ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK VRAESTEL 3 JUNIE 2015 GRAAD 9 Hierdie vraestel bestaan uit 3 bladsye. PUNTE: 60 TYDSDUUR: 2 UUR
AFRIKAANS EAT GRAAD 9 JUNIE 2015 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. AFDELING A: Transaksionele Teks (20) AFDELING B: Opstel (40) 2. VRAAG 1 is verpligtend (compulsory). 3. VRAAG 2 is verpligtend. 4. Skryf netjies en leesbaar. 5. Begin elke AFDELING op n nuwe bladsy. 1
AFRIKAANS EAT GRAAD 9 JUNIE 2015 AFDELING A: TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 1 Jy en jou familie was met vakansie (holiday) in die Krugerwildtuin. Skryf n poskaart aan jou vriend / vriendin en vertel hom/haar van die vakansie. Jou poskaart moet tussen 80 100 woorde lank wees. Dink aan die volgende: Wanneer was die vakansie? Saam met wie het jy gegaan? Wat het julle alles gedoen? Watter diere het julle gesien? Wat het julle geëet en gedrink? Hoekom was die vakansie spesiaal / nie spesiaal nie? (20) TOTAAL AFDELING A 20 2
AFRIKAANS EAT GRAAD 9 JUNIE 2015 AFDELING B: OPSTEL VRAAG 2 Jou skool het ʼn sportdag gehou. Skryf ʼn opstel oor hierdie dag. Doen beplanning voordat jy jou opstel skryf. Jou opstel moet tussen 200 250 woorde lank wees. Dink aan die volgende: Inleiding - Waaroor gaan jou opstel? Waar was die sportdag gehou? Watter tipe sportdag was dit? Hoeveel mense was daar? Wie het almal deelgeneem? Wat het julle gedrink en geëet? Wie het gewen / verloor? Slot (40) TOTAAL AFDELING B: 40 GROOTTOTAAL 60 3
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 JUNIE 2015 MEMORANDUM GRAAD 8
40 punte KODE 7 Uitmuntend 80 100 % Inhoud en beplanning 22 punte Taal, styl en redigering 12 punte Struktuur 6 punte 22-20 Inhoud beïndruk met insig in Idees uitdagend en volwasse. eerste poging lei tot n feitlik foutlose, gepaste opstel. 12-11 Toon kritiese Effektiewe gebruik van taal en punktuasie. Maak van figuurlike taal gebruik. Woordkeuse hoogs toepaslik/uitmuntend. Styl, toon e register is hoogs gepas. Opstel feitlik foutloos na proeflees en 6 Ontwikkeling van onderwerp samehangend met verbeeldingryke details. Sinne en paragrawe samehangend saamgesstel. lengte heeltemal korrek. KODE 6 Verdienstelik 70 78 % 19-17 Inhoud toon deeglike interpretasie van Idees interessant en verbeeldingryk goed saamgestelde, gepaste opstel 10-9 Toon kritiese Korrekte gebruik van taal en punktuasie kan figuurlike taal gebruik in korrekte konteks. n Variasie in woordkeuse en word korrek gebruik. is toepaslik vir die Opstel meestal foutloos na proeflees en redigering 5 Ontwikkeling van onderwerp samehangend en logiese ontwikkeling van details. n Verseidenheid tipes sinne en paragrawe skakel logies. Lengte korrek. KODE 5 Beduidend 60 69 % 16-13 Inhoud toon n goeie interpretasie van Idees interessant en oortuigend. n goeie, gepaste opstel. 9-8 Daar is bewys van kritiese Taal en punktuasie; meestal korrek. Woordkeuse is gepas vir opstel. is meestal toepaslik vir die Opstel oor die algemeen foutloos na proeflees en 4 Ontwikkeling van onderwerp is samehangend met verbeeldingryke details. Sinne en paragrafering: samehangend, goed saamgestel. Lengte is korrek KODE 4 Voldoende 50 59 % 12-9 Inhoud is n voldoende intepretasie van Idees gewoon en diepte ontbreek. n bevredigende opstel/aanbieding. 7-6 n Aanduiding van kritiese Taal baie eenvoudig en punktuasie voldoende. Woordkeuse voldoende. oor die algemeen in ooreenstemming met vereistes vir die Opstel het steeds foute na proeflees en 3 Onderwerp bevat sommige idees, noodsaaklike details egter ingesluit. paragrafering mag foute bevat, maar opstel maak nog sin. Lengte amper korrek. KODE 3 Matig 40 49 % 8-6 Inhoud gewoon et leemtes in samehang. Idees meestal relevant, herhalend. gemiddelde/redelik verstaanbare opstel. 5-4 Beperkte kritiese Taal gewoon en punktuasie dikwels foutief geruik. Woordkeuse basies. toon gebrek aan samehang. Opstel het steeds baie foute na proeflees en 2 Bewys van ontwikkeling van sommige noodsaaklike idees. paragrafering foutief, maar idees is verstaanbaar. Lengte is te kort/te lank. KODE 2 Basies 30 39 % 5-3 Inhoud dikwels onverstaanbaar. Gebrek aan samehang. Idees is min en dikwels herhalend. opstel wat nie goed aangebied is nie. 3-2 Geen kritiese Gebrekkige taal en punktuasie. Woordkeuse beperk. gebrekkig. Opstel is besaai met foute ten spyte van proeflees en 1 Dwaal soms van die onderwerp af, algemene gedragtegang moeilik om te volg. paragrafering baie elementêr saamgestel. Lengte te kort/te lank. KODE 1 Ontoereikend 0 29 % 2-0 Inhoud nie ter sake nie. Geen samehang nie. Idees herhaal. eerste poging ontbreek heeltemal, swak opstel/aanbieding. 1-0 Geen kritiese Ernstige gebrek aan taal en punktuasie. Woordkeuse ontoepaslik. is baie gebrekkig. Opstel is besaai met foute en verwarrend ten spyte van proeflees en 0 Afgedwaal van die paragrafering deurmekaar en onderdag. Lengte heeltemal te kort/te lank. 2
VRAAG 2.1 BRIEF Punt: 20 Korrekte formaat Bly by voorgeskrewe formaat Bly goed by voorgeskrewe formaat Bly gedeeltelik by voorgeskrewe formaat Wyk af van die voorgeskrewe formaat Toepaslike lengte Toepaslike lengte Redelike toepaslike lengte Ontoepaslike lengte Heeltemal te lank of te kort Sinskonstruksie Toepaslike struktuur Meestal toepaslike Ontoepaslike struktuur Swak sinskonstruksies en variasie van sinstiepes struktuur. Volledige sinne. en onvolledige sinne. Spelling, leestekens en taalgebruik. Onderwerp Totaal: Goeie gebruik van taal en spelling. Foutlose gebruik van leestekens. Redelike goeie gebruik van taal met min spelfoute. Goeie gebruik van leestekens. Baie taal- en spelfoute. Ontoepaslike taalgebruik, Baie spelfoute. Sukkel om leesteken Baie leestekenfoute. reg te gebruik. Bly volkome by die Bereik doel volkome. Bly by onderwerp met geringe afwykings. Bereik doel gedeeltelik. Noem die onderwerp, maar bly nie daarby nie. Doel nie bereik nie. Heeltemal vam die onderwerp afgewyk. Doel glad nie bereik nie. 3