Laerskool STULTING Primary School

Vergelijkbare documenten
Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Omsendbrief 19/ Junie 2015

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Hier trap ons diep spore...

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifantsvallei

Die Hoërskool DF Malan

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

Laerskool Olifantsvallei

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Laerskool Olifantsvallei

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( )

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Laerskool Olifantsvallei

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1

REKORD- EN EINDEKSAMEN

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

Laerskool Horison Graad

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Wapport 7 24 Februarie 2017

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

Leerling-inligting: Van: Graad:

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Vinkie. Laerskool Fairland

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

Daar is altyd drie opsies:

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

Hier trap ons diep spore...

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

Die Hoërskool DF Malan

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

2 nd Chances... Wiskunde

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

1. ALGEMENE INLIGTING

30 November 2017 JANUARIE 2018

Laerskool Stellenbosch

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Laerskool Olifantsvallei

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Inligtingshandleiding

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Transcriptie:

NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid aan die skool verbonde en het die laaste paar jaar die rol as Kuns en Kultuur asook media onderwyser vervul. Ons bedank haar vir haar lojale diens aan die skool en bid haar n gesonde en gelukkige aftrede toe. Me. Marlize van Niekerk sal vanaf 1 September in die skeppende kunstepos waarneem. Mental Maths : Al ons gr. 6 en 7-leerders het verlede week aan die departementele Mental Maths -kompetisie deelgeneem. Courtney May en Anna Liu het tot die tweede ronde deurgedring. Hier het albei goed presteer. Courtney het ook tot die distriksfinaal deurgedring wat op 29 Augustus in Queenstown plaasvind. Entrepreneursdag: Die gr. 7-leerders hou op Vrydag 12 September, gedurende pouse, hul jaarlikse entrepreneursdag by die skool. Verskeie items sal tydens die geleentheid te koop aangebied word. Toetsrooster: Die laaste toetse en take word op Dinsdag 16 September afgehandel. Jaarlikse Nasionale Assessering: Die JNA (departementele vraestelle) word vanaf 16 tot 19 September vir leerders vanaf gr. 1 tot 7 by die skool afgehandel. Die leerders sal in Huistaal en Wiskunde geassesseer word. Finansies Skoolgeld: Baie dankie aan al ons ouers wat hul skoolgeld so getrou betaal. Daar is egter etlike rekeninge met uitstaande boekfooie dit is nou betaalbaar. Alle uitstaande kwytskeldingsaansoeke moet teen 31 Augustus ingedien word. Alle uitstaande rekeninge sal in die eerste week van September vir invordering oorhandig word. Regskostes sal vir die ouer se rekening wees. Ons wil u graag aanmoedig om van internetbetalings, selfoonbetalings en direkte deposito s gebruik te maak. Gebruik asseblief die verwysingsnommer wat duidelik op die rekening verskyn vir alle betalings. Die skool se bankbesonderhede is: NEDBANK, Rek. # 1263020119, Tak # 126-317.

Sport Sportdag: Ons jaarlikse sportdag vind hierdie naweek plaas. Vrydag (29/8) is dit die beurt van die skaak- en tennisspelers. Hierdie wedstryde begin reeds om 12:30 hier by ons skool. Saterdag vind die rugby- en netbalwedstryde op die sportgronde van Hoërskool Nico Malan plaas. Die wedstryde begin reeds om 08:00. Alle leerders verdaag Vrydag (29/8) om 12:00. Sportdag-vlaggies: Elke leerder het n bladsy ontvang waarvan die vlaggies verkoop moet word. Ons maak staat op hierdie inkomste en doen n beroep op al ons ouers om asseblief alle vorms terug te stuur skool toe. U samewerking word opreg waardeer. Sportdagfunksie: Ouers word uitgenooi om die sportdagspitbraai op 29 Augustus te Zuurbron vanaf 19:00 by te woon. Kaartjies is nog tot Woensdagoggend (27/8) 08:00 teen R 120 elk by die kantoor beskikbaar. Donasies: Baie dankie aan al ons ouers wat donasies ten bate van die sportdag gemaak het. Ons is opreg dankbaar vir u ondersteuning. Netbalafrigtingskursus: Ses van ons afrigters gaan op Dinsdag 2 September n Vlak 1 netbalkursus, wat op Jeffreysbaai gehou word, bywoon. Ondersteunersklere, sportsakke en -drag: Hierdie items word by ons skool se klerewinkel te koop aangebied. Nuwe ondersteunersbaadjies (R 450) is ook beskikbaar. Kultuur Bybelvasvra: Ons span neem op Woensdag (27/8), aan die finale ronde van die kompetisie deel. Ons wag in spanning vir die uitslae. PE Kunstefees: Baie van ons leerders het verlede week aan die kunsfees deelgeneem. Verskeie A- en A+-simbole is behaal. Ons seniorkoor het n Diploma-toekenning vir hul sang verwerf terwyl die juniorkoor n A-simbool verwerf het. Veels geluk aan al ons leerders met hul goeie uitslae. Sonja Herholdt: Sonja tree Vrydagoggend 19 September by die skool voor ons kinders op. Ongelukkig laat n beperking aan spasie dit nie toe dat ouers die optrede kan bywoon nie.

Algemeen Seniorseuns badkamers: Ons is tans besig om die seniorseuns badkamers te vernuwe. Nuwe toilette, wasbakke en vloer- en muurteëls word tans geïnstalleer. Verf: Ons is tans in die proses om verskeie gangmure binne die skool te verf. Verskeie klaskamers sal geverf word sodra verdere fondse beskikbaar word. Webtuiste: Ons skool spog met n herontwerpte webtuiste. Besoek gerus www.stulting.co.za vir meer inligting aangaande ons skool. Foto s van gebeure en advertering van interessante gebeure by die skool, eksamen- en toetsroosters, nuusbriewe, ens. word ook op die webtuiste aangedui. Ons is dank verskuldig aan mnr. en mev. Gotte, ouers van die skool en eienaars van DNA-ONLINE, wat die ontwerp gratis vir ons doen. U kan hulle gerus besoek by www.dna-online.co.za vir meer inligting. Sport- en Kultuur Prysuitdeling: Hierdie geleentheid vind op Donderdagaand 25 September om 18:00 in die skoolsaal plaas. Trofeë: Alle wisseltrofeë wat tydens 2013 se Sport- en Kultuurprysuitdeling asook die Akademiese Prysuitdeling oorhandig is, moet dadelik aan die skool terugbesorg word. Die leerders se name moet dan reeds daarop gegrafeer wees. Jetco-bus parkering: Ons doen n ernstige beroep op ons ouers om asseblief nie in die oggende en middae op die bus se geallokeerde parkering te parkeer nie. Wanneer motors daar parkeer, veroorsaak dit dat die bus in die straat moet stop om die leerders op en af te laai, wat dan weer n verkeersopeenhoping in die straat veroorsaak. Gemeenskapsprojek: Die Winterprojek van 2014 was n baie groot sukses danksy al die bydraes van ouers en leerlinge. Die bydraes het ondermeer komberse, kinderklere en klere vir volwassenes ingesluit. Ons het die bydraes verdeel en dit aan die CMR, HOSPICE en Victory 4 All- kinderhuise op Humansdorp geskenk. Hulle het dit tydens ons saalbyeenkoms in ontvangs geneem.

Jaarprogram: Laerskool STULTING Primary School AUGUSTUS Woens 27 Dond 28 Vry 29 Sat 30 Rugby & Netbal v Victory (T), Bybelvasvra: 2de rondte Nico Malan Koorfees Sportdag: LS Stulting (skaak / tennis) @ Stulting Sportdag: LS Stulting (rugby / netbal) @ Nico Malan SEPTEMBER Maan 1 Nasionale hoofdesimposium PE (NMMU) tot 3 Sept. Dins 2 Netbalafrigtingskursus (personeel) Woens 3 Rugby & Netbal v Mzingizi (W) Woens 10 Rugby & Netbal v BYE Dond 11 DvO Spelkompetisie Vry 12 Entrepreneursdag (gr. 7) Dins 16 Laaste toets- en taakdatum, JNA (Jaarlikse Nasionale Assessering) Huistaal gr. 3, 6 Woens 17 JNA (Jaarlikse Nasionale Assessering) Huistaal gr. 1, 2, 4, 5, 7 Rugby & Netbal v St Patricks (H) Dind 18 JNA (Jaarlikse Nasionale Assessering) Wisk gr. 3, 6 SBL-vergadering (16:00) Vry 19 JNA (Jaarlikse Nasionale Assessering) Wisk gr. 1, 2, 4, 5, 7 Sonja Herholdt optrede by die skool Woens 24 ERFENISDAG Dond 25 Sport- en Kultuurprysuitdeling OKTOBER Woens 1 Veldskool gr. 6-leerders Dond 2 Veldskool gr. 6-leerders Vry 3 Veldskool gr. 6-leerders Skole sluit Maan 13 Skole heropen, Geen buitemuurse aktiwiteite Dins 14 Geen buitemuurse aktiwiteite Ouer/onderwyser vergaderings (17:30-19:00) Dond 23 SBL-vergadering (16:00) Sat 25 Atletiekbyeenkoms: VCS Dond 30 Akademiese Prysuitdeling

NOVEMBER Dins 4 Gr. O/1 Inligtingsaand Woens 5 Algemene Jaarlikse Begrotingsvergadering 18:00 (alle ouers welkom) Dins 18 Alle leerders verdaag om 12:00 (ter voorbereiding vir die eksamen tot aan die einde van die kwartaal) Eksamen begin vir gr. 7 Woens 19 Eksamen begin vir gr. 4-6 Dond 20 Eksamen Vry 21 Eksamen Maan 24 Eksamen Dins 25 Eksamen Woens 26 Eksamen Dond 27 Eksamen Vry 28 Eksamen DESEMBER Maan 1 Dins 2 Woens 10 Eksamen Eksamen eindig Skole sluit vir leerders en onderwysers SKOOLHOOF