Graad 12 - OUERAAND

Vergelijkbare documenten
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Graad 7-inligtingsbrief

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

2 nd Chances... Wiskunde

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

AKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

My siel, Pa. Marie van Rensburg

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Les 14: Entrepreneurskap

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Stellenbosch

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Vlotheid en intonasie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Transcriptie:

Graad 12 - OUERAAND 2017 www.nelliesh.co.za

Dankie dat ek eerstehands kan gesels

Inhoud van gesprek Gr 12-uitslae 2016 Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Dissipline Wat word van u as ouer verwag? Akademiese program Samestelling van punte Winterskool Voogbeleid Matriekafskeid Matriekvakansies

Uitslae 2016 Topprestasies 2 x 8 Onderskeidings 6 x 7 Onderskeidings 8 x 6 Onderskeidings 15 x 5 Onderskeidings 10 x 4 Onderskeidings

GR 12 UITSLAE 2016 (Simboolverspreiding) 500 450 400 350 379 430 376 300 279 250 200 150 133 100 50 0 A B C D E F 21

Beste Vakprestasies 1 Lewensoriëntering 78% 2 Inligtings Tegnologie 76% 3 Rekeningkunde 73% 4 Engels 73% 5 Wisk. Geletterdheid 72% 6 Alpha Wiskunde 72% 7 Fisiese Wetenskap 68% 8 Gasvryheidstudies 66% 9 Besigheidstudies 65% 10 Lewenswetenskappe 65% 11 Wiskunde 65% 12 Ing. Grafika en Ontwerp 64% 13 Geografie 63% 14 Afrikaans 63%

Klasgemiddeld = 68% Universiteitstoelating = 78% Slaagsyfer = 100%

Vertrekpunt met Gr 12 s Hanteer gr 12-leerders as volwassenes Glo en vertrou hulle n Finale geleentheid om af te rond vir eindeksamen Volgehoue harde werk die sleutel tot sukses

Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar: Leerders voel hulle het uiteindelik die finale fase bereik (Ontspan net n kwessie van tyd) Hulle kry gou reuse verrassings Die eise is anders Veranderde eise verg aanpassings Tydbestuur Bepaal prioriteite

Sommige sukkel met die aanpassing Veroorsaak bose kringloop: Teleurstelling Moedeloos Belangeloos Ongemotiveerd Ander probleme

Sommige leerders volg verkeerde ontvlugtings-metodes Verander vakke Los skoolwerk vir later Kunsmatige plesier Wegbly / wegloop by skool Hou ander leerders uit werk

Fout word gewoonlik op n ander plek of by iemand anders gesoek. Standaard van onderrig Onderwyser is mislik Gehalte van toetse Moeilike rooster

GEVOLG: Die agterstand wat opgebou het, raak al hoe groter en word later onoorbrugbaar. OPLOSSING: Beste roete: Bly kalm en nugter. Bepaal die oorsprong van die probleem en spreek dit aan. Fokus op dit waaroor jy beheer het. Vertrou die vakpersoneel. Hulle is ervare en weet watter eise die Gr 12 s moet ontmoet.

Waak veral teen wanopvattings soos: As die kind swak doen, moet hy/sy ophou met sport. Naweke en vakansies is niksdoentyd Ek mors my tyd, want die matrieksertifikaat is niks werd nie.

Waak teen vals informasie Bloktyd Doen niks by skool nie Hoof sê ons kan by die huis bly 40 days Belangrik: Indien daar enige afwyking is van die normale skoolprogram, sal dit skriftelik met u gekommunikeer word. Ons moet die onderrigtyd van die opvoeders beskerm, want daar word moeite gedoen.

Dissipline Volg riglyne soos in gedragskode uiteengesit Probeer konfrontasie met Gr 12 s vermy Daarom moet leerder ook sy/haar verantwoordelikheid nakom Geen motors op skool- en koshuisterrein toegelaat nie Eindeksamen: Parkeerterrein voor dogterskoshuis Skoolbesoek As gevolg van die akademiese eise is 100% skoolbesoek noodsaaklik.

Wat word van u as ouer verwag? Bly betrokke Vestig n werkkultuur in u huishouding Wees n betrokke vennoot Bepaal saam doelwitte en ondersteun Behou lojaliteit teenoor die skool Skep veilige omgewing vir u kind

Wenke aan u as ouer: Waak teen invloede van persone wat nie dieselfde doelwitte nastreef nie Werk vir ekstra inkomste kan lei tot botsing van belange Laat u kind besef u vertrou hom/haar Onthou: n leerder met toekomsvisie presteer beter as diegene daarsonder

Akademiese Program Jaarbeplanner 1ste kwartaal: 12 weke 2 de kwartaal: 7 weke plus 4 weke eksamen 3 de kwartaal: 6 weke plus 4 weke eksamen 4 de kwartaal: 1 week plus 5 weke eksamen Eksamens 2 x mini-eksamen (Februarie September) 1 x Junie-eksamen 1 x Rekord-eksamen (Augustus/September) Eindeksamen: Einde 16 Oktober 2017 tot 28 November 2017 Belangrik Opvoeders bepaal die tempo, standaard en werkwyse Leerders het die verantwoordelikheid om by te bly. Beperk afwesighede tot die minimum (bestuurderslisensie)

Samestelling van Punte Samestelling van jaarpunt: Eksamenpunte: (Mini-, Junie- en Rekordeksamen) Klastoetse Projekte Klasdeelname Tuiswerk Mondelinge (Tale) Prakties (Siviele tegnologie en Gasvryheidstudies) Belangrik: 25% van finale punt op simbolestaat. Finale inskrywing: Reeds afgehandel

Winterskool 28-30 Junie 2017 17 21 Julie 2017 Leerders bo 70% en onder 50% Deur NHS geïnisieer (NHS Personeel)

Voogbeleid Mnr. J. Hattingh voog van Gr 12 Identifisering van wanpresteerders na eksamen (opvolg onderhoude) Vangnette Vakonderwyser Gr 12-Voog (Mnr. J Hattingh) Opvoedkundige begeleier (Dr. E. Kruger)

Matriekafskeid 5 Augustus 2017 Voorreg vir matrikulant Finansies: R250 per matrikulant Veiligheid van u kind. Weet dat NHS hom distansieer van enige funksie na die matriekafskeid Bestuur die proses nou al Ouers moet nie skroom om standpunt in te neem nie.

Matriekvakansies Ouers weet dat: Die spanning van n matriekjaar gevolg deur geweldige vryheid na n matriekeksamen, n onbillike eis aan ons jongmense is. U as ouer moet nie onrealistiese akademiese eise aan kinders stel en dit met n vakansie/voertuig probeer beloon nie.

Wenke Neem besluite in belang van die veiligheid van u kind Vermy besige paaie en groot groeperinge van jongmense Behoorlike toesig Vervoer

Slotgedagte Matrikulant: Hoërskool Nelspruit en jou ouers is daar vir raad en ondersteuning. Die finale besluit lê in jou opgesluit. Benut die matriekjaar om geleenthede vir sukses, vir jouself moontlik te maak!