NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

BARRETT SE TAKSONOMIE

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

vraestel bestaan uit 7 bladsye

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye.

Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B, wat op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is. AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1: VRAAG 2: VRAAG 3: DIE KOUE OORLOG: DIE OORSPRONG VAN DIE KOUE OORLOG ONAFHANKLIKE AFRIKA: GEVALLESTUDIE ANGOLA BURGERLIKE PROTES VANAF DIE 1950's TOT DIE 1970's: BURGERREGTEBEWEGING AFDELING B: OPSTELVRAE VRAAG 4: VRAAG 5: VRAAG 6: UITBREIDING VAN DIE KOUE OORLOG: GEVALLESTUDIE VIËTNAM ONAFHANKLIKE AFRIKA: VERGELYKENDE GEVALLE- STUDIE DIE KONGO EN TANZANIË BURGERLIKE PROTES VANAF DIE 1950's TOT DIE 1970's: SWARTMAGBEWEGING 2. 3. 4. AFDELING A bestaan uit DRIE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat benodig word om hierdie vrae te beantwoord, kan in die ADDENDUM gekry word. AFDELING B bestaan uit DRIE opstelvrae. Beantwoord DRIE vrae soos volg: 4.1 Ten minste EEN moet 'n brongebaseerde vraag wees en ten minste EEN moet 'n opstelvraag wees. 4.2 Die DERDE vraag kan όf 'n brongebaseerde vraag όf 'n opstelvraag wees. 5. 6. 7. 8. 9. Jy word aangeraai om ten minste EEN uur per vraag te spandeer. In die beantwoording van die vrae moet jy jou kennis, vaardighede en insig gebruik. Jy sal benadeel word deur die blote oorskryf van die bronne as antwoorde. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar.

Geskiedenis/V1 3 DBE/November 2015 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae nie, in hierdie afdeling. Bronmateriaal wat gebruik moet word om hierdie vrae te beantwoord, is in die ADDENDUM vervat. VRAAG 1: HOE HET OOS- EN WES-BERLYNERS IN 1961 OP DIE BOU VAN DIE BERLYNSE MUUR GEREAGEER? Bestudeer Bron 1A, 1B, 1C en 1D en beantwoord die vrae wat volg. 1.1 Verwys na Bron 1A. 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 Waarom, volgens die bron, het die totale bevolking van Oos-Duitsland tussen 1949 en 1961 afgeneem? (1 x 2) Definieer die begrip kommunisme in jou eie woorde. (1 x 2) Verduidelik waarom die Sowjet visepremier gesê het dat die situasie in Oos-Duitsland 'n 'krisis vir kommunisme' was. (2 x 2) Noem TWEE faktore wat Khrushchev gemotiveer het om opdrag te gee dat die Berlynse Muur in 1961 gebou word. (2 x 1) Lewer kommentaar op President Kennedy se stelling, 'maar 'n muur is baie beter as 'n oorlog', in die konteks van die bou van die Berlynse Muur in 1961. (2 x 2) 1.2 Raadpleeg Bron 1B. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 Beskryf die atmosfeer in Wes-Berlyn voordat die Muur gebou is. (2 x 1) Verduidelik wat geïmpliseer word deur die stelling, 'Oos-Duitsers het geweet dat hulle vinnig moes optree as hulle wou wegkom'. (1 x 2) Haal DRIE maniere uit die bron aan waarop Oos-Berlyners probeer het om te vlug nadat die Sowjetregering die Berlynse Muur gebou het. (3 x 1) Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom Peter Fechter gelos is om te sterf nadat hy geskiet is toe hy in 1961 probeer het om oor die Berlynse Muur te klim. (2 x 2) (3)

Geskiedenis/V1 4 DBE/November 2015 1.3 Bestudeer Bron 1C. 1.3.1 1.3.2 Watter boodskappe, dink jy, wou die spotprenttekenaar oordra rakende die regte van mense wat onder kommunistiese bewind in Oos-Berlyn gelewe het? Gebruik die visuele leidrade in die bron om jou antwoord te ondersteun. (2 x 2) Verduidelik waarom jy die spotprenttekenaar se uitbeelding van gebeure in die bron as partydig sal beskou. Ondersteun jou antwoord met geskikte redes. (2 x 2) 1.4 Gebruik Bron 1D. 1.4.1 1.4.2 Identifiseer DRIE bewyse in die bron wat toon dat Wes-Berlyners ongelukkig was oor die Geallieerdes se reaksie op die bou van die Berlynse Muur. (3 x 1) Waarom, dink jy, het die joernalis die Sowjetsone in Berlyn 'n 'konsentrasiekamp' genoem? (1 x 2) (3) 1.5 Verwys na Bron 1A en 1D. Verduidelik hoe die inligting in Bron 1D die bewyse in Bron 1A ondersteun rakende die Westerse moondhede se gebrek aan optrede gedurende die bou van die Berlynse Muur in 1961. (2 x 2) 1.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy verduidelik hoe beide Oos- en Wes-Berlyners in 1961 op die bou van die Berlynse Muur gereageer het. (8) [50]

Geskiedenis/V1 5 DBE/November 2015 VRAAG 2: WAAROM HET DIE SLAG VAN CUITO CUANAVALE IN 1987 EN 1988 DIE FOKUSPUNT VAN DIE KOUE OORLOG IN ANGOLA GEWORD? Bestudeer Bron 2A, 2B, 2C en 2D en beantwoord die vrae wat volg. 2.1 Lees Bron 2A. 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 Identifiseer die TWEE lande wie se brigades betrokke was by die aanval wat in Augustus 1987 op UNITA geloods is. (2 x 1) Waarom, volgens die bron, het Suid-Afrika in 1987 by die Angolese oorlog betrokke geraak? (1 x 2) Haal bewyse uit die bron aan wat te kenne gee dat die SAW nie daarin kon slaag om Cuito Cuanavale in te neem nie. (2 x 1) Verduidelik waarom die Slag van Cuito Cuanavale 'n keerpunt in die geskiedenis van Suider-Afrika geword het. (2 x 2) Waarom was dit nodig om die vrede in Angola te herstel na die Slag van Cuito Cuanavale? (2 x 1) 2.2 Raadpleeg Bron 2B. 2.2.1 2.2.2 2.2.3 Watter bewyse in die bron gee te kenne dat die SAW nie 'n volskaalse oorlog in Angola wou voer nie? (2 x 1) Verduidelik of jy saamstem met Generaal Geldenhuys se standpunt dat Cuito Cuanavale nooit 'n 'doelwit van strategiese belang' vir die SAW was nie. (2 x 2) Lewer kommentaar op die geldigheid van Generaal Geldenhuys se bewering dat die SAW 'die oorlog om Afrika gewen het'. Ondersteun jou antwoord met TWEE redes. (2 x 2) 2.3 Bestudeer Bron 2C. 2.3.1 2.3.2 Wie, dink jy, het die Slag van Cuito Cuanavale gewen nadat jy die statistiek ontleed het wat deur Generaal Geldenhuys verskaf is? Ondersteun jou antwoord met bewyse uit die bron. (2 x 2) Verduidelik of jy die statistiek wat in die bron verskaf word oor die verliese in die Slag van Cuito Cuanavale as betroubaar beskou. (2 x 2)

Geskiedenis/V1 6 DBE/November 2015 2.4 Lees Bron 2D. 2.4.1 2.4.2 2.4.3 Noem TWEE rolle wat die Kubane gedurende die Slag van Cuito Cuanavale gespeel het. (2 x 1) Verduidelik tot watter mate Ronnie Kasrils goeie rede gehad het om te beweer dat 27 Junie 1988 die einde vir die SAW ingelui het. (2 x 2) Gee TWEE redes waarom die SAW besluit het om hulle militêre betrokkenheid in Angola te laat vaar. (2 x 1) 2.5 Raadpleeg Bron 2C en 2D en verduidelik hoe die inligting in hierdie bronne verskil oor die SAW se rol in die Slag van Cuito Cuanavale. (2 x 2) 2.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy evalueer waarom die Slag van Cuito Cuanavale in 1987 en 1988 die fokuspunt van die Koue Oorlog in Angola geword het. (8) [50]

Geskiedenis/V1 7 DBE/November 2015 VRAAG 3: HOE HET KONSERWATIEWE WIT AMERIKANERS IN 1957 OP DIE INTEGRASIE VAN CENTRAL HIGH SCHOOL IN LITTLE ROCK, ARKANSAS, GEREAGEER? Bestudeer Bron 3A, 3B, 3C en 3D en beantwoord die vrae wat volg. 3.1 Lees Bron 3A. 3.1.1 3.1.2 3.1.3 Noem enige TWEE swart Amerikaanse studente wat in 1957 Central High School bygewoon het. (2 x 1) Haal bewyse uit die bron aan wat te kenne gee dat Daisy Bates 'n invloedryke leier in die swart Amerikaanse gemeenskap was. (2 x 1) Waarom het Daisy Bates en lede van die NAACP besluit om die 'Little Rock-nege' aan die volgende bloot te stel: (a) 'n Evaluering (1 x 2) (b) Beradingsessies (1 x 2) 3.2 Verwys na Bron 3B. 3.2.1 3.2.2 3.2.3 3.2.4 Definieer die begrip integrasie in jou eie woorde. (1 x 2) Verduidelik hoe Goewerneur Faubus op die integrasie van openbare skole in Little Rock gereageer het. (1 x 2) Wat, volgens Goewerneur Faubus, sou gebeur indien integrasie toegelaat sou word om in wit Amerikaanse skole plaas te vind? (2 x 1) Goewerneur Faubus het verwys na 'eeue oue beginsels van demokrasie'. Verduidelik waarom jy hierdie stelling as strydig met sy siening oor die desegregasie van Central High School in Little Rock, Arkansas, sou beskou. (2 x 2) 3.3 Bestudeer Bron 3C. 3.3.1 3.3.2 3.3.3 3.3.4 Waarom, volgens bewyse in die bron, het dr. Fine nie vir Daisy Bates ingelig oor wat op 4 September 1957 gebeur het nie? (1 x 2) Waarom, dink jy, het die Nasionale Garde geen poging aangewend om Elizabeth Eckford te beskerm nie? (2 x 2) Hoe het Elizabeth Eckford gereageer op die vyandigheid wat die skare teenoor haar betoon het? Gee TWEE voorbeelde. (2 x 1) Verduidelik waarom jy hierdie historiese bewys as bruikbaar sou beskou vir 'n geskiedkundige wat Elizabeth Eckford se eerste dag by Central High School navors. (2 x 2)

Geskiedenis/V1 8 DBE/November 2015 3.4 Raadpleeg Bron 3A en 3C. Lewer kommentaar op die maniere waarop die NAACP Elizabeth Eckford (Bron 3A) voorberei het om opgewasse te wees teen die intimidasietaktieke van die wit Amerikaanse skare (Bron 3C). (2 x 2) 3.5 Verwys na Bron 3D. 3.5.1 3.5.2 Verduidelik die gebruik van die woorde 'Broederskap deur Bajonet' in die konteks van skooldesegregasie in 1957 by Central High School. (2 x 2) Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik wat die Capital Citizens Council (CCC) moontlik beïnvloed het om hierdie pamflet te ontwerp. (2 x 2) 3.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy verduidelik hoe konserwatiewe wit Amerikaners in 1957 op die integrasie van Central High School gereageer het. (8) [50]

Geskiedenis/V1 9 DBE/November 2015 AFDELING B: OPSTELVRAE Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae nie, in hierdie afdeling. Jou opstel behoort ongeveer DRIE bladsye lank te wees. VRAAG 4: UITBREIDING VAN DIE KOUE OORLOG: GEVALLESTUDIE VIËTNAM Die hele militêre mag van die Verenigde State van Amerika se weermag kon nie 'n klein nasie van Viëtnamese boere oorwin nie. Bespreek hierdie stelling krities in die konteks van die militêre strategieë wat beide die Verenigde State van Amerika en die Viëtkong tussen 1963 en 1973 in Viëtnam gebruik het. [50] VRAAG 5: ONAFHANKLIKE AFRIKA: VERGELYKENDE GEVALLESTUDIE DIE KONGO EN TANZANIË Evalueer die verskille en ooreenkomste tussen Mobutu Sese Seko en Julius Nyerere se leierskap in die transformasie van hulle onderskeie lande se politieke en ekonomiese beleide in die 1960's en 1970's. [50] VRAAG 6: BURGERLIKE PROTES VANAF DIE 1950's TOT DIE 1970's: SWARTMAGBEWEGING Verduidelik tot watter mate Malcolm X en Stokely Carmichael in die 1960's suksesvol was met die inboeseming van 'Swart Trots' onder swart Amerikaners. Gebruik geskikte voorbeelde om jou antwoord te ondersteun. [50] TOTAAL: 150