60+Bedieningsbyeenkoms

Vergelijkbare documenten
60+Bedieningsbyeenkoms

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT

10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

n Tempel Leier besoek Jesus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifantsvallei

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Bergsig Boodskap. 18 Maart Maart 2018, Sesde Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde. - foto Ernstig genoeg om oorwinning

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

2 nd Chances... Wiskunde

Iederark (018) (018)

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Hoe kies n mens n troeteldier?

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Les 14: Entrepreneurskap

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Die Groot Gebod dennis de wet

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

NGK PAROW-WELGELEGEN. La Provenceweg 47, Welgelegen Tel /5

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Omsendbrief 19/ Junie 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Transcriptie:

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 2 JULIE Skriflesing: Gen 9: 8-19 09:00 Erediens (Doop) Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 18:00 Erediens Ds Leon Westhof Teks vir die week: Luk 16: 1-8 DINSDAG 4 JULIE 09:00 Jukskei 19:00 35+ - Herberg WOENSDAG 5 JULIE 05:45 Manne van die Woord DONDERDAG 6 JULIE 09:00 Jukskei SATERDAG 8 JULIE 05:45 Manne van die Woord SONDAG 9 JULIE 09:00 Erediens Ds Danie Vermaak 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 18:00 Erediens Ds Alex Clark 60+Bedieningsbyeenkoms Op 2 Augustus besoek ons Garden World. Bus vertrek om 08:30 vanaf die kerkterrein en behoort teen 13:00 terug te wees. Koste is R60 per persoon. Gee asb u name plus die bedrag in by die Kerkkantoor voor 27 Julie om 12:00. Navrae: Schalk by 012 345 1605 of 083 484 8676 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 27 Julie, 3, 10 en 17 Augustus 2017 vir die ouers wat in Sept, Okt en Nov 2017 wil doop. Ouers is welkom om die kursus tydens swangerskap by te woon. Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die kerkkantoor. ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die beoogde doopdatum ingehandig word.

NUWE INTREKKERS elohim Koffiewinkel n Verskeidenheid vlekvrye staal kruisie hangertjies te koop. Beskikbaar by die koffiewinkel tydens weeksoggende asook by die kerkkantoor na eredienste. Hannelie White: Bestuurder Alle nuwe lidmate wat nog nie aangemeld het nie, ontmoet asb. ons Nuwe Lidmatespan direk na die erediens voor by die kerkruim. Die volgende nuwe lidmate het kom aanmeld: Geraldine Barnard en Willie en Retha Coetzee en gesin. Die volgende attestaat is ontvang: Tertuis en Charlotte Desiree Nel en gesin; Geraldine Barbara Barnard; Jaco Visagie; Mari van der Merwe; Christoffel Johannes en Franciske Mari Botha en Ané du Preez. 0123451144 VAKLEERLING LOODGIETER koffie@ngelarduspark.org.za n Loodgieter onderneming in Elarduspark het n vakature vir n jongman jonger as 22 jaar, wat as loodgieter opgelei wil word. Die geskikte kandidaat moet eerlik en betroubaar wees en bereid om te werk. Hy moet ook eie vervoer hê vanaf huis na werk. Vorige ondervinding sal n aanbeveling wees, maar is nie n vereiste nie. Kontak Francois by 012 345 1956 Is daar enige gemeentelede wat ons kan help met kleiner houtwerk? Die enigste gereedskap wat jy sal benodig is n jig saw. Ons het hulp nodig met die uitsny van vorms vir n korttermyn projek. Kontak Christie 082 408 3303

By verwysing spesifiseer waarvoor die bedrag is. bv. dankoffer, CMR, kamp, ens. KLEREBANK Die klerebank se voorraad is min en ons benodig asb dringend tweedehandse klere vir mense in nood. Alle ouderdomme en enige skoon klere is baie welkom. Lewer asb af by die kerkkantoor tussen 08:00 13:00. Baie dankie BROOD OP DIE WATER Neem gerus n sakkie met n behoeftelysie by die voordeur. Bring die produkte dan volgende Sondag saam en plaas op die trollie by die voordeur. Enige kontantskenkings is ook welkom. Merk dit deeglik: Kospakkies Vir enige navrae, kontak asseblief vir Hannelie White 012-3451144 of 0833247084. VERLOF Ds Kobie is tot 23 Julie met verlof. E-NUUS Indien jy nog nie ons weeklikse briefie per e-pos ontvang nie, is jy welkom om jou e-posadres deur te stuur na: kerkkantoor@ngelarduspark.org.za Mannaprojek benodig deelnemers As jy kans sien om een x per kwartaal vir 6 gesinne n ete te kook, of As jy nie van kook hou nie, maar n finansiële bydrae wil maak om bestanddele aan te koop vir die wat wil kook. Kontak Antoinette Pretorius by 082 3768 703 of nettiesbandb@gmail.com of Ryna Grobbelaar by 012 345 1144 of ryna@ngelarduspark.org.za

GEBEDSGIDS VIR ONS LANDSITUASIE, SAAMGESTEL DEUR DIE NG KERK EN DIE SARK. Laat u wil geskied O God, laat nie ons wil nie, maar laat u wil geskied in die bystand van ons polisiemag laat u wil geskied in die waaksaamheid van ons intelligensiediens laat u wil geskied in die funksionering van ons regstelsel laat u wil geskied in die ondersteuning van ons burgerlike gemeenskap laat u wil geskied in die voorbeeld van ons parlement laat u wil geskied in die besteding van ons land se finansies laat u wil geskied in die leiding van ons president laat u wil geskied in die inrigting van ons skoolstelsel laat u wil geskied in die vorming by ons kolleges en universiteite laat u wil geskied in die deursigtigheid van ons ekonomie laat u wil geskied in die heiligheid van ons families laat u wil geskied in die getrouheid van ons kerke laat u wil geskied in ons hele lewe. Amen TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) 345-1460 of 0728508926 of die kerkkantoor (012) 345-1144. BIDUUR VIR VERVOLGDE CHRISTENE Dinsdae om 19:00 by Woodystr 726, Wingatepark - Kontak Neels 084 5165654 Ons bid hierdie week vir: Herstel : Tokkie Orton Kor van der Boon Nancy van Rooyen Marie Pretorius Pets Seuer Retha Kruger Lilliën de Jager Mattie Bosman Cornelius Viljoen Gerrit Ferreira Theo Nel Jack Carstens Marie Liebenberg Johan Cloete Chris Muller Linda Hendrikz Kronies: Anna Pretorius Jan van Rooyen Dirk en Erna Kruger Frans Visagie Gavin Wise Kronies (vervolg): Hettie Botha Japie van Zyl Magda Wolfaardt Maria Vorster Melinda Aldrich Nellie Engelbrecht Pieter Bouillon Pieter Stannard Petrus Joubert Marlene Slabbert Ria Hoffman Timo Wasserman Kanker: Alida Watson Alwyn Cronje Chris en Elsie van Wyk Dawie Scholtz Donald van Aardt Elize Neuhoff Martha Marais Wickus J van Rensburg Erna Schep Kanker (vervolg): Helena Lindeman Ina Botha Pat Strydom Steve Prinsloo Willie du Plessis Winnie du Plessis Familielede buite ons gemeente: Nelia Westhof (ds Leon se ma) Hannalie Pienaar (Lucia se skoonsuster) Issie Viljoen (Susan Wassenaar 0827431993) Harm Strijdom (Tracey Grobbelaar se neef) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) 345-1144 of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za deur te gee.

Baie, baie dankie vir julle almal se getroue ondersteuning die afgelope jare wat ek jou naaldwerkmasjien kon diens. Ons verhuis na Kokanja en ek is nou op pensioen. Groete Neil

IT Ondersteuning vir Almal Probleme met u rekenaar of netwerk? Dienste wat ons bied: Diens van alle petrol en diesel voertuie Enige, koppelaar overhauls Diagnostiese ondersoeke Gratis vakansie en veiligheid inspeksies Brieke Elektriese herstel werk Diens en herstel van sleepwaens En nog vele meer Ons kan jou voertuig kom haal en aflaai in Centurion en Pretoria Oos omgewing Eerlik en bekostigbaar! Kontak: 0836554026 e-pos: info@peritusauto.co.za Vriendelike en persoonlike diens by u huis of besigheid Kontaknr: 082 773 8950 www.ultiware.co.za AANDAG!! AANDAG!! Elarduspark huis met goeie langtermynhuurder en losstaande 35 vkm werkswinkel met ingeboude kaste te koop vir R1.7 m. Werkswinkel het aparte toegang tot erf. Huurinkomste R10 000 per maand. Skakel Wilma op 083 292 5792

Sukkel u om u skuld te betaal? Ignoreer u skuldeisers? NASKOOL SENTRUM Naby Elarduspark Laerskool Oop tydens vakansies Alle ouderdomme welkom Cathcartstraat 619 Elarduspark www.mykem.cop.za VAKANSIE-PROGRAM Geen planne vir u kinders die vakansie nie??? Laat ons help! EKSTRA WISKUNDE-EN WETENSKAP KLASSE Vir alle ouderdomme Is u voertuig op huurkoop? En u agter met die paaiemente? Is u agter met u huis paaiement? Of huur u? Dit is beter om te sekwestreer, en te rehabiliteer, sodat u nie slapelose nagte het nie. Teen n eenmalige fooi gaan ons die proses saam met u deur. E-pos : debtfree56@gmail.com Al u vrae word beantwoord. TUISONDERRIG SENTRUM Gr R tot 12 Cambridge en Impak Individueel gefokusde onderrig Santie: 083776 6916 /Ko-Mare: 0814864644

Liza van Wyk Oudioloë Kom besoek ons vir: Gehoortoetse Gehoorapparate Gehoorbeskerming Spraakterapie H/V De Villabois Mareuil & Hesketh Straat - Moreletapark Tel: 012 997 1718 VAKANSIE VERHURING - AMANZIMTOTI KZN SELFSORG WOONSTEL OP STRAND Oopplan kombuis-sitkamer, tafel, badkamer, stort en toilet en tweede badkamer toilet en wasbakkie. Hoofslaapkamer dubbelbed en spieëltafel, tweede slaapkamer met enkelbed, kas, ens. Enkelbed in toebalkon gedeelte. DSTV. LOOPAFSTAND NAWINKELS. Geen diere. Woonstel word elke dag skoongemaak. NAVRAE: ELVA 0843254814 e-pos: lwilmaverhuring@telkomsa.net Vir al u Annique velsorg- grimering en rooibostee produkte, skakel onafhanklike Annique konsultant vir meer as 34 jaar! Spesiale kopies elke maand. Afgelewer by u voordeur. Indien u die produk nog nie gebruik nie, skakel my vir gratis gesigbehandeling. Petro de Villiers - 012 345 1596 / 082 670 0051

PREEKAANTEKENING