG

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 0 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/November 0 AFDELING

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 Junie 2013 Memorandum PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. 1 AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: BEGRIPSTOETS NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 Afdeling

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 Afdeling

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR VRAESTEL 1 November 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 12 bladsye. Bladsy 1 van 8 Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie