WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017

Vergelijkbare documenten
Wapport 7 24 Februarie 2017

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

1. ALGEMENE INLIGTING

Laerskool STULTING Primary School

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Laerskool Olifantsvallei

WAPPORT UITGAWE Junie 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hier trap ons diep spore...

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Omsendbrief 19/ Junie 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

30 November 2017 JANUARIE 2018

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Wrestling Federation Stoeifederasie

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Laerskool Olifantsvallei

SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010

Privaatskool Elnatan Januarie 2012

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

ATKV-Hartenbos Program

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( )

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

2 nd Chances... Wiskunde

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die Hoërskool DF Malan

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

Nota vir die onderwyser/es:

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

Ondervoorsitter: Danie Momberg

POSBUS 12001, ELSPARK

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Transcriptie:

WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017 Mnr Des word Sondag n hele 60 jaar oud! Daar is vandag groot makietie gehou by die Hoërskool! Baie geluk, mnr Des! Mag die Here jou seën met voorspoed, gesondheid en tonne liefde in die jare wat kom.

Algemene nuus! Belangrike datums Dag, datum en tyd Item Wie Waar 30 Oktober 1 November TS Konsertoefening Treintjieskool NTN-teater 31 Oktober LS Akadem. Prysuitdeling TS Konsertoefeing LS-leerlinge Treintjieskool Andries du Plessissaal NTN-teater 2 November TS Konsert Treintjieskool NTN-teater 3 November Gr 1 (2018) Verwelkoming. Geen skool vir huidige Gr 1 s Gr 1 s (2018) WAP 8 November Gr 8-11 Eksamen begin Gr 8-11-leerlinge Skool kom 12:00 uit. 15 November Gr 4-7 Eksamen begin Gr 4-7-leerlinge 24 November TS Kersdagvieringe WAP-personeelafsluiting 28 November Gr 1-3 Konsert Gr 1-3-leerlinge 29 November Lle sluit Gr 12 IEB laaste vak Skool kom 11:00 uit. 1 Desember Personeel sluit Personeel

Treintjieskoolnuus Ons oefen konsert Die konsert is nou amper hier en die Treintjieskool-kleuters is hard aan die oefen. Volgende week gaan ons na die NTN-teater toe om daar te gaan oefen, voor die groot aand kom. Kleedrepetisie vir Oupas, oumas bure, sussies en boeties is Woensdagoggend om 09:00 10:00 Formele Konsert slegs vir ouers: Donderdagaand om 17:30. Kaartjies vooraf by Madri beskikbaar. Nuwe personeelaanstellings vir 2018 Juffrou Yolandi van Rooyen, juffrou Jocelle Deysel en juffrou Izahn van Zyl skakel vanaf begin 2018 by dietreintjieskoolspan aan in die vakante poste wat ontstaan het as gevolg van die bedanking van juffrou Hanalie Bredenkamp, juffrou Robynne Marx en juffrou Monique Theron. Juffrou Ansie Krause lê ook aan die einde van die jaar, na 10 jaar se onbaatsugtige diens by Treintjieskool, die tuig neer. Die posisie van skoolhoof by Treintjieskool sal vanaf volgende jaar vervang word met n adjunkhoofposisie. Onderhandelinge vir die vul van hierdie posisie is in proses. Treintjieskool sluit op Woensdag 29 November om 10:30.

Laerskoolnuus Trinity Klaviereksamen Baie geluk aan Deborey Bougaardt met haar pragtige prestasie van 90% (Hoogste Lof) vir haar Graad 2 Trinity Klaviereksamen! Graad 1 s van 2018 Verwelkomingspartytjie: Uitnodigings na die verwelkomingspartytjie vir die nuwe graad 1-leerlinge is reeds uitgestuur en hulle hou volgende Vrydag, 3 November, groot partytjie. Die graad 1-klassies het ook nuwe name gekry en die juffrouens van die Hasieklas (juffrou Christa Lemmer), Eekhorinkie-klas (juffrou Wiandri Ludwig), Krimpvarkieklas (juffrou Suan du Toit) en die Uiltjieklas (juffrou Joanita Derks) kan nie wag om hulle te ontmoet nie! Huidige graad 1 s moet kennis neem dat daar vir hulle geen skool op Vrydag 3 November is nie. IBT-toetse: Die graad 4- tot 6-leerlinge skryf vandag n Wiskundetoets (International Benchmarking Test) van die IEB om die standaard van hulle Wiskundevaardigheid te bepaal. Uitslae dien as riglyn vir onderwysers vir hulle beplanning vir 2018.

Akademiese Prysuitdeling: Die jaarlikse akademiese prysuitdeling vir graad 4- tot 7-leerlinge word op Dinsdag 31 Oktober in die Andries du Plessissaal om 18:00 gehou. Leerlinge wat pryse gaan ontvang, sal Maandag 30 Oktober n uitnodiging ontvang. Daar sal ook enkele kultuur- en sportpryse by hierdie geleentheid oorhandig word van nominasies wat ná die buitekurrikulêre prysuitdeling van 11 Oktober deur sommige leerlinge behaal/ ontvang is. Leerlinge sal dienooreenkomstig ingelig word. Die seniorleerlinge van die laerskool se kunswerke en die graad 5 s se Wiskundemodelle sal ook by hierdie geleentheid uitgestal word. Eksamen: Die laerskoolleerlinge se eindeksamen begin op 15 November. Die eksamenrooster en afgebakende werk is op SC. Die leerlinge sal vroeg in volgende week blokbriewe ontvang, wat by die klasonderwyser ingehandig moet word voor of op 10 November. Nuwe personeelaanstellings vir 2018: Primêre skool WAP moet ook noodgedwonge, teen die einde van die jaar afskeid neem van meneer Neels Kruger en juffrou Letisia Kruger. Ook juffrou Sonia Ackermann, by graad 1, gaan ons verlaat. Hulle poste word gevul deur die splinternuwe aanstellings van juffrou Corrie Ludwig in die senior afdeling en juffrou Christa Lemmer en juffrou Wiandri Ludwig in die graad 1-klassies van 2018. Skool kom vanaf Woensdag 8 November reeds om 12:00 in die middae uit. Die hoërskool begin dan met hulle eindeksamen. Met skoolsluiting op 29 November, sluit die skool om 11:00.

Karnic kuier vir WAP NATME Baie geluk aan die volgende leerlinge van WAP wat aan die NAMIBIAN CHAMPIONSHIPS OF THE PERFORMING ARTS 2017 deelgeneem het. Julle maak ons trots!

Hoërskoolnuus Mnr Des verjaar!

Kultuurnuus Tafelkalender - 2018 Die nuwe, kleurvolle tafelkalender (desk pad) vir 2018 is alreeds klaar en beskikbaar! Hierdie is die ideale kersgeskenk, propvol van WAP-leerlinge se pragtige kunsstukke. Dit is alreeds van vandag af by Ontvangs te koop teen N$150 per kalender. Dit sal ook by Treintjieskool te koop wees.

Sportnuus 2017 MTC / NSC Namibiese Sport Toekennings Windhoek Affies wil vir Heleni Stergiadis baie geluk sê met haar nominasie as Junior Sportvrou van Namibië vir 2017 met al haar uitstekende swemprestasies gedurende 2017. Jy is n ster! Geniet vanaand se bederf by die prysuitdeling. Atletiek Mnr. Johan Zaayman en 7 atlete het 18 Oktober na Hoërskool Bredasdorp se Top 10 atletiekbyeenkoms vertrek. Hierdie byeenkoms was n eerste vir meeste van die atlete. In totaal het 908 atlete aan die byeenkoms deelgeneem. Die atlete het meegeding teen top SA skole soos onder andere Paarl Gimnasium, Paul Roos, Grey College en Outeniqua. In sommige items, soos die 400m vir seuns en dogters, was daar in elke ouerdomsgroep meer as 25 atlete wat deelgeneem het. Verskeie SA kampioene was in aksie. Almal was verbaas om die gehalte van die atlete te sien. Windhoek Affies se atlete het oor die algemeen nie sleg gedoen nie en baie vierde en vyfde plekke behaal. Bernhardt Wessels het weereens sy talent gewys en n silwer madalje in die spiesgooi vir seuns o/17 verower. Atlete wat gaan deelneem het, is: Porsché Botha (90m hekkies, gewigstoot) Jeanelle Steenkamp (800m, 400m) André Siepker (100m, 200m, gewigstoot) Darren Enslin (400m, 800m) Gerhard Steenkamp (hoogspring) Marius Wessels (spiesgooi) Bernhardt Wessels (gewigstoot, spiesgooi, diskus) Welgegaan aan elkeen van Windhoek Affies se atlete. Ons sien uit na die 2018 seisoen. Hierdie was goeie voorbereiding daarvoor.

Krieket Mini Krieketfees van Namspire Windhoek Affies se o/9 Tjokkerkrieketspanne het Saterdag 21 Oktober aan n Mini Krieketfees van Namspire deelgeneem. Die Blouspan het 5 wedstryde gewen voor hulle in die finaal teen St Georges Hoax met 76-53 gewen het. Hierdie spelers mag dalk nog jonk wees, maar hulle speel skitterende krieket. Ons is baie trots op Juf. Natasha en haar Blouspan wat as wenners uit die stryd getree het en die pragtigste trofee en goue medaljes verower het. Daar is ook n All Star-span aangewys en die volgende spelers van Windhoek Affies is in die span opgeneem: Gerd Niehaus Jandré de Jager Kyla Gille Anine le Roux Christof van der Merwe

Krieket Maandag 23 Oktober Whk Affies o/15 verloor tn Whk Gym Dinsdag 24 Oktober: Whk Affies o/15 verloor tn WHS Woensdag 25 Oktober Whk Affies Tjokkers speel tn verskeie skole (en geniet elke oomblik) Donderdag 26 Oktober Whk Affies o/11b wen tn Parkies Whk Affies o/13a wen tn St Georges Namibiese krieket Windhoek Affies is baie trots op die volgende krieketspelers wat vir die o/11 en o/15 Namibiese krieketspanne gekies is om in Desember 2017 in Suid-Afrika te gaan deelneem: o/11 Namibiese span: 1. Adriaan Louw 2. CF van Rooyen 3. Merwe van Wyk o/15 Ontwikkelingspan: 1. JC Balt 2. André Siepker Sterkte met die voorbereiding. Windhoek Affies is baie trots op julle! Gentlemen s Cup Krieket: Die jaarlikse Gentlemen s Cup-krieket tussen Windhoek Affies en Windhoek Gymnasium het 19 en 20 Oktober by AffiesPark plaasgevind. Daar is heerlik onder die gazebo s gekuier terwyl die spelers mekaar op die veld aangevat het. Dit was twee dae van groot pret en tawwe mededinging waar krieket beslis gewen het. o/11a Windhoek Affies wen 2 punte o/13b Windhoek Affies wen 1 punt o/13a Windhoek Gymnasium wen geen punte Tjokkers Al 9 die spanne het hul gate uit geniet. 5 Whk Affies-spanne het gewen. Onnies Windhoek Affies wen n baie lekker kompeterende wedstryd. o/11b Windhoek Affies wen 1 punt o/15a Windhoek Gymnasium wen geen punte o/19a Windhoek Gymnasium wen geen punte Windhoek Gymnasium wen die Gentlemen s Cup van 2017 met 6 punte teenoor 4. In elke wedstryd het Windhoek Gymnasium ook die Windhoek Affie aangewys wat volgens hulle die Gentleman van die wedstryd was. Baie geluk aan die volgende spelers: o/11a Adriaan Louw o/11b Sonja Siepker o/13a Van der Merwe Tromp o/13b Joshua Bester o/15a Ben Burger o/19a Floris Steenkamp

Skaak Windhoek Affies het 17 en 18 Oktober n baie geslaagde Windhoek Affies Skaaktoernooi, in die Andries du Plessissaal, aangebied. Die graad 2 s het die Dinsdag en die graad 3 s die Woensdag gespeel. Dit was fantasties om die rye en rye gesigte, ene konsentrasie, van die seuns en dogters dop te hou. Die wenners sal die aand van die Junior Primêre afsluiting aangekondig word en hulle sal dan hulle medaljes ook ontvang. Tennis Windhoek Affies se o/10-tennisseuns en -dogters het Saterdag 21 Oktober, in die Nasionale Mini Tennis Kampioenskappe deelgeneem. Hierdie seuns en dogters het skitterende tennis gespeel en 2017 onoorwonne afgesluit. Windhoek Affies is voorwaar trots op julle! Seuns: Dogters: Lian Kuhn, Ben de Wet, Roelof Lowe, Henlou du Toit, Hercu Oosthuizen Karla Terblanche, Hayley-Ann Ferreira, Mené Swanepoel, Denese Tromp, Louwna Tromp, Louise Louw

Gimnastiek Die Namibiese Nasionale Gimnastiekkampioenskappe is die naweek van 20 en 21 Oktober in Swakopmund gehou. Verskeie van Windhoek Affies se gimnaste het deelgeneem en ons skool trots gemaak. Baie geluk aan: Sonett Fielding 12-13 jaar Vlak 3 Vloer Goud Beam Goud Bar Silwer Tuimel Brons Sonett wen die silwer medalje vir alle dogters 12-13 jaar, vlak 3 Zacheo Jv Vuuren 12-13 jaar Vlak 5 Vloer Goud Mushroom Goud Ringe Goud Tuimel Goud P-bar Silwer High Bar Silwer Zacheo wen die goue medalje vir alle seuns 12-13 jaar, vlak 5. (Zacheo het ook vroeër in Oktober aan die SA Gimnastiekspele deelgeneem en algeheel tweede (silwer medalje) geëindig vir alle seuns 12-13 jaar, vlak 5.) Eras Viljoen 9-10 jaar Vlak 2 High Bar Goud P-bar Goud Vloer Goud Tuimel Silwer Eras wen dan ook die goue medalje vir alle seuns 9-10 jaar, vlak 2. Colin de Beer 8-9 jaar Vlak 1 High Bar Goud P-bar Silwer Vloer Silwer Colin wen die goue medalje vir alle seuns 8-9 jaar, vlak 1. Anri Walters 8-9 jaar Vlak HP1 Vloer Goud Bars Goud Balanseerbalk Goud Tuimel Silwer Anri wen die goue medalje vir alle dogters 8-9 jaar, High Performance 1. Henru Viljoen 8-9 jaar Vlak 1 High Bar Brons Janko Viljoen 6-7 jaar Vlak 1 Tuimel Brons

Swem 14 leerlinge van Windhoek Affies het Vrydag en Saterdag 20 & 21 Oktober, aan die jaarlikse Pupkewitz Skole Swemgala by die Western Suburbs swembad, deelgeneem. Julle is voorwaar die skool se trots. Baie geluk aan die volgende swemmers wat medaljes verower het: Corley Viljoen 50m Vlinderslag Goud 50m Vryslag Goud 50m Rugslag Silwer 50m Borssalg Brons Marselle Slabbert 50m Vlinderslag Goud 50m Vryslag Silwer 50m Rugslag Silwer Marco Henning 50m Vlinderslag Goud 50m Vryslag Silwer Corné le Roux 50m Vlinderslag Silwer 50m Rugslag Silwer Sylvia Briedenhann 50m Vlinderslag Brons

Sport: Belangrike datums vir Termyn 3 van 2017: Dag, datum en tyd Sportkode Affies Opponent Plek Span Vrydag 27 Oktober 14:30 Krieket o/11b Central West AffiesPark Dinsdag 31 Okt 14:30 14:30 Donderdag 2 Nov 12:00 14:30 Krieket Krieket o/13a o/11a o/11a o/13b Parkies o/13a Whk Gym o/11a Tsumeb Gym o/11a Central West o/13b AffiesPark United Parkies AffiesPark Vrydag 3 Nov 14:00 Krieket o/11a Edugate Otjiwarongo Maandag 6 Nov 14:30 Krieket o/13a Gobabis Gym o/13a Gobabis Donderdag 9 Nov 14:30 Krieket o/13b St Pauls o/13b AffiesPark Vrydag 10 Nov 14:30 Krieket o/11b St Pauls o/11b Doc Jubber