JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

Vergelijkbare documenten
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Nota vir die onderwyser/es:

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 4A) VAN NAAM C C Y Y M M D D

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

8 Die mens in die ruimte

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Transcriptie:

PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ UUR PROVINSIE STREEK _ DISTRIK _ NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D Die toets bestaan uit 13 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Instruksies aan die leerder 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Die onderwyser(es) sal jou deur die oefenvoorbeeld lei voordat jy met die toets begin. 4. Die toets duur is 1½ uur. 5. Skryf netjies en leesbaar. Oefenvoorbeeld 1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. Watter land word deur die sokkerspan Bafana Bafana verteenwoordig? A Australië B Suid-Afrika C Kameroen D Nigerië Jy het die vraag korrek beantwoord as jy B B omkring het. Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 6 Afrikaans HL Test 1

AFDELING A: BEGRIP Lees die onderstaande storie en beantwoord vrae 1 10. Tshepiso was 'n waterdraer. Hy het in die dorpie, Osaka, gewoon. Hy het 'n belangrike taak gehad. Hy het daagliks vars water vir sy familie aangedra. Hy het twee groot potte aan 'n stok oor sy skouers gedra. Een pot het 'n kraak in gehad, terwyl die ander een heel en perfek was. Toe hy by die dorpie gekom het, was die gekraakte pot net halfvol met water. Vir twee volle jare het Tshepiso elke dag vars water in die potte vir sy familie aangedra. Sy familie was nie tevrede met die halfvol, gekraakte pot nie. Die perfekte pot was trots op sy werk en het komplimente ontvang. Dit is mos waarom hy gemaak is. Hy het net so belangrik soos 'n mens gevoel en het die stukkende pot op sy selfsugtige manier geïgnoreer. Sy grootpratery het die gekraakte pot minderwaardig laat voel. Hy het vanaf die stroompie tot in die dorpie die helfte van sy water uitgelek. Die gekraakte pot het die perfekte pot gevra om hom te help om sy kraak reg te maak, maar die perfekte pot was altyd net te besig en kon nie help nie. Na twee jaar het die gekraakte pot sy gevoelens met Tshepiso gedeel. Hy het nutteloos gevoel. "Ek is skaam oor die kraak in my sy; dit lek water al die pad na julle huis toe. Ek het geen waarde meer nie en moet weggegooi word." Tshepiso het hartseer gevoel. Hy het nie geweet hoe nutteloos die gekraakte pot gevoel het nie. Hy het geglimlag en sagkens aan die gekraakte pot gesê: "Het jy opgemerk dat daar slegs aan jou kant van die pad pampoene groei en nie aan die kant van die ander pot nie. Ek het altyd van jou swakheid geweet, daarom het ek pampoensaad aan jou kant geplant. Jy gooi die pampoensaad elke dag nat. Sonder jou swakheid sou ek nie pampoene kon kweek nie. " [Aangepas uit Oxford English for Success Grade 6] Grade 6 Afrikaans HL Test 2

1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. Wat is die beste titel vir die storie? A B C D Kweek van groente Twee perfekte potte Die gekraakte pot 'n Swaar vrag 2. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 2.1 Wie is die hoofkarakters in die storie? A B C D Tshepiso en die perfekte pot. Tshepiso en die gekraakte pot. Tshepiso en sy familie. Tshepiso en die inwoners van Osaka. 2.2 Wat is die hoofgedagte van die storie? A B C D 'n Gekraakte pot wat nutteloos voel. 'n Seun wat groente kweek. Twee potte wat baklei. 'n Perfekte pot wat nutteloos voel. 2.3 Waar vind die storie plaas? A B C D in 'n groot stad in 'n dorpie in 'n sirkustent in 'n skool Grade 6 Afrikaans HL Test 3

3. Nommer die vier sinne in die volgorde soos dit in die storie gebeur het. Tshepiso verduidelik dat hy pampoensade geplant het. Die gekraakte pot praat met die waterdraer. Die gekraakte pot voel beter. Tshepiso stap daagliks na die stroom toe vir water. (2) 4. Dui aan of die volgende Waar of Onwaar is: 4.1 'n antoniem vir die woord 'groot' is reusagtig. 4.2 'n sinoniem vir die woord 'spog' is grootpraat. 5. Beantwoord die volgende vrae: 5.1 Skryf die teenoorgestelde vorm van die woord tussen hakies deur 'n voorvoegsel by te voeg. Die gekraakte pot was (gelukkig). 5.2 Skryf die woord 'spog' oor deur 'n agtervoegsel by te voeg. Die (spog) pot het gedink dat hy die beste was. 6. Beantwoord die volgende vrae: 6.1 Identifiseer die vergelyking in paragraaf twee en skryf dit neer. 6.2 Identifiseer die alliterasie in paragraaf een en skryf dit neer. Grade 6 Afrikaans HL Test 4

7. Onderstreep die korrekte antwoord. 7.1 "Die perfekte pot het gespog met die uitvoering van sy taak" is 'n voorbeeld van (personifikasie/metafoor). 7.2 Die perfekte pot het daarvan gehou om sy eie (drom/beuel/kitaar) te blaas. 8. Som die storie in 3-4 sinne op (ongeveer 30 woorde). (3) 9. Voltooi die volgende sin. As die gekraakte pot nie water gelek het nie, sou 10. Watter les kan jy uit hierdie storie leer? Grade 6 Afrikaans HL Test 5

Bestudeer die advertensie en beantwoord vraag 11 16. Sterk, pragtige tekkies Sag en kleurvol vir die seisoen!!!! Vir die tiener met styl! Wees in die mode met hierdie gemaklike tekkies!!! Koop een paar en kry een paar gratis! 11. Watter produk word hier geadverteer? 12. Sal jy hierdie produk koop? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) 13. Omkring die letter van die korrekte antwoord. Vir watter groep mense is hierdie advertensie spesifiek geskryf? A B C D Tieners met styl Olimpiese swemmers Babas met styl Sakemanne Grade 6 Afrikaans HL Test 6

14. Beantwoord die volgende vrae: 14.1 Wat belowe die advertensie jou indien jy een paar koop? 14.2 ''Koop een paar en kry een paar gratis'' is 'n voorbeeld van watter taalverskynsel? (2) 15. Skryf drie byvoeglike naamwoorde (beskrywende woorde) neer wat in die advertensie gebruik is. 15.1 15.2 15.3 16. Skryf die sin in die direkte rede oor. Sipho het gesê dat hy van sy tekkies gehou het. Sipho het gesê: "Ek. (3) TOTAAL AFDELING A: 32 Grade 6 Afrikaans HL Test 7

AFDELING B: TAALSTRUKTURE Lees die leesstuk hieronder en beantwoord vraag 17 27. Wenke oor hoe om die Suid-Afrikaanse vlag te hang Wanneer die vlag horisontaal vertoon word, moet die swart driehoek aan jou linkerkant wees en die rooi gedeelte aan die bokant. As die rooi gedeelte aan die onderkant is, is jou vlag onderstebo. Die vlag mag nie beskadig word deur daarop te skryf nie. Enige woorde moet onder of langs die vlag geskryf word. Die vlag moet altyd met respek behandel word. Die vlag mag nooit: Toegelaat word om die grond of vloer te raak nie. Gedrapeer word oor tafels, podiums, relings, ens nie. Gebruik word as bedekking vir monumente, standbeelde, ens. nie. Gebruik word om onderklere, badmatte te maak of op ander materiale gedruk word nie. Gebruik word vir advertensies wat disrespekvol is nie. [Aangepas uit http://www.southafrica.info/about/history/flag.htm] 17. Skryf die volgende sin oor en maak die spel- en leestekenfoute reg. die Suid-Afrikaanse vlag moet as volg gerespekteer word: dit maag nie die vloer raak nie oor voorwerpe of standbeelde gebruik word as bedekking nie. (3) Grade 6 Afrikaans HL Test 8

18. Besluit watter tipe naamwoord in die onderstaande sinne onderstreep is. Kies die korrekte antwoord uit die woordblok en skryf dit in die oop lyntjies. soortnaam; eienaam; abstrakte selfstandige naamwoord 18.1 Die kleur rooi verteenwoordig gewoonlik liefde. 18.2 Suid-Afrika is 'n diverse land. 18.3 Ons vlag is baie kleurvol. 19. Onderstreep die korrekte werkwoord in die onderstaande sinne: 19.1 Baie mense (respekteer/respek) ons landsvlag. 19.2 Suid-Afrika (sal/is) 'n mooi land. 20. Skryf die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Alle Suid Afrikaners (moet, sal) ingelig (word, sal word) oor hulle regte. (2) 21. Vul die korrekte voorsetsel in deur dit vanuit die teks te verkry. 21.1 Die vlag mag nie tafels of stoele vertoon word nie. 21.2 Niemand mag die vlag skryf nie. Grade 6 Afrikaans HL Test 9

22. Skryf die onderstaande sinne oor en verbind dit deur gebruik te maak van die regte voegwoord. 22.1 Die vlag mag nie as onderklere gebruik word nie. Dit moet op die regte manier vertoon word. 22.2 Daar mag nie op die vlag geskryf word nie. Jy mag wel onder of langsaan skryf. 22.3 Die vlag moet gerespekteer word. Dit is 'n simbool van ons land. 23. Kies die korrekte voornaamwoorde in die woordblok om die sinne te voltooi. hierdie; ons; sy 23.1 Die vlag is pragtig ontwerp; is trots op ons vlag. 23.2 Die vlag het eie unieke ontwerp. 23.3 Ons moet altyd punte onthou. 24. Onderstreep die korrekte vorm van die werkwoord tussen hakies. 24.1 Ek (staan/verstaan) dat reëls gevolg moet word. 24.2 Jy moet altyd jou vlag (respekter/respekteer). Grade 6 Afrikaans HL Test 10

25. Skryf die sin oor in twee enkelvoudige sinne. Dit is belangrik om reëls te volg, want dit is 'n teken van respek. Sin 1: Sin 2: 26. Kies die korrekte tydsvorme vir die onderstaande sinne. Gebruik die woorde in die woordblok en skryf dit in die oop lyntjies. verlede tyd; teenwoordige tyd; toekomende tyd Verlede tyd; Teenwoordige tyd; Toekomende tyd 26.1 Die President kyk na die vlag. 26.2 26.3 Ek sal ons vlag respekteer. Ons skoolvlag het korrek gehang. 27. Identifiseer die tipe sinne deur die korrekte woord uit die woordblok te kies. stelsin; bevelsin; vraagsin 27.1 Wat simboliseer die Suid-Afrikaanse vlag? 27.2 Moenie ons landsvlag oneer aandoen nie! 27.3 Ons vlag het ses verskillende kleure. TOTAAL AFDELING B: 28 Grade 6 Afrikaans HL Test 11

AFDELING C: SKRYF 28. Skryf 'n dagboekinskrywing van twee paragrawe (ongeveer 8-10 sinne). Beskryf in jou dagboekinskrywing hoe jy by die skool deur iemand in 'n hoër graad geboelie is. Beskryf wat gebeur het en hoe jy daaroor gevoel het. Onthou om die regte formaat, taal en spelling te gebruik. TOTAAL AFDELING C: 15 GROOTTOTAAL: 75 Grade 6 Afrikaans HL Test 12

PUNTETOEKENNING VIR VRAAG 28 MAKSIMUM PUNT LEERDER SE PUNT 28.1 FORMAAT VAN DAGBOEK 3 28.2 WOORD-EN SINSVLAK 3 28.3 GETAL SINNE 3 28.4 TAALSTRUKTUUR EN-GEBRUIK 3 28.5 INHOUD 3 TOTAAL 15 Grade 6 Afrikaans HL Test 13