JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

Vergelijkbare documenten
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM KWARTAAL 1: 2012 VOORBEELD

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Die JNA 2015 Assesseringsriglyne is ontwerp in lyn met die kurrikulum verklaring wat in die fase geïmplimenteer is.

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3/3: SKRYF GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM TOTAAL: 100 AFDELING A VRAAG 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Johannesburg Cluster AFRIKAANS EAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 TAAL EN BEGRIP NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE VIR VRAESTEL 3

GRAAD 8 GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2012 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE : 100 TYD : 2UUR NKANGALA DISTRIK JUNIE EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 9

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT VRAESTEL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 MEMORANDUM

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN VOORBEELDVRAESTEL 2008 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Assesseringsrubrieke

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Kwartaal1/ 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Afrikaans Eerste Addisionele Taal GRAAD 12 ASSESSERINGSRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Termyn 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Vlotheid en intonasie

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

Transcriptie:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8 INLEIDING Die 2015 siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal in alle openbare en benoemde onafhanklike skole in van 15 tot 18 September 2015 geadministreer word. Gedurende hierdie tydperk sal alle leerders in Graad 8 nasionaal - opgestelde toetse in Taal en Wiskunde skryf. Die uitslae sal gebruik word om die progressie aan te dui asook in watter mate die doelwitte wat in die Aksieplan 2014 rakende opvoeding 2025, behaal is. Leerders sal JNA toetse gedurende die derde skoolkwartaal skryf. Die Departement van Basiese Onderwys (DBO) het vir elke graad en vak [Taal en Wiskunde] Assesseringsriglyne v e r s k a f wat die minimum verwagte dekking van die kurrikulum insluit, sodat leerders instaat sal wees om toetsvrae met redelike sukses te kan beantwoord. Die riglyne gee die breë omvang van die werk vir elke graad en vak wat in die toetse gedek sal word. SENIORFASE JNA 2014 is volgens die kurrikulum en assesseringsbeleidsverklaring [KABV], wat in 2014 geimplementeer is, gebaseer. Die inhoud, vaardighede en kennis wat gedurende kwartaal 1 tot kwartaal 3 [week 6] onderrig is, sal in die vraestelle getoets word. Die onderrig van die kurrikulum volgens die KABV is dus noodsaaklik. Die riglyne is in kolomme en rye uiteengesit en moet van links na regs gelees word. Die riglyne verskaf die basiese minimum kurrikulum wat teen die einde van die derde skoolkwartaal afgehandel moet wees. Dit is belangrik om kennis te neem dat die JNA 2014 Assesseringsriglyne, met n kleiner omvang, nie beteken dat dit al is wat gedurende die skooljaar onderrig en geleer moet word Inteendeel, die riglyne bevat die minimum kurrikulum vereistes wat teen die einde van die derde kwartaal afgehandel moet wees Benoemde onafhanklikeskoleisskole wat sal aansoek doen om registrasie van hu lgraad3 en/o fgraad 6leerders om deel te wee svan die skryf van om sodoende in aanmerking te kom vi r n Staatsubsidie.

Daar word van onderwysers verwag om hierdie riglyne saam met ander bronne vir hul onderrig en assesseringsprogramme te gebruik. VAARDIGHEID Vluglees vir kerngedagtes die hoofgedagte in 'n teks te identifiseer. Vluglees vir ondersteunende besonderhede stemming/toon in 'n teks te identifiseer. Druk eie mening uit. Kritiese denke/evaluering. kritiese respons te lewer en eie mening te gee. Feite en Mening die betroubaarheid en korrektheid van inligting te evalueer. Skrywer se standpunt die skrywer se standpunt en gevolgtrekkings te evalueer. Basiese woordvaardigheid die betekenis van onbekende woorde af te lei. Lees en Kyk Kritiese taalgebruik Ontleding van 'n visuele teks gevoelstaal en manipulerende taal te evalueer. 'n begrip van die uitwerking/effek van lettertipes/ lettergroottes/ opskrifte en byskrifte te toon. Visuele teks vir leesbegrip die teikengehoor van die advertensie te identifiseer. Visuele teks vir leesbegrip 'n begrip van advertensietegnieke aan te dui. Gebruik van gevoelstaal en manipulerende taal die elemente van visuele tekste te identifiseer en ontleed. Woordkeuse die toon in 'n gedig te identifiseer. Styl die digter se gevoelens te identifiseer. metafoor te identifiseer. Grade 8 Afrikaans HL Assessment Guidelines Page 2 of 5

VAARDIGHEID die metafoor (twee items wat met mekaar vergelyk word)te identifiseer Waardering van figuurlike taal die doeltreffendheid van 'n metafoor te verduidelik. die gebruik van personifikasie te identifiseer. Eie mening die digter se standpunt krities te evalueer. Lees- en skryftekens die rede vir die leestekens soos dit in die teks geberuik word, te verduidelik. Figuurlike taalgebruik die betekenis van 'n woord (direk/geïmpliseerd) te identifiseer. Onderwerpsinne die hoofgedagte in 'n paragraaf en die betekenis van woorde en uitdrukkings te identifiseer. Taalstrukture en - konvensies Trappe van vergelyking Enkelvoudige /Saamgestelde sinne om die oortreffende trap van 'n byvoeglike naamwoord te gee. voegwoorde te gebruik om saamgestelde sinne te vorm. Sinonieme 'n sinoniem te gee vir 'n woord wat in die teks voorkom om die teks te verstaan. Direkte en Indirekte rede die gebruik van direkte en indirekte rede te verstaan. Letterlike en Figuurlike taal die verskil tussen letterlike en figuurlike taal te onderskei. Werkwoord die werkwoord in die korrekte vorm en tyd te gebruik. Idiomatiese taalgebruik die gebruik van idiomatiese taal te verduidelik. Grade 8 Afrikaans HL Assessment Guidelines Page 3 of 5

VAARDIGHEID Antonieme om die begrip van taal in konteks te toon. Spelpatrone en redigeringsvaardighede woorde korrek te spel en werkwoorde in die korrekte tyd te gebruik. Lees-en skryftekens die funksie van leestekens in konteks te identifiseer en verduidelik en korrekte spelling van woorde te ken. Rededele die bywoordelike vorm te ken. Rededele selfstandige naamwoorde te vorm. Afkortings afkortings voluit te skryf. Sinsleer: bepalings die bywoordelike bepalings in 'n sin te identifiseer. Opsommning die hoofgedagte in 'n teks te identifiseer en opsom. Skryf en aanbied Dialoog Om die skryfproses doeltreffend te gebruik. Assesseer : Inhoud en styl/taal en redigering 'n dialoog van tussen 140-160 woorde te skryf. Om die skryfproses doeltreffend te gebruik. Assesseer : Inhoud en styl/taal en redigering 'n tydskrifartikel van tussen 140-160 woorde te skryf. Daar word van opvoeders verwag om hierdie riglyne tesame met ander bronne te gebruik vir hul leer en assesseringsprogramme sodat die leerders vertroud raak met verskillende assesseringstyle. Daar word ook van opvoeders verwag om hul eie assesseringsinstrumente te ontwikkel insluitende sekere style wat in die JNA voorbeeldtoetse voorkom ter uitbreiding en verryking van Skool Gebaseerde Assessering [SBA]. Grade 8 Afrikaans HL Assessment Guidelines Page 4 of 5

TRANSAKSIONELE TEKS - KOERANTARTIKEL (RUBRIEK: 20 punte) 20 PUNTE KODE 7 Uitmuntend 70-100% KODE 5 Beduidend 60-69%, BEPLANNING EN FORMAAT 13 PUNTE -Uitgebreide, gespesialiseerde kennis van vereistes van teks. -Gedissiplineerde skryfwerk behou fokus, geen afwykings. algeheel koherent en hoogs uitgebreid; alle detail ondersteun feitlik foutlose en gepaste aanbieding. -Formaat hoogs geskik/uitmuntend. KODE 4 Voldoende 50-59% KODE 2 Basies 40-49% KODE 1 Ontoereikend 0-39% 9-13 8 6-7 4-5 0-3 -Redelike kennis van vereistes van teks. -Skryfwerk behou fokus, geringe afwykings. meestal koherent en uitgebreid; die meeste detail ondersteun goedsaamgestelde en gepaste aanbieding. -Nodige reëls vir formaat van teks toegepas;beduidend. -Voldoende kennis van vereistes van teks. onderwerp af, maar dit belemmer nie algehele betekenis voldoende koherent; sommige detail ondersteun bevredigende en gepaste aanbieding. -Vereistes van formaat voldoende toegepas. -Elementêre kennis van vereistes van teks. Respons op geskrewe teks toon beperkte fokus. onderwerp af; betekenis plek-plek onduidelik. nie altyd koherent; baie min detail ondersteun -Onvoldoende vir Huistaalvlak t.s.v. eerste poging; swak aanbieding. -Het vae idee van formaat van teks; kritiese, nalatige foute; elementêr. -Geen kennis van vereistes van teks. Respons op geskrewe teks toon beperkte fokus. onderwerp af; betekenis plek-plek onduidelik. nie Koherent; baie min detail ondersteun -Beplanning en/of eerste poging onvoldoende. Swak aanbieding. -Formaat van teks nie toegepas; ontoereikend. 5-7 4 3 2 0-1 TAAL, STYL EN REDIGERING 7 PUNTE -Grammatikaal akkuraat en briljant saamgestel. -Woordeskat hoogs gehoor en opdrag(inhoud) hoogs geskik. -Feitlik foutvry na -Lengte korrek. -Goed saamgestel en lees maklik. -Woordeskat geskik vir doel, gehoor en inhoud. meestal geskik. -Meestal foutvry na -Lengte korrek. -Samestelling voldoende, foute belemmer nie vloei van teks. -Woordeskat voldoende vir doel, gehoor en inhoud. redelik geskik. - n Paar foute na -Lengte amper korrek. -Swak saamgestel en moeilik om te volg. -Woordeskat benodig remediëring en is nie gehoor en inhoud nie geskik -Besaai met foute na -Lengte: te kort/lank. -Swak saamgestel en baie moeilik om te volg. -Woordeskat benodig ernstige remediëring en is nie gehoor en inhoud nie in ooreenstemming met onderwerp -Besaai met foute na proeflees; verwar die leser. -Lengte is heeltemal te kort/te lank. Grade 8 Afrikaans HL Assessment Guidelines Page 5 of 5