NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 MUSIEK V1

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK 8...

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 5 Deur S.J. Cloete INHOUDEOPGAWE. Tra. 5. Kopiereg voorbehou 1989 BLADSY

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

BIBLIOGRAFIE BYLAAG:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Om die gebruik van instrumente in Westerse musiek te ondersoek *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK 8...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

BIBLIOGRAFIE BYLAAG:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 4 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE T.L Kopiereg voorbehou 1989 BLADSY

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 MODEL 2008 EKSAMENNOMMER/NAAM: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 rofwerkblad.

Musiek/V2 2 DoE/Model 2008 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. Beantwoord AL die vrae. Hierdie eksamen word geskryf terwyl die kandidate na 'n CD luister. Die CD moet deur die musiekonderwyser by die sentrum in die teenwoordigheid van die eksamenopsiener gespeel word. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos op die eksamenvraestel aangedui. Laat genoegsame tyd tussen die herhaling van snitte toe en wag tot al die kandidate klaar geskryf het voor die volgende snit gespeel word. Kandidate moet die antwoorde op die vrae op die eksamenvraestel beantwoord. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die CD ten minste drie dae voor die eksamen in die teenwoordigheid van die eksamenopsiener oopmaak. Die CD moet dan uitgetoets word op die CD-speler wat gedurende die eksamen gebruik gaan word om seker te maak dat dit behoorlik funksioneer. Maak ook seker dat die klankkwaliteit en akoestiek aanvaarbaar is. Die laaste bladsy van die vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk gebruik kan word. Dit mag deur die kandidaat verwyder word.

Musiek/V2 3 DoE/Model 2008 AFDELING A: MUSIEKBEGRIP EN GEHOOR VRAAG 1 SNIT 1 (moet TWEE KEER gespeel word) Jy sal EEN uittreksel hoor wat TWEE KEER gespeel sal word. Hierdie voorbeeld sal met 'n inleiding van een maat begin. Plaas 'n regmerk in die blokkie bokant die ritmepatroon wat 'n swing-gevoel het. 1.1 1.2 VRAAG 2 SNIT 2 (moet TWEE KEER gespeel word) Jy sal EEN uittreksel hoor wat TWEE KEER gespeel sal word. Hierdie voorbeeld sal met 'n inleiding van een maat begin. Plaas 'n regmerk in die blokkie bokant die ritmepatroon wat jy hoor. 2.1 [1] 2.2 2.3 [1]

Musiek/V2 4 DoE/Model 2008 VRAAG 3 SNIT 3 (moet DRIE KEER gespeel word) Lees die instruksies op die volgende bladsy. Luister na SNIT 3, volg die partituur en beantwoord die vrae op die volgende bladsy. Menuet & Trio, uit Klaviersonate in C, Hob. XVI/7

Musiek/V2 5 DoE/Model 2008 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 3.1.5 3.1.6 3.1.7 3.1.8 3.1.9 Voltooi die melodie in mate 14 en 15 op die partituur deur van die korrekte ritme en musieknotasie gebruik te maak. Is die werk in saamgestelde of enkelvoudige tydmaat? Benoem die komposisietegnieke wat in [a en b] en [c en d ] gebruik is. Noem die mate waarin 'n sekwens in die trio voorkom. Vergelyk X en Y en beantwoord die vrae hieronder. a) Watter van die volgende komposisietegnieke is gebruik? Onderstreep die korrekte antwoord. transposisie sekwens herhaling b) Watter intervalverskil is daar tussen X en Y? Onderstreep die korrekte interval. majeur 6de volmaakte 5de verminderde 4de Hoe verskil die toonsoort en ritme van die menuet met die trio? Noem die kadens in maat 4. Noem die toonsoort en kadens waarmee die trio eindig. In watter maat hoor jy 'n onvolmaakte kadensiële tweede omkering (kwartsekst) progressie? (2) (1) (2) (1) (1) (1) (4) (1) (2) (1) [16]

Musiek/V2 6 DoE/Model 2008 VRAAG 4 Luister na die uittreksels (snitte) van Voiles deur Debussy en volg die instruksies. 4.1 SNIT 4 (moet TWEE KEER gespeel word) Op watter soort toonleer is die volgende melodie gebaseer? Onderstreep die korrekte antwoord. chromaties majeur blues mineur pentatonies heeltoon (1) 4.2 In watter styl is die musiek? Onderstreep die korrekte antwoord. Klassiek Impressionisme Barok (1) 4.3 SNIT 5 (moet TWEE KEER gespeel word) VRAAG 5 Beskryf die stemming van die werk deur die emosies wat jy voel as jy na die musiek luister, te noem. (2) [4] SNIT 6 (moet TWEE KEER gespeel word) Luister na die uittreksel van die 'gat'-seksie van Rãg Pîlo en volg die instruksies. 5.1 Identifiseer die styl van die musiek. (1) 5.2 Met watter solo strykinstrument begin die werk? Onderstreep die korrekte antwoord. sitar tãla kitaar (1) 5.3 Watter instrument speel die basiese ritmepatroon? Onderstreep die korrekte antwoord. kitaar timpani tabla (1) [3]

Musiek/V2 7 DoE/Model 2008 VRAAG 6 SNIT 7 (moet TWEE KEER gespeel word) Luister na die uittreksel van Lost Your Head Blues (1926) en volg die instruksies. 6.1 Omkring die korrekte harmoniese patroon (akkoorde) op die partituur. (5) 6.2 Noem die vorm en voordragstyl. (1) 6.3 Watter EEN van die volgende instrumente speel die instrumentale antwoord? Onderstreep die korrekte antwoord. klarinet kornet fluit (1)

Musiek/V2 8 DoE/Model 2008 6.4 Hoe gebruik die sangeres haar stem? (2) 6.5 Noem 'n blues-sanger/es aan jou bekend. (1) 6.6 Met watter van die volgende terme assosieer jy die G b -note in mate 5, 6, 9 en10? Onderstreep die korrekte term. VRAAG 7 modulasie blue-noot verhoogde terts (1) [11] SNITTE 8 22 (elke snit sal EEN KEER gespeel word) Kandidate moet enige TIEN van die volgende snitte kies (snitte 8 22). Dui duidelik aan watter tien snitte jy wil beantwoord. Dui ook duidelik aan watter snitte jy NIE wil beantwoord nie. Luister na die musiekuittreksels en plaas 'n regmerk in die blokkie langs die term van jou keuse. EEN PUNT VIR ELKE KORREKTE ANTWOORD = 10 PUNTE 7.1 Snit 8 Ragtime Jazz (1) 7.2 Snit 9 Ragtime Jazz (1) 7.3 Snit 10 Musiekteater Opera (1) 7.4 Snit 11 Suid-Afrikaanse Suid-Afrikaanse kunsmusiek tradisionele musiek (1) 7.5 Snit 12 Glam rock/david Bowie Afrika-jazz (1) 7.6 Snit 13 Glam rock/david Bowie R&B pop (1)

Musiek/V2 9 DoE/Model 2008 7.7 Snit 14 Simfonie Concerto (1) 7.8 Snit 15 Suid-Afrikaanse Suid-Afrikaanse populêre musiek tradisionele musiek (1) 7.9 Snit 16 Karakterstuk Simfoniese gedig (1) 7.10 Snit 17 Romantiese kunslied Koraalmusiek (1) 7.11 Snit 18 Heavy metal Brit pop (1) 7.12 Snit 19 Westlife Heavy metal (1) 713 Snit 20 Barokperiode Klassieke periode (1) 7.14 Snit 21 Viool-concerto Horing-concerto (1) Snit 22 Afrika-musiek Indiese musiek (1) [10] TOTAAL AFDELING A (46 2): 23

Musiek/V2 10 DoE/Model 2008 AFDELING B: VORM VRAAG 8 SNIT 23 (moet EEN KEER gespeel word) Lees deur die vrae en luister na die Scherzo and Trio van die Lentesonate van Beethoven. Beantwoord dan die vrae.

Musiek/V2 11 DoE/Model 2008

Musiek/V2 12 DoE/Model 2008

Musiek/V2 13 DoE/Model 2008 8.1 Onderstreep die korrekte antwoord waar van toepassing. 8.1.1 Gedurende watter periode is hierdie werk gekomponeer? Romanties Barok Klassiek (1) 8.1.2 Beethoven wil hê dat die eerste deel van die scherzo sonder herhaling gespeel moet word. Hoekom, dink jy, is dit so? (2) 8.1.3 In watter vorm is die scherzo-seksie? (1)

Musiek/V2 14 DoE/Model 2008 8.1.4 In watter vorm is die trio-seksie? (1) 8.1.5 Noem TWEE maniere waarop die scherzo en trio met mekaar kontrasteer. (2) 8.1.6 In watter toonaard is die musiek in mate 29 36? Watter verwantskap het dit met die hooftoonaard? D-majeur F-majeur C-majeur dominantmajeur verwante mineur subdominantmajeur (2) 8.1.7 Noem die toonaard en kadens in maat 16. (2) 8.1.8 Wat word die linkerhandparty (bassleutel) in mate 29 36 genoem? (1) 8.1.9 Noem 'n ander komponis wat in dieselfde tydperk as Beethoven geleef het. (1) 8.1.10 Scherzo beteken 'n 'grap'. Wat, dink jy, is volgens Beethoven grappig in hierdie stuk? (1) 8.1.11 Waar kom 'n B b -majeurtoonleer voor? (1) 8.1.12 Wat beteken die tempo-aanduiding allegro molto? (1)

Musiek/V2 15 DoE/Model 2008 8.1.13 Die omkringde B-suiwer in maat 40 is 'n... chromatiese noot diatoniese noot (1) 8.1.14 Wat beteken die teken? (1) 8.1.15 Is die tekstuur van die scherzo-seksie homofonies of polifonies? (1) 8.1.16 Noem die toonaard en kadens in mate 43 44. (1) [20] TOTAAL AFDELING B (20 2): GROOTTOTAAL: 10 33

Musiek/V2 DoE/Model 2008 ROFWERKBLAD