1. ALGEMENE INLIGTING

Vergelijkbare documenten
1. ALGEMENE INLIGTING

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Laerskool Olifantsvallei

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Hier trap ons diep spore...

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

2 nd Chances... Wiskunde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Laerskool Horison Graad

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Pragtige Koningin Ester

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Laerskool Olifantsvallei

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Omsendbrief 1/ Januarie 2019

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

1 Waar ek vandaan kom

Transcriptie:

/ Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders trek gewone klere aan teen die betaling van R5. 2. Die weeklikse toetse vir leerders van graad 4-7 vervroeg van Donderdag 4 September na Dinsdag 2 September. 3. Kom ondersteun ons Meneer en Mejuffrou Kroonheuwel-geleentheid op Woensdag 3 September om 18:00 in die skoolsaal. 1.1 PROSEDURE VIR BEHEERLIGGAAMSVERKIESING. Aangeheg vind u n verduideliking sowel as die prosedure vir die Beheerliggaamsverkiesing wat op 8 September 2014 gaan plaasvind. Die afskeurstrokie moet asb na u oudste kind se registeronderwyser teruggestuur word. 1.2 EISTEDDFOD 2014. Baie, baie geluk aan elke deelnemer met al julle pragtige uitslae! Van n B- simbool tot kategoriewenner is pragtig! Jy het n talent van God ontvang en wees elke oomblik dankbaar daarvoor en ons by Kroonheuwel is regtig baie trots op almal!! Al die deelnemers moet môre hulle sertifikate skool toe bring of n afskrif daarvan maak. (Ons het al die hele week gevra dat almal hulle sertifikate moet bring, maar daar is nog n klompie uitstaande). Vrydag is die laaste dag wat ons sertifikate sal ontvang. Dit is baie belangrik, aangesien ons baie graag almal se name in volgende week se omsendbrief wil noem. Ons gaan egter GEEN leerder se naam noem as ons nie die sertifikaat of afskrif van sertifikaat ontvang het nie. Ons beplan om op 9 en 10 September n kultuurkonsert in ons skoolsaal te hou waar al die sertifkate weer aan die deelnemers oorhandig sal word. Verdere inligting i.v.m. die konsert sal in n later stadium deurgegee word. 1.3 WYNBOTTELS MET FOTO S VAN BESONDERSE AKSIES. U het reeds n afsonderlike briefie ontvang waarop u wynbottels met n spesifieke span/aksie se foto op kan bestel. Ek vra u vriendelik om asseblief so gou as moontlik u bestellings met die geld skool toe te stuur sodat ons die bestelling van foto s kan finaliseer vir aflewering voor die einde van die jaar. 2. SPORT Hiermee nooi die ouerkomitee alle ouers en personeel uit na n heerlike ondersteunersbraai. Die reëlings is soos volg: Datum: 30 Augustus 2014 na afloop van die Kroonheuwel-hokkiedag Tyd : ±13:00 (Na die hokkiedag) Plek: Kroonheuwellapa+ Benodigdhede: Eie vleis, drinkgoed en eetgerei, vure sal voorsien word. Dit is n lekker Saterdagmiddagbraai, so ons hoop om baie ouers en personeel daar te sien! Ouerkomitee

2.1 TENNIS. 2.1.1 Ligawedstryde teen Loskuil. Die uitslae van die wedstryde is soos volg: Dogters o.14a: wen 29-26 Seuns o.14a: wen 39-16 2.1.2 Super 8 Tennis. Die uitslae is soos volg: Seuns enkels: Joos Theron (2de); Jamie van Wyk (13de) van 16 seuns. Seuns dubbels: Eindig 6de van 8 skole. Dogters enkels: Amy van Biljon (7de); Esmari Basson (15de) van 16 dogters. Dogters dubbels: Eindig 4de van 8 skole. Algeheel: Kroonheuwel eindig 5de van 8 skole. 2.1.3 NVS Tennis. Baie geluk aan Megan van Biljon (Dogters o.10a) wat 10 van haar 12 wedstryde vir Noord- Vrystaat teen Suid-Vrystaat, Oos-Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes, gewen het. 2.2 HOKKIE. Ons het op 25 Augustus teen Sentraal hokkie gespeel en die volgende uitslae behaal. Dankie aan almal se harde werk en almal se ondersteuning. o.7d Verloor 0-2 o.8d Wen 5-1 o.9d Wen 4-0 o.7s Wen 2-0 o.8s Gelykop 1-1 o.9s Verloor 0-7 o.10d Wen 2-1 o.11d Gelykop 1-1 o.12d Wen 2-1 o.10s Verloor 1-2 o.11s Gelykop 0-0 o.12s Verloor 0-2 o.13d Verloor 0-3 o.13s Verloor 0-3 Opsomming: 14 wedstryde gespeel, 5 gewen, 3 gelyk, 6 verloor. Kroonheuwel slaan 18 doele teen ander spanne se 20 doele. 2.3 MINI-KRIEKET. Die Graad R- en Graad 1 Mini-krieketseuns het aan Leeuwspruit Primêre Skool se Mini-Krieketdag in Sasolburg deelgeneem. Hulle het dit baie geniet, wen 2 en verloor 2 van die wedstryde! 2.4 SPORT BUITE SKOOLVERBAND. 2.4.1 BOOGSKIET. Tydens die Nasionale Centreshot boogskietproewe in Kroonstad is die volgende leerders van ons skool opgeneem in die Centreshot SA-span. Hulle sal tydens die Vrystaat NASP Toernooi uitskiet om te bepaal wie op die reserwelys geplaas sal word: Louw Erasmus en Werner Nel Baie geluk seuns ons is trots op julle skietvernuf! Vriendelike groete. LABRADOR EN SKAAPHONDJIES te koop. Baie liefdevol en waaksaam! Skakel 0788158219 JJB Loubser SKOOLHOOF

Koster / terrein opsigter / nutsman pos is vakant by die Afrikaanse Protestantse Kerk Kroonstad vanaf 1 September 2014. Stuur u aansoek of CV na Epos: kroonstad@apk.co.za of faks: 086 654 0632. Vir meer inligting kontak Ouderling Hugh Enslin by 082 492 6454 of die Kerkkantoor by 082 564 9071.

3 September Kleur en Geur Nina Brown n leefstyl konsultant is die spreker. n Vroue-oggend aangebied deur Senwes en gereël deur Annelize Geldenhuis. Sy het veral ook moeite gedoen om plaaslike vroue op te spoor wat produkte vervaardig, hulle gaan dit as deel van dié dag uitstal. Die geleentheid word in een van die store by Senwes aangebied. Revue Hoërskool Kroonstad vir leerders in skoolsaal. 4 September Sentrale Volkskool Melodrama in hul skoolsaal. Revue Hoërskool Kroonstad vir ouers in skoolsaal. 5 September 09:00 Skou open. Hoërskool Kroonstad Loslitdag. 10:00 Kleuterkommando bied n fantasiedag op Landbouterrein waaraan alle kleuters en kleuterskole welkom is om deel te neem. 10:00 Sentrale Volkskool se leerders stal hul entrepreneursprojekte onder in die Kentucky stoor se perdestalle uit, alles word te koop aangebied. 11:00 Al in die rondte driewielkompetisie en trapfietskompetisie vir kleuters 11:00 n Liewe Heksie inkleurkompetisie word deur Kleuterkommando aangebied. Die ouderdomsgroepe is Gr R Gr 1 en Gr 2 Gr 3. By die stalle. 12:00-12:30 Haal jou earphones uit en gesels n bietjie (Kommunikasie tussen ouers en tieners) Ine de Vries (Voorligting Sielkundige) aangebied in die Liberty Saal 13:00 13:30 Ritalin of nie? Medikasie gebruik by ADHD Dr Ruth Thompson (Algemene Praktisyn) aangebied in die Liberty Saal 14:00 4:30 Boelie gedrag Mariska Carter (Kliniese Sielkundige) aangebied in die Liberty Saal 15:00 15:30 Gesonde seksualiteit binne n huwelik - Marilet Kotzé (Seksuloog / Trauma Berader) aangebied in die Liberty Saal. Daar is verskeie aktiwiteite soos gesigverf, springkastele, trapfietse, driewiel ry en boogksiet. In die Wolstoor is die meer vroulike uitstallers, met klere, kuns en krale.