NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
|
|
- Hilde Driessen
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb Mrt. 0 NSS Memorandum (Gauteng) EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 0 KWAZULU-NATAL MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
2 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt. 0 AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE Geen penalisering vir spel- en taalfoute nie. Sien elke keer slegs die eerste sin of feit na. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik, word daardie vreemde woord geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. Aanhalings uit die leesstuk: Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Eenwoord-antwoorde: Indien die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Ja/Nee-vrae: Geen punte word vir Ja/Nee toegeken nie. Die rede of motivering moet korrek wees. Waar/Onwaar vrae: - Waar/Onwaar is KORREK = plus die rede/motivering/aanhaling is KORREK = - Waar/Onwaar is KORREK = maar die rede/motivering/aanhaling is VERKEERD = x - Waar/Onwaar is VERKEERD = x Die rede/motivering/aanhaling is VERKEERD = x, ongeag of dit die KORREKTE rede/motivering/aanhaling is. Waar/Onwaar is KORREK maar motivering ontbreek = x Meervoudigekeuse-vrae: Slegs die regte letter gegee. Slegs die regte antwoord, sonder die betrokke letter. Volsin gegee met regte antwoord in. Oop vrae Rede/motivering KORREK = GEEN punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE.
3 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 3 DBE/Feb. Mrt. 0 VRAAG : TEKS A:TYDSKRIFARTIKEL [Verwerk uit Kuier, Julie 0] (35 woorde) VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK. (Naby) Villiersdorp. Sekondêre Skool Swartberg.3. Onwaar.3. Hy het besluit om eerder onderwys te studeer.. Daar was nie meer genoeg geld nie..5 Op die plaas Op Bo-Radyn (Enige EEN).6 9 Nege (Enige EEN).7 Verkiesingsopvoeding Hy het hulle geleer hoe om te gaan stem. (Enige EEN).8 Dit het nie opgehou nie./passie het aangehou. Hy wou nog steeds ʼn onderwyser word. Hy wou nog steeds mense leer. (Enige EEN of soortgelyk) Onwaar Hy het ʼn B.Com-graad verwerf. (Of soortgelyk).0 Hy kon werk terwyl hy studeer. Hy kon geld verdien terwyl hy studeer. Hy het nie geld gehad om voltyds te studeer nie. (Enige EEN of soortgelyk) 3. Bestuurspos. Hy was ʼn bestuurder. (Enige EEN of soortgelyk). D Sy vrou, Lorraine. D Sy vrou, Lorraine. (Enige EEN)
4 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt. 0.3 Hy het eers tyd saam met sy vrou en kinders deurgebring.. Hy het die vorige aand nie genoeg tyd gehad nie. Hy het nie klaargekry nie. Daar was te veel werk. Hy het ander dinge/werk gehad om te doen. (Enige EEN of soortgelyk) 3.5 (In) Onwaar. Hy het die praktiese deel van sy onderwysstudies in die klaskamer gaan doen. (Of soortgelyk).7 Die leerders wat nou in Villiersdorp op skool is. Die leerders vir wie Johannes nou skoolhou. Villiersdorp se kinders van vandag. (Enige EEN of soortgelyk) 3 DENKVLAK : 7/0 (35%) DENKVLAK : 9/0 (5%) DENKVLAK 3: /0 (0%) = 00% SUBTOTAAL: 0
5 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 5 DBE/Feb. Mrt. 0 TEKS B: INFORMATIEWE TEKS [Verwerk uit Kuier, 0 Oktober 0] (00 woorde) VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK.8 Frankryk.9,3 miljoen.0. Indië Doebai. D Grondboontjiebotter-en-konfytbroodjies. D Grondboontjiebotter-en-konfytbroodjies. (Enige EEN).3. Waar.3. Die skooldag begin al halfagt soggens en eindig eers halftien saans.. Dis deel van België se tradisionele musiek. Dis deel van die Belgiese kultuur. Die Belge hou van musiek. (Enige EEN of soortgelyk) 3.5 Daar was moontlik nie ʼn skool naby hom nie. Sy ouers wou dalk nie gehad het hy moes skool toe gaan nie, maar eerder werk. Vir baie mense was skool lank gelede nie belangrik nie. (Enige EEN of soortgelyk) 3 DENKVLAK : /0 ( 0%) DENKVLAK : /0 ( 0 %) DENKVLAK 3: /0 (0%) = 00% SUBTOTAAL: 0 TOTAAL AFDELING A: 30
6 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 6 DBE/Feb. Mrt. 0 AFDELING B: OPSOMMING [Verwerk uit Huisgenoot in die klaskamer: Skooltake en Kuier, 3 Maart 03 (06 woorde) ALGEMEEN: SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal) Feit 7 Taal 3 = 0 KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is. 3 feite korrek 5 feite korrek 6 7 feite korrek PUNTE 3 LET WEL Formaat: Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word. Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie. Woordtelling: Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk. Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 60 woorde), word 5 ekstra woorde toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie. Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 50), maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Algemeen: Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne (eerste 65 woorde) van hierdie paragraaf nagesien. Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende: - Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. - Indien die eerste poging in pen aangebied word, en nie deurgehaal of as rofwerk aangedui word nie, word daardie poging as die finale antwoord beskou. Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Direkte aanhalings is toelaatbaar. Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie. Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
7 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 7 DBE/Feb. Mrt. 0 VRAAG : WATER FEITE VERWAGTE ANTWOORDE. Almal het water nodig om te oorleef. (7) Water is nodig om te oorleef.. Ons drinkwater is beperk. () Slegs 3% van ons water kan gedrink word/is vars. 3. Die menslike brein bestaan uit sowat 85% water. (8). ʼn Mens moet groot respek vir water hê. (8) 5. Boere het water op hulle plase nodig. (7) 6. Ons moet rivierwater eers suiwer voordat ons dit kan drink. (0) Rivierwater is net drinkbaar nadat dit gesuiwer is. 7. Ons moet ons waterbronne goedoppas. (5) GETAL WOORDE= (50 60/ 65 maksimum) Hierdie opsomming =50 woorde TEKS Mens, diere en plante het water nodig om te oorleef. ʼn Mens kan amper ʼn maand lank sonder kos klaarkom, maar sonder water sal jy nie oorleef nie. (8) Ons drinkwater is baie beperk. Al bestaan 70% van die aarde se oppervlak wel uit water is net 3% van die water vars en kan gedrink word. Ons kan ook nie seewater gebruik nie, omdat dit te sout is. () Die menslike brein bestaan uit sowat 85% water. Om jou brein te help om beter te funksioneer, behoort jy dus genoeg water te drink en minder sap en koeldrank. (30) Ons lees dikwels hoe mense in swembaddens, riviere of die see verdrink. Veral na swaar reën, is riviere gevaarlik. ʼn Mens moet groot respek vir water hê. (7) Boere het baie water op hulle plase nodig. As dit nie genoeg reën nie, of hulle kan nie genoeg water uit riviere kry nie, moet hulle boorgate boor en windpompe oprig. (3) Rivierwater moet eers gesuiwer word voordat ons dit kan drink. Nadat die water gesuiwer is, word dit na ʼn reservoir gepomp. Vandaar word dit in waterpype na woongebiede gevoer. (9) Omdat die mense op die aarde al meer word, het ons meer vars water nodig. Dit is die rede waarom ons alle waterbronne goed moet oppas. As ons waterbronne besoedel, sal daar nie genoeg skoon water vir almal wees nie. (0) GETAL WOORDE = 6 (Disjunktief = ± 00 woorde) DENKVLAK : 0/0 (0%) DENKVLAK : 0/0 (0%) DENKVLAK 3: 0/0 (00%) = 00% TOTAAL AFDELING B: 0
8 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 8 DBE/Feb. Mrt. 0 AFDELING C: TAAL VRAAG 3: WOORDSTRUKTURE [Verwerk uit Weg, Augustus 005] Spelling moet korrek wees om punt te verdien. VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 3. Kerkstr. 3. hoë katjie 3. eerste 3.5 groente 3.6 goedkoopste 3.7 weekliks 3.8 teen 3.9 dit 3.0 stoksielalleen/vingeralleen 3. warm 3. Ai! 3.3 hoof/skoolhoof 3 3. die 3.5 vroeër 3.6 oom 3.7 sakke 3.8 broekspyp 3.9 eendag 3.0 ken DENKVLAK : /0 (70%) DENKVLAK : /0 (0%) DENKVLAK 3: /0 (0%) = 00% SUBTOTAAL: 0
9 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 9 DBE/Feb. Mrt. 0 VRAAG : SINSTRUKTURE [Verwerk uit Beeld, 9 Oktober 0] Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE geskryf word. Verder tel spelling nie. Streekstaal kan nie in ag geneem word nie. Indien die opdrag sê dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK. B sout B sout (Enige EEN). Oupa sit vir ʼn rukkie rustig op sy stoel. (Die volgorde moet korrek wees) 3.3 D opgewonde. D opgewonde. (Enige EEN). Ouma hou daarvan om koekies te bak. 3.5 Oupa sê dat die koekies lekker ruik. Oupa sê die koekies ruik lekker. (Enige EEN).6 Wat gee Ouma vir Oupa?.7 Daar was warm water in die ketel. Daar was warm water in die ketel gewees. (Enige EEN).8 Ouma gooi koffie in Oupa se beker..9 Oupa drink sy koffie, terwyl Ouma die kos maak. Terwyl Ouma die kos maak, drink Oupa sy koffie. (Enige EEN) (Indien die komma ontbreek, verloor die kandidaat nie die punt nie.).0 Die brood is deur Ouma gesny.
10 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 0 DBE/Feb. Mrt. 0. Vir middagete maak Ouma toebroodjies.. Ouma was die skottelgoed nadat hulle klaar geëet het. Nadat hulle klaar geëet het, was Ouma die skottelgoed. (Enige EEN).3 Die skoon borde word (deur Ouma) in die rak (deur Ouma) gepak (deur Ouma).. Oupa sê: Die koffie is lekker. leestekens, korrekte woordorde is op die regte plek..5 Oupa het na die radio geluister..6 Die kat sal/gaan sy rug (skuur) teen die stoelpoot skuur..7 Die yskas se deur staan nie oop nie..8 Ouma vra vir Oupa of hy/oupa nog koffie wil hê. 3.9 Nee, die kat sien niks onder die kas nie. DENKVLAK : 0/5 (0%) DENKVLAK : /5 (%) DENKVLAK 3: /5 (6%) = 00% SUBTOTAAL: 5 VRAAG 5:REDIGERING [Verwerk uit Kuier, Julie 0] (70 woorde) VRAAG ASSESERINGRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 5. gestyg 5. almal 5.3 Michael 5. Suid-Afrika 5.5 swaarste 5.6 om by die werk te kom. 5.7 klein 5.8 Hulle kan nie meer al hulle uitgawes betaal nie. 5.9 Wat kan mense doen om hul geldelike posisie te verbeter? 5.0 geleenthede DENKVLAK : /0 (0%) DENKVLAK : 8/0 (80%) DENKVLAK 3: 0/0 (0%) = 00% SUBTOTAAL: 0
11 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt. 0 VRAAG 6: KRITIESE TAALBEWUSTHEID EN INTERPRETASIE VAN TEKSTE [Verwerk uit: Google Images] VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 6. D Sulke swak punte! Dis onaanvaarbaar! D Sulke swak punte! Dis onaanvaarbaar! (Enige EEN) (Gevoelstaal) 6. A Het Meneer nie ʼn geldjie vir ʼn baie honger man nie, asseblief? A Het Meneer nie ʼn geldjie vir ʼn baie honger man nie, asseblief? (Enige EEN) (Oorredingstaal) 6.3 C As u vandag my produk koop, betaal u slegs die helfte van die prys. C As u vandag my produk koop, betaal u slegs die helfte van die prys. (Enige EEN) (Manipulerende taal) 6. D Julle is verloorders; julle sal my tog nooit kan wen nie! D Julle is verloorders; julle sal my tog nooit kan wen nie! (Enige EEN) (Onsensitiewe taal) 6.5 C Al julle oorgewig mense sit net heeldag en televisie kyk en oefen nie. C Al julle oorgewig mense sit net heeldag en televisie kyk en oefen nie. (Enige EEN) (Stereotipering) DENKVLAK : 0/5 (0%) DENKVLAK : 0/5 (0%) DENKVLAK 3: 5/5 (00%) = 00% SUBTOTAAL: 05 TOTAAL AFDELING C: 60
12 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt. 0 AFDELING D: LETTERKUNDE LUGSPIEËLINGS Myicelie Pienaar VRAAG 7: DIE PRENTJIESMAKER PJ du Plessis VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 7.. Ubombo Die prentjiesmaker Die ou man (Enige EEN) 7.. Mthemba Die jong man Seun van my broer Seun van Ubombo se broer (Enige EEN) 7..3 Hy was moeg. Hy was oud. Hy was depressief. Hy het bemoediging nodig gehad. (Enige EEN of soortgelyk) 7. Ubombo en sy mense het geglo dat aasvoëls boodskappers van die dood was. Ubombo het geweet hy was oud en aasvoëls het voorspel dat iemand sou sterf. Ubombo het geweet dat nog ʼn dier in die droogte gevrek het. (Enige EEN of soortgelyk) Hy het vrolike prente geteken. Die prente het die kunstenaar se liefde vir die lewe weerspieël. Hy het prente van werklike mense of diere geteken. Sy prente was helderkleurig. (Enige EEN of soortgelyk) 7.. Onwaar 7.. Dit was ʼn abstrakte skildery/prent. Dit was net ʼn (vreemde) klomp (onherkenbare) vorms en lyne. (Enige EEN of soortgelyk)
13 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 3 DBE/Feb. Mrt D Ubombo het prente in die nat sand geteken. A Die nonne het Ubombo se talent om te verf, raakgesien. C Ubombo het prente aan sy dorpsmense verkoop. B ʼn Franse man en vrou het die laaste prent gekoop B... was die prentjiemaker. B... was die prentjiemaker. (Enige EEN) 7.6. D... het die dolosse gegooi. D... het die dolosse gegooi. (Enige EEN) C... was dankbaar dat die ou man weer begin verf het. C... was dankbaar dat die ou man weer begin verf het. (Enige EEN) 7.6. A... het gedink die droogte was die ergste ooit. A... het gedink die droogte was die ergste ooit. (Enige EEN) 7.7 D was alreeds dood in sy hut. D was alreeds dood in sy hut. (Enige EEN) 7.8 Die dorpsmense sou nie van ʼn abstrakte prent gehou het nie. Hulle het van vrolike prente gehou. Hulle het van prente gehou met werklike mense en diere. (Enige EEN of soortgelyk) 3
14 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt JA: Dit is goed dat ʼn onbekende kunstenaar uit Afrika se prent in Parys uitgestal is. Dit is goed dat iemand uit Afrika erkenning in Parys gekry het. (Enige EEN of soortgelyk) OF NEE: Die (Franse) verkopers/eienaars gaan nou meer geld kry vir sy prent. Kunstenaars van Afrika se prente moet in Afrika bly. (Enige EEN of soortgelyk) D ʼn metafoor. D ʼn metafoor. 7. C Kunstenaars met groot talent word oral aangetref. C Kunstenaars met groot talent word oral aangetref. (Enige EEN) 3 DENKVLAK : /0 (0) DENKVLAK : /0 (60) DENKVLAK 3: /0 (0) 0 = 00% [0] OF
15 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 5 DBE/Feb. Mrt. 0 VRAAG 8: SOLDATE IN WIT KLERE - Hannah Bell VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 8. bestuurder 8. Wanedzi (beesplaas) 8.3 Bosoorlog (in Zimbabwe) 8. Dat geen boer alleen op ʼn plaas mag bly nie. 8.5 JA: Hy het goed na Neville gekyk. Hy was besorgd oor oom Labu se veiligheid. Hy het verstaan dat oom Labu moes terugry plaas toe. (Enige EEN of soortgelyk) OF NEE: Hy het oom Labu toegelaat om die streng reël te verbreek. Hy het oom Labu toegelaat om homself in gevaar te stel. (Enige EEN of soortgelyk) C Los grond op die plaaspad. C Los grond op die plaaspad. (Enige EEN) 8.7. Waar 8.7. Hy het die streng reël om nie alleen te bly nie, oortree. (Of soortgelyk) 8.8 B Oom Labu het al die werk op die werf afgehandel. A Oom Labu het die vensters en deure dig gesluit. C Oom Labu het onrustig heen en weer in die huis geloop. D Oom Labu het lank gebid en toe op sy knieë aan die slaap geraak C... het teruggeskiet en drie van die vyande gewond. C... het teruggeskiet en drie van die vyande gewond. (Enige EEN)
16 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 6 DBE/Feb Mrt D... wou hê die gevangene moes hulle spore aanwys. D... wou hê die gevangene moes hulle spore aanwys. (Enige EEN) B... was bang vir die soldate in wit klere wat om die huis gestaan het. B... was bang vir die soldate in wit klere wat om die huis gestaan het. (Enige EEN) 8.9. E... is die vorige nag doodgeskiet. E... is die vorige nag doodgeskiet. (Enige EEN) 8.0 C ʼn vergelyking. C ʼn vergelyking. (Enige EEN) 8. JA: Hy kon dalk gehelp het om sy buurman se lewe te red. (Of soortgelyk) OF NEE: Hy was dan dalk ook dood soos sy buurman. Dan het hy dalk nie teruggegaan na God toe nie. (Enige EEN of soortgelyk) 3 8. Die engele het oom Labu soos soldate beskerm. Soldate beskerm hulle mense, so het God se engele vir oom Labu beskerm. (Enige EEN of soortgelyk) D Wonderwerke is moontlik. D Wonderwerke is moontlik. (Enige EEN) 3 [0] DENKVLAK : /0 (0) DENKVLAK : /0 (0) DENKVLAK 3: /0 (0) = 00% TOTAAL AFDELING D: GROOTTOTAAL: 0 0
17 Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V 7 DBE/Feb. Mrt. 0
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt. 04 EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 04 OOS-KAAP MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/Feb Mrt. 04 EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 04 GAUTENG MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum
Nadere informatieSENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL NOVEMBER 203 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Nasien van die leesbegrip
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM
VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2011 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 9 bladsye. Bladsy 1 van 9 Afdeling
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN
Nadere informatieGAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye AFDELING A:
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 GDO
Nadere informatieSENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 206 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 60 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 206) AFDELING A: LEESBEGRIP
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 NOVEMBER 2012 MEMORANDUM Moderators: Mev. A. Nell PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 GDO
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR VRAESTEL 2 November 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 10 bladsye. Bladsy 1 van 10 Assesseringsriglyne: Spelfoute
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai Hierdie MEMORANDUM bestaan
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 Afdeling
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
Nadere informatieAFRIKAANS EAT GRAAD 11
Johannesburg Cluster Common Examination Memorandum Vraestel 1 Begripstoets, Opsomming en Taal November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 11 PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 9 bladsye. Bladsy
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 0 MEMORANDUM GAUTENG PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. EXAMINATION Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieSENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIPSTOETS NASIEN
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 0 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt. 0
Nadere informatieGRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye
Onderwys en Sportontwikkeling Lefapha la Thuto le TlhabololoyaMetshameko Dept. Van Onderwys en Sportontwikkeling Dept. of Education and Sport Development NOORDWESPROVINSIE GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 Afdeling
Nadere informatieMEMORANDUM JUNIE 2015
AFDELING A: LEESBEGRIP MEMORANDUM JUNIE 205 ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Spelfoute moet nog steeds aangedui word.) Penalisering
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING A: LEESBEGRIP
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V (EC/NOVEMBER 017) AFDELING
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 Junie 2013 Memorandum PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Bote,
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL JUNIE 202 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy van 5 Afdeling A Leesbegrip Assesseringsriglyne:
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER
Nadere informatieGRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*
GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
Nadere informatieSONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2011 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/November
Nadere informatieHierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai Hierdie MEMORANDUM bestaan
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL NOVEMBER 202 MEMORANDUM Moderators: Mev. A. Nell PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye.
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Nadere informatieeducation Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG
Nadere informatieAFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017 Punte: 120 Tyd: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye AFDELING A: LEESBEGRIP NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP: 1. Spel- en
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai Hierdie MEMORANDUM bestaan
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V DBE/November 0 EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 03 MEMORANDUM GAUTENG PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 04 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V DBE/Feb. Mrt.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6
NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 40 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREA KANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR VRAESTEL 1 November 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 12 bladsye. Bladsy 1 van 8 Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 0 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/November 0 NSS Memorandum
Nadere informatieJUNIE-EKSAMEN GRAAD 11
JUNIE-EKSAMEN GRAAD VRAESTEL JUNIE 205 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Bladsy van 8 Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne: GRAAD JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 Afdeling
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 0 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/Feb. Mrt.
Nadere informatieRIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1
RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 Hierdie riglyn bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans/V1 2 DoE/Eksamenriglyne
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
Nadere informatieLuister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?
Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 Afdeling
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2010 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Huistaal/V1 2 DoE/Feb. Maart 2010 AFDELING A: VRAAG
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 NOVEMBER 103 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 GDO DISTRIK
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: BEGRIPSTOETS NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP:
Nadere informatieKINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Nadere informatieA Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Nadere informatieEKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie
fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (SEPTEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP
Nadere informatieBASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 06 MEMORANDUM KWAZULU-NATAL PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 GDO
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
EXAMINATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 03 MEMORANDUM KWAZULU-NATAL PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V
Nadere informatieSLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Nadere informatieSENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 60 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A: LEESBEGRIPSTOETS NASIEN VAN
Nadere informatieVOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 2012 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 uur Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: KOERANTBERIGTE EN SPOTPRENT Nasien van
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER
Nadere informatiePUNTE: 80 TYD: 2 uur
Wes-Kaap Onderwysdepartement Western Cape Education Department ISebe lemfundo lentshona Koloni NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDERPRESTASIE GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL EEN MEMORANDUM/NASIEN
Nadere informatieWiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Nadere informatie4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings
Nadere informatieGAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017 PUNTE: 70 AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip:
Nadere informatieGRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieJohannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum
education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel Begrip, Opsomming en Taal Memorandum November 0 AFRIKAANS GRAAD HT Hierdie Memorandum bestaan uit bladsye.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NOVEMBER 0 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/November 0 AFDELING
Nadere informatieKingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.
Nadere informatie