Hier trap ons diep spore...

Vergelijkbare documenten
Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore...

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Hier trap ons diep spore...

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Laerskool Olifantsvallei

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Nota vir die onderwyser/es:

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Graad 7-inligtingsbrief

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Laerskool Olifantsvallei

Hier trap ons diep spore...

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Daar is altyd drie opsies:

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Laerskool STULTING Primary School

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

1. ALGEMENE INLIGTING

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 JAARBEPLANNING (OUERS)

2 nd Chances... Wiskunde

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

1 Waar ek vandaan kom

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Vinkie. Laerskool Fairland

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Wapport 7 24 Februarie 2017

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Direkte en indirekte rede. Naam:

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Laerskool Voorpos. Saalopening

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Ondervoorsitter: Danie Momberg

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NUUSTAK 37/ November 2018

Transcriptie:

Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr. 4-: Aangesien die leerlinge (Gr. 4-) departementele en provinsiale vraestelle skryf, moet die leerlinge AL die werk in hulle vakke leer wat hulle van die begin van die jaar af tot aan die einde van die kwartaal doen. Al sou hulle vraestelle geskryf het wat deur die personeel opgestel is, sou hulle ook oor die halfjaar se werk geskryf het. Baie dankie vir u begrip in die verband. Sien asseblief toe dat u kind nou al begin met eksamenvoorbereiding. Hierdie eksamen vorm deel van hul tweede kwartaal se rapportpunte! Eksamenrooster Gr. 4 tot DATUM VAK GRAAD 8 Junie Afrikaans huistaal 4-9 Junie Engels (EAT) Lewensoriëntering 4-10 Junie Geskiedenis 4-13 Junie Wiskunde Kreatiewe kuns 4-14 Junie Geografie 4-15 Junie NW/TEG Tegnologie 4-6 21 Junie NW 22 Junie Lewensvaardighed e EBW 4-6 Junior Terrein: n Besondere groot dankie aan Mnr. & Mev. Strydom, Mev. Rina Olivier en Mev. Annece Hanekom vir ure se verf om ons terrein op te vrolik! Al die ander ouers wat gehelp het, BAIE dankie. Dankie ook aan Mnr. & Mev. Klein en Mev. Bosman vir die pragtige tuinornamente. Ons waardeer dit baie! Jufr. Alta en Grade Juffies & AL ons Norrie maats! Wintersdrag:

Ons wil n beroep op u as ouers doen om toe te sien dat u kind netjies geklee in ons wintersdrag sal skooltoe kom. Dogters : Swart tights, grys kouse of grys langbroek. Seuns : Grys langbroek Almal moet asb. skoene dra in die winter. Saam met die wit langmouhemp, moet leerlinge ook die das dra. Boetie & Sussie Foto s: Stuur asb. REGTE BEDRAG in die sakkie terug skool toe. Sluitingsdatum is 3 Junie 2016. Lapa Boekbestellings: Lapa boekbestellings sluit Vrydag 3 Junie 2016. Laaste bestellings kan nog Vrydag oggend geplaas word by Mev. Amanda Pottas. 2. Skoolgelde: Vriendelike versoek : Hou asb. alle skoolgelde op datum. Alle skoolgelde is betaalbaar voor of op die 5de van elke maand. 3. Norries van die week: Kleutersko Dominique Botha Gr. 4 Liandri Bothma ol Gr. 1 Anya van Schoor Gr. 5 Anrich van Deventer Gr. 2 Tanique v/d Merwe Gr. 6 Chanelle Otto Gr. 3 Graad 3BM Gr. Carla Viljoen 4. Kultuur: Baie sterkte aan Meagan de Klerk en Sharné Neves wat eerskomende Saterdag aan die 2de rondte van die ATKV redenaars gaan deelneem. Ons is trots op julle! Engelse Redenaars: Onthou asseblief die Engelse Redenaars op 31 Mei vir Gr. 4- en 1 Junie vir Gr. 0-3. U kind sou al n uitnodiging ontvang het. Heerlike sop word bedien van 1:30 af en die redenaars begin stiptelik om 18:00. Ons sien uit daarna om u daar te sien!. 5. Sport: Rugby: Uitslag vs. Ls Selectionpark : 0/9 & 0/11 - verloor & 0/10 & 2se & 1e - wen. Woensdag 25 Mei 2016 vs. Ls. Baanbreker (weg) Bus vertrek om 12:45 vir spelers wat nie van eie vervoer gebruik kan maak nie. Ouers kan spelers ook om 12:45 by die skool kry. Program: Rondt Tyd A-Veld Skeidsregter B-Veld Skeidsregter e 1 14:00 2e J. de Waal 0/9 W. Sales 2 14:45 0/11 N. van Biljon 0/10 J. Maré 3 15:30 1e M. Ferreira - - Valkierugby:

Oefentye : Maandag & Dinsdag & Donderdag 13:00-14:00. Geen oefening op n Woensdag nie. Oefening maak hierdie week klaar. Baie dankie aan al ons ouers vir die positiewe ondersteuning! Datum Skool wat dag aanbied Tyd 28 Mei Laerskool Goudrand Valkies maak klaar! 09:00-13:00 4 Junie Laerskool Westwood Nie bywoon a.g.v. Damestee van Laerskool Northmead 09:00-13:00 Netbal: Baie geluk aan ons dogters wat puik netbal gespeel het! Die uitslae was as volg 0/9A 0/10A 0/11A 0/12A 0/13A 0/13B Wen Wen Wen Wen Wen Wen volg: Donderdag is ons laaste liga wedstryd teen Laerskool Kemptonpark (tuis) en die progam is as Tyd Baan 1 Baan 2 Baan 3 14:15 0/13B 0/10A 0/11A 14:55 0/12A 0/10B 0/11B 15:35 0/13A - 0/12B Kom ons gee ons alles en maak dit nog n suksesverhaal! Aksienetbal : Maandag : 1:25 0/10 & 0/12 18:00 0/13 Woensdag : 18:00 0/13 Mini-Netbal: Baie dankie aan al ons ouers vir Saterdag se ondersteuning Ls. Elspark. Uitslag was as volg: 0/ speel 4 wedstryde en wen 4 0/8 speel 4 wedstryde en wen 3 0/9 speel 4 wedstryde en wen 3 Mini-netbalseisoen kom nou tot n einde. Baie dankie vir almal se positiewe gesindheid, samewerking en harde werk! Hokkietoer: Baie dankie vir al die borge wat die verskeie spanne ontvang het. Net ter herinnering : Die dogters wat gekies is vir die toer, het verlede week n brief ontvang met al die inligting m.b.t. die toer. Die toerkoste beloop R1100 en R250 vir n stel klere. Vir verdere inligting kontak Mev. Stella Ferreira by die skool. Hoërskool Hans Moore bied op 1 Junie 2016 hul jaarlikse Gholfdag aan. Indien u sou belangstel om n vierbal in te skryf kontak gerus vir Elise Henning, (011) 425 100/8 of epos haar by elise@hansmoore.co.za vir meer inligting.

Pers strikkies is te koop by Juf. Tess v/d Berg @ R2-00 elk! Skoolkombersies Skoolkombersies vir die winter is te koop by Mev. Yolandé Burr-Dixon se klas teen R0 n kombersie. Onthou dat SLEGS dié kombersies toegelaat word en GEEN bont-kombersies nie. 6. Weekprogram: Ma. 23 -RMS-skaak reëlings by hoof /ouers/personeel -Jnr. Fase Cluster vergadering -Krieketbriewe aan ouers vir spelers wat op toer gaan. Di. 24 -Krieketvergadering Wo. 25 -Voortrekkers : Spanbyeenkoms -Rugby vs. Ls. Baanbreker (weg) -10:00 Allan Heyl kom spreek leerlinge toe gratis! Do. 26 -Salarisse gereed -Eksamen : Eng. Skryfwerk Gr. 4- -Me. E. Marais verjaar -Netbal vs. Kemptonpark (t) Vr. 2 -Bestuursvergadering 0:15 -Detensie : Me. Pieters Sa. 28 -Bondedag (Vereeniging) -ATKV Redenaars -Valkies @ Ls. Goudrand Ma 30 -Oefen noodplan -SAT vergadering -Netbal : Liga Uitspele

Mnr. J. Pieters Hoof