NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A Opstel (40) AFDELING B Langer transa ksionele tekste (20) AFDELING C Korter tekste (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf die nommer en die onderwerp wat jy kies, duidelik boaan elke vraag. 4. Gee spesiale aandag aan spelling, taal en sinskonstruksie. 5. By elke onderwerp moet duidelike beplanning gedoen word. Dui die finale produk duidelik aan. 6. Skryf duidelik en leesbaar. Linkerkantse bladsy Regterkantse bladsy AFDELING A AFDELING B AFDELING C Beplanning: Finale skryfstuk: Vraagnommer en onderwerp Hier is ʼn voorbeeld van hoe beplanning gedoen kan word. 1. Inleiding: Wat wil jy eendag word? 2. Hoekom wil jy hierdie loopbaan volg? 5. Slot: Hoe sal jy jou mense kan help as jy suksesvol is? My loopbaan 4. Werk: Waar gaan jy uiteindelik werk? Watter voordele sal jy ontvang? Bv. Mediese- en pensioenfonds. 3. Opleiding: Hoe lank duur die opleiding? Hoeveel kos die opleiding? Waar gaan jy die opleiding ontvang?

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Skryf ʼn opstel van ongeveer 200 250 woorde oor EEN van die onderwerpe. Skryf jou beplanning neer en dui die finale produk aan. 1.1 SÓ HET ONS MEKAAR DIE EERSTE KEER ONTMOET! [Uit: Ubungani] G eliefdes ontmoet mekaar op verskillende plekke en maniere. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel hoe twee me nse ontmoet het, verlief geraak het en tot vandag ʼn spesiale verhouding het. H ou die volgende in gedagte: Wie is die mense? Waar het hulle mekaar ontmoet? Hoe het hulle ontmoet? Wat het daarna gebeur? [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 1.2 KORRUPSIE MAAK DIE LEWE VIR ONS MOEILIK [Clipart] Daar is oneerlike mense in Suid-Afrika. In die koerante lees ons dat daar baie korrupsie in ons land plaasvind. Al hoe meer mense moet onnodig geld aan korrupte persone betaal om goeie diens te kry. Skryf ʼn opstel en vertel van so ʼn situasie wat jy beleef het. Hoe het jy in die situasie beland? Wie was die korrupte persoon/persone? Hoe of waarmee moes jy die persoon omkoop? Hoekom het jy dit gedoen? Waarom was dit verkeerd? [40] 1.3 EK SAL DIT NOOIT DOEN NIE! Terwyl jy eendag saam met jou vriende was, het hulle n vreeslike verkeerde ding gedoen. Jy was onskuldig, maar het saam met hulle in die moeilikheid b eland. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel wat daardie dag gebeur het. Geld praat Wie was almal betrokke? Waar was julle toe dit gebeur het? Wat het gebeur? Wat was die gevolge van hulle optrede? Wat het jy geleer?

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 1.4 N SPESIALE GEBEURTENIS Jy het ʼn groot byeenkoms bygewoon. Beskryf wat jy alles beleef het. Beskryf watter soort byeenkoms dit was. waar die byeenkoms was. wanneer die byeenkoms plaasgevind het. wat jy alles gesien en gehoor het. wat al die mense gedoen het. hoe jy gevoel het. hoe die byeenkoms geëindig het. [40] 1.5 GEWELD IN SKOLE [Uit: IsiZulu Sanamuhla Esicebile, Ibanga 12] Baie skole is nie meer veilige plekke waar kinders in vrede kan leer nie. Skryf ʼn opstel waarin jy geweld in dié skole beskryf. Beskryf die omgewing waarin dié skole is. die soort geweld in dié skole. die tipe leerders wat betrokke is. die plekke waar die geweld plaasvind. hoe leerders reageer as daar geweld is. hoe die skole die geweld hanteer. [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 TOTAAL AFDELING A: 40 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE SKRYFWERK VRAAG 2 Skryf ongeveer 80 100 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf jou beplanning neer en dui die finale produk aan. 2.1 JY GEE RAAD [Uit: Rapport Tydskrif,18 Mei 1997] Hieronder volg ʼn gedeelte uit ʼn brief wat ʼn maat aan jou geskryf het. Ek wil jou vertel wat nou die dag met my by die ingeroep het oor my sesjarige sustertjie, Alina. skool gebeur het toe die skoolhoof my In die skoolhoof se kantoor was my ma en Alina. Alina se mond was toegeplak. Ek moes toe by die skoolhoof hoor dat Alina lelike vloekwoorde gebruik. Jy kan net dink hoe ontsteld ek en my ma was, want jy weet tog dat ons nie in ons huis vloek nie. Toe die hoof haar gevra het waar sy die lelike woorde gehoor het, wys sy na my en my ma!! Gee my asseblief raad. Wat moet ek nou doen? Beantwoord jou maat se brief en gee raad. Gee verskillende oplossings vir die probleem. [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 2.2 XENOBIA [Uit: Valued Citizens] Jy en jou maat kyk na die prentjie hierbo en gesels oor baie Suid-Afrikaners se haat vir mense uit ander lande wat in Suid-Afrika kom woon en werk. Jou maat hou ook nie van vreemdelinge nie, maar jy voel dat haat en vrees vir vreemdelinge verkeerd is. Skryf die gesprek tussen jou en jou maat in dialoogvorm neer. Hoekom hou mense nie van vreemdelinge nie? Waarom is dit verkeerd om vreemdelinge te haat? Wat moet vreemdelinge doen sodat mense hulle nie haat nie? Hoe moet vreemdelinge behandel word? Begin julle gesprek sό: Maat: Ek hou nie van die vreemdelinge wat ons land so oorneem nie! Ek:... Onthou: Daar moet ʼn reël oop wees tussen elke spreekbeurt. [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 2.3 SKOOLDRAG Die leerders in jou skool wil nuwe skooldrag hê. Hulle het verlede week ʼn vergadering gehou om skooldrag te bespreek. Skryf ʼn verslag oor die bespreking en die besluite wat by die vergadering geneem is. Wat is die probleme met die ou skooldrag? Watter veranderings wil die leerders aan die skooldrag hê? Wanneer wil hulle die nuwe skooldrag begin dra? [20] 2.4 JEUGDAG [Uit: TV Guide] In ʼn brief wat op 15 Junie 2008 in ʼn koerant verskyn het, skryf ʼn leser die volgende: Die viering van jeugdag gaan te veel oor politiek en baie jongmense voel nie gelukkig daaroor nie. Jeugdag is vir die jongmense, nie vir die grootmense nie. Dit is ʼn dag vir jongmense om hulle probleme en ideale te bespreek. Die lewe het verander en die jeug wil oor oplossings vir vigs, dwelms, misdaad en werkloosheid praat. Skryf ʼn brief aan die Redakteur van Rapport om jou opinie te gee oor jeugdagvierings. Gebruik die volgende adres: Posbus 80, Pretoria, 0001. [20] TOTAAL AFDELING B: 20

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 AFDELING C: KORTER TEKSTE VRAAG 3 Skryf ongeveer 60 80 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf jou beplanning neer en dui die finale produk aan. 3.1 N SKOONMAAKDIENS Julle is ʼn groepie vriende wat nog nie werk het vir volgende jaar nie. Julle het besluit om geld te maak deur ʼn skoonmaakdiens vir kantore of winkels te begin. Stel ʼn advertensie op wat in ʼn koerant gaan verskyn en waarin die skoonmaakdiens geadverteer word. Soort skoonmaakdiens Tye Koste Kontakpersone en telefoonnommers ONTHOU Dit moet soos ʼn advertensie lyk. Punte word vir die inhoud toegeken en nie vir die versiering nie. [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 10 3.2 ROETE-AANDUIDING St Oosstr. M Popstr. + Kerkstr. Sk W V R X Elsstr. Kusstr. RP H HP B [Verwerk uit: Oxford Junior Atlas] SLEUTEL X Brug W Winkel Hotel Hotel Sk Skool St Stasie + Kliniek R Restaurant V Vismark M Moskee HP Hotelparkering RP Restaurantparkering B Boot Anna gaan jou dorp vir die eerste keer besoek. Sy vra jou om aan haar te verduidelik hoe om by die stasie en hotel uit te kom. Daarna wil sy met n boot op die rivier gaan vaar. Jy stuur vir haar die kaart en kort verduidelikings oor die roete stasie en hotel toe. Jy sê ook watter roete die boot rivier op vaar. Volg die instruksies hieronder en skryf jou rigting- en padaanduidings in volsinne. 3.2.1 Roete stasie toe Verduidelik die kortste pad vanaf die brug tot by die stasie. Noem in watter rigting sy in TWEE strate moet draai asook DRIE bakens waarby sy sal verbygaan. Sê elke keer aan watter kant die bakens is. 3.2.2 Roete hotel toe Verduidelik die maklikste pad vanaf die stasie tot by die hotel. Noem in watter rigting sy in TWEE strate moet draai askook TWEE bakens op pad na die hotel toe. Sê elke keer aan watter kant die bakens is. 3.2.3 Bootrit Verduidelik die roete per motor van die hotel af tot by die boot en sê by watter TWEE bakens die boot rivier op sal verbyvaar. Sê elke keer aan watter kant die bakens is. (8) (5) (7) [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 11 3.3 HOE OM N MOTOR SKOON TE MAAK [Uit: CLIPART] Skryf 10 stappe puntsgewys neer hoe om ʼn motor skoon te maak. Wat gaan jy nodig hê om n motor mee te was? Hoe gaan jy die buitekant skoonmaak? Hoe gaan jy die binnekant skoonmaak? [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 80