INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Vergelijkbare documenten
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Abu Ali tel sy donkies

Letterlike en figuurlike taalgebruik

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Nota vir die onderwyser/es:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Antonieme en sinonieme

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hoe kies n mens n troeteldier?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

1 Waar ek vandaan kom

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 9 AFRIKAANS VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Fanie en die vuilgoedblikke

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

Wiskunde Graad 4. November 2016

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Direkte en indirekte rede. Naam:

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Jakkals lê eendag heerlik en

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

BARRETT SE TAKSONOMIE

Transcriptie:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS. AFDELING A: Lees en Kyk (25) AFDELING B: Taalstrukture en Konvensies (15) 2. Lees die tekste goed deur. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Moenie verkeerd van die vraestel afskryf nie. 5. Skryf netjies en leesbaar.

(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 3 AFDELING A: LEES EN KYK Lees die onderstaande storie en beantwoord vrae 1 9. 1. Op ʼn dag is ʼn winkelier met sy twee donkies op pad na ʼn groot stad. Hy loop met ʼn stok in sy hand agter sy twee donkies aan. Die eerste donkie dra ʼn vrag spons. Hy dra lig en stap vrolik en vinnig al agter die ander donkie aan. Die tweede donkie dra ʼn vrag sout. Hy dra swaar en stap stadig al met die pad langs. 2. Hulle stap ver. Uiteindelik kom hulle by ʼn rivier aan. Die winkelier ken die rivier goed. 3. Swem jy eerste deur, sê hy vir die eerste donkie wat die sout dra. Stadig stap die donkie met sy sware vrag sout in die water in. In die middel van die rivier trap hy in ʼn gat op die bodem. Hy sak in die water weg dat net sy kop bo die water uitsteek. Al die sakke sout is onder die water. Hy sukkel-sukkel totdat hy uiteindelik aan die anderkant uitkom. Al die sout het in die water opgelos en die donkie is van sy sware vrag ontslae. 4. Die winkelier klim op die rug van die tweede donkie wat die sponse dra. Sonder om te dink loop die donkie met sy vrag sponse en die winkelier op sy rug al agter die eerste donkie aan. Hy trap in dieselfde gat op die bodem van die rivier. 5. Die arme donkie val pens en pootjies in die water sodat die winkelier en die sakkie spons sopnat word. Die sponse word toe so swaar van al die water dat die donkie nie by die anderkant kan uitkom nie. Die winkelier klou vir lewe en dood om die donkie se nek vas. 6. Gelukkig kom daar ʼn boer verby wat die arme donkie en die winkelier help om uit die rivier te kom. [Verwerk uit: Die Mooiste Dierefabels Fantasie Boeke] WOORDVERKLARING Beantwoord die volgende vrae. 1. Vul die korrekte woord in die volgende sin in. ʼn Winkelier was op pad na die toe. 2. Omkring die letter van die korrekte antwoord. Waarom moes die donkie met die swaar vrag sout eerste deur die rivier swem? Sy vrag was die A ligste. B nuutste. C swaarste. D oudste.

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016) 3. Wat het met die eerste donkie gebeur toe hy in die water gestap het? 4. Noem TWEE van die hoofkarakters in die storie. 5. Wie het die winkelier en die donkie gehelp? 6. Die volgende sinne is in die verkeerde volgorde geskryf. NOMMER elke sin (1 4) in die korrekte volgorde soos wat dit in die storie gebeur. Antwoord Die winkelier en donkie met die vrag met sponse verdrink amper. Die boer help die winkelier. Die vrag sout smelt in die rivier ʼn Winkelier stap met sy twee donkies stad toe. 7. Watter woorde sê vir ons dat die tweede donkie nie versigtig in die rivier geloop het nie? 8. Omkring die letter van die korrekte antwoord. Watter les kan uit die storie geleer word? Moenie A ander volg nie, neem jou eie besluite. B met sponse in ʼn rivier loop nie. C op donkies ry nie. D eerste swem nie. [11]

(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 5 LEES EN KYK: GEDIG Lees deur die onderstaande gedig en beantwoord vrae 9 15. DIEREVRIENDE ʼn Hond is regtig ʼn liewe dier, hy waai sy stert van pure plesier. hy lek jou vinnig op die wang, pasop tog gou voor Ma jou vang! Ons kietsiekat is gans te koel, sy kom net nader as sy so voel. sy vly haar lekker eenkant neer, vir jou voel sy ʼn veer. Die voëltjie in sy hok sit ure op sy stok. hy hou van koppie krap as jy na hom toe stap. [Francois Jacobs: Uit Nuwe Kinderverseboek] 9. Skryf TWEE woorde uit strofe een neer wat met mekaar rym. 10. Omkring die letter van die korrekte antwoord. rym met Kietsiekat is ʼn kat. A gemaklike B kwaai C stout D slim 11. Omkring die letter van die korrekte antwoord. Die herhaling van die k - klank in koppie krap is ʼn voorbeeld van. A ʼn metafoor B ʼn vergelyking C assonansie D alliterasie 12. Tik ( ) een van die volgende blokkies. Dink jy die spreker is lief vir diere? JA NEE Hoekom se jy so? 13. Noem enige ander dier uit die gedig behalwe die kat. 14. Voltooi die volgende sin. Om vere te voel vir iemand beteken om geen vir ʼn saak te hê nie.

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016) 15. Sy vlei haar lekker eenkant neer, beteken om te A staan B lê C rol D spring [9] LEES EN KYK Lees deur die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat volg. FEITE OOR MEERKATTE 1. Sommige diere is sosiale diere. Hulle hou daarvan om in groepe te leef, te beweeg, saam te eet en mekaar te help. Meerkatte leef saam in sosiale groepe. ʼn Groep bestaan gewoonlik uit twee of drie families. 2. Hoe lyk ʼn meerkat? ʼn Volwasse meerkat weeg ongeveer 1 kg, met ʼn stert wat 20 cm lank is. Die lang stert help die meerkat om regop te staan. ʼn Meerkat het lang, skerp kloue wat gebruik word om mee te grawe of om bome te klim. 3. Meerkatte leef en slaap in tonnels. Hulle gebruik ook die tonnels om in weg te kruip en rond te hardloop. 4. Waar en hoe leef meerkatte? Hulle word in plekke wat dit baie droog is gevind. Dit word hulle habitat genoem. Die habitat is die plek waar hulle kos, water en skuiling gebied word. 5. Meerkatte slaap snags. Soggens kom hulle uit om hulleself in die hitte van die son warm te maak. Wanneer hulle regop staan, verhit die son hul mae wat in die koue woestynnagte afgekoel het. 6. Dit word verskriklik warm gedurende die dag in die woestyn. Hulle kruip dan terug in hulle tonnels om af te koel. 16. Die volgende sinne som paragrawe 2 5 uit die bostaande teks in vier sinne op. Vul die ontbrekende woorde in om die opsomming te voltooi. Maak seker dat die spelling korrek is. Meerkatte weeg is lank, het ʼn lang en skerp Hulle woon in Hulle word gevind in gebiede. Meerkatte slaap en kom uit. (5) RUBRIEK KRITERIA PUNTE LEERDER PUNT Al vier sinne korrek voltooi. 4 Spelling 1 4 of meer spelfoute 0 punte 1 3 spelfoute 1 punt TOTAAL 5 TOTAAL AFDELING A: 25

(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 7 AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 17. Voltooi die volgende sin met een woord uit paragraaf 1. Meerkatte hou daarvan om in groepe te leef, dus is hulle diere. 18. Skryf slegs die byvoeglike naamwoord uit die volgende sin neer. Byvoorbeeld: Die meisie se rok is mooi. Die meerkat se stert is baie lank. 19. Skryf slegs die meervoud van die onderstreepte woorde neer. Byvoorbeeld: boek boeke Diere woon in verskillende habitat. 20. Gee die verkleinwoord van die onderstreepte woorde. Byvoorbeeld: hond - hondjie 20.1 Die klein meerkat bly altyd naby hul ouers. 20.2 Dit is maklik vir hulle om in ʼn laer boom te klim. 21. Skryf die volgende sin oor en vul die korrekte leestekens in. waarom slaap meerkatte snags 22. Vul die korrekte voorsetsels in. 22.1 Die meerkat sit sy hok. 22.2 Hulle slaap in tonnels die grond. 23. Skryf die teenoorgestelde vir die onderstreepte woorde neer. Voorbeeld: naby ver 23.1 Meerkatte is baie stadige diere. 23.2 Die diere se kloue is baie stomp. 24. Watter tipe sin is die volgende sin? Bv. Waar woon jy? = Vraagsin 24.1 Pasop vir die kwaai meerkat! = 24.2 Meerkatte is sosiale diere. =

8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016) 25. Gee die korrekte intensiewe vorm van die volgende woorde. Voorbeeld: Baie bang is doodbang. Meerkatte is baie vinnig, dus is hulle 26. Onderstreep die korrekte woord tussen hakies om die sinne te voltooi. 26.1 Die volwasse meerkatte weeg (swaar/swaerder) as die jong meerkatte. 26.2 Die mannetjies klim (beter/goed) as die wyfies. 27. Skryf een sin neer om die ander betekenis van die woord opgelos te verduidelik. Hulle het gou hul probleme opgelos. 28. Verander die volgende sinne na die ontkennende vorm. Byvoorbeeld: Die kind is stout = Die kind is nie stout nie. 28.1 Meerkatte slaap snags. 29. Gee die vroulike vorm van die volgende: Voorbeeld: meisie seun Daar is meer mannetjies as in elke groep. 30. Onderstreep die bywoord in die volgende sin. Byvoorbeeld: Hy loop stadig. Hulle staan regop in die son. 31. Skryf die onderwerp, voorwerp en gesegde uit die volgende sin neer. Die diere kruip weg. 31.1 onderwerp: 31.2 voorwerp: 31.3 gesegde: 32. Verbind die volgende twee sinne met die woord tussen hakies. Meerkatte het lang kloue. Meerkatte moet diep in die grond in grawe. (want) 33. Skryf die sin in die verlede tyd oor. Die eerste woord (gister) is vir jou gegee. Hulle kruip weg. Gister TOTAAL AFDELING B (30 2): 15 GROOTTOTAAL: 40