ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 KREATIEWE - EN TRANSAKSIONELE SKRYFWERK JUNIE 2015 GRAAD 6 Aantal bladsye: 6 TYDSDUUR: PUNTE: 60 1 UUR
NAAM EN VAN: INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: PUNTE AFDELING A: PARAGRAWE 30 AFDELING B: n VRIENDSKAPLIKE BRIEF 30 GROOTTOTAAL 60 2. Beantwoord AL die vrae op die vraestel. 3. Lees die instruksies by elke vraag noukeurig. 4. Skryf netjies en leesbaar. Bladsy 2 van 6
AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK PARAGRAWE Jy het vir jou verjaarsdag iets interessants beplan vir jou en jou vriende. 1. Skryf twee paragrawe waarin jy die volgende inligting gee: Wat het julle op hierdie dag gedoen? Wie het jou gehelp om alles te reël? Wat was jou vriende se reaksie? Het julle die dag geniet? 2. Jou skryfstuk moet uit ongeveer 12-16 sinne bestaan. 3. Voorsien jou skryfstuk van n gepaste titel Jy kan van die volgende woorde gebruik om jou te help: verjaarsdag (birthday) verjaarsdagpartytjie uitnodiging (invitation) (birthday party) reël (organise) uitnooi (invite) vriende (friends) eetgoed verjaarsdagkoek koeldrank (cold drink) (birthday cake) speletjies (games) fliek uiteet hou van (like) pret (fun) geniet (enjoy) swem (swim) geskenke (gifts) ballonne (balloons) Bladsy 3 van 6
TOTAAL AFDELING A: 30 Bladsy 4 van 6
AFDELING B: TRANSAKSIONELE SKRYFWERK n VRIENDSKAPLIKE BRIEF Jy het aan die begin van die jaar by n nuwe skool ingeskryf. Skryf n interessante brief aan ꞌn maat waarin jy vir hom/haar vertel van die eerste kwartaal (first term) by die skool. Lig jou maat in oor jou nuwe vriende (friends). Noem die buitemuurse aktiwiteite (activities) waaraan jy deel neem. Vertel iets oor die vakke (subjects) en die reëls (rules) by die skool. Hou jy van die nuwe skool of nie? Gee n rede (reason) waarom. Skryf ten minste twee paragrawe. Die skryfstuk moet 12-16 sinne lank wees. (50-60 woorde) Gebruik die korrekte formaat. Begin met die adres regs bo. Gee ook aandag aan die slot van die brief. Bladsy 5 van 6
TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL 60 Bladsy 6 van 6
ALGEMENE ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 KREATIEWE - EN TRANSAKSIONELE SKRYFWERK JUNIE 2015 GRAAD 6 MEMORANDUM Aantal bladsye: 3 PUNTE: 60
AFRIKAANS EAT VRAESTEL 3 GRAAD 6 JUNIE 2013 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK PARAGRAWE VRAAG 1 Kriteria Vlak Punte 1 2 3-4 4 Formaat Wyk af van die formaat. Bly gedeeltelik by formaat. Toepaslike lengte Minder as 5 sinne geskryf / te lank. Inhoud Minder gepaste beskrywende woorde gebruik. Wyk baie af van die onderwerp. Sinskonstruksie Taalgebruik (spelling, taal en punktuasie) Netheid, oorspronklikheid. Kreatiewe gebruik van woordeskat Gepaste opskrif Bly goed by voorgeskrewe formaat. Bly by voorgeskrewe formaat. 1 2 3-4 5 Ontoepaslike Redelike lengte. lengte 6-10, Swak sinskonstruksie. Het sinne afgerammel of onvoltooide sinne met verkeerde woordorde. Beperkte woordeskat en spelling meestal verkeerd. Beperkte skryfkuns / woordeskat. Slegs een punt. Soms gepaste beskrywende woorde. n Paar sinne is relevant tot die onderwerp. Ontoepaslike Struktuur en onvolledige sinne. Minstens 1-3 sinne met onderwerp en werkwoord. Minstens 1 sin met korrekte sinsorde. Baie spelfoute Geringe poging tot oorspronklikheid. Voldoende woordeskat, niks nuuts nie.. sinne geskryf. Beskrywende woorde gepas. Sinne is meestal relevant tot die onderwerp. Toon n mate van logiese ontwikkeling. van idees. Meestal toepaslike struktuur. Volledige sinne. Minstens 4-7 sinne volledig met onderwerp en werkwoord. Minstens 2 sinne met korrekte woororde. Spelling meestal redelik korrek. Goeie woordeskat. Bietjie oorspronklik. Toepaslike lengte, 12 16 sinne geskryf. Duidelike gepaste beskrywende woorde. Sinne is relevant tot die onderwerp. Toon logiese ontwikkeling van idees. Toepaslike struktuur en variasie van sinstipes. Minstens 8-10 sinne het korrekte sinskonstruksie met onderwerp en werkwoord. Goeie woordeskat. Meestal korrekte woororde. Spelling korrek. Oorspronklik. Puik woordeskat. Kreatief. TOTAAL: (30) Bladsy 2 van 3
AFRIKAANS EAT VRAESTEL 3 GRAAD 6 JUNIE 2013 AFDELING B: TRANSAKSIONELE SKRYFWERK ʼn VRIENDSKAPLIKE BRIEF Daar sal volgens hierdie rubriek gemerk word. 1.Formaat: Die adres is korrek en sonder leestekens. (datum moet korrek wees) Aanhef Slot Moontlike Punt Punt 6 2 2 (10) 2.Inhoud: (Indrukspunt) Uitstekend: 9-10 Goed: 7-8 Gemiddeld: 5-6 Swak : 3-4 Baie swak: 1-2 10 (10) 3.Taal / Grammatika en spelling 4. Aantal paragrawe: 1 2 Aantal sinne: 0-10 11-14 13-16 5 (5) 1 2 1 2 3 (5) TOTAAL (30) GROOTTOTAAL 60 Bladsy 3 van 3