Goeie raad kom uit Alice in Wonderland: Begin at the BEGINNING, and go on till you come to the end: then stop.
|
|
- Fedde Smet
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Nuustak 2018 Telefoon : (011) /8 Faks : (011) / e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : NUUSTAK 01/ JANUARIE Beste Kruinie Die afskop van 2018 se skooljaar is ʼn groot gebeurtenis. Baie welkom terug. Besonderse welkom aan ons graad R en graad 1 leerders. Ons verwelkom ook die leerders wat hul laerskoolloopbaan by die Kruinies kom voortsit. Ons vertrou dat julle spoedig deel van die Kruinie-familie sal wees. PERSONALIA: Ons verwelkom graag me. Chené Herselmann en me. Jenine vd Walt (Grondslagfase) asook mnr. Jaco Beukes (senior afdeling). Mnr. Tristan Nel, me. Abigail Roux en me. Ané Kruger sluit as onderwysstudente by ons aan. Ons vertrou dat julle ʼn positiewe ervaring by die Kruinies sal beleef en sien uit na jul bydra tot ons skool. BUITEMUURSE AKTIWITEITE: Ons skop reeds die naweek af met die jaarlikse interhuis-atletiek. Kom spandeer gerus ʼn heerlike oggend saam met ons en ondersteun die Kruinies. KAMERAS: In elke klas en op die stoepe is kameras geïnstalleer. Ons glo dit sal bydra tot die veiligheid en sekuriteit van elkeen in die skool. KWARTAALPROGRAM / JAARPROGRAM: Die kwartaalprogram en dele van die jaar se aktiwiteite sal eersdaags op die school communicator en webblad beskikbaar wees. Neem asseblief kennis dat die skole vanjaar op 12 Desember sluit. EN VIR Goeie raad kom uit Alice in Wonderland: Begin at the BEGINNING, and go on till you come to the end: then stop. Wat egter tussen die begin en die einde wag is ons nie seker oor nie. Wat ek wel weet is dat ons dit aanpak met ʼn vaste vertroue en ons oë gevestig op ons Skepper wat ons sal voorsien van krag, wysheid, insig en genade om van 2018 ʼn sukses te maak. Ons wens vir jou is dat jy in 2018 nie só besig sal raak en vasgevang sal word in die dolle gejaag van die wêreld dat jy vergeet wie jy is en waarheen jy op pad is nie. Moet nooit opgee nie, want dit is net mooi wanneer die keerpunt gaan kom. - Harriet Beecher Stow - Groete uit die Nuustakkantoor. JOHAN KRUGER
2 Personeel Verjaarsdae 1 Januarie Ané Kruger 6 Januarie Carike Stoltz Chántoni Warren 7 Januarie Adri van Aardt Jeannette Deyzel 1 Januarie Minke-Miné Burger 3 Januarie Hilton Botes 6 Januarie Divan Saaiman 10 Januarie Lhea Dannhauser 15 Januarie Dylize Clark 22 Januarie Keanu de Lange Mioné Forget KRUINIE VERJAARDAE: 1 Januarie Peet van Deventer 2 Januarie Sian Viljoen Estian Rex Philip Fourie Liney du Preez Keegan Neveling Edwin Buckle 3 Januarie AJ van Niekerk Eli Smith Monique Pretorius MJ du Toit Michelle Pieterse 4 Januarie Aiden Pretorius Mika Nolte Karien Ryan Anneri Eybers Isabel Pieterse Lee-lah Maré Tiaan Kies 5 Januarie Jurgens v Niewenhuyzen Charlotte Baker Chanél Nieuwoudt Duncan de Klerk Monique van Niekerk Karien Potgieter Mia Geldenhuys 6 Januarie Anushka Pretorius Lee-Ann v Vuuren Ruan van Eeden Yolandi Houreld 7 Januarie Jordyn Ryzenberg Lexi Fleischmann Corne Jansen 8 Januarie Roné Joubert Marli Engelbrecht Grace Diedericks Kate Diedericks 9 Januarie Eben Ferreira 10 Januarie Shay v Niekerk Danielle Conradie 11 Januarie Tiffany Edwards Alicia Du Toit Ian Twyman Robert Brown Melissa Erasmus 12 Januarie Jayden Van Der Merwe Leomé Van Tonder 13 Januarie Kyle Van Staden 14 Januarie Aidan Dicks Eloise Van Staden Ian Tromp Nicolien Viljoen Aiden Harty 16 Januarie Tyron Kleynhans Kyla Gobby Dillon Jackson Kaliska Nel Natasha Strydom 17 Januarie Zander Scheepers 18 Januarie Taylin Ferreira Caitlin Ellis Donavan Stahnke 19 Januarie Renette Strydom Julia Degenaar Lisa Lourens 19 Damien Britten 20 Januarie Xanri du Toit Monique Preston-Kruger Zian Pienaar Jo-Ann Pieters Carlo Pienaar Keira Pienaar Jeandri Van Aardt 21 Januarie Christopher Reyneke Ruan Opperman Carla Opperman Luke Smit 22 Januarie Danika v d Westhuizen Zinhle Khoza Marko v d Walt 23 Januarie Tiffany Truter Daniel Bekker Mené Marnewick Ewert Snyman Layla Senekal
3 KLEREBANKTYE VIR 2018 Dinsdae: 12:45-14:15 Woensdae: 12:45-14:15 Donderdae: 12:45-14:15 Huiswerk & Leergroep Almal wil as gesin kwaliteit tyd saam spandeer, laat ons die bekommernis van huiswerk en eksamens hanteer. Hulp met huiswerk, opsommings & oefentoetse SKOOLINLIGTING: Inligting en skoolnuus kan bekom word op Die skool se webblad: Facebookblad: Kruinsig Laerskool D6 Communicator (laai af op D6technology.com) Die kommunikasie is vir u gerief opgestel sodat u altyd op hoogte kan bly van skoolinligting. Grondslagfase-nuus Kennismaakaande 2018 Kontak: Geraldine Gr.R Gr.1 Gr.2 Gr.3 18 Januarie 22 Januarie 25 Januarie Om 18:30 in die saal, daarna na onderwyseres se klas. Inligting oor die jaar se werksaamhede sal aan ouers gekommunikeer word.
4 WOONSTELLE TE HUUR Glen Hof kompleks Veldstraat Glen Marais Bachelors, een, twee en drie slaapkamer woonstelle te huur. 500m vanaf Laerskool Kruinsig Binne veiligheidskompleks met toegangsbeheer. Skakel Kathy Baie dankie Kruinie Personeel bedank graag Chef Sera, Chef Werner en Johan van Tulbagh 55 vir julle gasvryheid gedurende die Spanbou-geleentheid op Dinsdag 16 Januarie Die personeel het dit terdeë geniet. Broodjieprojek 2018 Lyste vir Senior en Junior Afdeling beskikbaar op webblad vir deelnemende huisgesinne. LEIERONTWIKKELINGSKAMP GRAAD Datum :14-16 Februarie Plek :Hartbeeshoek Natuurreservaat Kostes :R770 R60 vir DVD met foto s opsioneel. Vertrek en terugkoms in KDA klere. Voorgestelde sakgeld R60 per dag, maksimum R200 vir die tydperk.
5 ATLETIEKDATUMS 2018 DAG DATUM ITEM PLEK DINSDAG 23 Januarie Vriendskaplike Laerskool Dalview (Brakpan) VRYDAG 26 Januarie Vriendskaplik Laerskool Randhart (Alberton) SATERDAG 27 Januarie Top 20 Ruimsigstadion (Roodepoort) DONDERDAG 1 Februarie Vriendskaplik Hoërskool Kempton Park DINSDAG 6 Februarie Interlaer Hoërskool Kempton Park DONDERDAG 8 Februarie Interlaer Hoërskool Kempton Park DINSDAG 13 Februarie Groter Kempton Park Hoërskool Kempton Park WEEK VAN Februarie D17 Word eers later bevestig VRYDAG + SA- Ruimsigstadion 2-3 Maart GISSA TERDAG (Roodepoort) DONDERDAG - SATERDAG Maart Suid-Afrikaanse Kampioenskappe Dal Josefat Atletiekstadion (Paarl) SATERDAG 27 Oktober Super 12 Bestmed Tuks Atletiekstadion I N T E R H U I S A T L E T I E K REëLINGS: Ons interhuis atletiek vind plaas op Vrydag 20 en Saterdag 21 Januarie by Kruinsig. Programme word teen R5-00 verkoop. Vrydag 19 Januarie VELDITEMS GR 4 - GR 7 08:00-11:30 Grondslagfase het normaal skool. Skool sluit om 12:00. Saterdag 20 Januarie BAANITEMS GR 1 - GR 7 Items begin om 08:30 Alle leerders meld om 06:45 in die skoolsaal aan. Vrydag trek Gr. 4-7 leerders volgens hul span se kleur aan en Gr. 1-3 skoolklere. Saterdag trek alle Kruinies hulle Kruinsighempie en broekie aan (KDAdrag). Onthou jou naamkaartjie. NB: Let asseblief daarop dat die skool vanaf MAANDAG, 22 JANUARIE TOT DON- DERDAG, 8 FEBRUARIE OM 13:30 sal uitkom as gevolg van die atletiekoefeninge. LET WEL: GR 1 TOT 3 KOM 13:00 UIT. KOM KRUINIES! Ondersteun jou skool en jou span! Ons sien julle ALMAL daar!! Neem asseblief kennis dat Gr R leerders NIE aan hierdie atletiek deelneem NIE. Hulle het hul eie atletiekbyeenkoms op n later datum. Ons sal u op hoogte hou.
6
Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF
Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se
Nadere informatieNUUSTAK 37/ November 2018
Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 37/2018 8-14 November 2018 Geagte Ouer Vir ʼn
Nadere informatieNUUSTAK 21/ Junie 2018
Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 21/2018 21 Junie 2018 Geagte Ouer So het ons
Nadere informatieNuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-
Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 28/2018 30 Augustus 2018 Geagte Ouer Amptelik
Nadere informatieTygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie
Nadere informatieLaerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie
Nadere informatieTygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
Nadere informatieDit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.
Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie
Nadere informatieNUUSTAK 11/ April Baie welkom aan die nuwe Kruinies wat by ons aangesluit het. Geniet die Kruinie-wees met oorgawe.
Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 11/2018 10-18 April 2018 Geagte Ouer Na ʼn vakansie,
Nadere informatieNUUSTAK 34/ OKTOBER Kwartaal vier is hier. Welkom aan die nuwe Kruinies. Ons glo julle sal spoedig tuis voel in die nuwe skool.
Nuustak 2016 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 34/2016 13 OKTOBER 2016 Geagte Ouers, Kwartaal
Nadere informatieLAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.
LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal
Nadere informatieOmsendbrief 19/ Junie 2015
Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieMatriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.
20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade
Nadere informatie1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieIederark. Wat gebeur DV hierdie week.
Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za
Nadere informatieHier trap ons diep spore...
Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB02/2017 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 16 Jan. 2017 OB02/17 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Ons glo en vertrou dat almal nou rustig
Nadere informatieLaerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was
Nadere informatieBROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator
BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieSkaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)
Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES
Nadere informatieVinkie. Laerskool Fairland
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 35 26 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Keanu le Roux wie se pappa oorlede
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Nadere informatieHier trap ons diep spore...
Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.
Nadere informatieWOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNuustak Hoe jy sukses kan behaal? Probeer hard genoeg. -Malcolm Forbes- Groete uit die Nuustakkantoor. DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF.
Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 15/2018 10-16 Mei 2018 Geagte Ouer Die bedrywige
Nadere informatie28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:
Nadere informatieJV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA
JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die
Nadere informatieLaerskool Horison Graad
Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad
Nadere informatieMy denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017
My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel
Nadere informatieLaerskool STULTING Primary School
NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid
Nadere informatieOmsendbrief 27/ Oktober 2018
Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel
Nadere informatieHoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
Nadere informatieSLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieIndien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.
16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
Nadere informatieTwyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...
Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...
Nadere informatieLiewe Bruid en Bruidegom
Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin
Nadere informatieBergsig Lantern. Conspirito Musiekfees
Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!
Nadere informatieIs jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.
Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek
Nadere informatie2 nd Chances... Wiskunde
Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek
Nadere informatieNOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE
NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieeducation Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieGRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF
OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieAANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
Nadere informatieGraad 1 Alleenlik SKOOLREKENING
SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.
Nadere informatieWEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR
HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE
Nadere informatieGroepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het
Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk
Nadere informatieJAARPROGRAM KWARTAAL 1
JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders
Nadere informatieHoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste
Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel
Nadere informatieUIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 36 16 November 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die einde van die eksamen is in sig hou moed jul is amper klaar! Werkerskospakkies
Nadere informatieGraad 7-inligtingsbrief
Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna
Nadere informatieLaerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel
Nadere informatieLiewe Bruid en Bruidegom
Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle
Nadere informatieDaar is altyd drie opsies:
Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die
Nadere informatieKINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Nadere informatieIederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê
Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,
Nadere informatieIederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)
Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor
Nadere informatieMIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL
MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF 02/2015 22 JANUAR IE 2015 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen beter oefening vir ʼn mens se hart as om uit te reik om iemand op te hef
Nadere informatieGRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1
GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK
Nadere informatieKoorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieLAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatie22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by
22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieJanuarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00
Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke
Nadere informatieMAANDAG, 19 OKTOBER2015
ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieDNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Nadere informatieAANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF
November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis
Nadere informatieMENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
Nadere informatieWAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?
WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieKINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Nadere informatieNaam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van
Spanverslag Noord Kaap (NK) Rensche Janse van D 18 135 - GS 7.17 8 677 Rensburg Rensche Janse van D 18 216 - SG 18.81 5 345 Rensburg Marthie Maree D 18 51-400m 1:12.57 2 561 Marthie Maree D 18 270-200m
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieHOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80
HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieHUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
Nadere informatieATKV-Hartenbos Program
Vrydag 28 September 14:00 ATKV-Hartenbos se vakansieprogram begin Baie welkom by nog n heerlike Hartenbosseevakansie. Kuier saam met my, Ian Hawkesley, daagliks van 10:00 tot 12:00 by die pretpark se sandput
Nadere informatieREKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
Nadere informatieBREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING
September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee
Nadere informatieSoos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).
Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieTema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig
Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken
Nadere informatie