ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Vergelijkbare documenten
EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Hoe kies n mens n troeteldier?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Migrasie: voëls wat trek

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Jakkals lê eendag heerlik en

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Memorandum: Voorbeeld van n toets

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 1 ½ UUR MAART 2009 PUNTE : 60 EKSAMINATOR MEV. N. VAN ZYL MODERATOR MNR. D.E.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Transcriptie:

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR

NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks 22 TOTAAL 60 INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae op die vraestel. 2. Lees die instruksies by elke vraag noukeurig deur. 3. Skryf netjies en leesbaar. AFDELING A LEESBEGRIP Lees die leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg DROOM GROOT, VANG SPOED! Dis goed om ʼn droom te hê- selfs al lyk dit na ʼn mal, onbereikbare droom! Soos Turbo, ʼn gewone tuinslak met ʼn groot droom om ʼn professionele renjaer te word en teen die regte motors deel te neem! 1. Helde kom in alle vorms, geure en kleure. ʼn Slak is die laaste ding wat jy dink ʼn renjaer kan word! Moet egter nooit dink dat wie jy is of hoe jy lyk beteken dat jy nie groot drome mag droom nie. 2. AANHOUER WEN! Turbo se ouer boetie Chet dink hy moet eerder by die huis bly en vergeet van sy droom. Maar Turbo gaan nie opgee nie al raak dinge hoe moeilik. Wil jy eerste in jou klas staan? ʼn Boek skryf? Moet nooit, ooit opgee nie! Al kom dit sukkel- sukkel. 3. Jou drome inspireer almal om jou. Daar is niks so wonderlik as om te sien hoe iemand hard werk en aanhou probeer totdat hulle drome waar word nie. Dit moedig ander aan om ook groot te droom! Bladsy 2 van 10

4. ʼn Droom maak jou anders. Dit gee jou lewe rigting. Ons almal het ʼn droom nodig sodat ons iets het wat ons inspireer en laat hard werk. Hier s wat Ryan Reynolds, Turbo se stem, daaroor te sê het: As kind het ek gedroom om ʼn akteur te word, maar ek het gedink dit sal onmoontlik wees om te werk en te leef in die flimbedryf. Ek moes BAlE hard werk om te kom waar ek is! 5. Drome verbreed jou horisonne. Jy leer nuwe dinge, lees meer boeke, oefen harder, samel inligting in, hou aan groei en verander en verbeter. So, selfs al het jy nog nie jou grootste droom bewaarheid nie is jy sommer al klaar ʼn beter mens net omdat jy ʼn droom het! 6. Dis oukei om bang te wees. Baie van ons bereik nie ons drome nie, omdat dit makliker is om nie te probeer nie, want wat as ons niks regkry nie? Selfs al kry jy nie iets reg nie, beteken dit nie jy is ʼn mislukking nie. Dit beteken net dat jy die guts gehad het om te probeer en dat dit oukei is om soms bang te wees. Solank jy opstaan en weer probeer! Geneem uit: Hoezit! September 2013 Bladsy 3 van 10

VRAE: 1.1 Wie is Turbo? (1) 1.2 Gee DRIE beskrywings uit die leesstuk oor hoe helde voorkom? (3) 1.3 Wat is die laaste dier uit die leesstuk, wat ʼn renjaer kan word? (1) 1.4 Hoe maak ʼn droom jou anders? (paragraaf 4) (1) 1.5 Watter akteur speel Turbo in die film? (paragraaf 4) (2) 1.6 Wat dink jy beteken Aanhouer wen? (1) 1.7 Wat moet jy doen as jy eerste in jou klas wil staan? (paragraaf 2) (1) 1.8 Hoe het Chet,Turbo se ouer boetie, oor Turbo se groot droom gevoel? (2) Bladsy 4 van 10

1.9 Gee VYF positiewe feite oor hoe drome jou horisonne kan verbreed? (5) 1.10 Skryf DRIE lesse wat jy uit die storie geleer het? (3) (20) VRAAG 2 Swawelliedjie D.F. Malherbe 1 Ons het gevlug 2 vir die winterkou 3 om in die warmer lug 4 ons nessie te bou. 5 Hoog onder die dakrand 6 se skaduwee, 7 ons twee. 8 Ons huisie sal wees 9 van korreltjies klei 10 en binnekant sal ons 11 ʼn verebed sprei. 12 Op ʼn dag van sonskyn Bladsy 5 van 10

13 sal jong swaweltjies vlieg 14 uit donsewieg. 15 Om mee te gaan 16 as ons trek hiervandaan 17 Oor bos en boom, 18 Oor land en see. 19 Want ons lewe is een 20 lang somerdroom 21 van nessiesbou 22 en vlug vir die kou. Vrae: 2.1 Wat is die titel van die gedig? (1) 2.2 Wie is die digter van die gedig? (1) 2.3. Wie is die ons in die eerste reël? (1) 2.4 Waarvoor vlug die swaeltjies? (1) 2.5 Waar bou hulle hul nessies? (2) 2.6 Waarvan bou hulle hul nessies? (1) Bladsy 6 van 10

2.7 Waarom bou hulle nessies? (2) 2.8 Hoe lyk hulle Nessie in die binnekant? (1) 2.9 Skryf die versreëls neer waaruit kan ons aflei dat die swaeltjie ʼn trekvoël is. (2) 2.10 Probeer ʼn ander gepaste titel vir die gediggie te gee. (1) 2.11 Wat word bedoel met ons lewe is een lang somerdroom? (reëls 19-20) Omkring die letter van die korrekte antwoord. (1) A. Die swaeltjies droom in die somer. B. Die swaeltjies trek altyd na n land waar dit somer/warm is in die winter. C. Die swaeltjies droom oor die somer as hulle koud kry in die winter. 2.12 Noem enige VIER woorde wat rym. (4) en en (18) TOTAAL AFDELING A: 38 Bladsy 7 van 10

AFDELING B: TAAL IN KONTEKS VRAAG 3 3.1 Skryf die TWEE stamme in die volgende samestelling neer. (2) Tuinslak + 3.2 Onderstreep die ONDERWERP in die volgende sin: (1). Die slak droom oor ʼn vinnige motor. 3.3 Waarom word sukkel sukkel met ʼn KOPPELTEKEN geskryf? (1) 3.4 Pas KOLOM B by die regte antwoord in KOLOM A deur die korrekte antwoord (nie die letters nie) in die oop spasie in te vul: (10) KOLOM A Antwoord KOLOM B 1. Voorsetsel 3.4.1 a. Turbo 2. Intensiewe vorm 3.4.2 b. Jy loop te voet. 3. Verkleining 3.4.3 c. ens. 4. Homoniem 3.4.4 d. blitsvinnig 5. Homofoon 3.4.5 e. mannetjie / wyfie 6. Geslagsvorme 3.4.6 f. tuinslak 7. Samestelling 3.4.7 g. klere / kleure 8. Eienaam 3.4.8 h. les / les 9. Afkorting 3.4.9 i. slakke 10. Meervoud 3.4.10 j. droompie Bladsy 8 van 10

3.5 Maak TWEE verskillende sinne met die volgende HOMONIEM nl. deel om die verskillende betekenisse uit te wys. (2) 3.5.1 3.5.2 3.6 Deel die volgende woord in LETTERGREPE, (1) horisonne 3.7 Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD (2) 3.7.1 Drome gee my lewe nuwe rigting. 3.8 Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORD tussen hakies: (2) 3.8.1 Ons luister elke dag na stories. Ons word nie moeg nie. (maar) 3.8.2 Die televisie is heeldag aan. Kinders lees nie meer nie. (daarom) 3.9 Skryf die BYVOEGLIKE NAAMWOORD korrek oor: (1) Die vark is wild. Dit is ʼn wilde vark. 3.9.1 Die slak is dood. Dis ʼn slak. Bladsy 9 van 10

3.10 ONDERSTREEP die WERKWOORD in die sin. (1) 3.10.1 Op ʼn dag van sonskyn vlieg jong swaweltjies heen en weer. TOTAAL AFDELING B 22 GROOTTOTAAL 60 Bladsy 10 van 10