INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Vergelijkbare documenten
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Letterlike en figuurlike taalgebruik

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Motheo Onderwysdistrik

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Jakkals lê eendag heerlik en

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Abu Ali tel sy donkies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Antonieme en sinonieme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Datum: My tone. Teken jou tone:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Parktown Boys High School

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Transcriptie:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 2 uur NAAM EN VAN: *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS. AFDELING A Lees en Kyk (25 punte) ʼn Fabel (10 punte) ʼn Advertensie (5 punte) ʼn Gedig (10 punte) AFDELING B Taalstrukture en Konvensies (30 2 = 15 punte) 2. Lees die tekste en vrae goed deur. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Moenie verkeerd van die vraestel afskryf nie. 5. Nommer jou antwoorde korrek sodat dit ooreenstem met die vraestel. 6. Skryf netjies en leesbaar.

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 3 AFDELING A: LEES EN KYK: FABEL Lees die onderstaande fabel en beantwoord vrae 1 8. 1 Op ʼn dag vervies Leeu hom vir Vlieg en sê: Gaan weg jou vieslike gogga! Hoekom pla jy my so? 2 Hiervan hou Vlieg net mooi niks. Moenie dink omdat jy die koning van die diere is, is ek bang vir jou nie! Os is baie sterker as jy en hy is versigtig vir my! sê Vlieg. 3 Vlieg is so kwaad vir Leeu dat hy op Leeu afvlieg. Hy kry ʼn sagte plekkie aan Leeu se nek en begin om hom te steek en te steek. Leeu word byna mal van woede. Skuim borrel by sy bek uit. Hy rol sy oë en brul die vreeslikste brul. 4 Vlieg hou aan om Leeu te byt. Hy byt hom eers aan sy rug, daarna aan sy mond en toe op sy gevoelige neus. Leeu se skerp tande, groot kloue en lang naels is magteloos teen Vlieg. Leeu krap homself naderhand stukkend en slaan homself met sy stert soos hy probeer om Vlieg weg te jaag. Uiteindelik val hy doodmoeg op die grond neer. Die klein ou vliegie het die geveg gewen! 5 Vlieg is só in sy skik met sy oorwinning dat hy oral rondvlieg om by almal te spog hoe hy die grote Leeu in ʼn geveg gewen het. Terwyl hy nog so rondvlieg en spog, vlieg hy karplaks! in ʼn spinnekop se web vas. Die spinnekop is baie in sy skik met dié onverwagte sagte happie en slaan die arme Vlieg vinnig weg. [Verwerk uit: Die Mooiste Dierefabels, Fantasi 2013] ˆ WOORDVERKLARING vervies (paragraaf 1) - raak kwaad woede (paragraaf 3) - baie kwaad wees in sy skik (paragraaf 5) - tevrede of bly wees karplaks (paragraaf 5) - klanknabootsing

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE. 1. Gee ʼn gepaste titel vir die fabel. 2. Waarom was Leeu vir Vlieg aan die begin van die storie kwaad? 3. Dui aan of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is: 3.1 Vlieg sê dat Leeu sterker is as Os. 3.2 Skryf ʼn sin uit die teks om jou antwoord in VRAAG 3.1 te bewys. 4. Skryf EEN sin uit die teks neer wat vir jou sê dat Leeu baie kwaad was. 5. Kies die korrekte woord tussen hakies. Skryf slegs die woord neer. Vlieg was baie (bly / kwaad / hartseer) dat hy die geveg gewen het. 6. Wat het Spinnekop met Vlieg gedoen? 7. Die storie leer ons om versigtig te wees vir dié wat swak lyk. Watter ander les kan ons ook uit die storie leer? Omkring die letter van die mees korrekte antwoord. A B C D Onthou dat gevare opduik waar ons dit die minste verwag. Pasop vir dié wat swak lyk. Vlieg is sterker as Leeu. Wees altyd net jouself. 8. Dink jy dit is moontlik dat Vlieg vir Leeu kon wen? Gee n rede vir jou antwoord. (2)

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 5 LEES EN KYK: ADVERTENSIE Bestudeer die advertensie en beantwoord vrae 9 12. Aanbod slegs geldig van Maandae tot Donderdae 9. Wat is die prys van die aanbod? [Aangepas uit: http://www.google.com] 10. Watter TWEE woorde word gekombineer om die woord SPURFEK te maak? 11. Kan jy die aanbod op n Saterdag gebruik? Gee n rede vir jou antwoord.

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) 12. Sal jy daarvan hou om die aanbod van Spur te gebruik? Verduidelik hoekom. LEES EN KYK: GEDIG Lees die onderstaande gedig en beantwoord vrae 13 19. (2) DIE GOUE SLEUTELTJIE 1 As ek ʼn goue sleuteltjie in die hande kry, dan sluit ek al die koutjies oop en laat die voëltjies vry. 5 Ek sluit ook ons ou koskas oop, waar Ma die koek in hou, en allerhande lekker goed, waaraan ek graag wil kou. 9 Maar ons skooldeur sluit ek toe! So styf as jy kan dink die sleutel gooi ek in die see om diep daar weg te sink! [Helena J. F. Lochner: Uit Nuwe Kleuterverseboek] WOORDVERKLARING sleuteltjie (reël 1) - ʼn klein sleutel, voorwerp waarmee jy ʼn slot oopsluit koutjies (reël 3) - klein hokkies waarin voëls bly koskas (reël 5) - ʼn kas waarin kos gebêre word allerhande (reël 7) - verskillende

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 7 13. Wat is die kleur van die sleutel? 14. Hoekom dink jy wil die spreker die voëltjies vrylaat? 15. (Omkring die letter van die korrekte antwoord). Die herhaling van die v klank in voëltjies vry is ʼn voorbeeld van... A ʼn vergelyking. B ʼn metafoor. C assonansie. D alliterasie. 16. Noem TWEE dinge wat die spreker in die koskas kan kry. 17. Die spreker wil twee goed oopsluit en een ding toesluit. 17.1 Noem die ding wat hy / sy wil toesluit. 17.2 Waarom dink jy wil die spreker hierdie ding toesluit? (2) 17.3 Hoe voel jy daaroor dat die spreker hierdie ding wil toesluit? 18. Wie is die digter (skrywer van die gedig)? 19. Skryf TWEE woorde uit strofe 3 neer wat met mekaar rym. TOTAAL AFDELING A: 25

8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES 20. Gee die meervoud van die onderstreepte woord. Skryf slegs die woord neer. Byvoorbeeld: een leeu twee leeus Hy vlieg in ʼn spinnekop se web vas. 21. Gee die korrekte intensiewe vorm van die volgende woord. Byvoorbeeld: Baie moeg is doodmoeg. (Leeu val doodmoeg op die grond neer.) Leeu is ʼn groot dier, terwyl Vlieg baie klein is. 22. Verbind die twee sinne met die woord tussen hakies. Leeu is kwaad vir Vlieg. Hy kan hom nie vang nie. (maar) 23. Gee die vroulike vorm van die volgende woord. Byvoorbeeld: seun meisie Die leeumannetjie is groter as die. 24. Skryf die volgende sin oor en vul die korrekte leestekens in. Leeu skree gaan weg jou vieslike gogga (2) 25. Gee die verkleinwoord vir die woord wat onderstreep is. Skryf slegs die woord neer. Byvoorbeeld: leeu leeutjie Hy byt hom op sy gevoelige neus. (4)

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 9 26. Onderstreep die korrekte voorsetsel. Vlieg hou (aan / met) om Leeu te byt. 27. Skryf die sin in die verlede tyd. Begin met gister. Vlieg wen die geveg. Gister 28. Kies die antoniem (woord met teenoorgestelde betekenis) vir die onderstreepte woord. Omkring jou keuse. Leeu het groot kloue. A enorme B yslike C groen D klein 29. Skryf ʼn sinoniem (woord met dieselfde betekenis) vir die onderstreepte woord neer. Leeu is vies vir Vlieg. 30. Skryf die sinne in die toekomende tyd. Byvoorbeeld: Vlieg wen die geveg. Vlieg sal die geveg wen. 30.1 Leeu krap homself stukkend. (2) 30.2 Leeu is baie kwaad. 31. Onderstreep die korrekte woord tussen hakies om die sinne te voltooi. 31.1 Leeu brul (hard / harder / hardste) as gewoonlik. 31.2 Leeu dink hy is die (sterk / sterker / sterkste) van al die diere.

10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) 32. Skryf EEN sin neer om die ander betekenis van die woord van te verduidelik. Voorbeeldsin: Leeu word byna mal van woede. 33. Omkring die mees korrekte betekenis van die volgende idioom. Leeu wou die aapstuipe kry. (2) A B C D Leeu was baie kwaad. Leeu wou ʼn aap vang. Leeu wou stuipe kry. Leeu was baie bly. 34. Onderstreep die korrekte vorm van die woord in hakies. 34.1 Leeu is die koning van die diere. Hy is hulle (lyer / leier). 34.2 Die ander diere hoor Leeu se (hard / harde) gebrul. 35. Skryf die sinne in die ontkennende vorm. Byvoorbeeld: Vlieg wen die geveg. Vlieg wen nie die geveg nie. 35.1 Vlieg pla vir Leeu. 35.2 Leeu moet vir Vlieg vang. 36. Skryf die onderwerp, voorwerp en gesegde uit die volgende sin neer. Die spinnekop eet arme Vlieg. 36.1 onderwerp: 36.2 voorwerp: 36.3 gesegde:

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 11 37. Onderstreep die bywoord in die volgende sin. Byvoorbeeld: Vlieg pla Leeu aanhoudend. Vlieg pla Leeu aanhoudend. Leeu het vreeslik gebrul. TOTAAL AFDELING B (30 2): 15 GROOTTOTAAL: 40