POSBUS 12001, ELSPARK

Vergelijkbare documenten
Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

REKORD- EN EINDEKSAMEN

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 24. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 4/ Maart VOORWOORD Mnr.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 37. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 8/ Augustus 2018.

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

Graad 7-inligtingsbrief

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

20 Oktober 2017 Webtuiste: Uitgawe: 33

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Wrestling Federation Stoeifederasie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

NUUSTAK 37/ November 2018

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Laerskool Stellenbosch

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

PERSONEELLYS POS Van Noemnaam Verlof Sel

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Oktober 2018 Webtuiste: Uitgawe: 31

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

2 nd Chances... Wiskunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

Transcriptie:

Hoërskool Elspark POSBUS 12001, ELSPARK 1418 www.hselspark.co.za Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 20 NUUSBRIEF 11/ 2016 VOORWOORD Mnr. JH van Niekerk Geagte Ouers Eerstens, baie geluk aan al ons leerlinge wat pragtig presteer het en pryse op die prestasie-aand ontvang het. Dit was ons graad 12-leerlinge se laaste prysuitdelingfunksie, terwyl die res van die skool in Januarie hul uitstaande pryse gaan ontvang. Die rede hiervoor is dat die eindeksamen uitslae en enige verdere prestasies in ag geneem word vir toekennings wat in Januarie gemaak sal word. Baie sterkte vir ons graad 12 s wat verlede week met hule eindeksamen begin het asook die res van die skool wat binnekort begin. Vir u gerief word die eksamenrooster hierby aangeheg. Die nuwe Hoofseun en Hoofdogter vir 2017 is op die prestasie-aand aangekondig. Hulle is: Albert Gooding Voorsitter en Hoofseun Engelise Kelder Ondervoorsitter en Hoofdogter Baie sterkte aan hulle asook die res van die leerlingraad met al hul take en die groot verantwoordelikheid wat op hulle skouers rus. Julle doen al reeds goeie werk Hou so aan! Aan elke leerling in die skool: Kom ons werk voluit tot die einde daarna kan jy lekker vakansie hou. Atletiek Alhoewel ons nie almal dieselfde talente ontvang het nie neem die hele skool deel aan die huissport in Januarie. Elke leerling moet vir ten minste drie items inskryf. Die afrigters sal teen volgende week vir elke leerling n oefenprogram gee vir voorbereiding. Afrigting vind ook reeds van volgende week af plaas.leerlinge moet hulle tyd korrek bestuur om gedurende die eksamentyd en veral wanneer hulle klaar geskryf het, by oefeninge uit te kom. Oefenroosters sal op die kennisgewingborde aangebring word. Kom ons neem deel en ontdek ons versteekte talente. Estie-groete Mnr. J van Niekerk Page 1 of 10

MATRIEKS 2016 GELUK n Tyd vir n terugblik op die lesse wat geleer is, avonture wat gedeel is, en helder oomblikke gevul met HOOFLEIERS 2017 Baie geluk met ons hoofleieirs wat aangewys is vir 2017: Hoofseun: Albert Gooding Hoofdogter: Engelize Kelder Onderhoofleiers: Adéle Uys, Renate Anderson, Micaela van Zyl, Pieter Geldenhuys spesiale betekenisse. VAARWEL n Tyd vir die deel om totsiens te sê ou vriend, vir al die goeie tye wat jy altyd sal onthou en uit te sien na die skatte wat wag vir jou in die toekoms. N NUWE BEGIN n Tyd vir uitsien, n tyd om nuwe doelwitte te stel. Om nuwe drome te droom om jou vlerke te sprei en te kyk wat lê op die horizon vir more. STERKTE! LEERLINGRAAD 2017 HOËRSKOOL ELSPARK Baie sterkte vir al ons graad 12-leerlinge. STUDEER, veg en druk deur tot aan die einde van jul eksamen! Page 2 of 10

FINANSIES Die volgende betalings is ontvang in die skoolrekening en geen verwysings is bygevoeg nie, skakel die Finansiële kantoor vir meer inligting. 08/08/2016 ABSA BANK SKOOLGELD..R500.00 RAPPORTE Die rapporte kan op 7 Desember vanaf 09:00 11:00 in die skoolsaal by die voogonderwyser afgehaal word. Geen rapport sal uitgehandig word as daar uitstaande handboeke teen die leerling se naam is nie. Indien n leerling se handboek verlore geraak het, is n bedrag van R100.00 per handboek by die Finansiële kantoor betaalbaar. 13/10/2016 ABSA BANK S Vd Westhuizen R500 14/10/2016 ABSA BANK VEREFFEN 919 GENEVE M SMITH 12A3 EKSAMENROOSTER: GR. 8-11 Sien aangeheg GR. 12 EINDEKSAMENROOSTER 2016 Sien aangeheg Verpligting teenoor die skool 2016 Die jaar snel ten einde en ons doen n vriendelike beroep op die ouers om alle skoolverpligtinge af te handel voor Woensdag 7 Desember 2016. Algemene Jaarvergadering Ons herinner u aan die Algemene Jaarvergadering op Maandag 14 November 2016 om 18:00 te HS Elspark skoolsaal waartydens die begroting vir 2017 voorgelê word vir goedkeuring. Graad 8-11 Eksamenreëlings: (2 28 November 2016) Die graad 10 en 11-leerlinge begin op 2 November met die eksamen. Die leerlinge moet op die gewone tyd 7:20 by die eksamenlokaal aanmeld. Die leerlinge moet elke dag handboeke van die vak wat afgehandel word, by hul voogonderwyser in die eksamenlokaal inhandig. Die eksamensessie duur tot 12:00. Die tweede sessie begin 12:30 en die leerlinge verdaag aan die einde van die skryfsessie. Die graad 8 en 9- leerlinge sal elke dag n studiesessie hê indien hul net een vraestel skryf. Dié leerlinge verdaag 13:00.U word weer vriendelik herinner daaraan dat leerders wat tydens n vraestel afwesig is, nie die vraestel op n ander tyd kan skryf nie. Slegs mediese sertifikate waarin n dokter sertifiseer dat n leerder so siek is dat hy/sy nie in staat is om eksamen te skryf nie, sal aanvaar word as wettige verskoning vir afwesigheid. Let wel dat die eksamenreëls ten alle tye deur die leerders nagekom moet word. Dié reëls sal die eerste dag waarop die leerlinge skryf weer met hul bespreek word. Neem kennis dat GEEN selfone in die eksamenlokaal toegelaat word nie. Tydens die duur van die eksamen moet die leerlinge al die skoolreëls eerbiedig ook ten opsigte van hul kleredrag. Baie sterkte aan elke leerling met die eksamen. Page 3 of 10

HOËRSKOOL ELSPARK EKSAMENROOSTER:NOVEMBER 2016 8 9 10 11 Wo 2/11 Skool Skool Eng 2 (2 Afr 2 (2½ LW Prakties (2 Do 3/11 Skool Skool Afr 2 (2½ Eng 2 (2 Vr 4/11 Skool Skool Wisk 1 (2 / FW 1() Wisk G 1 (1½ / Teg Wisk 1 (2 Ma Eng (studie) SW (studie) Wisk 2 (2 / FW 2 () 7/11 Eng HL/FAL (2 SW 1 (1½ Wisk G 2 (1½ / TegWis (2 Di 8/11 EBW (studie) Afr (studie) RTT Prak/IT Prak/ Religie 1 (2 EBW (2 Afr HT/FAL 1 (2 IGO 1 () Wo 9/11 Afr (studie) Afr HT/FAL(2 STUDIE LW 1 (2½ RTT Prak/IT Prak/ IGO 1 () Do 10/11 STUDIE Tegnologie (2 BS () LO (2 EngFal/HL 2 (1½ LW Prakties (2 Vr Wisk (studie) STUDIE FW 1 (2 Wisk 1 ()/ 11/11 Wisk (2 Teg Wet 1 () Wisk G 1 (2 Ma STUDIE EngFal/HL (2 FW 2 (2 Wisk 2/ () 14/11 SK (1½ Teg Wet 2 () Wisk G 2 ( 2 Page 4 of 10

Di NW (studie) STUDIE RTT Teo/IT Teo/ Siv/Meg/Elek/Toerisme 15/11 NW (1½ IGO 2 () () Wo 16/11 STUDIE Wisk (2 Rek ()/Geo 1 (2 LW 1 (2½ Do SW 1(1½ Afr (studie) Religie 1 (2 Afr 1 (2 17/11 SW 2 (1½ Afr 2 HT/Fal (1½ Vr 18/11 Ma 21/11 STUDIE EBW(2 Afr 1 (2 Eng 1 (2 STUDIE NW (2 Eng 1 (2 BS () Di 22/11 Wo 23/11 LO (1 ½ SK (1½ STUDIE Houtb/Pas + Draai/Motors/ Elektries/ Toerisme () STUDIE SW (studie) LW 2 (2 SW 2 (1½ Religie 2 (2 RTT Teo/IT Teo/ IGO 2 () Do 24/11 Tegnologie (studie) Tegnologie (2 STUDIE LO (2 LW 2 (2½ Geografie 2 (1½ Page 5 of 10

Vr STUDIE LO (studie) Religie 2 (2 25/11 LO (1½ Ma 28/11 HOËRSKOOL ELSPARK TIME TABLE:EXAMINATION NOVEMBER 2016 8 9 Wed 2/11 School Thurs 3/11 School School School Fri 4/11 School School Mon 7/11 Eng (study) Eng HL/FAL (2 hrs) SS (study) SS 1 (1½ hrs) Tues 8/11 EMS (study) EMS (2 hrs) Wed 9/11 Afr (study) Afr (study) Afr HT/FAL 1 (2 hrs) Thurs 10/11 Fri 11/11 Afr HT/FAL(2hrs) Maths (study) Maths (2 hrs) Technology (2 hrs) EngFal/HL Mo 14/11 EngFal/HL AC(1½hrs) Thues 15/11 NS (study) NS (1½ hrs) Page 6 of 10

Wed 16/11 Maths (2 hrs) Thurs 17/11 SS 1(1½ hrs) SS 2 (1½ hrs) Afr (study) Afr 2 HT/Fal (1½ hrs) Fri 18/11 EMS (2 hrs) Mo 21/11 NS (2 hrs) Thues 22/11 LO (1 hr) AC(1 hr) Wed 23/11 SS (study) Thurs 24/11 Technology (study) Technology (2 hrs) SS 2 (1½ hrs) Fri 25/11 LO (study) LO (1½ hr) Page 7 of 10

HOËRSKOOL ELSPARK GR. 12 EINDEKSAMENROOSTER 2016 (Onderhewig aan veranderings) Die kandidate MOET 1 uur voor die eksamen begin by die skool aanmeld. Die kandidate moet reeds 8:20 en/of 13:20 hul sitplekke inneem. Die vak wat die betrokke dag geskryf word se handboeke moet vanaf 8:00/13:00 by die spesifieke plek wat aangewys word, ingehandig word. GEEN TASSE, SELFONE, ANDER ELEKTRONIESE MIDDELE MAG SAAMGEBRING WORD NIE. (Los dié genoemde media BY DIE HUIS/IN DIE MOTOR.) Die kandidate MAG SLEGS IN DIE EKSAMENLOKAAL WEES EN NIE TUSSEN DIE SKOOLGEBOUE/KLASSE NIE. Die leerders moet die volgende toon voordat hul in die eksamenlokaal toegelaat word: *Identiteitsboek *Rooster Al die leerders verdaag aan die EINDE van die sessie as al die kandidate se antwoordstelle ingeneem is. Netheid: hare en kleredrag is n voorvereiste vir toelating tot die eksamen. DATUM VAK TYDSDUUR TYD Wo 19/10 RTT (Prakties) II 09:00 12:00 Do 20/10 IT (Prakties) I 09:00 12:00 Wo 26/10 Eng. FAL I 2 uur 09:00 11:00 Do 27/10 Rek 09:00 12:00 Siviele Tegnologie 14:00 17:00 Vry 28/10 Wisk I 09:00 12:00 Wisk Gelett I 09:00 12:00 Religie Studies 2 uur 14:00 16:00 Ma 31/10 Wisk II 09:00 12:00 Wisk Gelett II 09:00 12:00 Do 03/11 Afr HT I 2 uur 09:00-11:00 RTT (Teorie) II 14:00 17:00 Vry 04/11 FW (Fisika) I 09:00 12:00 Ma 07/11 FW (Chemie) II 09:00 12:00 Wo 09/11 Eng II 2 uur 09:00 11:00 Page 8 of 10

Elektriese Tegnologie 14:00 17:00 Do 10/11 Toerisme 14:00 17:00 Vry 11/11 LW I 2 ½ uur 09:00 11:30 Ma 14/11 LW II 2 ½ uur 09:00 11:30 IGO I 14:00 17:00 Wo 16/11 Afr II 2 ½ uur 09:00 11:30 IGO II 14:00 17:00 Ma 21/11 Meganiese Tegnologie 14:00 17:00 Di 22/11 Besigheidstudies 09:00 12:00 Do 24/11 IT (Teorie) II 14:00 17:00 Vry 25/11 Eng III 2 ½ uur 9:00 11:30 Ma 28/11 Afr III 2 ½ uur 09:00 11:30 Religie II 2 uur 14:00 16:00 Page 9 of 10

Page 10 of 10