WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018

Vergelijkbare documenten
WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie.

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015

Laerskool Olifantsvallei

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

2017 JAARBEPLANNING (OUERS)

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie.

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar.

Januarie ALGEMEEN

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk.

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

JANUARIE 2014 HOËRSKOOL PIONIER GELOOF, LEWENSKRAG, VOORUITGANG. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 16 Vrugtefees Sokkie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Omsendbrief 19/ Junie 2015

30 November 2017 JANUARIE 2018

Daar is altyd drie opsies:

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4)

FICHARDTPARK PRIMêRE SKOOL JAARPROGRAM OUERS 2018 FINAAL 1

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het.

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Laerskool Olifantsvallei

Hier trap ons diep spore...

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

Hoërskool McLachlan * Januarie 2014

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Laerskool STULTING Primary School

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

2 nd Chances... Wiskunde

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Wapport 7 24 Februarie 2017

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Laerskool Horison Graad

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober.

Laerskool Olifantsvallei

JAARPROGRAM: 2016 KWARTAAL 1 JANUARIE Vrydag 01 NUWEJAARSDAG

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Transcriptie:

1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMPER Sonja Coetzer-Nel en Mariaan van Vuuren het operasies ondergaan. Altwee die juffrouens is al ontslaan en Mariaan is alweer terug by die werk. Dis aangenaam om te rapporteer dat Louré Bamberger se seun wat met leukemie gediagnoseer is, baie gunstig op die behandeling reageer. OUERAANDE Maandag, 26 Maart Oueraand vir gr. 1- tot 3-briefdraers se ouers om 18:00 in skoolsaal Dinsdag, 27 Maart Oueraand vir gr. 4- tot 7-briefdraers se ouers om 18:00 in skoolsaal Tydens bogenoemde geleenthede gaan GP van Rheede van Oudtshoorn as spreker optree. Na afloop van die saalverrigtinge, ontvang die Tokkies hulle rapporte by hulle voogonderwysers. MEDALJEWENNERS BY SA-ATLETIEK Vyf Tokkies het aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Elrie Koornhof en Marizel Meintjies het hulle staal en deursettingsvermoë in die 1500m Stap gewys. Elrie is die SA-kampioen en Marizel spog met n bronsmedalje. Jamoré Olivier het in die D o/11- gewigstoot item n silwer medalje verower. Hiermee n besondere woord van gelukwensing aan die atlete, afrigters en ouers. SKOOL SLUIT WOENSDAG OM 11:00 Soos die gebruik is, sluit die skool Woensdag, 28 Maart om 11:00 vir al die Tokkies. Daar is wagklasse tot 12:00. Die skool heropen weer op Dinsdag, 10 April om 07:30. SPORTSPANNE BEDRYWIG DIE VAKANSIE Die skool se o/13a-rugbyspan gaan gedurende die vakansie hulle vaardighede slyp by Thaba Morula. Die o/11a-rugbyspan gaan weer by Konka kragte meet teen die spanne van ʼn klompie sterk skole.

2 By die Raloka Ranch gaan die o/13-netbalspan hulle voorberei vir die Super 12-kompitisie en ligawedstryde. ROOSTER VIR KWARTAALTOETSE 19 April Afrikaans (gr. 4 7) 26 April Engels (gr. 4 7) 3 Mei Wiskunde (gr. 4 7) 10 Mei NW (gr. 4 7) 4 15 Junie Moontlike eksamendatums (gr. 4 7) Die eksamenrooster word deur die NWO opgestel en sal bekend gemaak word sodra dit beskikbaar is. Die toetsrooster kan verander en u moet die nuutste Wilgerloot raadpleeg. ATKV-REDENAARS Agtien redenaars neem op Saterdag, 5 Mei deel aan die ATKV-redenaarskompetisie by Hoërskool Wolmaransstad. Registrasie begin om 08:30 en die opening vind om 09:00 plaas in die skoolsaal. Baie sterkte aan al die Tokkies wat gaan deelneem. n Groot beroep word op die redenaars gedoen om hard te oefen gedurende die vakansie! Leerlinge neem deel in die skool se koordrag. Moet asseblief onder geen omstandighede koordrag en swart skoolskoene vir die geleentheid gaan koop nie. Leen klere en skoene by koorlede. Skoolbaadjies sal onder mekaar uitgeruil word tydens die kompetisie. Pieter du Plessis sal daar wees om die redenaars te ondersteun. KWARTAALPROGRAM: MAART Maandag 26 Opening: Chrizél Jordaan Tema van die week: Goue woordjies in enige taal se woordeskat is: asseblief en dankie. Snoepiediens: Jakkie van Vuuren Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Rugby: o/12 & o/13 Potch Sirkelproewe by MR vanaf 14:30 Oueraand om 18:00 vir gr. 1 tot 3-briefdraers se ouers Dinsdag 27 Oueraand om 18:00 vir gr. 4 tot 7-briefdraers se ouers R&R: Koekverkoping - Leeus Woensdag 28 Afsluiting: BL Skool sluit om 11:00 Michelle Hendriks verjaar Donderdag 29 Vrydag 30 Goeie Vrydag Saterdag 31 APRIL Sondag 1 Paasfees Rugbytoer o/13a na Thaba Morula

Maandag 2 Gesinsdag Rugbytoer o/13a na Thaba Morula Netbaltoer o/13a na Raloka Ranch Dinsdag 3 Rugbytoer o/11a na Konka Netbaltoer o/13a na Raloka Ranch Woensdag 4 Rugbytoer o/11a na Konka Netbaltoer o/13a na Raloka Ranch Donderdag 5 Rugbytoer o/11a na Konka Netbaltoer o/13a na Raloka Ranch Vrydag 6 Rugbytoer o/11a na Konka Maandag 9 Lena Masena verjaar TWEEDE KWARTAAL 3 Dinsdag 10 Skool heropen vir die tweede kwartaal Opening: BL Tema van die week: Tokkies is veelsydig. Hulle doen hulle bes in die klaskamer, op die sportveld en kulturele gebied Snoepiediens: Sonja Coetzer-Nel Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Studente begin met praktiese onderwys Marné van der Merwe verjaar Woensdag 11 Donderdag 12 Rugby & netbal: MR t. President Steyn Vrydag 13 Saterdag 14 Rugby & netbal: Super 12-groepwedstryde by Laerskool Mooirivier Sondag 15 Maandag 16 Opening: Edwin Warren Tema van die week: n Tokkie se tas binne is altyd netjies en georden. Snoepiediens: Gerald Sutton en gr. 5:1 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1 Dinsdag 17 Netbal: APO-proewe (JB Marks-proewe) by Volkies o/12 & o/13 Woensdag 18 Rugby & netbal: Super 12 semifinale en finale wedstryde by Tuks Donderdag 19 Vrydag 20 Kwartaaltoets: Afrikaans gr. 4-7 Saterdag 21 Rugby & netbal: MR t. Saamtrek Sondag 22 Maandag 23 Opening: Erma Loggenberg Tema van die week: Tokkies boelie nie! Ken jy die kanale om n boelie te rapporteer? Snoepiediens: Trishka Rakgalakane Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 Hokkie: Gr. 3 6 vaardigheidsoefening begin (elke Maandag) Dinsdag 24 Florah Sizane verjaar Netbal: Kenneth Kaundaproewe o/12 & o/13 Woensdag 25 Hokkie: NW-hokkie streeksproewe Donderdag 26 Francisca Jacobs verjaar Kwartaaltoets: Engels gr. 4 7 R&R: Koekverkoping - Seekoeie Vrydag 27 Vryheidsdag

4 Saterdag 28 Sondag 29 Maandag 30 Skoolvakansiedag MEI Dinsdag 1 Werkersdag Elize Jansen van Rensburg verjaar Woensdag 2 Opening: Gerald Sutton Tema van die week: n Tokkie skinder nie! As jy nie goed kan praat van iemand nie, bly stil! Snoepiediens: Stephan Spamer Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Rugby: Potch sirkel o/12- & o/13-oefening Donderdag 3 Kwartaaltoets: Wiskunde gr. 4 7 Rugby & netbal: MR t. MLF Gerald Sutton verjaar Caroline Mavusa verjaar Diskonto-boekverkope in skoolsaal Vrydag 4 Studente se praktiese onderwystydperk eindig Diskonto-boekverkope in skoolsaal Rugby: Luiperdproewe Saterdag 5 Skaak: Super 12-kompetisie by Tuks se Groenkloofkampus Rugby: Luiperdproewe Netbal: Noordwesproewe o/12 & o/13 by Volkies Landloopliga 1 (MR die gasheer) by Potch Dam ATKV-redenaarskompetisie by Hoërskool Wolmaransstad. Registrasie begin 08:30 Sondag 6 Hokkie: NW-hokkieproewe Maandag 7 Opening: Jackie Golden Tema van die week: Is jy n morsjors? 5 maklike stappe om rommelstrooiery te voorkom. Snoepiediens: Esmie Koornhof en gr. 5:20 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Willie Lubbe verjaar Dinsdag 8 Jackie Golden & Edward Monoge verjaar o/9 Mini-netbal by BP Netbal: o/10 o/13c-spanne PP t. MR Woensdag 9 Jacolize de Wet verjaar Donderdag 10 Kwartaaltoets: NW gr. 4-7 Rugby: La Hoff t. MR Vrydag 11 Marianne Nagel verjaar Saterdag 12 Landloopliga 2 by Bospoort Sondag 13 Moedersdag Hokkie: NW-hokkieproewe Popi Kholoza verjaar Maandag 14 Opening: Jako Malan Tema van die week: God verwag nie van ons om volmaak te wees nie. Snoepiediens: Stephan Spamer en gr. 5:33 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1

Finansiële komiteevergadering om 18:00 Dinsdag 15 Martie Schoonwinkel verjaar o/9 Mini-netbal by MLF Netbal: o/10 o/13c-spanne Potch Primary t. MR Woensdag 16 Donderdag 17 Koorsang: Super 12 - Groep 1 by Tuks Groenkloofkampus Rugby & netbal: BP t. MR Netbal: Slegs o/10 o/13a- & B-spanne Beheerliggaamvergadering (Personeel: Groep 4) Ronel Harford verjaar Vrydag 18 Saterdag 19 Koorsang: Super 12 - Groep 3 by Tuks Groenkloofkampus Landloopliga 3 op Schweizer-Reneke Sondag 20 Hokkie: NW-hokkieproewe Maandag 21 Opening: Mariaan van Vuuren Tema van die week: Haai, jy is OK net soos jy is! Snoepiediens: Meandra Strydom en gr. 5:35 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 Kore: ATKV-streeksuitdun by Girls High Marida van Eeden verjaar Dinsdag 22 o/9 Mini-netbal by PP Netbal: Uitspele tussen Poel A en B (o/11- en o/13a-spanne Woensdag 23 Donderdag 24 Rugby MR t. Saamtrek WOW-skooluitdun Netbal: o/10 o/13c-spanne Central t. MR Vrydag 25 Rugby: o/11 & o/12-distrikproewe by MR Saterdag 26 Landloopliga 4 by La Hoff Sondag 27 Maandag 28 Opening: Marianne Nagel Tema van die week: Hou die badkamers skoon. Snoepiediens: Christa van Zyl en gr. 4:3 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Dinsdag 29 Woensdag 30 Rugby: Potchsirkel oefening Donderdag 31 Rugby: Noordwes semifinaal t. Klerksdorp R&R: Koekverkoping - Miertjies 5 JUNIE Vrydag 1 Krieket: MR-proewe vir o/11 & o/13 Saterdag 2 Netbal: Kenneth Kaunda-uitspele vir o/11 o/13a-spanne Landloopliga 5 by Gimmies Sondag 3 Maandag 4 Opening: Stephan Spamer Tema van die week: Pak die eksamen doelgerig aan! Snoepiediens: Erine Heyns en gr. 4:4 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Eksamen begin

Dinsdag 5 Woensdag 6 Klasfoto s word geneem Rugby: Potchsirkel oefening Donderdag 7 Piet Moilamashi verjaar Vrydag 8 Saterdag 9 Landloopliga 6 by Ottosdal Sondag 10 Maandag 11 Opening: Willie Lubbe Tema van die week: Wat is ek veronderstel om pouses te doen? Snoepiediens: Mariaan van Vuuren en gr. 4:31 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1 Dinsdag 12 Benje Ouwencamp verjaar Woensdag 13 Rugby: Potchsirkel oefening Gerda Nel verjaar Donderdag 14 Vrydag 15 Eksamen eindig Personeel: Groep 1 Redenaars: Inskrywings vir Radikale Redenaars sluit Saterdag 16 Rugby: Noordwesfinaal in Potchefstroom NetbaL: Noordwesfinaal in Klerksdorp (o/11 o/13a-spanne) Jeugdag Landloop Interprovinsiaal op Zeerust Sondag 17 Vadersdag Maandag 18 Opening: Pieter du Plessis Tema van die week: Respekteer jou ouers en onderwysers Snoepiediens: Estelle Naudé en gr. 4:32 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 Grondslagfase se punte in Intersenfase se punte by vakhoofde Dinsdag 19 Woensdag 20 Rugby: Potchsirkel oefening Rugby: o/12-luiperdtoernooi op Vryheid Hendra Greyling verjaar Donderdag 21 Rugby: o/12-luiperdtoernooi op Vryheid Vrydag 22 Afsluiting: BL Skool sluit vir die wintervakansie om 11:00 Vriendelike groete 6 R.G.B. Jacobs HOOF

7 SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel (018) 290-6658 082 825-5651......

8 KITAARLESSE Ouderdom: Vanaf Graad 3 Kontak: Anet Olwagen Sel: 0794953629 ADVERTEER HIER VIR R500 VIR DIE JAAR Stuur die advertensie vir pietermdup@gmail.com en betaal die geld in die skoolfondsrekening in met die verwysing Wilgerloot en u besigheid / diens se naam.