ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE EKSAMEN 2015 VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK GRAAD 7 Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1 UUR
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. AFDELING A Kreatiewe skryfwerk AFDELING B Transaksionele teks 2. Lees die instruksies baie goed deur. 3. Beantwoord al die vrae. 4. Skryf netjies en leesbaar. Bladsy 2 van 4
AFDELING A VRAAG 1 Kreatiewe skryfwerk Skryf n opstel oor EEN van die volgende: n Musiekkonsert wat jy bygewoon het. OF n Revue waaraan jy deelgeneem het. Jou opstel moet tussen 130 en 180 woorde lank wees. Dink aan die volgende: Waar het die konsert / revue plaasgevind? Wanneer het dit plaasgevind? Wie was die kunstenaar/kunstenaars (artists)? Wie het aan die revue deelgeneem? Wie was almal saam met jou by die konsert / revue? Wat het alles by die konsert / revue gebeur? (40) Bladsy 3 van 4
AFDELING B VRAAG 2 Transaksionele teks Jy is gevra om die revue wat by julle skool aangebied gaan word, te adverteer. Onthou om aan die volgende te dink: Wanneer vind die revue plaas? Wat is die tema van die revue? Wie neem almal deel? Hoe laat begin die revue? Wat is die toegangsfooi? Enige ander inligting. Jou advertensie moet aandag trek en duidelik wees. Die grootte van jou advertensie moet tussen n halwe bladsy en n vol bladsy wees. Jou advertensie moet 60 tot 80 woorde bevat. (20) GROOTTOTAAL 60 Bladsy 4 van 4
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 VRAESTEL 3 MEMORANDUM GRAAD 7 Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye. PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1 UUR
VRAAG 1 KREATIEWE SKRYFSTUK 40 PUNTE Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereiked 30-28 27-25 24-20 19-15 14-10 9-6 5-0 INHOUD EN STRUKTUUR PUNTE 30 uitstekende interpretasie van die onderwerp. interessant en skryfwerk is kreatief. -Sinne is meestal samehangend met baie min goeie interpretasie van die onderwerp. interessant. -Sinne is goed saamgestel met min bogemiddelde interpretasie. meestal kreatief. -Sinne is redelik goed saamgestel. gemiddelde interpretasie. gemiddeld, maar dwaal soms van die onderwerp af. -Sinne bevat foute, maar opstel maak sin. ondergemid-delde interpretasie. -Dwaal van die onderwerp af, maar idees hou min of meer verband met onderwerp. -Sinne is foutief, maar redelik verstaanbaar. -Inhoud is dikwels onverstaanbaar. -Dwaal baie van die onderwerp af. -Lengte is te kort of te lank. -Sinne is elementêr. -Swak opstel. -Afgedwaal van die onderwerp. -Lengte is te kort of te lank. -Sinne is baie swak saamgestel. 10 9-8 7-6 5-4 4-3 2 1-0 TAAL EN STYL 10 PUNTE -Toon kritiese -Uitstekende gebruik van taal en punktuasie met amper geen -Toon kritiese -Korrekte gebruik van taal en punktuasie met min -Goeie kritiese -Taal en punktuasie redelik. -'n Aanduiding van kritiese -Taal baie eenvoudig. -Beperkte kritiese taal-bewustheid. -Opstel het baie -Geen kritiese taalbewustheid nie. -Opstel het baie -Geen kritiese taalbewustheid nie. -Opstel is besaai met 40
VRAAG 2 TRANSAKSIONELE TEKS Punt: 20 Korrekte formaat Bly by Bly goed by Bly gedeeltelik by Wyk af van die Toepaslike lengte Toepaslike lengte. Redelike toepaslike lengte. Ontoepaslike lengte. Heeltemal te lank of te kort. Sinskonstruksie Spelling, leestekens en taalgebruik. Onderwerp Toepaslike struktuur en variasie van sinstiepes. Meestal toepaslike struktuur. Volledige sinne. Ontoepaslike struktuur en onvolledige sinne. Goeie gebruik van Baie taal- en taal en spelling. spel Foutlose gebruik van leestekens. Redelike goeie gebruik van taal met min spel Goeie gebruik van leestekens. Sukkel om leesteken reg te gebruik. Bly volkome by die onderwerp. Bereik doel volkome. Bly by onderwerp met geringe afwykings. Bereik doel gedeeltelik. Noem die onderwerp, maar bly nie daarby nie. Doel nie bereik nie. 20 Swak sinskonstruksies. Ontoepaslike taalgebruik, Baie spel Baie leesteken Heeltemal vam die onderwerp afgewyk. Doel glad nie bereik nie. GROOTTOTAAL 60